Netwerk24 Hulp is op pad, sê Cyril in KZN
Naasbestaandes van die 60 mense wat tot dusver in die vloedgeteisterde gebiede in KwaZulu-Natal dood is, is gevra om hul geliefdes by staatslykhuise te gaan uitken. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Kaapstadse Lughawe tydelik in duister gehul
Die Kaapstad- Internasionale Lughawe was Woensdagaand tydelik in duister gehul weens ’n kragonderbreking in die omgewing. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Mashaba kry R20 miljard se belegging vir JHB
Herman Mashaba, Johannesburg se burgemeester, het Woensdag “die grootste enkele eiendomsbelegging wat dié stad tot nog toe deur private-sektor-ontwikkeling gedoen het”, aangekondig. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Ouers moet opgevoede kinders skool toe stuur – Pandor
Geen onderwyser wil bly by ’n plek waar leerlinge hulle mishandel nie en dit is ouers se verantwoordelikheid om te verseker dat hul kinders goed gemanierd is, sê Naledi Pandor, minister van hoër … Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Gamkadam 37% vol ná goeie reën
Die Gamkadam in die droogtegeteisterde Beaufort-Wes in die Sentraal-Karoo was Woensdag sowat 37% vol ná goeie reën. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Groep kla oor minderheidsverslag oor grond
Pres. Cyril Ramaphosa moenie nie verslae van ’n sogenaamde “minderheid” of enige ander groep oorweeg totdat die adviespaneel oor grondhervorming sy werksaamhede afgehandel het nie. Politiek (24-04-2019)
Netwerk24 Hof skrap saak van ANC-lede wat oor VS-lys frons
’n Dringende hofaansoek van drie Vrystaatse ANC-lede wat die uitkoms van die party se lysproses in die provinsie betwis het, is Woensdag met koste van die hofrol van die hooggeregshof in Johannesburg … Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Man vas wat sê hy sal dronk bestuur as hy wil
’n Man (46) is Dinsdagoggend in hegtenis geneem vir dronkbestuur, maar hy was nie oortuig hy oortree die wet nie. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 KZN-man net betyds uit bakkie voordat vloedwater tref
’n KwaZulu-Natalse man het Dinsdag net betyds uit sy GWM-dubbelkajuitbakkie gespring voordat dit deur vloedwater meegesleur is. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Vanderbijl-skool kry dalk administrateur
(GRAFIKA MOET HIERBY AANGEHAAK WORD ASB.). Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 DA vra weer Cogta se ingryping by Nelson Mandelabaai
Die DA in die Nelson Mandelabaai-metro se munisipaliteit het Woensdag opnuut die minister van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) versoek om by die metro in te gryp. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Leerlinge, onnies en ouers keer amptenare in kantoor vas
Ontevrede skoolkinders, onderwysers en ouers het amptenare van die Gautengse onderwysdepartement Woensdag in die departement se distrikskantoor in Randfontein vasgekeer. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Vrou se lyk in haar kar gekry
Wendy Conde se lyk is Woensdag gekry in haar voertuig nadat dit Dinsdag naby Port Shepstone in KwaZulu-Natal deur vloedwater meegesleur is. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Skole sluit, damwal breek ná reën
Die skade as gevolg van die hoë reënval in die sentrale Vrystaat is aan die toeneem met nóg paaie wat verspoel is, ’n damwal wat gebars het en ’n woonbuurt wat moontlik tot rampgebied verklaar gaan … Nuus (24-04-2019)
Maroela N1-snelwegprojek in Kaapstad byna afgehandel
Die projek om ʼn derde laan by te voeg op die N1 in albei rigtings tussen Plattekloofweg en die Old Oakweg-afrit in Kaapstad, sal na verwagting vroeg volgende maand voltooi wees. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Net span nouer om moordenaars van Valke-kaptein
Die gereg se net span al hoe nouer om een van die vermeende moordenaars van ’n kaptein van die Valke wat byna ’n jaar gelede in ’n huis in Rocklands in Bloemfontein van sy polisiebakkie beroof en … Nuus (24-04-2019)
Maroela De Lille en die DA terug hof toe
