Netwerk24 Widodo lei Indonesië dalk vir nog ’n termyn
Die voorlopige uitslae van die grootste presidensiële verkiesing ter wêreld wat op een dag gehou is, het Woensdagaand daarop gedui dat pres. Joko Widodo van Indonesië waarskynlik gemaklik ’n tweede … Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Klasse by NMU gaan voort as daar nie betogings is
Klasse op die kampusse van die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) in Port Elizabeth sal Donderdag hervat word as daar geen protesaksies is nie. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 R40 m. oor 2 maande vir boere in Wes-Kaap
Meer as R40 miljoen se droogtehulp is vir Maart en April aan boere in die Wes-Kaap toegewys en sal in die meeste distrikte voortgesit moet word terwyl die provinsie van die droogte herstel. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Baie selfdood-gevalle in PE pla polisie
Die polisie in Port Elizabeth is bekommerd oor die groot aantal mense in dié stad wat al sedert begin vanjaar hul eie lewe geneem het. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Thuli vra jong mense om te skryf oor wat in SA hulle pla
Prof. Thuli Madonsela, voormalige openbare beskermer, mik om briewe van 100 000 jong mense te versamel waarin hulle sê wat in die land hulle pla. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Jy kan nou jong seeskilpad op sy roetes in oseaan volg
Die publiek sal die bewegings van ’n jong seeskilpad vir bykans twee jaar lank op die internet kan volg. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 SA vrou lei wêreldwye organisasie vir plattelanders
Magdie de Kock, nuwe president van die Wêreldbond van Plattelandse Vroue (ACWW), is die eerste vrou uit Afrika wat in dié pos aangestel word. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Boere vra Maimane uit oor Schweizer-voorval
Boere in Douglas het Mmusi Maimane, DA-leier, Woensdag uitgevra oor die party se hantering van die voorval waarin ’n onderwyseres in Schweizer-Reneke van rassisme beskuldig is. Politiek (17-04-2019)
Netwerk24 Só kan universiteite ongelykheid takel, sê Habib
Openbare universiteite is sentraal tot die projek om ongelykheid in Suid-Afrika te takel, en daarom is dit absoluut belangrik dat dit beskerm moet word. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Man kom af op ouers se lyke in Brackenfell
Die seun van ’n egpaar van Brackenfell het Woensdag op hul bebloede lyke afgekom toe hy vroegoggend by hul huis aangekom het om sy gereedskap te kry. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Polisie-kolonel (55) koelbloedig voor huis doodgeskiet
“Hy was ’n doelgerigte polisieman wat enigiets vir sy medemens sou doen.” Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 16-jarige duik dief plat – en gee sy plakkies vir hom terug
Toe ’n grypdief sy sussie se selfoon steel, het Daniël Langner (16) hom onmiddellik agternagesit en platgeduik. ’n Wildvreemde man het toe stilgehou om te help en die dief met ’n paar warm klappe … Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 160 000 handtekeninge teen onteiening
Die IRV het duisende handtekeninge van mense wat gekant is teen grondonteiening sonder vergoeding aan die presidensie in die Uniegebou oorhandig. Politiek (17-04-2019)
Netwerk24 Peru-oudpresident skiet homself toe polisie opdaag
Alan García, voormalige president van Peru, het homself Woensdag in die kop geskiet voordat lede van die polisie hom op korrupsieverwante aanklagte in hegtenis kon neem. Nuus (17-04-2019)
Maroela ANC ontstoke oor oranje oorpakke by Luthuli-huis
Die Demokratiese Alliansie het Woensdag boeie en oranje oorpakke, soortgelyk aan dié wat gevangenes dra, voor die ANC se hoofkantoor Luthuli-huis, neergesit – as ʼn tong-in-die-kies voorbereiding “v… Nuus (17-04-2019)
Maroela Hoender-invoerders waarsku oor pluimvee-verhogings
Die nasionale verbruikersvakbond Sancu het Woensdag gewaarsku dat tariefheffings op ingevoerde pluimveeprodukte tot ʼn plaaslike verhoging van ongeveer 32% op hoenderprodukte kan lei. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Grey-raad vra LUR moet ingryp oor geldsake
Die beheerliggaam van Grey-kollege in Bloemfontein het hom nou tot die LUR vir onderwys in die Vrystaat gewend nadat die onderwyshoof in die provinsie die beheerliggaam se magte om besluite oor die … Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Twee mans tronk toe oor perlemoen
