Netwerk24 Verdagte vas ná brand op Kaapse stasie
’n Verdagte is Maandag in hegtenis geneem weens die brand wat verskeie treinwaens Sondag in Kaapstad beskadig het. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Swaar reën oor dele van land duur voort
Swaar reën wat oor die Paasnaweek oor groot dele van die land uitgesak het, sal na verwagting in verskeie provinsies tot môre voortduur. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Meer padsterftes in Wes-Kaap as verlede jaar
Meer mense is vanjaar tydens die Paasnaweek op Wes-Kaapse paaie dood as verlede jaar. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 ‘Sy dood moenie verniet wees’
Andrew Randall het áltyd agter die groep ander fietsryers gery, op die agterhoede, want hy het gevoel só beskerm hy sy vriende. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Afsnylaag bring swaar reën, oorstromings
Nog swaar reën wat tot oorstromings kan lei word vir dele in die Vrystaat en Noord-Kaap voorspel voordat die koue, nat weer na verwagting teen Woensdag sal opklaar. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Kerkslagoffers in KZN se name bekend
’n Roudiens word Donderdag gehou vir die 13 mense wat verlede Donderdag in KwaZulu-Natal dood is toe ’n kerk naby Empangeni waar hulle vir Paasfeesvieringe was, tydens swaar weer in duie gestort het. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Goudveldse veterane het langasems
Louis Massyn, ’n hardlooplegende in sy eie tyd, het sy 44ste Twee Oseane-marathon Saterdag in 6 uur en 46 minute voltooi. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Hartseer Paastyd nadat babameisie verdrink, seun doodbrand
’n Informele nedersetting in Port Elizabeth het ’n donker Paastyd beleef nadat twee kinders binne vyf uur in twee onverwante tragiese voorvalle in die gebied dood is. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 NWU se LLB ten volle geakkrediteer ná kampuskinkels
Die Noordwes-Universiteit (NWU) se BA-regte LLB-program het onlangs volle akkreditasie van die Raad van Hoër Onderwys ontvang. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Wetstoepasser aangeval, beseer
’n Kaapse wetstoepassingsbeampte is Sondag met ’n skerp voorwerp in Grassy Park, Kaapstad, aangeval en beseer. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 EFF plant bome in slaggate op pad in Vrystaat
Dit het op Goeie Vrydag meer soos Nasionale Boomplantdag gelyk toe nie minder nie as 40 bloekombome in slaggate op die R76 tussen Viljoenskroon en Kroonstad geplant is. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Kitsvloede tref dele in Oos-Kaap
Dele van Port St. Johns aan die Oos-Kaapse kusgebied is Maandag weens kitsvloede ontruim. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Ramaphosa na AU-noodberaad in Egipte
Pres. Cyril Ramaphosa sal ’n noodberaad van die Afrika-Unie in Egipte bywoon waar die politieke en veiligheidskrisisse in Soedan en Libië bespreek sal word. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Nog swaar reën tot Woensdag verwag
Swaar reën wat oor die Paasnaweek oor groot dele van die land uitgesak het, sal na verwagting in verskeie provinsies tot Woensdag voortduur. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Polisiekantoor in Ravensmead brand
Die moontlikheid van brandstigting word ondersoek nadat ’n brand die naweek by nog ’n polisiekantoor in Kaapstad uitgebreek het. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Prokureur (35) sterf kort ná troue in Twee Oseane
Die prokureur van Kaapstad wat Saterdag tydens die Twee Oseane-halfmarathon dood is, is net drie weke gelede getroud. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Swaar reën in Karoo, dele van Oos-Kaap verwag
Nog reën word tot Woensdag oor dele van die Wes- en Oos-Kaap verwag en swaar reën sal Dinsdag op plekke in die binneland voorkom. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 3 kinders verdrink wat in gat vol reënwater swem
Twee broers en hul maatjie het Sondag by ’n onwettige myn in Mecklenburg buite Burgersfort in Limpopo verdrink. Nuus (22-04-2019)
Maroela Oorledenes van kerktragedie dié week uitgeken, gegroet
Die polisie het gesê ʼn geregtelike doodsondersoek word gedoen. Dit sal na verwagting insluit om te bepaal of daar aan die toepaslike bouregulasies voldoen is. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Minister gaan Winnie-huis op Brandfort besoek
Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, gaan eersdaags besoek aflê aan wyle Winnie Madikizela-Mandela se eertydse huis op Brandfort. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Minstens 72 mense dié langnaweek dood op paaie
Minstens 72 mense het hul lewe oor die Paasnaweek op Suid-Afrikaanse paaie verloor. Nuus (22-04-2019)
Maroela Nóg eendeweer oor groot dele van SA verwag
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Maandag gesê terwyl Suid-Afrikaners dié week terugkeer werk toe en skool toe ná die Paasnaweek, kan die meeste provinsies nat weer met koel tot koue temperature ve… Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Marlu tuis ná aanval op hoewe
Marlu Coetzee het Sondagaand in sy eie huis en in sy ma se arms geslaap. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 9 al op paaie in O-Kaap dood
Minstens nege mense het die afgelope Paastyd op die Oos-Kaap se paaie gesterf. Nuus (22-04-2019)
Maroela R33 miljoen se skade in brand by treinstasie
Intussen sê Blade Nzimande, minister van vervoer, ʼn “sinistere mag” is besig om die Suid-Afrikaanse spoorwegstelsel te verwoes. Nuus (22-04-2019)
Maroela Kommer oor slagting op paaie
Sewe mense, onder wie twee kinders, is beseer toe drie motors vroeër vanmiddag op Van Reenenspas op die N3 in ʼn ongeluk betrokke was, en agt mense is vanmiddag dood in ʼn trompop botsing op die R316… Nuus (22-04-2019)
Maroela De Lille, DA pak mekaar weer in die hof
“Die DA het op onredelike wyse geweier om dit te doen en dit dwing my om weer eens die howe te nader,” het De Lille gesê. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Werker vermoor wat plaashuis naby Potch oppas
’n Werker is die Paasnaweek vermoor terwyl hy ’n plaashuis naby Potchefstroom opgepas het. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 27 reeds dood op paaie in W-Kaap
Daar was reeds 27 sterfgevalle op Wes-Kaapse paaie sedert die begin van die Paasnaweek Donderdag, sê Kenny Africa, provinsiale verkeershoof. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Ghoemas-vrou kry haatpos ná toespraak
Haar Facebook-blad loop oor van haatpos wat haar van rassisme en politieke agendas beskuldig, maar “ek het nog nooit eens vir die ANC of EFF gestem nie!” sê Shihaam Domingo, wie se toespraak op die … Nuus (22-04-2019)
Maroela Agt sterf in trompop botsing
Die pad is tans in albei rigtings gesluit terwyl nooddienste op die ongelukstoneel besig is. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 19 reeds dood op paaie in Wes-Kaap
Daar was reeds 19 sterfgevalle op Wes-Kaapse paaie sedert die begin van die Paasnaweek Donderdag, sê Kenny Africa, provinsiale verkeershoof. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Geen Suid-Afrikaners in bomaanvalle beseer
Geen Suid-Afrikaners is beseer in die selfmoord-bomaanvalle Sondag op kerke en hotelle in Colombo, hoofstad van Sri Lanka, nie, het die departement van internasionale betrekkinge en samewerking … Nuus (22-04-2019)
Maroela Drie jong seuns sterf saam op Paassondag
“Die ouers het hulle kinders se klere langs die watergat gesien lê en onmiddellik die ergste vermoed.” Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Marie-Antoinette se slaapkamer blink opnuut
Die pragtige slaapkamer waarin koningin Marie-Antoinette van Frankryk in Versailles gewoon het, is onlangs heropen ná restourasiewerk. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 ‘Is my pappa nog dood?’ vra 3-jarige na aanval
“Is my pappa nog dood?” So het die driejarige seuntjie van ’n boer wat Saterdagaand koelbloedig op ’n plaas doodgeskiet is, gevra toe hy wakker word. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Rower steek man in sy gesig
’n Man van Port Elizabeth het ’n steekwond aan sy gesig opgedoen terwyl hy Maandag in die vroeë oggendure met ’n rower in sy huis op sy kleinhoewe gestoei het. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 ‘Niks fout om hulp by Russe te kry’ – Trump-prokureur
Rudy Giuliani, pres. Donald Trump van Amerika se prokureur, reken daar is niks fout daarmee dat ’n verkiesingsveldtog inligting vanaf Rusland bekom nie. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 3 kinders van Deense biljoenêr sterf in Sri Lanka
Denemarke se rykste man, Anders Holch Povlsen, en sy vrou, Anne, het drie van hul vier kinders in die Paassondag-ontploffings in Sri Lanka aan die dood afgestaan, het ’n woordvoerder van hul … Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 4 dood, 24 beseer op VS-paaie