Die Kaapstadse hooggeregshof het ʼn aansoek deur Patricia de Lille uitgestel vir ʼn interdik teen die DA in ʼn poging om die party te verhoed om aan kiesers te sê dat sy verlede jaar as burgemeester v… Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Vermeende horingsmokkelaars bly in aanhouding
’n Mosambiekse pa en seun wat van die onwettige handel in renosterhorings beskuldig word, is in aanhouding nadat hulle Dinsdag in die landdroshof in Belfast, Mpumalanga verskyn het. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Een van 2 vas wat maatskappy glo in wag-uniform beroof
Een van twee mans wat glo die Hollywoodbets-maatskappy in Port Elizabeth beroof het terwyl hulle in die uniforms van ’n plaaslike veiligheidsmaatskappy geklee was, is in hegtenis geneem. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 'Ons moes dit self sien'
“Ons moes self gaan kyk om die werklikheid in die oë te staar.” Aan die woord is Connie (in haar 50’s), wie se man, Lionel Bitterhout (58), ernstig beseer is in die gruongeluk Paasmaandag naby Napier … Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Duikslag van grypdief bring vir hom werk in die sak
Hy was vroeër werkloos, maar nou het Marco Coetzer (21) van Potchefstroom rede om breed te glimlag. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Margo Luyt se lewensmaat in rolstoel verdrink in kanaal
’n Gestremde man, Graham Clarke (60), het in ’n tragiese voorval verdrink toe hy by ’n kanaal in Century City in Kaapstad met sy rolstoel in die water beland het. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Voertuig gevind, bestuurder nog weg
Die voertuig van ’n man wat Maandagaand deur vloedwater in KwaZulu-Natal meegesleur is, is Woensdagoggend gevind, maar die man is steeds weg. Nuus (24-04-2019)
Maroela Pa en seun bly agter tralies oor renosterhorings
Alberto Nharreluga (46) en sy seun, Ernesto Nharreluga (26) bly in aanhouding ná hulle in hegtenis geneem is deur lede van die Middelburg-blitspatrollie in Mpumalanga. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Woensdag 24 April
Hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (24-04-2019)
Maroela Limpopo-ontvoerder gevonnis
Die vrou het in ‘n winkelsentrum in Mokopane (Potgietersrus) met die babatjie verdwyn. Nuus (24-04-2019)
Maroela Stappe begin om Eskom-verslag openbaar te maak
Stappe het begin om die verslag wat die Spesiale Ondersoekeenheid oor Eskom se geldsituasie opgestel het, in die openbaar vrygestel te kry. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Oud-werker gevonnis ná hy SAUK bedrieg
’n Voormalige werknemer van die SAUK is Woensdag in die Bellville-handelshof gevonnis nadat sy verhoor sedert 2013 gesloer het. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Besetters dreig Rooimiere wat in Vereeniging toeslaan
’n Groep grondbesetters in Ironside, Vereeniging, het die Rooimiere Woensdag met geweld gedreig terwyl dié hulle verwyder en plakkershutte afgebreek het. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Polisieman wat seun (17) glo skiet, kry borgtog
Die staat stel polisielede aan om die gemeenskap te beskerm, en as iets gebeur soos dié saak waar ’n polisieman ’n kind skiet, is dit “verontrustend”. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Packham het met opset vermoor
Die enigste afleiding wat van sy optrede gemaak kan word, is dat Rob Packham (58), ’n sakeman van Kaapstad, sy vrou van byna 31 jaar met opset vermoor het. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 SA pa wis niks van seun se ‘dwelmhandel’ in Australië
Hy weet niks van sy seun se beweerde bedrywighede nie, het die pa van ’n Johannesburger wat in Australië weens die beweerde onwettige invoer en besit van honderde miljoene rande se kokaïen in … Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Dodetal styg nou na meer as 60
Die dodetal in KwaZulu-Natal (KZN) staan nou op meer as 60 nadat vloede en oorstromings die provinsie ná ’n storm Maandag getref het. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Vrou vas ná haar niggie se dood
’n Vrou (30) wat beweer het haar tienerjarige niggie het haar eie lewe in haar woonstel in Sunnyside, Pretoria, geneem, is in verband met haar moord in hegtenis geneem. Nuus (24-04-2019)
