Netwerk24 Ramaphosa hoef nie seun se sake bekend te maak
Pres. Cyril Ramaphosa hoef nie sy seun, Andile, se finansiële belange te verklaar nie omdat hy nie ’n afhanklike van die president is nie. Politiek (18-04-2019)
Netwerk24 Lugmaghelikopter wou voor ongeluk brandstof hervul
Die twee bemanningslede van die militêre helikopter wat Donderdagmiddag in Centurion neergestort het, was van die Randse Skou op Nasrec op pad na die lugmagbasis Swartkop in Pretoria toe hulle … Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Seun (8) geopereer ná aanval op hoewe
Marlu Coetzee, ’n agtjarige seun van Potchefstroom, sal na verwagting Vrydag in die Netcare Garden City-hospitaal in Johannesburg geopereer word nadat hy Donderdagoggend vroeg in ’n aanval op sy pa … Nuus (18-04-2019)
Maroela OB moet Ramaphosa se belange ondersoek, sê DA
Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie, het gesê hy sal die Openbare Beskermer versoek om ondersoek in te stel ná pres. Cyril Ramaphosa glo versuim het om ʼn konflik van belange te verk… Nuus (18-04-2019)
Maroela Geen onafhanklikes in algemene verkiesing toegelaat
Onafhanklikes sal steeds nie in nasionale en provinsiale verkiesings in Suid-Afrika as kandidate kan staan nie – hulle sal hulle by politieke partye moet aansluit of desnoods self partye moet stig … Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Ratanga-pretritte kry nuwe tuiste in Kaap
’n Hele klompie van die pretritte wat voorheen by Ratanga Junction in Century City in Kaapstad tuis was, sal voor die einde van die jaar by die Canal Walk-winkelsentrum geïnstalleer word. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Man se lyk in straat in Uitenhage gevind
Die polisie in Uitenhage in die Oos-Kaap soek na die moordenaar van ’n 32-jarige man. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Donderdag, 18 April
Net voor jy verdwyn en jou langnaweek gaan geniet, hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (18-04-2019)
Maroela Video: Owerhede gooi wal oor ‘dronk’ paasbolletjies
Sosialemediagebruikers het in reaksie op die video bevraagteken hoe betroubaar die blaastoetse is wat deur verkeersbeamptes gebruik word. Nuus (18-04-2019)
Maroela Steve oor Ghoema-herrie: ‘Niks hiervan is vir my maklik nie’
“Die ware stand van sake is, ons is in die moeilikheid. Ons word in ʼn hoek gedruk en daar is owerhede daar buitekant wat net een agenda het en dit is om Afrikaans om van die bodem af te vee.”… Nuus (18-04-2019)
Maroela 10 sterf in ongeluk op N1 in Limpopo
Die pad is reeds ure lank vir verkeer in albei rigtings gesluit en groot vertragings is aangemeld. Motoriste is aangeraai om die R101 of R33 as alternatiewe roete te gebruik. Die pad sou na verwagt… Nuus (18-04-2019)
Maroela MRK gryp in ná bruidswinkel nie gidshond wil toelaat
Die kommissie het gesê daar is heelwat wetgewing wat mense met gestremdhede se waardigheid help respekteer en hulle beskerm teen onbillike diskriminasie. Hy het hom daartoe verbind om dié regte te … Nuus (18-04-2019)
Maroela 1 dood, 10 beseer op Suid-Afrikaanse paaie
In die Wes-Kaap het ʼn trompop botsing op die N1-snelweg buite De Doorns Donderdagoggend die lewe van een persoon geëis. Nuus (18-04-2019)
Maroela SA mag nie ‘veilige hawe vir sluipmoordenaars’ word
“Sou die NVG, Valke en polisie versuim om die verdagtes in dié saak te vervolg, sal dit beteken dat Suid-Afrika ’n veilige hawe vir sluipmoordenaars geword het. Dié uitspraak stuur ’n boodskap aan … Nuus (18-04-2019)
Maroela Nog ʼn hupstoot vir droogteverligting in NK
Volgens Agri SA het die droogte in Sutherland verwoestende gevolge vir die skaapboerderye ingehou en die dorp se ekonomie onder enorme druk geplaas. Nuus (18-04-2019)
