Netwerk24 Sikloon Kenneth tref Mosambiek
Die tropiese sikloon Kenneth het die Mosambiekse noordkus Donderdagaand getref. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Weerlig tref man wat onder boom skuil
Weerlig het ’n 25-jarige man Donderdag in Krugersdorp aan die Wes-Rand getref kort nadat hy nog gras gesny het. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Inbraak by polisiehoë se huis lyk glo soos moordtoneel
Speurders en ander polisielede het Donderdag in groot getalle by die huis van genl.maj Tholie Afonso, waarnemende polisiekommissaris in die Vrystaat, opgedaag nadat inbrekers haar huis gestroop het. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 5 Mosambiekers voor oor diefstal van motorfietse
Die polisie in Kroonstad het vyf lede van ’n Mosambiekse sindikaat in hegtenis geneem wat na bewering motorfietse en vierwielmotorfietse steel en stuk-stuk oor die grens neem. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Onnie teister glo 3 kollegas by skool
Nog twee onderwyseresse van ’n hoërskool in Ficksburg in die Oos-Vrystaat het by die Vrystaatse departement van onderwys gekla oor ’n kollega wat hulle glo seksueel geteister het. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Vermoorde tweejarige se lyk in rivier gekry
Die lyk van die tweejarige meisie van Delportshoop in die Noord-Kaap is Donderdagmiddag ná ’n intensiewe soektog oor ses dae in die Vaalrivier gevind. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Onderwyshoof gelas ondersoek na Grey se geldsake
’n Ondersoek op hoë vlak na die geldsake van die spogskool Grey-kollege in Bloemfontein en die beweerde wanbestuur daarvan deur die skool se beheerliggaam, is deur die onderwyshoof van die Vrystaat … Nuus (25-04-2019)
Maroela Soektog na kleuter eindig tragies
Die kind se klere is ʼn paar meter van die rivier se oewer gevind. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Comrades groet ’n kampioen
Tommy Malone was meer bekend as die naaswenner van die Comrades in 1967 as wat hy was as die Comrades-kampioen van 1966. Nuus (25-04-2019)
Maroela Meer moorde met messe gepleeg as met vuurwapens
ʼn Totaal van 58 025 moorde is in dié tydperk in Suid-Afrika gepleeg. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Vrou se vonnis opgeskort ná sy huurmoord op man reël
’n Bedrag van R200 000 in maandelikse paaiemente van R8 000 elk was wat Petina Coetzee (47), ’n sakevrou van Kaapstad, twee vermeende huurmoordenaars wou betaal om haar man, Austin (68), in Oktober … Nuus (25-04-2019)
Maroela Polisieman wat tiener glo skiet, uit op borg
Jy weet sy pa is ook [destyds] doodgeskiet. Noudat my seun ook geskiet is, is dit baie traumaties.” Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Watter rol speel Packham se dubbele lewe? vra regter
Moet Rob Packham (58) se dubbele lewe en oneerlikheid in ag geneem word wanneer daar besluit word of hy skuldig is aan sy vrou, Gill Packham (56), se moord?. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Vrou op kleinhoewe noord van Pretoria aangeval
Die eienaar van ’n kleinhoewe in Onderstepoort in die noorde van Pretoria ontvang berading nadat sy kopwonde opgedoen het toe inbrekers haar in haar huis aangeval het. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Donderdag, 25 April
As jy vandag te doenig was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Polisieman en 2 ander in hof oor moord op jong man
Drie mans, onder wie ’n polisiebeampte, het Woensdag weer in die Madadeni-landdroshof in Newcastle, KwaZulu-Natal, weens die moord op ’n jong man verskyn. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Slagoffers van sikloon glo seksueel uitgebuit
Die slagoffers van die sikloon Idai wat Mosambiek in Maart getref het, lewe in haglike omstandighede en word deur gemeenskapsleiers uitgebuit. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Volgende fase van George se busdiens uitgestel
