Netwerk24 'Polisie' skiet jong boer by plaashek dood
Vrystaatse boere en spesialiseenhede van die polisie het Saterdagaand plase en paaie rondom Hoopstad en Bloemhof gefynkam op soek na plaasaanvallers, nadat ’n jong boer by sy plaashek vermoor is. Nuus (20-04-2019)
Netwerk24 Paal trek deur voorruit, mis jong seun net-net
’n Pa en seun het op Paasvrydag ternouernood aan die dood ontkom toe eers ’n bakkiekap, en ’n oogwink later ’n paal, hul BMW se voorruit verpletter het. Nuus (20-04-2019)
Netwerk24 Konstabel skiet seun glo na argument
’n Polisiekonstabel is Vrydagaand op ’n aanklag van poging tot moord in hegtenis geneem nadat hy glo op ’n tienerseun geskiet het. Nuus (20-04-2019)
Maroela Seun (8) geopereer na hoewe-aanval 
“Ek het met hom gesels en gevra of hy kwaad of hartseer voel en hy het gesê sy hartjie is baie seer.” Nuus (20-04-2019)
Netwerk24 3 dood, 9 beseer in ongelukke in Vereeniging
Drie mense is dood en nege ander beseer in verskeie ongelukke die naweek in Vereeniging. Nuus (20-04-2019)
Maroela Niemand nog vas ná aanval buite Brits
Die man is tydens die aanval met ʼn baksteen oor die kop geslaan waarna hy vasgebind en sy huis geplunder is. Nuus (20-04-2019)
Netwerk24 Bejaarde vrou op plaas verkrag
’n Bejaarde vrou is Vrydagaand op ’n plaas naby Redelinghuys in die Wes-Kaap verkrag. Nuus (20-04-2019)
Netwerk24 Eers kry hy R4-footjie, toe duisende!
Eers was hy geskok oor ’n fooitjie van R4 – en toe: die groter skok! Nie net was daar 'n reuse-fooitjie nie, maar 'n briefie wat dié gekoggelde kelner nou oor en oor lees. Nuus (20-04-2019)
Netwerk24 ‘Ons is steeds lief vir ons ouers’
Gemartel. Mishandel. Vasgeketting. Maar hulle is steeds lief vir hul ouers. Nuus (20-04-2019)
Maroela Agri SA, grondpaneel slaags oor verslag
Die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming het Agri SA gekap nadat laasgenoemde ʼn minderheidsverslag oor grondhervorming en onteiening sonder vergoeding aan pres. Cyril Ramaphosa gestuur he… Nuus (20-04-2019)
Netwerk24 Trump verloor steun ná verslag
Steun vir pres. Donald Trump van Amerika is op die laagste vlak vir vanjaar. Nuus (20-04-2019)
Maroela SA man en vrou wen Twee Oseane
Suid-Afrikaners het Saterdag die mans- sowel as die vroue-afdeling van die Twee Oseane-ultramarathon oor 56 km gewen. Nuus (20-04-2019)
Maroela Bestuurder nog soek ná fietsryer se dood
Huldeblyke stroom in vir die fietsryer wat Vrydag dood is nadat ʼn motor vroegoggend op die R55 in Centurion in ʼn groep fietsryers ingeploeg het. Nuus (20-04-2019)
Maroela Wenners van Twee Oseane-halfmarathon bekend
Twee Suid-Afrikaners tel onder die eerste drie mans wat Saterdag die Twee Oseane-halfmarathon oor 21 km voltooi het. Nuus (20-04-2019)
Netwerk24 Ramaphosa het gejok oor huise
Pres. Cyril Ramaphosa se onlangse bewering dat die regering reeds vier miljoen huise gebou het, is onwaar. Politiek (20-04-2019)
Praag Suid-Afrikaanse ondergang byna so erg soos oorloggeteisterde lande s’n – verslag
'n Internasionale ekonomiese dinkskrum het bevind dat Suid-Afrika 'n "buitengewone afgang in 'n hele reeks aanwysers ondergaan het". Volgens Claude Baissac, hoofuitvoerendebeampte van Eunomix, … Nuus (20-04-2019)
Maroela Woedende aanhangers van ‘Binnelanders’ voel bedrieg
Aanhangers van die kykNET-sepie Binnelanders is woedend nadat ʼn geleentheid in Mei waar hulle hul gunsteling‑Binnelanders-akteurs kon ontmoet, gekanselleer is en hulle nie die geld vir hul kaartjie… Nuus (20-04-2019)