Netwerk24 Motoriste gemaan oor reënweer Maandag
Motoriste wat Maandag hul terugtog huis toe aanpak na die Paasnaweek, word deur die verkeersowerhede gemaan om versigtig te bestuur omdat reën vir groot dele van die land voorspel word. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Die president is ware ’n grapjas!
Die Oekraïense komediant Wolodimir Zelenskij is volgens alle aanduidings verkies tot president van dié land. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Polisieman se skietdood ’n raaisel
’n Raaisel omhul die omstandighede waarin ’n polisiekonstabel Sondag in Durban doodgeskiet is. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Vullistrok ry werker dood
’n Munisipale werker wat op Goeie Vrydag vullis in Thohoyandou in Limpopo verwyder het is dood toe ’n vullistrok oor haar gery het. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Koningin Elizabeth se lewe in foto's
Koningin Elizabeth vier Sondag haar 93ste verjaarsdag. Nuus (21-04-2019)
Maroela Paasdiens-ineenstorting: Name bekend van 13 slagoffers
Die Pentecostal Holiness Church naby Empangeni in die noorde van KwaZulu-Natal het die name bekend gemaak van die 13 mense wat Donderdagaand dood is toe ʼn gedeelte van die kerk ineengestort het. Nuus (21-04-2019)
Maroela Treine brand in Kaapstad
“Drie brandweerwaens, ʼn watertenker, ʼn reddingsvoertuig en 19 personeellede is na die toneel ontbied.” Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Polisieman in Durban koelbloedig doodgeskiet
’n Polisielid wat Sondag ’n voertuig in Durban wou deursoek is koelbloedig doodgeskiet. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Sri Lanka steier ná aanvalle
Meer as tweehonderd mense is Sondag dood en ten minste 450 beseer in ’n reeks bomontploffings by kerke en luukse hotelle in Sri Lanka. Nuus (21-04-2019)
Maroela Polisieman doodgeskiet toe hy motor aftrek
“Met paramedici se aankoms is ʼn polisiebeampte aangetref wat verskeie kere in sy bolyf geskiet is.” Nuus (21-04-2019)
Maroela Sewe vas, dodetal styg verder ná bomontploffings
ʼn Aandklokreël geld van 18:00 tot 06:00 ná die aanvalle. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Groot brand woed by Kaapstad-stasie
'n Brand het Sondagmiddag by die stasie in Kaapstad uitgebreek. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 7 vas ná bomaanvalle in Sri Lanka
Sewe mense is aangekeer in verband met die agt ontploffings in Sri Lanka Sondag, sê Harsja de Silva, Sri Lanka se minister van ekonomiese ontwikkeling en openbare distribusie, in ’n twiet. Nuus (21-04-2019)
Maroela Minister maan motoriste
Motoriste kan Maandag ʼn toename in verkeersvolumes op die land se hoofroetes verwag, onder meer die N1, N3 en N4 wanneer mense begin terugkeer ná die Paasnaweek. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 sewe mense aangekeer
Sewe mense is aangekeer in verband met die agt ontploffings in Sri Lanka Sondag. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 8ste ontploffing is selfmoordbom
Die polisie in Sri Lanka het aan AFP gesê die agtste bomontploffing Sondag in die vlaag Paas-aanvalle was ’n selfmoordbom wat ook die drie polisiebeamptes geëis het. Nuus (21-04-2019)
Maroela Paassondag-aanval: Nog twee ontploffings; dodetal styg
Die bomaanvalle word intussen uit alle oorde ten sterkste veroordeel. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Raaisel oor skietery op plaas by Hoopstad
Dit is onduidelik wat Saterdagaand tot die oor-en-weer-skietery tussen ’n plaasbestuurder en mans in polisie-uniforms op ’n plaas by Hoopstad gelei het. Nuus (21-04-2019)
Maroela Jong pa by plaashek vermoor
ʼn Jong pa is by die hek van die plaas wat hy bestuur het, doodgeskiet deur mans wat in polisiedrag geklee was en ʼn blou lig op hul motor gehad het. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 8 bomme ontplof al, bykans 200 dood
Nog twee ontploffings het Sri Lanka Sondag getref nadat ses ontploffings reeds vroeër die dag drie kerke en drie luukse hotelle geteiken het, berig Independent. Nuus (21-04-2019)
Maroela Tienerseun duik dief plat én help hom
“Ek het probeer kyk of hulle vir ons gaan oopmaak en toe hoor ek net hoe Carike skree ‘Nee, nee, Daniël, help’.” Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Hengelaars sien lyk op strand uitspoel by Melkbos
Hengelaars het op die lyk van ’n jong man op Melkbosstrand aan die Weskus afgekom. Nuus (21-04-2019)
Maroela Vier dood in Vrystaat-botsing
Vier mense is op die toneel dood verklaar terwyl 19 beseer is Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Jan Braai op vliegtuig wat noodlanding moes doen
Sosiale media gons behoorlik oor ’n video wat wys hoe ’n vliegtuig van die lugdiens Emirates Saterdag laag oor Kaapstad vlieg en brandstof stort voordat dit ’n noodlanding doen. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Dodetal in ontploffings in Sri Lanka staan op 138
Die dodetal in die Paassondag-ontploffings by kerke en hotelle in Sri Lanka staan nou op 138, berig Al Jazeera. Nuus (21-04-2019)
Maroela Dodetal styg skerp ná bomontploffings
Twee van die bomontploffings is glo deur selfmoordbomaanvallers uitgevoer. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Skade weens protes oor dienslewering verdubbel in 1 jaar
Die waarde van versekeringseise weens eiendom wat gedurende protesoptrede beskadig word, het die afgelope jaar meer as verdubbel – van R800 miljoen tot R1,7 miljard. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Komediant kan president word
Oekraïners stem Sondag in die tweede ronde van ’n verkiesing wat ’n komediant met geen vorige politieke ondervinding die president kan maak van ’n land wat in ’n oorlog gewikkel is. Nuus (21-04-2019)
Maroela Bejaarde vrou op plaas verkrag
‘n Verdagte is reeds in hegtenis geneem. Nuus (21-04-2019)
Maroela ‘Sy sal nié net ’n statistiek word nie’
Hein kan die oproep wat sy lewe op sy kop kom draai het goed onthou. “Dit is ʼn onwerklike skok wat jy nie vir iemand kan beskryf nie.” Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Ontploffings tydens Paasnaweek-vieringe in Sri Lanka
Sowat ses ontploffings is tydens Paasnaweek-vieringe by kerke en hotelle in Sri Lanka gerapporteer. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Marlu (8) se ‘hartjie is seer’ ná aanval op hoewe
Marlu Coetzee en sy ma, Dehlia, gaan voordat hulle Saterdagaand in hul aangrensende hospitaalbeddens slaap, net gou bid. Nuus (21-04-2019)
Netwerk24 Boere kry ’n dwarsklap
Voorstelle van kommersiële boere om derduisende kleinboere in voormalige tuislandgebiede by die formele ekonomie te betrek, is neergeskiet in die presidensiële paneel oor grondhervorming. Nuus (21-04-2019)