“Ons brand af. Ons breek. Ons steel. Ons plunder ons oseane. Ons skiet ons diere. En so kan dit nie aangaan nie.”. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 12 beste stadsrade in Wes-Kaap
12 van die beste provinsiale munisipaliteite in die land is in die Wes-Kaap, terwyl die meerderheid van die swakste munisipaliteite in KwaZulu-Natal is. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Ouma, kleinseun in PE oor ‘gesteelde’ goed vas
’n Ouma en haar kleinseun is die afgelope week vir die besit van vermoedelik gesteelde eiendom in Port Elizabeth aangekeer. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Kaapstad skud sy vere reg vir 50ste Twee Oseane
Kaapstad is besig om sy vere vir Saterdagoggend se 50ste Twee Oseane-wedloop oor 56 km reg te skud. Nuus (17-04-2019)
Maroela Beste en swakste parlementêre komitees aangewys
Die Dullah Omar-instituut aan die Universiteit van Wes-Kaapland het die beste en swakste parlementêre portefeuljekomitees aangewys. Nuus (17-04-2019)
Maroela SA’ners ‘dodelik gekant’ teen grondonteiening, sê IRR
Die Instituut vir Rassebetrekkinge (IRR) het Woensdag bokse by die Uniegebou in Pretoria afgelewer met die name van ongeveer 160 000 Suid-Afrikaners wat gekant is teen onteiening sonder vergoeding. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Man wat stiefdogter aanrand, huis brand, moet tronk toe
’n Pensioentrekker wat sy stiefdogter met ’n graaf aangerand en sy eksvrou se huis afgebrand het, is in die Bloemfonteinse streekhof vir vyf jaar en ses maande tronk toe gestuur. Nuus (17-04-2019)
Maroela Sibanye-staking kom tot ʼn einde
ʼn Staking deur lede van die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) by Sibanye-Stillwater se goudmynbedrywighede het byna vyf maande later tot ʼn einde gekom. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Krag bly aan vir dié Karoo-dorpe oor Paasnaweek
Ná bykans ’n week van kragonderbrekings is inwoners van die Dr. Beyers Naudé-munisipaliteit in die Oos-Kaap die gerusstelling gegee dat die ligte gedurende die komende Paasnaweek aan sal wees. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Bruwers se aanvaller 20 jaar tronk toe
’n Jong man is in die Vrystaatse hooggeregshof tot 64 jaar tronkstraf gevonnis ná die koelbloedige moord en roof van die bekende Bruwer-egpaar van Vanstadensrus wat doodgeskiet is omdat hulle een van … Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Franse vliegdekskip oordonder Kaapse hawe
Die “Donder” is in die Kaapstadse hawe – en ’n mens kan haar nié mis nie. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Ace se nalatenskap ‘verlam Vrystaat’
Ace Magashule se rol in die ineenstorting van ANC-steun in die Vrystaat hou regstreeks verband met die verskroeide aarde wat die jongste syfers oor dié provinsie skets. Politiek (17-04-2019)
Netwerk24 Woensdag, 17 April 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie bekommerd wees nie. Hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (17-04-2019)
Maroela Vermeende brandstigters bly in aanhouding
Vier persone wat van brandstigting verdink word, het Woensdag in die Mmabatho-landdroshof in Noordwes verskyn. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Hartseer einde vir siek walvis
Die verhaal van ’n jong boggelrugwalvis wat by Pienaarstrand naby Groot-Brakrivier in die Suid-Kaap uitgespoel het, het hartseer geëindig. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Troetel-takbok deurboor man
’n Befoeterde troetel-takbok het ’n man van Australië deurboor en sy vrou beseer terwyl dit paartyd is, het die polisie gesê. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Verdagte 2 j. ná vrou se dood in beskuldigdebank
Hy is verlig dat sy dogter se vermeende moordenaar uiteindelik in die beskuldigdebank gaan staan. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Staat sê Packham vermoor vrou en verbrand in kar
Rob Packham het sy vrou, Gill, met ’n onbekende voorwerp doodgeslaan en later van haar lyk ontslae geraak deur dit in die kattebak van haar eie motor te verbrand. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 LP's verklaar hul geskenke
Vier pare sokkies, ’n bottel het ’n bottel Beluga Vodka van R1 400 en ’n geskenk van R3 500 van die Liberty Church in Johannesburg is maar van die geskenke wat LP's ontvang het. Politiek (17-04-2019)
Netwerk24 Vrou (64) in huis in Elim verkrag
’n Vrou is Woensdagoggend in haar huis in Elim in die Wes-Kaap verkrag. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Verkul jou hier, verkul jou daar en siedaar!