Maroela Botswana se grootste blou diamant nog ontdek
“Dit is ongelooflik ongewoon dat ʼn steen van hierdie kleur en aard uit Botswana kom.” Nuus (18-04-2019)
Maroela Foto’s: Helikopter val in Centurion
ʼn Helikopter het Donderdagmiddag langs die Zwartkop-gholfbaan in Centurion geval. Nuus (18-04-2019)
Maroela Ses trokke, bakkie tydens betoging vernietig
“Die werkers, wat glo al maande lank nie betaal is nie, het paaie met klippe, brandende bande en ander voorwerpe versper en verkeer op die R38, asook die N11 by Middelburg ontwrig.” Nuus (18-04-2019)
Maroela Interdik bekom teen staking by Comair
Die arbeidshof het Donderdag tydelik ʼn interdik goedgekeur teen ʼn staking van lede van die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) by die lugredery Comair Limited, maar het uitspraak… Nuus (18-04-2019)
Maroela Kragtoevoer by hospitaal herstel ná storm
Die kragtoevoer by Addington-hospitaal in Durban is herstel ná kritiese dele van die hospitaal in donker gehul is ná ʼn “erge middernagtelike storm”. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 ‘Laaste Nazi’ (92) vervolg oor 5 230 moorde
’n Voormalige wag by een van die Joodse konsentrasiekampe tydens die Tweede Wêreldoorlog – toe 17 en nou 92 jaar oud – gaan in Duitsland vervolg word vir medepligtigheid aan die dood van 5 230 mense. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Gesprek met tesourie oor reddingsboei vir SAUK
Gesprekke is tussen die nasionale tesourie en die departement van kommunikasie aan die gang oor ’n finansiële reddingsboei of staatswaarborg vir die SAUK om sy regrukstrategie in werking te stel. Politiek (18-04-2019)
Netwerk24 2 ernstig beseer toe weermag-helikopter neerstort
Twee mense is ernstig beseer toe ’n weermaghelikopter Donderdagmiddag langs die Zwartkop-gholflandgoed in Centurion neergestort het. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Leuen red waarskynlik 15-jariges se lewens
Twee tienermeisies wat gejok het deur te sê dat hulle nie hul vermeende verkragters by die polisie sal verkla nie, het waarskynlik daarmee hul eie lewens gered. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Bek-en-klouseer ‘versprei nie verder in Limpopo’
Geen nuwe voorvalle van bek-en-klouseer is die afgelope tien weke in Limpopo aangemeld nie en die departement van landbou sê die virus het nie verder versprei nie. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Waarheid oor Ramaphosas, Bosasa nog nie uit – Mmusi
Pres. Cyril Ramaphosa het nie die belangebotsing wat daar tussen hom, sy seun Andile en die omstrede diensteverskaffer Bosasa verklaar nie, sê Mmusi Maimane, DA-leier. Politiek (18-04-2019)
Netwerk24 Vuur, woorde in modder red twee van krokodille
Die Western Australia Police Force het die oomblik op video vasgelê toe sy lede ’n paartjie gered het nadat die twee tussen krokodille in ’n afgeleë gebied in die noorde van die land vasgekeer geraak … Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Afleweraars gekaap, helfte van vrag brood gesteel
Drie broodafleweraars van Port Elizabeth was Donderdagoggend die teiken van kapers wat meer as die helfte van hul vrag brood gebuit het. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Ma vrygelaat nadat sy nie geld vir borgtog kan kry
Die ma van ’n “weggooibaba” se gesukkel om borgtoggeld van R500 bymekaar te skraap, het daartoe gelei dat die Bloemfonteinse landdroshof haar op waarskuwing uit aanhouding moes vrygelaat. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Weermag-helikopter stort neer in Centurion, 2 kritiek
Twee mense is in ’n kritieke toestand nadat die weermaghelikopter waarin hulle was, Donderdag omstreeks 14:00 in Centurion neergestort het. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 9-jarige erg beseer in hoewe-aanval by Potch
