Netwerk24 ‘Gangster State’ Woensdag in V&A Waterfront bekend gestel
Exclusive Books sal Woensdag die bekendstelling van die boek Gangster State: Unravelling Ace Magashule’s Web of Capture in die V&A Waterfront hou nadat die vorige bekendstellingsgeleentheid verlede … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 ‘Regering nie ongevoelig teenoor veiligheid by skole’
Die minister van basiese opvoeding, Angie Motshekga, staan nie ongevoelig teenoor die veiligheid van die land se skoolkinders nie. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 ‘Ontwrigting by Mashaba is ANC se skuld’
Die ontwrigting van ’n vergadering van Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, en inwoners van Alexandra is die ANC se skuld, sê die DA. Politiek (16-04-2019)
Netwerk24 Man (47) kritiek ná mislukte kaping
’n 47-jarige man is in ’n kritieke maar stabiele toestand in die hospitaal ná ’n mislukte motorkaping Maandagmiddag in De Deur, noord van Vereeniging. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 SAUK-joernaliste in Alex beroof
Twee joernaliste van die SAUK is Dinsdag helder oordag in Alexandra, in die noorde van Johannesburg, beroof. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Omgewingsaktiviste vrees vir hul lewe, sê verslag
Aktiviste in gemeenskappe wat deur mynboubedrywighede in Suid-Afrika geraak word, vrees meestal vir hul lewe en kan hulle nie op die departement van minerale bronne of van omgewingsake, of die … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Polisie is ‘broederskap van blou gordyn’ – McBride
Die polisie is ’n “stelsel van patronaatskap” wat deur die “broederskap van die blou gordyn” lede van enige ander instelling wat korrupsie teen hom moet ondersoek, sal saboteer, teister, intimideer … Politiek (16-04-2019)
Netwerk24 Owerheid vir evaluering van skole kom gou
Die Wes-Kaapse regering se plan om ’n onafhanklike evalueringsowerheid te skep om die gehalte van skole en onderwysers te monitor, is nog ’n tree nader om verwerklik te word. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Alex-leier sê protes is oor dienste, nie kontrak
Sandile Mavundla, organiseerder van die #AlexShutdown-beweging, het Dinsdag gesê die Johannesburgse burgemeester kan nie sy mandaat omseil om dienste aan dié township te lewer nie. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Kommer oor paaie in Vrystaat voor Paasnaweek
Groot kommer heers in die Vrystaat omdat talle hoofroetes – kort voor Paasnaweek – in ’n haglike toestand is en ’n gevaar vir padgebruikers inhou. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 The Grand-bestuurder getuig oor baadjies aan polisie
Die handelsnaambestuurder van The Grand, ’n bekende opelugkuierplek in die V&A Waterfront in Kaapstad, het Dinsdag getuig dat hy baadjies met The Grand se naam daarop aan ses lede van die polisie se … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Mashaba ontevrede ná vergadering ontwrig word
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, het Maandagaand sy misnoeë te kenne gegee oor die wyse waarop ’n beoogde vergadering met die inwoners van die Alexandra-township ontwrig is. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Sokker-betogers se lewens in gevaar, hoor hof
Die omstredenheid rakende die eienaarskap van die Bloemfontein Celtic-sokkerklub, of eerder die gebrek aan eienaarskap, kan betogers by ’n sokkerwedstryd se lewe in gevaar gestel, het die stad se … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 ‘Sindikaatleier’ in hof oor veediefstal-skrikbewind
Omgekrapte boere van die Noordoos-Kaap het Dinsdag opgeruk na die landdroshof in Venterstad, waar ’n vermeende leier van ’n beweerde veediefstalsindikaat, wat glo ’n skrikbewind hier voer, verskyn … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 ‘Moenie my seun tronkstraf gee,’ pleit sindikaat-man
“Ek is jammer oor wat ek gedoen het, my kind het niks hiermee te doen nie. Straf my eerder, maar moenie my seun tronk toe stuur nie.” Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Petrolhouers gekry ná Bellville-polisiekantoor brand
Brandstigting word ondersoek nadat twee kantore in die Bellville-polisiekantoor naby Kaapstad Dinsdag in die vroeë oggendure in ’n brand beskadig is. Nuus (16-04-2019)