Minstens vier mense is dood en 24 ander beseer in ongelukke oor die Paasnaweek op Vrystaatse paaie. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Bejaarde egpaar lê ure vasgebind tydens plaasaanval
’n Egpaar van in hul 80’s moes heelaand vasgebind lê terwyl rowers hul plaashuis geplunder het. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Motoris met drankie en ys in motor betrap
’n Motoris is Sondagaand in Bothasig, Kaapstad, voorgekeer met ’n drankie in sy motor se bekerhouer nadat hy glo byna in ’n ongeluk met wetstoepassers was. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Skade van R33 m. by Kaapstad-stasie ná ‘brandstigting’
Die skade aan Metrorail-treine in Sondag se brand by Kaapstad-stasie beloop meer as R33 miljoen en word voorlopig aan brandstigting toegeskryf. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Wag gewond toe hy vermeende dief agternasit
’n Veiligheidswag is Maandagoggend gewond toe hy ’n vermeende dief, wat by hengelaars se tente rondgesnuffel het, probeer aankeer het. Nuus (22-04-2019)
Maroela Kind (8) uit hospitaal ontslaan ná hoewe-aanval
“Hoewel die aanval self nou verby is, dink ek die moeilikste deel van hierdie pad lê nog voor.” Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Regering beskuldig plaaslike terreurgroep
Die plaaslike terreurgroep National Thowheed Jamath is glo verantwoordelik vir een van Asië se dodelikste terrorisme-aanvalle in jare. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Lidmate beseer toe bussie, BMW bots
Lidmate van die ZCC-kerk is beseer toe die Quantum-minibus waarin hulle gery het Sondagaand naby Delmas in Mpumalanga in ’n botsing betrokke was. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Bejaarde ontsnap ternouernood aan brand
’n Bejaarde man van Bloemfontein is gelukkig om te leef nadat sy huis aan die brand geraak het. Nuus (22-04-2019)
Maroela Sisulu gaan dagvaarding oor kragrekening teenstaan
Lindiwe Sisulu, minister van openbare betrekkinge, het die Stad Johannesburg daarvan beskuldig dat hy “kleinlike politieke speletjies speel” nadat dit aan die lig gekom het dat sy deur die metro ge… Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Minister gekap oor sy kollega op Twitter soek
Moenie Twitter as ’n alleenreg vir julself toeëien nie, ons is digitaal-inklusief, het ’n minister ander twieters gemaan. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Trump twiet blaps oor aanvalle in Sri Lanka
Donald Trump het ’n blaps in die twiet gemaak waarin hy die aanvalle in Sri Lanka veroordeel het. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 4 dood toe motor, bussie bots
Vier mans is Sondag in die Oos-Kaap dood toe ’n minibus en motor mekaar reg van voor getref het. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Wind waai vragmotor by Hugenote-tonnel om
Swaar voertuie, vragmotors en woonwaens word op die tolpad deur die Hugenote-tonnel in die Wes-Kaap verbied nadat ’n vragmotor Maandagoggend buite die tonnel omgewaai het. Nuus (22-04-2019)
Maroela Owerhede waarsku oor Hugenote-tonnel
Die Wes-Kaapse verkeersowerhede het Maandagoggend ʼn waarskuwing uitgereik dat vragmotors en voertuie met woonwaens die Hugenote-tonnel naby die Paarl in die Wes-Kaap moet vermy. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Brand teen Vlaeberg gou geblus
’n Brand teen Vlaeberg in Kaapstad is Maandagoggend binne ’n uur geblus. Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 00 tot middag
Die verkeer is Maandagoggend swaar op die R71, R37 en N1-suid in Limpopo, terwyl derduisende pelgrims van die Zion Christian Church (ZCC) terugreis huis toe. Nuus (22-04-2019)
Maroela 27 beseer in nóg ongelukke op SA paaie
Terwyl duisende Suid-Afrikaners vandag in die pad val op pad terug huis toe ná die Paasnaweek, duur die talle ongelukke op die land se paaie steeds voort. Nuus (22-04-2019)
Maroela 34 vas vir dronkbestuur, 25 vas vir spoed
“Een van dié was ʼn motorfietsryer wat ʼn skrikwekkende 229 km/h in ʼn 120 km/h-sone gery het.” Nuus (22-04-2019)
Maroela Vier dood, 19 beseer in Paassondag-botsing
“Emer-G-Med-paramedici het op die toneel aangekom en ʼn slagting aangetref. Nog paramedici is onmiddellik op die toneel ontplooi.” Nuus (22-04-2019)
Maroela Een vas ná konstabel langs pad doodskoot kry
“Terwyl die konstabel die voertuig genader het, het ʼn insittende in die voertuig hom doodgeskiet.” Nuus (22-04-2019)
Netwerk24 Dodetal styg tot 290, bom onskadelik gestel
Die dodetal in die Paasfees-ontploffings in Sri Lanka het tot meer as 290 gestyg, berig The Guardian. Nuus (22-04-2019)