Netwerk24 ‘US-stelsels kon tot verskansing van diskriminasie lei’
Sistemiese faktore in die Universiteit Stellenbosch (US) kon gelei het tot die “onopsetlike verskansing van diskriminasie” met die studie van bruin vroue se denkvermoë. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Twee vullens maak skoonskip op Bloemskou
Twee vullens van dieselfde hings is vandeesweek as kampioene in die klas vir speenoud-perde op die Bloemskou gekroon. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Sedgefield is belangrik – nuwe munisipale bestuurder
Om te bewys dat Sedgefield nie aan die agterspeen suig in die Knysna-munisipaliteit waaronder hy val nie, gaan die nuwe munisipale bestuurder ’n paar maande lank daar woon. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 NVG gaan Aggett se ‘geheimsinnige dood’ weer bekyk
Adv. Michael Masutha, minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, het Vrydag ’n aansoek van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) goedgekeur om ’n geregtelike ondersoek na die dood van dr. … Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 ‘Waterhelde’ help Harrismith nou met krag
Die “waterhelde” van Harrismith in die Oos-Vrystaat het vandeesweek weer tot inwoners se redding gekom toe hulle hul hande diep in hul eie sakke gesteek het om dié keer die dorp se kragprobleme op te … Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Hulp nadat moddertragedie familie byna uitwis
Nadat ses van hul familielede in modderstortings in Malawi dood is, is twee Malawiese swaers oorweldig deur die bystand van weldoeners. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 US onttrek dosent uit klas oor taaldispuut
’n Dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US) se opvoedkunde-fakulteit, wat bekend is vir haar sterk standpunt oor die gebruik van Afrikaans in klasse, is van Vrydagmiddag af ná haar uitsprake oor … Nuus (26-04-2019)
Maroela Amcu ís ʼn ‘ware vakbond’, sê Mathunjwa
“Dit is baie duidelik dat daar ’n doelbewuste poging is om Amcu te vernietig.” Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Man kry lewenslank nadat hy sy meisie doodbrand
’n Man wat sy vriendin in die Nkunzana-gebied in KwaZulu-Natal op die halssnoermanier vermoor het is dié week in die hooggeregshof in Mthunzini tot lewenslange tronkstraf gevonnis weens moord. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Honderde maak moles by kollege op Malmesbury
’n Groep van sowat 600 studente het Donderdag en Vrydag moles by die Weskus-kollege op Malmesbury gemaak. Nuus (26-04-2019)
Maroela Suid-Afrikaners oorsee trek Saterdag hul kruisies
Die stembriewe word verseël en per diplomatieke possak na Suid-Afrika gestuur om in Pretoria getel te word. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Vrystaatse boer ‘sal volkome herstel ná aanval’
Dit gaan goed met die boer van die Windfield-omgewing tussen Frankfort en Villiers in die Vrystaat wat Donderdag op ’n plaas aangeval en na bewering met ’n hamer en vuurwapen aangerand is. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Vrou se lyk gevind 30 km van waar vloed haar meesleur
’n Vrou wat Maandagaand saam met haar vriend in sy kar was toe dit in vloedwater meegesleur is, se lyk is Vrydag in die Durbanse hawe gevind. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 ‘Bedrieër’ lieg glo ‘fyn en professioneel’
Klagte vir ’n spul ander misdrywe staar die vermeende baasbrein agter ’n beweerde Binnelanders-bedrogspul in die gesig. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Vaaldraai ruk op na parlement oor eiendomsreg
Inwoners van Vaaldraai naby Stellenbosch het aan die vooraand van Vryheidsdag hul stryd om die besitreg van hul huise na die presidensie geneem. Politiek (26-04-2019)
Netwerk24 Vrystaatse paaie steeds gesluit ná swaar reën
Hoewel die reënwolke vir eers weggetrek het, is sekere paaie in die Vrystaat steeds onder vloedwater ná swaer reënval vroeër die week. Nuus (26-04-2019)
Maroela Trompop botsing eis 4
’n Mazda-bakkie en ʼn Izuzu-bakkie het reg van voor gebots. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 140 met Isis-bande gesoek ná ontploffings in Sri Lanka
Pres. Maithripala Sirisena het Vrydag in Colombo gesê die Sri Lankaanse polisie is op soek na 140 mense wat vermoedelik bande met die Islamitiese Staat (Isis) het. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Grey se beheerliggaam ‘brand sy mond’ in hof
Haastige hond verbrand sy mond, het die beheerliggaam van Grey-kollege in Bloemfontein agtergekom toe sy dringende aansoek om weer beheer oor die skool se geldsake te kry, van die rol van die … Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 3 is van agter geskiet, hoor hof in diamantdelwer-saak
Al drie die vermoorde mans van Christiana, Riaan Ruiters (23) en die broers Michael (20) en Jerome Grant (28), is waarskynlik in hul agterkoppe geskiet, het ’n biologiese antropoloog, dr. Natalie … Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Het Trump losprys vir Warmbier aan N-Korea betaal?
