Netwerk24 Só werk Bo-Kaap se beskerming-status
Dit is amptelik. Die Bo-Kaap is nou ’n erfenisbeskermingsone nadat die aankondiging hieroor op 12 April in die Provinsiale Staatskoerant gedoen is. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 ‘Sonder transformasie gaan talent kwyn’
Geen sportsoort “sonder ’n toevoerpyp van talent” kan oorleef nie en daarom is transformasie in Suid-Afrikaanse sport nodig. Politiek (23-04-2019)
Netwerk24 Bom bars om Carel se kop
Die koop van ’n Mercedes-Benz, ’n 45%-salarisverhoging, asook ’n lang lys van beskuldigings oor wanbestuur het losgebars. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Pad gesluit ná grondstorting
Ten minste 33 mense is dood in die twee kusprovinsies wat die ergste getref is deur vloedwaters weens die reënstelsel wat sedert die naweek oor groot dele van die land hang. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Hoërskool Driehoek se nuwe loopbrug amptelik geopen
Die geboue van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark is amptelik veilig verklaar, terwyl talle eise ná die loopbrug-tragedie reeds teen die Gautengse departement van onderwys ingestel is. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Klere gevind in uitgebreide soektog na seun (2)
Die polisie se soek-en-reddingseenheid asook onder meer die honde- en berede-eenhede het Dinsdag saam met die gemeenskap van Delportshoop aan ’n uitgebreide soektog na ’n vermiste tweejarige seuntjie … Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 12-jarige meisie verdrink in Oos-Kaapse vloede
Oorstromings in die Oos-Kaap het Dinsdag die lewe van ’n 12-jarige meisie geëis wat in die vloedwater verdrink het. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Aanval op vrou ‘beslis nie’ plaasaanval
Die voorval waarin ’n 70-jarige vrou Vrydag in haar huis op ’n plaas in die distrik Redelinghuys in die Sandveld in die Wes-Kaap aangeval en verkrag is, was beslis nie ’n plaasaanval nie, het ’n boer … Nuus (23-04-2019)
Maroela OB gee uitstel vir Gordhan oor SAID-eenheid
Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer, het Pravin Gordhan, die minister van openbare ondernemings, sewe dae uitstel gegee om ʼn beëdigde verklaring in te dien oor ʼn sogenaamde onwettige geheime… Nuus (23-04-2019)
Maroela Oos-Kaap ook deur vloede geteister
Die rampbestuureenheid in Nelson Mandelabaai bly Dinsdag op hoë gereedheid terwyl reën steeds in die metro val. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Motoris bel vergeefs toe hy in vloedwater beland
'n Man het Maandagaand vergeefs uit sy voertuig gebel om hulp nadat vloedwater dit naby 'n brug in die Tshelimnyama-woonbuurt by Marianhill in KwaZulu-Natal meegesleur het. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Oud-Volksbladman sterf aan kanker
Johan de Wet (74), voormalige sportskrywer en -subredakteur by Volksblad, is in sy seun Ockert (39) se huis in Johannesburg oorlede. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Hof hoor hoe lid van Valke in huis doodgeskiet is
’n Kaptein van die Valke het erg gebloei en gesukkel om asem te haal nadat hy in die bors geskiet is. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Kruising toe weens brandende bande
Die verkeersowerhede in Kaapstad het Dinsdag omstreeks 16:30 die kruising van Malibongwe- en Potsdamweg in Tafelsig weens brandende buitebande gesluit. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 2 vas wat glo kaarthouers se inligting verkoop
Twee mans wat na bewering kredietkaarthouers se inligting aan ’n sindikaat verkoop het, het Dinsdag in die Goodwoodse landdroshof in Kaapstad verskyn. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 40 vas oor onrus by Klerksdorp
40 mense is reeds in die Jouberton-township by Klerksdorp in hegtenis geneem weens die erge onrus wat sedert Maandag daar woed. Nuus (23-04-2019)
Maroela Foto’s: Brug bring nuwe hoop vir Hoërskool Driehoek
“Ons moet hierdie brug in [die ouers] se eer oop verklaar. Hulle het immers die duurste prys daarvoor betaal.” Nuus (23-04-2019)
Maroela VF Plus vra kieshof om in te gryp oor BLF