Marlu Coetzee, ’n negejarige seun van Potchefstroom, is Donderdag na ’n Johannesburgse hospitaal gehaas nadat rowers sy neusbeen vergruis het. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Booysen verwerp verklarings teen hom
Drie verklarings met enkele sinne wat sy naam noem, vorm die grondslag van die saak teen genl. Johan Booysen, voormalige Valke-hoof in KwaZulu-Natal, oor die Cato Manor-moordbende. Politiek (18-04-2019)
Netwerk24 MRK verwelkom AfriForum se hersienings-aansoek
Die Menseregtekommissie verwelkom AfriForum se besluit om sy uitspraak dat Julius Malema, EFF-leier, hom nie aan haatspraak skuldig gemaak het nie, op hersiening te neem. Politiek (18-04-2019)
Netwerk24 Al-Basjir nou in tronk in Soedan
Huis, paleis, pondok . . . dit is hoe dit met die afgesette pres. Omar al-Basjir van Soedan gaan – hy is uit sy paleis verwyder en word nou in ’n hoësekuriteitstronk aangehou. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Militêre helikopter stort neer, twee ernstig beseer
'n Militêre helikopter het Donderdagmiddag in Centurion naby die Zwartkop-gholflandgoed neergestort. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Asielsoekers in VSA moet nou in aanhouding bly
Die prokureur-generaal (PG) van Amerika het beslis dat asielsoekers nie meer vrygelaat mag word terwyl hulle wag dat hul aansoek in die hof aangehoor word nie. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Kim Jong-oen toets weer missiele
’n Nuwe takties-geleide wapen is deur Noord-Korea getoets. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Konstabel vas vir wapendiefstal
’n Polisiekonstabel van die Noord-Kaap is op waarskuwing vrygelaat nadat hy vlugtig in die hof op aanklagte van diefstal en regsverydeling verskyn het. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Sindikaatlid in Knysna vasgetrek
’n Lid van ’n perlemoensindikaat in Port Elizabeth wat vandeesweek versuim het om by die hof vir die voorvonnisverrigtinge op te daag is Woensdag in Knysna vasgetrek. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Ikoniese trappe oopgestel vir pelgrims
Die “heilige trappe” in Rome wat Katolieke glo deur Jesus geklim is voor sy kruisiging, is tydelik oopgestel vir pelgrims om dit op hul knieë te beklim. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Taxi-operateurs ‘hou Brits gevange’
Inwoners van Brits in Noordwes word gevange gehou deur taxi-operateurs wat paaie in en uit die dorp versper. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Eskom-boodskappe ‘pure bog’
Twee boodskappe oor Eskom-stakings saai onnodiglik paniek onder mense, meen Elsa Lourens, VF Plus-raadslid in Madibeng. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Skoolsaal in Carnarvon in ligte laaie
’n Saal van die Hoërskool Carnarvon in die Noord-Kaap is Woensdagaand grootliks in ’n brand vernietig. Nuus (18-04-2019)
Maroela Stemtye verleng by vier oorsese punte
“Die besluit om stem-ure by die kantore te verleng kom ná ʼn versoek van die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes (SAJBD) om Joodse kiesers tegemoet te kom wat op 26 en 27 April die Sabbat… Nuus (18-04-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Inkonsekwentheid, Ghoemas, Steve en ras
MultiChoice se “afpersing” dat hy as borg sal onttrek as ’n lied waarby Steve Hofmeyr betrokke is, vir ’n Ghoema in aanmerking kom, het die rofie afgekrap van ’n veel ingewikkelder probleem as wat … Nuus (18-04-2019)
Maroela 29 dood toe bus by wal afrol
Dit word vermoed dat die remme van die toeristebus waarskynlik onklaar geraak het of dat iets moontlik fout gegaan het die bus se versnellerpedaal. Nuus (18-04-2019)
