Netwerk24 Lesufi ontsteld omdat Ennerdale-skool sy deure sluit
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, is ontsteld omdat die skoolbeheerliggaam van die Oakdale Secondary School in Ennerdale besluit het om die skool te sluit te midde van versoeke vir … Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Man vas wat glo hondegevegte hou
’n Man (30) is in Limpopo in hegtenis geneem nadat 22 honde vasgemaak aan kettings en in hokke glo op sy erf aangetref is. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Werker sterf in groot meeldrom by Bloem-meule
’n Werker is Maandagoggend dood toe kollegas ’n groot meeldrom by die Itau-meule in Bloemfontein aangeskakel het terwyl hy binne in die masjien was. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Grey-raad verbied om oor geld te besluit
Die vet is weer in die vuur by Grey-kollege in Bloemfontein nadat die onderwyshoof in die Vrystaat die skool se beheerliggaam verbied het om enige verdere geldelike besluite oor die skool te neem. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Só is teen Dramat ‘gekonkel’
Anwa Dramat moes destyds ten alle koste uit sy pos as nasionale Valke-hoof gedryf word om plek te maak vir die omstrede lt.genl. Berning Ntlemeza, het die Zondo-kommissie van ondersoek Maandag gehoor. Politiek (15-04-2019)
Netwerk24 Man wat eks se huis afbrand, pleit om nie tronk toe te gaan
“Dit is aardse goed. ’n Mens gaan nie daarmee hemel toe nie,” het ’n afgetrede sakeman van Bloemfontein, wat sy eksvrou se huis afgebrand het, in die stad se streekhof getuig. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Nog een laaste kans vir rondskuif
Politieke partye het nog een laaste kans om die name op hul kandidatelyste rond te skuif voor die finale samestelling van die nuwe parlement ná die verkiesing op 8 Mei. Politiek (15-04-2019)
Netwerk24 Motoris brand dood in Richardsbaai
’n Motorbestuurder het in Birdswood, Richardsbaai, doodgebrand nadat die motor waarin hy of sy was, op die pad aan die brand geslaan het. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Karweiers van renosterhoring bly agter tralies
Die twee mans wat glo Saterdag met minstens 167 renosterhorings, na bewering bestem vir die “mark in Suidoos-Asië” in hul besit betrap is, sal vir nog byna twee weke in aanhouding bly voordat hulle … Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Vrou wil van polisie eis ná motor met klippe bestook is
’n Vrou van Steynsrus in die Vrystaat oorweeg regstappe teen die polisie omdat beamptes glo “geen poging aangewend het nie” om hulp te verleen toe betogers haar motor met klippe bestook het. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Namibië geskok ná 2 se skietdood op kampus
Wat veronderstel was om ’n gewone Maandagoggend te wees, het in ’n tragedie ontaard toe twee direkteure van die NIMT in ’n koeëlreën gesterf het. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 3 vas in KZN wat e-taxi’s glo probeer kaap
Twee mans is die naweek in Pinetown, KwaZulu-Natal doodgeskiet en drie in hegtenis geneem in verband met twee voorvalle waar motors van e-pendeldienste glo byna gekaap is. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Packham bel Gill 'net twee keer,' terwyl hy haar soek
Rob Packham, wat daarvan aangekla is dat hy sy vrou, Gill, vermoor en haar lyk agter in haar motor aan die brand gesteek het, het self begin getuig in sy eie verweer. Volg die regstreekse dekking … Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Rob Packham ‘het niks met Gill se dood te doen’
Rob Packham was op geen manier betrokke by die dood van sy vrou, Gill (56), nie. Hy het ook niks te doen gehad met haar groen BMW wat by die Dieprivier-treinstasie uitgebrand is met haar lyk in die … Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Inwoners van Alexandra verhoed dat Mashaba praat
Ontstoke inwoners van Alexandra het Maandagaand ’n vergadering met Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, ontwrig toe hy hulle oor hul griewe wou toespreek na ’n vlaag betogings oor knellende … Politiek (15-04-2019)
Maroela PE-leerder wen eerste prys by Kenia-skou
ʼn Jong wetenskaplike van Cape Recife High School in Port Elizabeth het met die eerste prys weggestap by die 2019 wetenskap- en ingenieurskou in Kenia. Nuus (15-04-2019)
Maroela Dakar-wedren skuif na dié land
Die organiseerders van die jaarlikse Dakar-wedren het Maandag ʼn nuwe gasheerland aangekondig. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Notre Dame in Parys brand