Maroela SA man in Aus vas vir ‘dwelmsmokkelary’
Ondersoekers het ʼn sogenaamde beheerde aflewering by ʼn stoorplek in Campbelltown gedoen en die perseel deurlopend dopgehou. Finlayson is in hegtenis geneem toe hy die besending gister wou gaan afha… Nuus (24-04-2019)
Maroela Vrou vermoor tiener glo in bad kookwater
Polisiebeamptes sal na verwagting verskeie sessies bywoon waarin hulle die trauma van dié misdaadtoneel kan verwerk. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 DA verkla ANC oor bewerings oor Maimane en gays
’n WhatsApp-boodskap op ’n ANC-groep waarin daar beweer word dat Mmusi Maimane, DA-leier, ’n rassis en homofobies is, gaan nou draai by die Verkiesingskommissie (OVK). Politiek (24-04-2019)
Netwerk24 Vrystaatse onnie geskors ná hy glo kollega molesteer
’n Onderwyser van die Hoërskool Ficksburg in die Oos-Vrystaat verskyn weer vroeg volgende maand in die hof nadat hy na bewering ’n kollega by die skool seksueel aangerand het. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Amptenare reis kilometers, rig stembus vir 1 kieser op
Indiese amptenare het sowat 70 km deur ’n bos gereis om seker te maak ’n 69-jarige “heilige man” het die geleentheid gekry om in die wêreld se grootste demokratiese verkiesing te stem. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Man kan 30 jaar sit oor hy glo Kaapse treine uitbrand
Die man wat na bewering gedurende Paasnaweek treinwaens in Kaapstad se stasie aan die brand gesteek het, kan tot 30 jaar tronkstraf kry as hy skuldig bevind word. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Beukes nuwe hoof van akademie
Afrikaans moet sy ruimtes in wetenskapsbeoefening en kuns nie net vul nie, maar ook uitbrei vir al sy sprekers. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Miljarde nodig om skole in Limpopo reg te ruk
Sowat R12 miljard is nodig om die agterstand met die infrastruktuur by skole in Limpopo uit te wis, sê Jacques Smalle, DA-leier, in Limpopo. Nuus (24-04-2019)
Maroela Sri Lanka-aanvalle: VSA ‘het nie vooraf geweet’
Sri Lanka se regering het toegegee dat hy waarskuwings ontvang het dat ʼn plaaslike ekstremistegroep kerke bedreig en dat koppe kan rol weens ʼn beweerde gebrek aan optrede. Nuus (24-04-2019)
Maroela Jongboere ‘nie beïndruk’ met Ramaphosa se pleidooi
“Ons wil graag bly, mnr. Ramaphosa, maar gee gehoor aan ons vrese, kommer en insette.” Nuus (24-04-2019)
Maroela Transformasie in sport ‘regte ding om te doen’
Die jongste verslag oor transformasie in sport is bekend gemaak en een van die groot sportfederasies het nie sy doelwitte vir transformasie behaal nie. Nuus (24-04-2019)
Maroela Noodfondse vir KZN-vloedslagoffers
Die president het gesê hy het reeds die tesourie gevra vir noodfondse om die provinsie se inwoners by te staan. Nuus (24-04-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 24 April 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 G’n bewyse dat bomme uit wraak was, sê NS-premier
Sy weet nie van enige inligting wat daarop dui dat die selfmoordbomaanvalle Sondag in Sri Lanka uit weerwraak vir die aanvalle op twee moskees in Christchurch in Nieu-Seeland uitgevoer is nie, sê … Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 DA ‘het bewyse’ ANC sit agter protes
Die DA het bewyse dat die ANC agter die gewelddadige betogings sit wat townships soos Alexandra in Johannesburg en ander plekke in Gauteng ontoegangbaar maak, het Mmusi Maimane, leier van die DA, … Politiek (24-04-2019)
Netwerk24 De Lille se saak teen DA tot Vrydag uitgestel
Patricia de Lille, leier van die Good-party, het die DA Woensdag vir ’n klomp “blou leuenaars” uitgekryt. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 SA man in Sydney voorgekeer ná kokaïenvonds
’n Suid-Afrikaner is in Australië in hegtenis geneem weens die invoer en besit van 70 kg kokaïen ter waarde van sowat miljoene dollar. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Groot opruim-werk lê voor