Maroela Bok Radio onttrek van Ghoemas
“Bok Radio kan geen vorm van diskriminasie op enige vlak teenoor enige kunstenaar(s), groep of taal ondersteun nie.” Nuus (16-04-2019)
Maroela AfriForum sal vervolging van Grace Mugabe monitor
“Ons hoop dat die vervolging van Grace Mugabe binnekort sal volg en ons sal die saak monitor.” Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 MultiChoice 'skaar hom nie by Steve se standpunte'
MultiChoice is verbind tot Afrikaans en ondersteun vryheid van spraak, maar weens “ ’n weerstand teen rassisme” het hy gevra dat ’n benoeming onttrek word vir ’n Ghoema-toekenning vir ’n video waarby … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Spoorwegwetsdienaars trek 104 in 5 maande vas
Altesame 104 mense is die afgelope vyf maande in hegtenis geneem sedert die spoorweg-wetstoepassingseenheid op die been gebring is. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Na vrou vermis raak, ry Pakcham langs die kus af
Rob Packham was die oggend ná sy vrou se dood erger geskok en getraumatiseerd, soveel so dat hy ’n uur laat was vir ’n afspraak met die polisie. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Rohde wil hof nou regstreeks verlof tot appèl vra
Die veroordeelde moordenaar Jason Rohde se regsverteenwoordiger, Tony Mostert, het Dinsdag gesê hulle gaan nou regstreeks ’n aansoek om verlof tot appèl teen sy skuldigbevinding en vonnis by die … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Sanral gaan grond in Strand ‘aan niemand gee’
Die Nasionale Padagentskap (Sanral) ontken dat hy grond in die Strand aan mense gaan gee om op te woon. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Sakeman glo agter Bfn-plaasaanval
’n Sakeman van Bloemfontein sit glo agter die plaasaanval op ’n nuwelingboer en die diefstal van sy 92 stuks vee, is Dinsdag in die Bloemfonteinse landdroshof beweer. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Man glo gesê om met een oog oop te slaap
Die polisie in Namibië krap nog kop oor die motief vir die skietdood van twee hoës verbonde aan die Namibiese Instituut vir Mynwese en Tegnologie (Nimt). Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Nog 2 vroue sê Welkom-regsman het hulle verkrag
Nog twee jong voue het na vore gekom wat beweer hulle is ook slagoffers van ’n prokureur van Welkom, wat reeds daarvan beskuldig word dat hy sy twee stiefdogters oor ’n tydperk van nege jaar verkrag … Nuus (16-04-2019)
Maroela Kabinet kanselleer inligtingsessies
Oor die jare het dit die voorste inligtingsgeleentheid geword waar vrae oor die regering gevra kon word. Nuus (16-04-2019)
Maroela Ennerdale-skool het week om onderrig te hervat
ʼn Klaskamer is gedurende die betoging aan die brand gesteek. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Man wat glo vrou, toe homself skiet, ‘dalk depressief’
Trevor Davis (67), uitvoerende bestuurslid van Rolbal Suid-Afrika, was moontlik depressief toe hy vermoedelik eers sy vrou met ’n haelgeweer geskiet het, en toe homself. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 3 van polisie afgedank oor protesoptog
Drie polisielede is summier afgedank nadat hulle Maandag in Durban betoog het. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Onderwysdosent (50) sterf skielik aan kanker
’n Voormalige dosent van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en koshuisvader van Armentum in Bloemfontein is die naweek aan kanker dood. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Man 5 keer voor winkel in PE geskiet
’n Man is Maandagaand koelbloedig voor ’n winkel in Soweto on Sea, Port Elizabeth, doodgeskiet. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 5 vas ná betogings in Ennerdale, Freedom Park
Vyf mense is Maandag vir openbare geweld aangekeer tydens gewelddadige betogings in Ennerdale en Freedom Park in die suide van Johannesburg. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Dinsdag, 16 April 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie bekommerd wees nie. Hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Hond 220 km van naaste land uit see gered
’n Hond wat 220 km van die kus af in die Golf van Thailand geswem het, is deur die werkers op ’n olieboor gered. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Bevelvoerder trek sommer self moordverdagte vas