'n Brand het in die beroemde Notre-Dame-katedraal in Parys uitgebreek, berig die BBC. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 ‘Seks vir werk en huise’ – DA eis ondersoek
Die DA wil hê die Kommissie vir Geslagsgelykheid moet ondersoek instel na bewerings dat daar van vroue in die Oos-Kaap verwag word om seks in ruil vir werksgeleenthede of behuising aan te bied. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Polisie ondersoek ma nou ook
Die ma van twee dogters wat na bewering deur hul stiefpa in Bloemfontein verkrag is, word nou self deur die polisie ondersoek omdat sy glo nie die beweerde voorvalle by die polisie aangemeld het nie. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Onwettige krag-aansluitings in George se visier
Vanjaar alleen is drie transformators reeds in die Thembalethu-gebied in George in die Suid-Kaap beskadig weens onwettige elektrisiteitsaansluitings. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Polisie skiet roofverdagte dood
’n Vermeende rower is dood en twee ander beseer toe ’n skietery Maandag tussen die polisie en ’n groep gewapende mans in Johannesburg uitgebreek het. Nuus (15-04-2019)
Maroela AfriForum werf steun in VSA teen onteiening, plaasmoorde
“Ons doel is om die Amerikaanse regering, politici en invloedryke stemme in die media te kry om in die openbaar standpunt in te neem oor die situasie in Suid-Afrika en om diplomatieke druk op… Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Einde ál nader vir NK-boere in droogtegebiede
Die einde kom al hoe nader vir Noord-Kaapse boere in droogtegeteisterde gebiede. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 ANC kyk na deelname aan koalisieregering in Baai
Die ANC sal sy besluit om deel van die koalisieregering in die Nelson Mandelabaai-metro te wees, heroorweeg as en wanneer dit nodig is, sê Oscar Mabuyane, voorsitter van die ANC in die Oos-Kaap. Politiek (15-04-2019)
Netwerk24 ‘Plaasaanvaller’ wat ontsnap sit twee jaar
’n Vermeende plaasaanvaller wat in Desember uit polisie-aanhouding ontsnap het, is net meer as ’n maand nadat hy weer aangekeer is, tot twee jaar tronkstraf gevonnis op ’n aanklag van ontsnapping. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 2 polisiemanne in hof oor wapendiefstal
Twee van die drie polisiebeamptes wat in hegtenis geneem is weens die beweerde diefstal van ’n polisievuurwapen, het in die landdroshof in Muizenberg verskyn. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Geweld in Steynsrus duur voort
Gewelddadige betogings het Maandag in Steynsrus in die Vrystaat voortgeduur en die polisie moes ’n oproerige skare uiteen dryf. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Man dag voor sy verjaardag vermoor
Op die vooraand van sy verjaardag is ’n man Sondagaand in Port Elizabeth in ’n oënskynlike sluipmoord doodgeskiet. Nuus (15-04-2019)
Maroela Polisie op soek na vermeende plaasaanvallers
Die polisie in Waterval-Boven in Mpumalanga is op soek na ses persone wat Sondagoggend op ʼn plaashuis in die omgewing toegeslaan het. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Staatsgetuie het glo by Lifman om beskerming aangeklop
’n Staatsgetuie in die verhoor van Nafiz Modack, Colin Booysen, Ashley Fields en Jacques Cronjé het nadat hy in November in die streekhof getuig het, om beskerming by Mark Lifman aangeklop. Nuus (15-04-2019)
Maroela Moordbeskuldigde Rob Packham in getuiebank
Bloedspatsels is in die motorhuis en badkamer van die Packham-woning gekry. DNS-ontledings daarvan het gewys dit was Gill se bloed in die badkamer, sowel as aan die deurhandvatsel in die binnekant … Nuus (15-04-2019)
Maroela DKD ontken gerugte oor beweerde Dros-verkragter
Die 20-jarige man wat aangekla word dat hy ʼn sewejarige dogtertjie in ʼn Dros-restaurant in Pretoria verkrag het, se toestand is bestendig en hy sal na verwagting binnekort terug na die gevangenis o… Nuus (15-04-2019)
Maroela Vier gevonnis vir moord op Limpopo-egpaar
“Dis erg om te dink jy moet iemand vergewe wat so ʼn verskriklike ding gedoen het, maar jy móét.” Nuus (15-04-2019)
Maroela Twee tieners in hof oor moord op 17-jarige
Twee tieners, onderskeidelik 17 en 18 jaar oud, het Maandag in die Mokopane (Potgietersrus)-landdroshof in Limpopo verskyn in verband met die moord op ʼn 17-jarige meisie. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Weermag sê opposisie in Soedan moet premier kies