Die inwerkingstelling van die volgende fase van ’n openbare vervoerplan in George in die Suid-Kaap is tot Junie uitgestel. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Reën in Noordwes bring vreugde, kragprobleme
Hoewel boere in Noordwes jubel oor wydverspreide reën wat die afgelope dae in die provinsie geval het, veroorsaak die swaar reënneerslae ongerief vir sekere inwoners. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Cyril ‘sal gou moet sê oor Jiba en Mrwebi’
Pres. Cyril Ramaphosa sal moet besluit of hy twee hooggeplaastes in die NVG in die pad moet steek, want dit is wanneer hul skorsingstydperk tot ’n einde kom. Politiek (25-04-2019)
Netwerk24 Skool in Durban treur oor hoof se dood
Die skool was in haar bloed en haar dood is ’n groot verlies, sê Arthur du Plessis, kringbestuurder van die Northlands Girls’ High School in Durban-Noord oor die tragiese dood van die waarnemende … Nuus (25-04-2019)
Maroela Inhuldiging van president ‘gaan peperduur wees’
Die presidensie het aangekondig dat die inhuldiging van die land se nuutverkose president op 25 Mei die grootste en duurste in die geskiedenis gaan wees. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Hof hoor van rooi Corvette, kaal delwer en 3 moorde
’n Veroordeelde diamantsmokkelaar en moordbeskuldigde het op die dag van die moorde op Riaan Ruiters (23) en Michael (20) en Jerome Grant (28) net geklee in ’n slaapbroekie twee vroue met ’n rooi … Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Gordhan speel hardekoejawel, sê OB
Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer, het Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, en sy regsman, Tebogo Malatji, Donderdag van inmenging by haar ondersoek na die sogenaamde … Politiek (25-04-2019)
Netwerk24 2 in Knysna kry 10 jaar vir dwelmhandel
Die Wes-Kaapse polisiebestuur het die vonnisse van twee dwelmhandelaars verwelkom en is in sy noppies met die polisielede wat hulle aan die pen laat ry het. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Dogter vertel oor pa se laaste woorde
“Lief vir jou meisiekind, sien jou later.” Marzelle Newman (24), wat haar ouers, twee oumas, ’n oupa en suster Paasmaandag in ’n gru-ongeluk buite Napier verloor het, sê dit was haar pa se laaste … Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Amptenaar oor watermeters vasgetrek
Die polisie se bom-eenheid in die Port Elizabeth het ’n plaaslike munisipale amptenaar vasgetrek wat glo met gesteelde watermeters by ’n skrootmetaal-onderneming opgedaag het. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 TV-wiskunde-onnie toegejuig toe hy orde ontvang
Die krieketheld Jacques Kallis het Donderdag in Pretoria met die toekenning van die nasionale ordes nie self die beenskutte aangetrek en sy kolf nadergetrek om sy nasionale orde te ontvang nie. Politiek (25-04-2019)
Maroela Afgedankte weermaglede nou hof toe
Die groep van 36 lede van die Suid-Afrikaanse Weermag wat afgedank is omdat hulle nie in Kuba by ʼn ongeakkrediteerde instelling medies wou studeer nie, het ʼn dringende aansoek in die hooggeregshof … Nuus (25-04-2019)
Maroela Entstof kan slag slaan in stryd teen malaria
Die wêreld se eerste malaria-entstof is nou ná 30 jaar se navorsing in Malawi bekend gestel. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Masels wêreldwyd ’n ‘tydbom’
Byna 170 miljoen kinders jonger as tien jaar oud wêreldwyd is nie teen masels – een van die aansteeklikste organismes op die planeet – ingeënt nie. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Waterperke bly ondanks goeie reën
Ondanks reën van 58 mm bly die waterbeperkings eers van krag in Beaufort-Wes in die Sentraal-Karoo totdat ’n besluit geneem word oor die impak wat die goeie reën op watervoorsiening in die dorp gehad … Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Bus brand in Kaapstad middestad