“Die OVK kan nie toegelaat word om die wet te oortree nie. Dit bedreig Suid-Afrika se demokrasie en die handhawing van wet en orde.” Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Man hét hom al as polisielid voorgedoen
Een van die mans wat betrokke was by ’n voorval waarin ’n plaasbestuurder van Hoopstad in die Vrystaat koelbloedig doodgeskiet is, was ’n veroordeelde misdadiger wat al tronkstraf uitgedien het omdat … Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Gordhan kry uitstel tot 3 Mei
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het nou tot volgende maand om ’n beëdigde verklaring en ondersteunende dokumente aan die openbare beskermer (OB) te verskaf vir haar ondersoek na … Politiek (23-04-2019)
Maroela AfriForum dagvaar polisie om vir grondgryp te betaal
Volgens die burgerregteorganisasie het die polisie versuim om hul pligte tydens ’n grondgryp wat op die perseel plaasgevind het, uit te voer. Nuus (23-04-2019)
Maroela Dodetal styg steeds ná Durban-storm
Die dodetal styg steeds ná ʼn storm Maandagaand in Durban. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Ek is nié lid van klub, sê Malema
Julius Malema sê hy is nié lid van die eksklusiewe Inanda-buiteklub in Johannesburg nie – net sy vrou is. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Dinsdag 23 April
Hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Boervrou met jagmesse op plaas aangeval
’n Vrou is Maandag op ’n plaas naby Villiersdorp in die Wes-Kaap deur twee mans met jagmesse aangeval. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Stormweer in KZN bring ‘chaos, wanhoop’
Die ANC het Dinsdag sy medelye uitgespreek teenoor die familielede van die mense wat hul lewe verloor het in die hewige stormweer in KwaZulu-Natal. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Staproetes in Knysna-bos tydelik gesluit weens reën
Staproetes by Diepwalle en Harkerville in die Knysna-gebied van die Tuinroete Nasionale Park in die Suid-Kaap is Dinsdag tydelik gesluit as ’n voorsorgmaatreël weens reëntoestande. Nuus (23-04-2019)
Maroela Hoopstad-plaasmoord: Verdagte al voorheen skuldig
Die oorledene het ʼn polisie-glimbaadjie aangehad. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Ouers van slagoffers in brugtragedie dagvaar departement
Die departement van onderwys in Gauteng is deur ouers van talle beseerde en vermoedelik ook dié van oorlede kinders gedagvaar, nadat 'n loopbrug by die Hoërskool Driehoek vanjaar ineengestort het. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Man kry lewenslank nadat hy meisie 2 keer verkrag
’n Man van Kaapstad is Donderdag in die streekhof in Parow tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis nadat hy ’n tienjarige meisie twee keer verkrag het. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Orania ondersoek sy president ná klagtes
Die posisie van die president van Orania in die Noord-Kaap, Carel Boshoff, kan ná ’n onlangse forensiese ondersoek na moontlike ongerymdhede deur die uitvoerende raad (UR) van dié dorp in die gedrang … Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Media-entrepreneur Matthew Buckland sterf op 44
Matthew Buckland (44), ’n Suid-Afrikaanse internet-entrepreneur en sakeman, is Dinsdag dood. Nuus (23-04-2019)
Maroela Talle sterf, groot skade aangerig ná storm in KZN
Verskeie mense het gesterf en groot skade is aangerig na gister se storm in die Durban-omgewing. Nuus (23-04-2019)
Maroela Dodetal styg in Durban-storm, talle dalk nog vasgekeer
Die provinsiale departement van samewerkende regering het gesê die dodetal gaan na verwagting selfs verder styg. Nuus (23-04-2019)
Maroela Paassondag-bomaanvalle ‘was vergelding’
Intussen het dit ook aan die lig gekom dat Sri Lanka op 11 April ʼn wenk ontvang het oor moontlike aanvalle op kerke. Nuus (23-04-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 23 April 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (23-04-2019)
Maroela Bekende entrepreneur sterf
Hy het saam met sy vrou, Bridget, en twee dogters in Kaapstad gewoon. Nuus (23-04-2019)
Maroela Bloedige Paasnaweek op plase, hoewes