Verkul jou hier, verkul jou daar en siedaar! dit staan op jou gesig Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Ginekoloog van Witbank se appèl teen vonnis verwerp
’n Streeklanddros van eMalahleni (Witbank) was korrek in haar bevinding dat ’n vrou weens ’n ginekoloog se nalatigheid gesterf het. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Mense dronkgeslaan oor Paasbolletjies
Checkers se Paasbolletjies het Suid-Afrikaners Woensdag dronkgeslaan toe ’n video die ronde begin doen wat wys dat net ’n paar happies van dié Paasbolletjies jou ’n positiewe alkohol-lesing kan gee. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Polisievrou wil appelleer teen tronkstraf
Alicia Beeming, die polisievrou wat weens haar geheime liefdesverhouding met ’n berugte bendelid aan regsverydeling skuldig bevind is, wil om verlof tot appèl teen haar vonnis aansoek doen. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Man oorleef ná ysterstaaf sy skedel deurboor
’n Man wat geval het terwyl hy aan ’n put op sy erf gewerk het, het wonderbaarlik oorleef nadat ’n ysterstaaf sy skedel en brein deurboor het. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Gedenkdiens vir rolbal-paartjie ná skietdood
’n Gedenkdiens word Saterdag gehou vir die egpaar Trevor en Elma Davis, wat Sondag dood gevind is in hul huis in Mosselbaai. Albei het skietwonde gehad. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Nog 2 vroue beweer prokureur het met hulle gelol
Die twee jong vroue wat na bewering ook deur ’n prokureur van Welkom seksueel aangerand is, is dié man se stiefdogters se niggie en vriendin. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 AfriForum hof toe oor MRK-beslissing oor Malema
Die stryd oor Julius Malema, EFF-leier, se uitsprake oor wit mense is nog lank nie verby nie. Politiek (17-04-2019)
Netwerk24 Verdagte gou vas ná grumoord
Die polisie het die vermeende moordenaar van ’n vrou van Welkom in die Vrystaat aangekeer kort nadat hy haar ingewande uitgesny en haar verskeie kere met ’n mes gesteek het. Nuus (17-04-2019)
Maroela Foto’s: ʼn Nuwe brug binne 20 uur
Dié brug is Sondag deur die nag opgerig en toe spitsverkeer Maandagoggend hervat, het die nuwe struktuur in die son staan en blink. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Koeng foe-kenner (19) red gesin van vermeende kapers
Hy dra ’n nr. 13-skoen, kan 200 kg met sy bene opstoot, ken koeng foe en het sewe maande se intensiewe opleiding by die Shaolin-tempel in China deurgemaak. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Man vas vir handel in diamante
’n Vermeende diamantsmokkelaar het Vrydag op ’n aanklag van onwettige diamanthandel in die landdroshof in die Strand verskyn. Nuus (17-04-2019)
Maroela Borg onttrek aan Ghoema-musiektoekennings
“ʼn Glansgeleentheid soos dié wat die prestasies van Afrikaanse kunstenaars vereer, kan nie vertroebel word deur politieke voorkeure en polities gedrewe besluite nie.” Nuus (17-04-2019)
Maroela Gesteelde motors, onderdele op skrootwerf gevind
Die polisie ondersoek die moontlikheid dat dié motors dalk almal met ʼn motordiefstalsindikaat verbind kan word. Nuus (17-04-2019)
Maroela Gauteng-ouers ‘moet spring met skole-aansoeke’
“Afrikaanse ouers moet leerders by die skool van hul keuse inskryf sodra die registrasies open om te verseker dat Afrikaanse skole se taal van onderrig behoue bly.” Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Polisielid skiet op kapers, red slagoffer se lewe
’n Polisielid in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte het Dinsdag ’n kapingslagoffer se lewe gered. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Shoprite in Uitenhage beroof