Twee polisievroue met hoë range in Bothaville werk net so hard in die strate soos hul junior kollegas om misdadigers aan te keer. Nuus (16-04-2019)
Maroela Fetus gesond ná operasie in baarmoeder
Dit was die eerste keer dat die tipe operasie – om ʼn fetus se spina bifida reg te stel – in Afrika gedoen is. Nuus (16-04-2019)
Maroela Nóg ʼn oorwinning vir De Lille teen DA
Die DA moet binne die volgende drie dae ʼn openbare verskoning aan De Lille uitreik. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 ‘Positiewe stap’ deur NVG oor Grace, sê Gerrie
Die feit dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) aansoek gedoen het dat Grace Mugabe aan Suid-Afrika uitgelewer word, is ’n “baie positiewe stap” en dui daarop dat niemand bo die reg verhewe is nie, … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Spinnekop laat Ninow glo in hospitaal beland
’n Spinnekopbyt – dít is glo hoekom Nicholas Ninow (21) se arm erg geswel was en hoekom hy mediese hulp gevra het. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 9 in hof wat glo sokkerwedstryd ontwrig
9 in hof wat glo sokkerwedstryd ontwrig Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Betogers val polisielede, wagte se huise aan
Die huise van polisielede en veiligheidswagte is Maandagaand deur betogers in Steynsrus se Matlwangtlwang-woonbuurt onder die klippe gesteek. Nuus (16-04-2019)
Maroela 5 in hof ná chaos buite Steynsrus
Die vrou en vier mans, tussen 16 en 28 jaar oud, staan tereg op aanklagte van openbare geweld. Nuus (16-04-2019)
Maroela Belowende navorsing oor outisme-behandeling
’n Verband tussen die brein en die maag hou belowende resultate in vir die behandeling van sowat die helfte van outismegevalle, naamlik waar die lyer ook ’n verskeidenheid spysverteringsprobleme he… Nuus (16-04-2019)
Maroela Twee ondervra ná man langs voertuig geskiet word
“Volgens die polisie se inligting het die bestuurder uitgeklim, maar in die proses die motorsleutels onder die bestuurdersitplek ingegooi. Hy het toe probeer weghardloop.” Nuus (16-04-2019)
Maroela Verslag oor swak diens in hospitale saamgestel
Lede van die publiek word genooi om hul ervarings van swak dienslewering en behandeling by hospitale en klinieke te deel vir die saamstel van die verslag. Nuus (16-04-2019)
Maroela Ghoema-nominasie onttrek oor Steve Hofmeyr
“Hierdie is ʼn klap in die gesig van kunste, vryheid van uitdrukking én vir die bevordering van Afrikaans.” Nuus (16-04-2019)
Maroela Akademia ken 157 kwalifikasies toe
Altesaam 52 grade, tien gevorderde diplomas, vier diplomas en 91 hoër sertifikate is vanjaar by Akademia se jaarlikse kwalifikasieplegtighede toegeken. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 PE-sakeman skuldig aan brandstigting, bedrog
’n Sakeman van Port Elizabeth is Dinsdag daaraan skuldig bevind dat hy die sakeperseel van waar hy sy onderneming bedryf, opsetlik aan die brand gesteek het om meer as R6 miljoen van sy versekering … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Sooi gespit vir nuwe ongevalle-sentrum
Die opgradering van die Victoria-hospitaal in Wynberg, Kaapstad, is Dinsdag amptelik begin met ’n sooispit-seremonie. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Boere in Noord- en Oos-Kaap pak op weens droogte
Boere in die droogtegeteisterde Noord- en Oos-Kaap is besig om op te pak, hul plaashekke te sluit en ander werk te soek. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Wetenskaplikes druk volledige 3D-hart
Israelse wetenskaplikes het aangekondig dat hulle die eerste 3D-hart met menslike weefsel gemaak het in wat hulle ’n mediese deurbraak noem. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Cyril antwoord vrae regstreeks op Twitter
Vrae oor die doodstraf, ’n verkleinde staatsdiens en werkloosheid onder jeugdiges het pres. Cyril Ramaphosa Maandag op sosiale media laat bontstaan. Politiek (16-04-2019)
Netwerk24 Die Notre-Dame-inferno
Die Dame van Parys – die Notre-Dame-katedraal in Parys, Frankryk – het Dinsdag haar littekens gewys ná die verwoestende brand wat Maandagmiddag op die dak van die Gotiese katedraal ontstaan het. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Orde in die parlement! Só doen jy dit . . .