 “Dit is ʼn tendens wat ons die afgelope paar Paasnaweke gesien het dat plaasaanvalle in die tyd toeneem.” Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Peuter (2) nog soek ná nagtelike aanval
’n Uitgebreide soektog word na ’n vermiste tweejarige seuntjie onderneem nadat ’n 30-jarige verdagte die afgelope naweek die kind se ma in Delportshoop in die Noord-Kaap na bewering wou verkrag. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 NSRI, publiek help verskeie in nood aan Weskus
Drie bote het oor die Paasnaweek in die moeilikheid beland in onderskeidelik Langebaan en St. Helenabaai aan die Weskus, en lede van die publiek, asook die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), het … Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Bendelid in hospitaal se parkeerterrein doodgeskiet
WAARSKUWING: Ontstellende foto: ’n Vermeende lid van die Dissipels- en Young Ones-bende in Kaapstad, is buite die Tygerberg-hospitaal in die stad doodgeskiet. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Dodetal kan styg
Die getal mense wat die afgelope twee dae in die hewige storms in KwaZulu-Natal dood is, kan dalk verder styg, het Lennox Mabaso, woordvoerder van die provinsiale departement van samewerkende … Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Kanselier met seer knie draf Twee Oseane kaf
“Die feit dat ek al hierdie dinge in my 50’s vermag, moet as motivering vir die jonger geslagte dien. As ek al hierdie dinge kan doen, hoekom kan jy nie? Daar is nie perke nie, al wat jy nodig het is … Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Polisie sluit ‘daggawinkel’ in Sedgefield
Skaars twee uur nadat ’n winkel met daggaprodukte, waaronder troukoeke, in Sedgefield in die Suid-Kaap sy deure geopen het, is dit deur die polisie gesluit. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Beaufort-Wes juig oor reën
Inwoners van Beaufort-Wes het Dinsdag wakker geword met die klank van reën wat hulle hoop lank genoeg sal val om die katastrofiese droogte daar te breek. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Gedig wat migrante met rotte vergelyk ontstel
’n Gedig deur ’n regse politikus in Oostenryk is veroordeel en rassisties genoem omdat hy daarin migrante met rotte vergelyk. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Koningin Elizabeth nooi Trump vir staatsbesoek
Pres. Donald Trump van die VSA het koningin Elizabeth van Brittanje se uitnodiging vir ’n staatsbesoek in Junie aanvaar. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 5 KTM-motorfietse by handelaar gesteel
Vyf KTM-motorfietse met ’n waarde van meer as ’n halfmiljoen rand, is Dinsdag in die vroeë oggendure by die Auto Motorcycles-handelaar in Walmer, Port Elizabeth, gesteel. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Kleinseun tref ouma se lyk in huis aan
’n Seun het die afgelope naweek op die lyk van sy ouma en haar kleindogter in haar huis in Libode in die Oos-Kaap afgekom. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Talle dood in KZN-oorstromings
Die provinsiale departement van samewerkende regering en tradisionele sake het Dinsdag op ’n nuuskonferensie bekend gemaak dat minstens 23 mense die afgelope twee dae weens hewige vloede in … Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Man wil tronkbeampte as getuie dagvaar
Die sogenaamde “meesterbrein” in die Mooinooi-moordsaak wil ’n beampte van die departement van korrektiewe dienste as getuie in sy nuwe borgtogaansoek dagvaar. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Hugenote-tonnel wéér gesluit oor sterk wind
Die Hugenote-tonnel in die Wes-Kaap is Dinsdag weer as gevolg van sterk rukwinde op die tolpad vir swaar voertuie gesluit. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Fietsryer vereer wat doodgery is
Andrew Randall sal by die volgende groot fietsrybyeenkoms in Pretoria vereer word met ’n spesiale medalje ter herinnering aan die sportman wat op Goeie Vrydag in ’n tref-en-trap-ongeluk dood is. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Man in ongeluk dood; polisie vra hulp
Die polisie in Port Elizabeth vra hulp met die identifisering van ’n man wat dood is toe sy motor en ’n polisievoertuig reg van voor teen mekaar gebots het. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Minstens 3 000 klaskamers deur Idai beskadig