Pres. Donald Trump het die betaling van $2 miljoen aan Noord-Korea “vir mediese koste” van Otto Warmbier goedgekeur voordat die jong man ná 17 maande in ’n tronk in ’n koma vrygelaat is. Nuus (26-04-2019)
Maroela Man kan lank sit oor video van Christchurch-aanvalle
Die skieter het ʼn kamera op sy valhelm vasgemaak en die aanval regstreeks op Facebook uitgesaai. Kopieë is van die skokkende video van 17 minute lank gemaak en wyd op die internet gekyk. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Hulp stroom in ná vloede in KZN, Oos-Kaap
Hulpverleningsorganisasies werk sedert Maandag onverpoos om verligting te bring aan honderde mense wat deur storms in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap haweloos gelaat is. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 2 vermis nadat hulle oord verlaat
’n Vrou en ’n man wat sowat drie weke gelede by ’n aftreeoord in Port Elizabeth weg is, word vermis. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Man ernstig beseer ná hy in parkade in muur vasry
’n Man het ernstige beserings opgedoen toe hy in ’n ondergrondse parkade in Kaapstad met sy motor vasgery het in die glasmuur wat na die winkelsentrum lei. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 De Lille, DA slinger beskuldigings oor en weer
Die messe was Vrydag behoorlik uit tussen die DA en sy eertydse lid, Patricia de Lille, voormalige burgemeester van Kaapstad. Politiek (26-04-2019)
Netwerk24 Macron sit sy planne vir ‘nuwe Frankryk’ uiteen
Macron sit sy planne vir ‘nuwe Frankryk’ uiteen Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Man saag nog, toe val boom op hom
’n Man is Vrydagoggend ernstig beseer toe ’n boom op hom geval het by ’n huis in Gordons View, Benoni, in Gauteng. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Man brand op tieners los, tref seun in maag
Die polisie se bende-eenheid in Port Elizabeth ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat ’n tienerseun in die maag geskiet is. Nuus (26-04-2019)
Maroela Bejaarde deur kombuisvenster doodgeskiet
“Die egpaar se pitbull het by die oom liggaam gelê toe ons daar aankom. Ons kon glad nie naby kom nie dan het die hond vir ons gegrom.” Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Besluit oor skuif van parlement voor nuwe LP’s se deur
’n Besluit of die parlement vanaf Kaapstad na Pretoria moet skuif of nie, is weer deur die owerhede kantlyn toe geskop. Politiek (26-04-2019)
Netwerk24 Trump het grootse kernplan
Pres. Donald Trump van Amerika het nou ’n nuwe politieke oogmerk: ’n grootse kernkragooreenkoms met Rusland én China. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Talle beseer, dood in botsing van voor
Die R43 tussen Gansbaai en Pearly Beach in die Wes-Kaap was Vrydag kort ná 11:30 vir verkeer gesluit nadat twee bakkies in ’n botsing reg van voor betrokke was. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Veiligheidshoof, nog 2 geskors ná treinwaens uitbrand
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het Donderdag drie van sy werknemers in die Wes-Kaap geskors. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Oorlewende van Napier-ongeluk weet nog nie ander is dood
Lionel Bitterhout (58), die enigste oorlewende van die ongeluk Paasmaandag by Napier waarin agt mense dood is, is steeds onder verdowing. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Bendelid pleit skuldig
’n Lid van die 27’s-bende wat vir die skietery by Café Caprice in Kampsbaai in 2017 aangekla is, het skuldig gepleit. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Bejaarde deur kombuisvenster op hoewe doodgeskiet
Die polisie soek na die aanvallers wat ’n 82-jarige man op sy hoewe in Springs aan die Gautengse Oos-Rand doodgeskiet het. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Gorilla-versorger praat oor sy selfie
Twee skaars berggorillas uit die Virunga Nasionale Park in die Republiek van die Kongo het die wêreld aangegryp toe hulle ewe kontant soos mense in Mathieu Shamavu, ’n veldwagter, se selfie staan. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Orania ‘het ’n donker kant’ beweer uitvoerende hoof glo