'n Bus van die Golden Arrow-busdiens was Donderdag rondom 14:30 in ligte laaie waar dit tussen die Kaapstad-stasie en die parade geparkeer was. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Joe Biden skielik gunsteling vir Demokrate
Joe Biden skielik gunsteling vir Demokrate Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Nog 3 kinders in Oos-Kaap dood ná swaar reën
Die Oos-Kaapse onderwysdepartement het Donderdag aangekondig dat nog drie leerlinge dood is ná die swaar reën en oorstromings in die Oos-Kaap. Dit bring die dodetal in die provinsie op ses te staan. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Ace, Zwane het hulle bedrieg, sê kleinboere
Beloftes van vee, reise na Indië vir opleiding en vals hoop op werkgeleenthede is van die griewe oor die Estina-suiwelprojek wat Donderdag aan die openbare beskermer (OB) geopper is. Nuus (25-04-2019)
Maroela Foto’s: Kalf van uiters skaars renosterspesie gebore
Die geboorte is ook geskiedkundig aangesien dit die eerste van sy soort is. Nuus (25-04-2019)
Maroela 2 sterf toe gemeenskap reg in eie hande neem
Dié voorval volg kort nadat die polisie Woensdag die liggame van twee sussies wat vroeër vandeesweek vermis geraak het, in ʼn sloot naby hul huis naby Witrivier gevind het. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Jiba bring skande oor NVG – Mokgoro-verslag
Die besluite wat adv. Nomgcobo Jiba as destydse nasionale adjunkdirekteur van openbare vervolging geneem het en die kritiek van die howe teen haar, het “skande oor die nasionale vervolgingsgesag … Politiek (25-04-2019)
Netwerk24 ‘Mnr. SA nie noodwendig konvensionele voorbladmodel’
Die 20 topfinaliste van die Mnr. Suid-Afrika-kompetisie het Donderdag op sosiale media deurgeloop, maar die uitvoerende hoof van die kompetisie sê dit is juis hul doel om die persepsie oor Mnr. … Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Epilepsielyer (50) van Polokwane vermis
’n Epilepsielyer van Polokwane word sedert Woensdagmiddag vermis nadat hy na die Savannah-winkelsentrum gestap het. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 12 000 Padvinder-seuns seksueel mishandel
Meer as 7 800 van die Padvinders vir seuns in Amerika (BSA) se voormalige leiers was betrokke by die seksuele mishandeling van kinders oor die afgelope 72 jaar. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Legendariese Comrades-atleet sterf
Tommy Malone, ‘n Skot van geboorte, wat in 1967 met ‘n sekonde deur Manie Kuhn om die Comrades-titel geklop is, is in die ouderdom van 80 jaar dood. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Minder vanjaar oor Paastyd op paaie dood
Daar is vanjaar minder mense oor die Paasnaweek op die land se paaie dood as in 2018. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 SA gons oor ‘lelike’ Mnr. SA-finaliste
Smaak verskil en nie almal se mooi is mooi of lelik is lelik nie, maar as ’n mens Suid-Afrikaanse sosialemediagebruikers moet glo, val vanjaar se Mnr. Suid-Afrika-finaliste beslis nie in baie mense … Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 OB lei verhore oor Vrede-projek
Die openbare verhore oor die Vrede-suiwelprojek het Donderdag begin met Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), wat talle lede van die gemeenskap gevra het “wat hulle verloor het”. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Oorblyfsels van stompies gekry
Werkers van ’n steierwerkmaatskappy het op die dak van die Notre Dame-katedraal in Parys, Frankryk, gerook. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Vrou dood toe sy in maalmasjien val
’n Vrou van die Amerikaanse deelstaat Pennsilvanië is dood nadat sy by die werk in ’n vleismaalmasjien geval het. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Vrywilligers gereed vir sikloon in Mosambiek
“Ons is gereed om hulp te verleen aan die mense van Mosambiek.” Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Pta-man kán teregstaan vir moord op ma van vier