Honderdduisende kinders in Mosambiek se onderrig is ontwrig nadat hul klaskamers in Maart deur die verwoestende sikloon Idai beskadig is. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Pulitzer-joernaliste se appèl teen oplegging verwerp
Die twee joernaliste van Reuters wat in Mianmar tot sewe jaar tronkstraf gevonnis is, se appèl is van die hand gewys. Hulle het volgens die hoogste hof in die land die wet op amptelike geheime … Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Nóú is atletiek in sop
Suid-Afrikaanse atletiek, wat aan die wêreld supersterre soos Caster Semenya en Wayde van Niekerk gelewer het, is in die moeilikheid by die regering omdat hy te stadig transformeer. Politiek (23-04-2019)
Netwerk24 Meisie (14) dood toe motor op N3 rol
’n Meisie (14) is Maandagaand in ’n ongeluk dood waarby vyf voertuie betrokke was op die N3 naby Inchanga in KwaZulu-Natal. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Vrystaat waarsku oor bedrogspul met werkaanbiedinge
Die kantoor van die Vrystaatse premier het sosialemediagebruikers teen ene Mpho Gift gewaarsku wat voorgee dat hy vir die kantoor werk en mense uit duisende rande bedrieg deurdat hy werkgeleenthede … Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Agri SA roep versterkings in ná toename in plaasaanvalle
Agri SA gaan saam met 'n veiligheidsmaatskappy werk om plaasaanvalle en misdaad op plase te bekamp, is pas aangekondig. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Meer as 100 mm reën - met nóg op pad
Die R61-pad by Qhaka in die Oos-Kaap is Dinsdagoggend gedeeltelik gesluit nadat reën ’n grondstorting oor ’n gedeelte van die pad veroorsaak het. Die grondstorting het sowat 20 km buite Port St. … Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 15 dood ná aardbewing in die Filippyne
Nooddienswerkers in die Filippyne het Dinsdag na nog oorlewendes gesoek nadat ’n hoë gebou tydens ’n aardbewing ineengestort het. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Kim beoog ontmoeting met Poetin in Rusland
Kim Jong-oen van Noord-Korea sal binnekort na Rusland reis om pres. Wladimir Poetin vir die eerste keer te ontmoet, het die Noord-Koreaanse staatsmedia bevestig. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 VSA wil resolusie oor verkragting veto
Amerika dreig in die Verenigde Nasies (VN) om ’n resolusie te veto wat wil voorkom dat verkragting as ’n oorlogswapen gebruik word en om die slagoffers daarvan te help weens die bewoording oor vroue … Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Baba sterf tydens vlug in vrou se arms
’n Vrou wat ’n baba vir ’n oomblik op ’n vliegtuig vasgehou het om ’n gestresde ouerpaar te help, het beleef hoe die baba haar laaste asem in haar arms uitblaas. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Hospitaal ondersoek man wat met bier in hand werk
’n Man met ’n lang bier in sy hand wat onkapabel voorgekom het, het ’n pasiënt en sy vrou by die Livingstone-hospitaal in Port Elizabeth begroet toe hulle met ’n noodgeval daar opdaag. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Sri Lanka is gewaarsku oor moontlik terreuraanvalle
’n Dokument wat Reuters gesien het, wys die polisie in Sri Lanka het ’n wenk op 11 April ontvang oor ’n moontlike aanval op kerke. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Minstens 5 dood toe huise in KZN ineenstort
Minstens vyf mense is dood toe huise weens swaar reën naby Durban in KwaZulu-Natal ineengestort het. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Plase, hoewes loop deur oor Paastyd
Vir plaas- en hoewebewoners was Paasnaweek ’n bloedige tydperk waartydens drie moorde, ’n verkragting en talle erge aanrandings sedert Donderdag plaasgevind het. Nuus (23-04-2019)
Netwerk24 Nuwe loopbrug by Hoërskool Driehoek vandag in gebruik
’n Nuwe loopbrug sal van Dinsdagoggend af in gebruik wees by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark. Nuus (23-04-2019)
Maroela Man vas ná treine brand in Kaapstad
“Die moontlikheid van nog inhegtenisnemings kan nie uitgesluit word nie.” Nuus (23-04-2019)