Om orde in die parlement te handhaaf is nié net 'n uitdaging waarmee ons eie speaker sukkel nie. John Bercow, speaker in die Britste laerhuis, moes vir Nancy Pelosi, speaker in Amerika se huis van … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 NVG wil Grace Mugabe vervolg
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) wil aansoek doen om Grace Mugabe aan Suid-Afrika te laat uitlewer. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Plaaswerker van Hankey wat glo verkrag, verskyn in hof
Die plaaswerker van Hankey wat na bewering ’n vrou en haar kinders in hul huis aangeval en die vrou ten aanskoue van haar dogter verkrag het, het Dinsdag die eerste keer in die hooggeregshof in Port … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Betogers oor klimaatsverandering neem Londen oor
Duisende omgewingsaktiviste het dele van sentraal-London Maandag lamgelê toe hulle Marble Arch, Oxford Circus en Waterloo-brug versper het om die regering te probeer dwing om meer vir … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Koerante berig oor Notre-Dame-brand
Koerante het Dinsdag oor die verwoestende brand in die Notre-Dame-katedraal in Parys, Frankryk, berig. Die brand het Maandag uitgebreek, terwyl minstens 400 brandbestryders die brand in bedwang … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Brand waarskynlik deur ‘ongeluk’ veroorsaak
Die brand wat die Notre-Dame-katedraal in Parys, Frankryk, se binnekant in puin gelê het, is waarskynlik deur ’n “ongeluk” veroorsaak. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Tornado’s, stormweer in VSA lei tot sterftes
Tornado’s en slegte weer in die suidelike en oostelike dele van Amerika het gelei tot die dood van nege mense, onder wie drie kinders. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Masels-uitbreking nou wêreldwyd
Masels het in die eerste drie maande vanjaar met 300% wêreldwyd toegeneem teenoor dieselfde tyd verlede jaar, sê die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO). Nuus (16-04-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Notre Dame: Het elke volk ’n siel?
Notre Dame is ná die brandskade in die media as die siel van die Franse volk beskryf. Statisties deel Suid-Afrikaners oorweldigend die Christelike geloof, maar met uitsonderings word dit selde in d… Nuus (16-04-2019)
Maroela Nuwe brug, nuwe hoofstuk vir Hoërskool Driehoek
“Ek glo ook daar gaan kinders wees met vrese, wat eers bang gaan wees om in die skoolgebou rond te beweeg.” Nuus (16-04-2019)
Maroela Baai se burgemeester kap terug na Ramaphosa
Die burgemeester het gesê hy is bereid om ʼn verslag rakende die munisipaliteit se werksprestasie beskikbaar te stel om te wys wat dié munisipaliteit in ʼn kort tydperk vermag het. Nuus (16-04-2019)
Maroela Man dood, vrou kritiek ná huisroof
Die verdagtes het daarna met selfone en ʼn skootrekenaar op die vlug geslaan. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Is man wat pastoor uit dood ‘opwek’ nou dood?
Ten midde van gerugte dat die vermeende bedrieër Elliot Moyo dood is, het die polisie in Gauteng Maandag gesê hy het nie amptelike bevestiging ontvang van die afsterwe van die man wat einde Februarie … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Jason Rohde mag nie teen sy vonnis appelleer nie
Die hooggeregshof in Kaapstad het Dinsdagoggend Jason Rohde se aansoek om teen sy vonnis te appelleer van die hand gewys. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Seun sleep ouers hof toe oor hulle sy porno weggooi
’n Man van die deelstaat Indiana in Amerika vat sy ouers hof toe omdat hulle sy pornografieversameling ter waarde van $29 000 weggegooi het. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Packham verder kruisondervra oor vrou se moord
Rob Packham het Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad aangevoer dat hy glad nie betrokke was by die dood van sy vrou Gill (56) nie. Hy word vandag verder gekruisondervra. Volg Netwerk24 se … Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Geld stroom in om Notre Dame te herbou
Geld stroom reeds in om die Notre Dame-katedraal in Parys, Frankryk, te herbou. Die katedraal is Maandagaand in puin gelê ná ’n verwoestende brand wat baie vinnig versprei het. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Zondo sê of Moyane vir Gordhan kan kruisondervra
Adjunkhoofregter Raymond Zondo lewer Dinsdag uitspraak oor Tom Moyane, geskorste SAID-kommissaris, se aansoek om Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, te kruisondervra. Politiek (16-04-2019)
Netwerk24 Brand by Bellville-polisiekantoor
Die polisie ondersoek 'n brand wat vroeg Dinsdagoggend by die Bellville-polisiekantoor in Kaapstad uitgebreek het. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Oomblik toe Notre Dame-kerktoring ineenstort
Die Notre Dame-katedraal in Parys se toring het die 13de-eeuse gebou vir mense wêreldwyd onmiddellik herkenbaar gemaak. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 12 feite oor die Notre Dame
12 feit oor die Notre Dame-katedraal wat Maandagaand grootliks in puin gelê is deur 'n verwoestende brand. Nuus (16-04-2019)
Netwerk24 Notre Dame-brand onder beheer
Brandbestryders in Parys, Frankryk, het in die vroeë oggendure van Dinsdag die verwoestende brand by die ikoniese Notre Dame-katedraal onder bedwang gebring. Nuus (16-04-2019)