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag met sy besoek aan die rampgebiede in KwaZulu-Natal gesê noodfondse sal beskikbaar gestel word om slagoffers van die vloede in die provinsie by te staan. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Tienermeisie wat baba steel, kry 8 jaar tronkstraf
’n Meisie (18) wat in Maart ’n baba uit ’n winkelsentrum in Mokopane in Limpopo gesteel het, is tot agt jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Psigiaters van SA skaar hulle agter Semenya
Die Internasionale Vereniging vir Atletiekfederasies (IAAF) se voorgestelde regulasies oor testosteroonvlakke is “medies oneties, dit skend menseregte en misken die bewyse van natuurlike variasie in … Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 37 in Saoedi-Arabië tereggestel
Saoedi-Arabië het 37 mans, waarvan een ook gekruisig is, weens terreurverwante misdade tereggestel, het die Saoediese nuusagentskap (SPA) bekend gemaak. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Malawi-kinders kry 1ste malaria-inentings in wêreld
Kinders in Malawi het Dinsdag die wêreld se eerste malaria-inenting begin kry. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 ‘Ons gedagtes is by KZN’ – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag op ’n besoek aan die rampgebiede in KwaZulu-Natal mense van dié vloedgeteisterde provinsie versoek om versigtig te wees. Politiek (24-04-2019)
Netwerk24 Perdekop-staproete in Tuinroete oop, ander nog gesluit
Die Perdekop-staproete by Harkerville in die Tuinroete Nasionale Park is oopgestel nadat goeie reën in die gebied geval het, maar ander staproetes in Knysna en Kranshoek is steeds weens reënerige … Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 7 vas ná reeks inbrake by huis in Kirkwood
Sewe mans wat glo vier keer in drie dae by een huis in Kirkwood ingebreek het, is deur die polisie vasgetrek. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Geen toegang, Ace, sê wit mense van woonwapark
Ace Magashule, ANC-sekretaris-generaal, se besoek aan Hermanus in die Wes-Kaap het Woensdagoggend op ’n suur noot begin toe hy en ander ANC-lede toegang tot ’n woonwapark, waar hoofsaaklik wit … Politiek (24-04-2019)
Netwerk24 VSA teen aborsies vir verkragte vroue in oorloë
Amerika het met die dreigement van ’n veto daarin geslaag dat ’n frase in ’n resolusie van die Verenigde Nasies (VN) oor seksuele geweld in konflikte verwyder is omdat hy dit interpreteer as ’n … Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Sri Lanka se president vra polisiehoof om te bedank
Pres. Maithripala Sirisena van Sri Lanka het glo sy polisiehoof en minister van verdediging gevra om te bedank ná die Paasfees-aanvalle Sondag, berig Reuters. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 May, Corbyn nog haaks oor doeane-ooreenkoms
Theresa May, premier van Brittanje, en Jeremy Corbyn, opposisiepartyleier, sit vas oor ’n toekomstige doeane-ooreenkoms en daar word geen noemenswaardige vordering met ’n Brexit-ooreenkoms gemaak nie. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Skilpadjies spoel by Mosselbaai uit weens woeste see
Die organisasie Stranded Marine Animal Rescue Team (Smart) in Mosselbaai het die publiek gevra om op die uitkyk te wees vir jong seeskilpadjies wat uitgebroei het en nou weens die onstuimige … Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Nóg 'n sikloon op pad na Mosambiek
Nóg ’n sterk tropiese sikloon is op pad na die suidooste van Afrika se kusgebied. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Vrou skiet man dood oor pornografie
’n Vrou het in ’n woedebui haar man doodgeskiet toe sy op hul TV-rekening sien hy het wéér op ’n pornografie-kanaal ingeteken. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Baba wat op vliegtuig sterf het glo verkoue gehad
Die baba wat Sondag dood is in die arms van ’n vreemdeling wat haar ’n oomblik op ’n vliegtuig vasgehou het, was twee dae vantevore met ’n verkoue by die dokter. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 3 verdrink in Oos-Kaapse oorstromings
Die dodetal weens die afgelope week se oorstromings in die Oos-Kaap het tot drie gestyg. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 'Aard'-bewing... op Mars!