Maroela Cope eis inhegtenisnemings van ‘staatskapers’
Bloem het gesê Cope se klagte het niks te doen met stemwerwery voor die nasionale verkiesing op 8 Mei nie. “Ek maak al sedert 2015 sake aanhangig. Daar was tóé geen verkiesing nie. Ons, as die Cong… Nuus (18-04-2019)
Maroela Twee SA’ners op Time 100-lys
Twee Suid-Afrikaners het die Time 100-lys van die invloedrykste mense in 2019 gehaal. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 10 dood in ongeluk op N1 in Limpopo
Tien mense is dood in ’n ongeluk vroeg Donderdagoggend op die N1-hoofweg buite Modimolle (Nylstroom) in Limpopo. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Vrou wie FBI soek skiet haarself oor Columbine-tragedie
Die 18-jarige vrou wat ’n haelgeweer gekoop het en ’n vliegkaartjie na Columbine in die Amerikaanse deelstaat Colorado waar daar 20 jaar gelede ’n skietvoorval by ’n skool was, is dood gevind. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Boervrou vertel by optog in Bfn van verkragting
’n Boervrou van Harrismith wat deur plaasaanvallers aangerand en verkrag is, het gesê sy wil mense se aandag op boere en hul werkers se behoeftes vestig. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Genl.maj Booysen getuig verder voor Zondo
Genl.maj. Johan Booysen, voormalige Valke-hoof in KwaZulu-Natal, maak Donderdag sy getuienis klaar voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (18-04-2019)
Netwerk24 Man met brandstof, aansteker in katedraal betrap
’n Man is in hegtenis geneem wat met twee kanne brandstof, ’n aansteker en aanstekervloeistof in die St. Patrick’s-katedraal in New York ingestap het. Nuus (18-04-2019)
Maroela Vrou ná nagmerrie-nag op plaas: ‘Hoekom ons?’
“Ek het vir hom gesê, ‘jy moet my nou laat gaan, anders gaan ek doodgaan in hierdie voertuig en dan gaan jy teregstaan op aanklag van moord’.” Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Skrywer wag steeds vir dagvaarding
Nog niks het gekom van Ace Magashule se dreigement dat hy die ondersoekende joernalis Pieter-Louis Myburgh gaan dagvaar nie. Politiek (18-04-2019)
Netwerk24 29 sterf toe bus met toeriste rol
Minstens 29 mense, onder wie meestal Duitse toeriste, is dood en 27 ander beseer toe hul bus Woensdag van ’n steil, smal pad op die Portugese eiland Madeira getuimel het. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 N1 gesluit ná vragmotor en minibus bots
'n Gedeelte van die N1 in Limpopo is vir verkeer gesluit. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 'Dronk’ Paasbolletjies is onwaar
Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het Woensdag ’n verklaring uitgereik om motoriste te verseker hulle sal nie onregverdig tronk toe gestuur word as hulle aan ’n paar van Checkers se … Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Munisipaliteit moet miljoene opdok oor vrou in gat trap
Die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley, wat reeds geldelike probleme ondervind, moet ’n vrou R6,4 miljoen betaal nadat sy in 2009 beseer is weens ’n onbedekte watermetergat op ’n sypaadjie. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Voorbehoed-middel kan kanse verhoog om TB te kry
Depo-Provera, ’n voorbehoedmiddel wat algemeen in Suid-Afrika voorgeskryf word, kan vroue se kanse verhoog om tuberkulose (TB) te kry. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Kinders kan vervolg word oor seksklets - kenner
Wanneer kinders pornografie vir hul maats wys of aanstuur, selfs al vra die maats daarvoor, kan hulle strafregtelik aangekla word. Nuus (18-04-2019)
Netwerk24 Honde is skoner as mans se baarde, wys navorsing
Daar is baie meer bakterieë in ’n man se baard as in die hare om ’n hond se nek. Nuus (18-04-2019)