Orania het ’n “donker kant”, het Jaco Kleynhans, voormalige uitvoerende hoof van die Orania-beweging, glo in November verlede jaar in ’n voorlopige bedankingsbrief beweer. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Cyril steek Jiba, Mrwebi in die pad
Pres. Cyril Ramaphosa het advv. Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi, onderskeidelik nasionale adjunkdirekteur van openbare vervolging en hoof van die gespesialiseerde handelsmisdaadeenheid, in die pad … Politiek (26-04-2019)
Netwerk24 Sikloon bring 'verwoestende' wind na Mosambiek
Sikloon Kenneth het teen Vrydag steeds vernietigende wind in die noorde van Mosambiek laat woed. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Man (64) gevonnis ná hy kinders verkrag
’n Man van Montagu is skuldig bevind aan verkragting en die seksuele voorbereiding van minderjariges. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Man ‘per ongeluk’ tydens rooftog in kop geskiet
’n Man is Donderdagmiddag in sy motor, in die parkeerterrein by ’n strand in Port Elizabeth, deur rowers doodgeskiet. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Man in hof ná swanger meisie se dood
’n Man wat van die moord op sy swanger vriendin aangekla word, het Donderdag in die landdroshof in Oos-Londen verskyn. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Man kritiek ná weerlig hom tref
’n Man se toestand is kritiek nadat hy Donderdagmiddag in Krugersdorp aan die Wes-Rand deur weerlig getref is. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Verkeer na en van Mitchells Plain ontwrig weens betoging
Verkeer na en vanaf Mitchells Plain by Kaapstad was Vrydag ure lank ontwrig nadat betogings Vrydagoggend vroeg op Jakes Gerwelrylaan by die Siqalo- informele nedersetting uitgebreek het. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Huisrowers rand bejaarde met staalpyp aan
’n Bejaarde man van Port Elizabeth is in die hospitaal opgeneem nadat twee rowers hom vroeg Vrydagoggend met ’n staalpyp in sy huis aangerand het. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Steve sê hy sukkel geldelik weens ‘boikot’
“My inkomste het nou geval na 2002-syfers. Ek kan nie meer konserte aanvaar in gewone venues nie. Dis riskant.”. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Ma en seun sterf op bed toe muur val
'n Vrou en haar jong seun is Vrydagoggend in hul huis in Pietermaritzburg dood nadat 'n muur op hulle geval het. Nuus (26-04-2019)
Maroela Man deur weerlig getref
ʼn 25-jarige man is in ʼn kritieke toestand nadat hy Donderdag deur weerlig raakgeslaan is in Krugersdorp aan die Wes-Rand. Nuus (26-04-2019)
Maroela Getuies in Thandi Modise-saak móét in hof verskyn
Die NDBV het in Julie 2014 ’n klagte ontvang van een van die wreedste gevalle van dieremishandeling wat die welsynsorganisasie nóg teëgekom het. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Mrwebi kap kommissie wat bevind hy is onbevoeg
Hy is dronkgeslaan oor die Mokgoro-kommissie van ondersoek se bevinding dat hy onbevoeg is vir sy werk by die nasionale vervolgingsgesag (NVG) sê adv. Lawrence Mrwebi, voormalige hoof van die … Politiek (26-04-2019)
Netwerk24 Kat word eekhorinkies se ma
'n Kat in Krimea het vier eekhorinkies aangeneem. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Saak teen regsfirma oor seun se POF-uitbetaling
’n Hofgeding dreig omdat ’n kurator bonis meen dat ’n prokureur van Centurion meer as haar regmatige deel geneem het van die geld wat die Padongelukkefonds (POF) aan ’n minderjarige kind uitbetaal … Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Paaie in Kaapstad gesluit weens betogings
Verskeie paaie in Kaapstad was Vrydagoggend weens betogings gesluit. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 VS-boere hou asem op ná goeie reën
Vrystaatse boere hou asem op in die hoop dat die ryp sal wegbly ná die goeie reën om hul graan ’n regverdige kans te gee. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Boer met hamer, vuurwapen by Villiers aangerand
’n Boer van die Windfield-omgewing tussen Frankfort en Villiers in die Vrystaat is in die hospitaal opgeneem nadat hy Donderdagaand op ’n plaas aangeval en beroof is. Nuus (26-04-2019)
Netwerk24 Dodetal nou 85, oorlewendes in nood
Die inwoners van KwaZulu-Natal gaan nog lank die vernietigende impak van die vloede voel, het dr. Imtiaz Sooliman Donderdag gesê. Nuus (26-04-2019)