Die Amerikaanse ruimtevaartagentskap (Nasa) se robot InSight het ’n “marsbewing” gevoel en gemeet. Hul glo dis die eerste seismologiese bewing wat tot dusver op ’n ander planeet waargeneem is, het … Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Ramaphosa besoek dié vloed-geteisterde gebiede
Pres. Cyril Ramaphosa sal vloedgeteisterde gebiede soos Clermont, Umlazi, Amanzimtoti en Chatsworth in KwaZulu-Natal Woensdag besoek nadat hewige storms verwoesting in dié provinsie gesaai het. Politiek (24-04-2019)
Netwerk24 Slotbetoë in Packham-moordverhoor
Die staat en die verdediging lewer na verwagting Woensdag hul slotbetoë in die verhoor van Rob Packham van Kaapstad wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou, Gill, vermoor het. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Brief onthul onderwysers vlug oor kinders se gedrag
Leerlinge se swak gedrag lei glo daartoe dat die Hoërskool Vanderbijlpark onderwysers verloor. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Dodetal in KZN styg tot 51
Die dodetal ná die vloede in KwaZulu-Natal het tot 51 gestyg, sê Lennox Mabaso, woordvoerder van die provinsiale departement van samewerkende regering en tradisionele sake in KwaZulu-Natal. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Slotbetoë vandag in Packham-moordverhoor
Die staat en die verdediging lewer na verwagting Woensdag hul slotbetoë in die verhoor van Rob Packham van Kaapstad wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou, Gill, vermoor het. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Konstruksiegroep ‘teleurgesteld’ oor besetting
Grond en toegang tot grond is ’n emosionele kwessie in Suid-Afrika en die onwettige besetting van ’n stuk grond in die Strand in die Wes-Kaap vroeër vandeesmaand is ’n groot teleurstelling. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Berigte oor ontploffing by teater in Sri Lanka
'n Ontploffing is vroeg Woensdagoggend by 'n fliekteater in Colombo, Sri Lanka, gehoor, berig Sky News. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Ramaphosa van vliegtuig af reguit na KZN
Pres. Cyril Ramaphosa het sy besoek aan Kaïro waar hy 'n beraad van die Afrika-Unie bygewoon het, kortgeknip. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Eers sterf tweeling (4) saam in brand, toe nefie (3)
Die afgelope drie maande was verreweg die moeilikste tyd in haar lewe, sê Natasha Abrahams nadat haar seun Saterdag dood is. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 Dodetal in Sri Lanka styg tot 359
Die polisie in Sri Lanka sê die dodetal in die Paasfees-ontploffings het van 321 tot 359 gestyg. Meer as 500 mense is beseer. Nuus (24-04-2019)
Netwerk24 DA-leier in Vrystaat se lastersaak kós ANC-lede
Nog voordat die verhoor van ’n lastereis van R1 miljoen teen drie senior ANC-lede in die Vrystaat en ook die ANC-jeugliga in die Vrystaatse hooggeregshof kon begin, het dit hulle reeds ’n hele paar … Politiek (24-04-2019)
Netwerk24 Man met bier in die hand is klerk van hospitaal
Die man wat onkapabel voorgekom het terwyl hy met ’n bier in die hand in die ontvangskantoor van 'n hospitaal was, is wel ’n werknemer van die hospitaal. Nuus (24-04-2019)