’n Man wat na bewering ’n ma van vier jong kinders vermoor het, kán ’n verhoor volg, verstaan en bydra tot sy verdediging. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Mense soek geliefdes in lykhuise
Die dodetal weens vloede en oorstromings in KwaZulu-Natal het Donderdag tot meer as 70 gestyg met talle mense wat steeds vermis word of dakloos gelaat is nadat stormweer vroeër vandeesweek chaos en … Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Kleiner partye sê kiesers moenie na DA luister
Sekere kleiner opposisiepartye het die DA se standpunt dat Suid-Afrikaners nie in die Mei-verkiesing vir kleiner partye moet stem nie, as onder meer “desperaat” en ’n “paniek- veldtog” beskryf. Politiek (25-04-2019)
Netwerk24 Wulpse Madonna vryerig met 25-jarige in nuwe video
Die 60-jarige Madonna is beslis nog nie koud nie! Dié Amerikaanse sangeres en liedjieskrywer het Woensdagaand ’n nuwe, wulpse musiekvideo uitgereik. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 5 skole in VS kry omvattende IKT-sentrum
Vyf skole in die Vrystaat het Donderdag van die heel eerstes in Suid-Afrika geword wat ’n omvattende rekenaarsentrum ontvang. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Vrou by toetssentrum vas oor vervalste sertifikate
Nog iemand, ’n 36-jarige vrou, is in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap in verband met die uitreiking van vervalste padwaardigheidsertifikate vir voertuie in hegtenis geneem. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 VSA se ergste rasse-moordenaar tereggestel
’n “Wrede rassis” is Woensdag in Texas, Amerika, tereggestel nadat hy 20 jaar gelede ’n man agter sy bakkie aangesleep het totdat hy dood en onthoof was. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Rusland wil N-Korea help, sê Poetin
Pres. Wladimir Poetin van Rusland en Kim Jong-oen van Noord-Korea het Donderdagoggend die eerste keer tot nog toe van aangesig tot aangesig ontmoet. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Man (65) dood in vloedwater
’n Man (65) het in die vloedwaters naby Welkom in die Vrystaat verdrink en ’n tweede word vermis nadat sy trekker op ’n plaas by Ventersburg meegesleur is. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 ‘Ek's moeg vir rassiste’
Suid-Afrikaners is geneig om die vuis te swaai as daar ’n meningsverskil ontstaan, eerder as om regtig oor die kwessie te debatteer, sê Ivor Price. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Sri Lankane begin Moslems aanval
Honderde Moslems het Woensdag uit die dorp Negombo in die weste van Sri Lanka gevlug omdat plaaslike Sri Lankane hul huise aangeval het. Nuus (25-04-2019)
Maroela DA sê NMB-metro is ‘koalisie van korrupsie’
Die DA in Nelson Mandelabaai het versoek dat die metro, wat deur ʼn koalisieregering bestuur word, onder administrasie geplaas word. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Packham se regspan lewer slotbetoog
Rob Packham wat daarvan aangekla word dat hy sy vrou vermoor en toe haar lyk in die kattebak van haar motor uitgebrand het, se regspan lewer vandag sy slotbetoog in die hof. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Dodetal in KZN styg tot minstens 70
Die dodetal in KwaZulu-Natal het Donderdagoggend tot meer as 70 gestyg nadat vloede en oorstromings die provinsie Maandag getref het. Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Kykers van gewilde sepie glo bedrieg met slenter
Dit was vir aanhangers van die gewilde TV-sepie Binnelanders ’n bitter pil om te sluk dat hulle klaarblyklik met ’n slap riem gevang is nadat hulle geld betaal het om hul gunsteling-karakters en … Nuus (25-04-2019)
Netwerk24 Mokgoro bevind Jiba, Mrwebi nie geskik vir hul pos
Advv. Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) is nie geskik om in hul pos aan te bly nie, het die Mokgoro-kommissie van ondersoek bevind. Politiek (25-04-2019)
Netwerk24 Nuwe Afrika-kampioen gooi spies véééér
Van ’n geen-gooi tot ’n wengooi! Nuus (25-04-2019)