Die polisie in Uitenhage het met ’n soektog na minstens vyf mans begin wat die Shoprite in Uitenhage Dinsdagaand beroof het. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Bejaarde aangekeer vir 100 verkragtings
’n Bejaarde man van Pineville in die Amerikaanse deelstaat Louisiana is in hegtenis geneem in verband met 100 voorlopige aanklagte van verkragting. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 NMU skort klasse op weens betogings
Klasse by die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) in Port Elizabeth is Woensdagoggend opgeskort terwyl ’n groep betogende studente die ingange na twee kampusse versper het. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 2 val motorfietsryer in Bellville aan
Toe Travis Jacobs (41) Dinsdagaand op sy motorfiets ry op pad huis toe, sien hy twee mans wat op verdagte wyse die pad oorsteek. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 FBI soek na vrou (18) ‘versot’ op Columbine-skietery
’n Jong Amerikaanse vrou wat ’n haelgeweer en ammunisie gekoop het en blykbaar versot is op die aanval op Columbine High School in 1999 het, word dringend deur die speurdiens gesoek op die vooraand … Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Tiger Brands kry dagvaarding in groepsgeding oor listeriose
Tiger Brands is Dinsdag met ’n dagvaarding bedien in die klasaksie (groepsgeding) deur mense wat deur die listeriose-uitbreking van 2017-’18 geraak is. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Macron hoop Notre-Dame is oor 5 j. herbou
Pres. Emmanuel Macron van Frankryk wil hê die nuwe en “selfs nog mooier” Notre-Dame moet voltooi wees oor vyf jaar wanneer Parys die Olimpiese Somerspele aanbied. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Packham moet verder sê oor vrou se lyk in kar
Rob Packham van Constantia, Kaapstad, wat daarvan aangekla word dat hy sy vrou, Gill, vermoor het, getuig Woensdag verder in die hooggeregshof. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Valke in Zondo se soeklig
Genl.maj. Johan Booysen, voormalige Valke-hoof in KwaZulu-Natal, getuig voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (17-04-2019)
Netwerk24 Mynwerker wat toe nie MIV het, eis nou van dokter
’n Rotsboorder van Limpopo het glo ná ’n maand se trauma en die neem van antiretrovirale medikasie uitgevind MIV is verkeerdelik by hom gediagnoseer. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Stembusse sluit in Indonesië, uitslae kom binne ure
Ekonomiese kwessies gaan die deurslag gee in die presidensiële- en parlementêre verkiesing wat Woensdag in Indonesië gehou is. Nuus (17-04-2019)
Maroela EFF-LP in hof vir aanranding
Indertyd het die EFF aangeevoer Dlamini se optrede was verskoonbaar en gegrond omdat die EFF glo oor inligting beskik het dat regses ʼn sluipmoordaanval op die party se leier, Julius Malema, sou uit… Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Kolonel by sy huis doodgeskiet
Genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, het die polisie 72 uur gegee om die skuldiges vas te trek wat ’n kolonel van Mpumalanga in die oprit van sy huis in eMalahleni (Witbank) doodgeskiet … Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 Rou, ongesuiwerde riool glo na Kby-flaminke gepomp
Net die helfte van die Homevale-rioolaanleg in Kimberley funksioneer. Nuus (17-04-2019)
Netwerk24 MRK neem ’n dag uit die lewe van Faith
Die MRK het Dinsdag vir Faith Mazibuko, Gautengse LUR vir sport en ontspanning, opdrag gegee om ’n een dag lange program oor diversiteit te deurloop. Politiek (17-04-2019)