Soedan se militêre oorgangsraad het lede van die vorige regering in hegtenis geneem en belowe om nie betogers uiteen te jaag nie. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 ‘Hy wou my hier doodmaak’
Met Alison Botha in haar gedagtes én die besluit om nie daardie dag dood te gaan nie, het ’n vrou van Port Elizabeth verbete teen ’n aanvaller baklei wat haar keel en nek met ’n stomp vismes probeer … Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Damvlakke in W-Kaap daal steeds, ondanks reën
Damvlakke in die Wes-Kaap het tot ’n gemiddeld van 35% gedaal, ondanks goeie reënval wat oor groot dele van die provinsie uitgesak het. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Man wat bankkliënt se Krugerrande steel, later gevonnis
’n Voormalige werknemer van Nedbank in Oos-Londen, Kevin Kaschula, is daaraan skuldig bevind dat hy 480 Krugerrande ter waarde van ongeveer R7,2 miljoen van ’n kliënt gesteel het. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Gemeenskap kap na ANC oor voorafbetaalde watermeters
Hornlee United wat weier dat voorafbetaalde watermeters in Hornlee in Knysna in die Suid-Kaap geïnstalleer word, het na die ANC in Knysna gekap. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Rooi Kruis begin soektog na 3 ontvoerde werknemers
Die internasionale komitee van die Rooi Kruis vra inligting oor waar drie van hul werknemers is wat vyf jaar gelede deur Isis in Sirië ontvoer is. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Man voor skool doodgeskiet
’n Man is Maandagmiddag buite die Bernard Isaacs-laerskool in Coronationville, Johannesburg, doodgeskiet. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Pensioenaris uit R100 000 verkul
Drie mense, twee mans en ’n vrou, het ’n afgetrede mynwerker van Welkom uit R100 000 geswendel. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Veiligheid van boere, plaaswerkers ‘nie vir ANC belangrik’
Die veiligheid van boere en plaaswerkers is nie vir die ANC-regering belangrik nie. Politiek (15-04-2019)
Netwerk24 2 koelbloedig op kampus in Namibië doodgeskiet
Eckhart Mueller, uitvoerende direkteur by die Namibiese Instituut vir Mynwese en Tegnologie (Nimt) en sy adjunk, Helmo Hellwig, is Maandagoggend op Arandis, naby Swakopmund in Namibië, koelbloedig … Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Skok, ongeloof ná rolbal-hoë glo sy vrou, homself skiet
Skok en ongeloof heers nadat ’n vooraanstaande lid van die Suid-Afrikaanse rolbalgemeenskap Sondag vermoedelik eers sy vrou en toe homself om die lewe gebring het in hul huis in Mosselbaai in die … Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Oudleraar in hof ná hy glo hond skiet
’n Afgetrede predikant en boer van Hobhouse het in die hof verskyn op aanklagte van aanranding, die rig van ’n vuurwapen en kwaadwillige saakbeskadiging. Nuus (15-04-2019)
Maroela Bedreigde skilpadwyfie sterf
’n Mediese ondersoek het bevind dat die wyfie gesond was voor die kunsmatige bevrugting en dat die prosedure glad verloop het. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Ninow nié vir oordosis dwelms na hospitaal, sê DKD
Die departement van korrektiewe dienste (DKD), in wie se sorg Nicholas Ninow in verband met die Dros-verkragtingsaak is, het hul misnoeë uitgespreek oor vals gerugte dat hy na ’n hospitaal gehaas is … Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 3 dood in vliegtuig-ongeluk in Nepal
Drie mense is dood en vier beseer in ’n vliegtuigongeluk op een van die wêreld se gevaarlikste lughawens – die Tenzing-Hillary-lughawe in die dorpie Loekla, Nepal, die poort na die Everest-gebied. Nuus (15-04-2019)
Maroela Mashaba gaan Alex eindelik besoek
Ontevrede inwoners het verlede week aangedring op ʼn vergadering met Mashaba, maar hy het nie opgedaag om hulle toe te spreek nie. Nuus (15-04-2019)
Maroela Bekende egpaar in rolbalkringe dood aangetref
“Hulle toewyding het geen gelyke gehad nie. Hierdie is ʼn verskriklike tragedie.” Nuus (15-04-2019)
Maroela Man dood ná hy in graansilo val
Met hul aankoms op die toneel was werkers reeds besig om die graansilo te deurboor om by die man uit te kom. Nuus (15-04-2019)
Maroela Plaasaanvallers se swaar vonnisse verwelkom
Lt.genl. Godfrey Lebeya, hoof van die Valke, het die lang tronkstraf verwelkom en gesê die vier se skuldigbevinding en vonnisse is die gevolg van uitstekende ondersoekwerk deur ʼn toegewyde span. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Man vas ná rooftog by juwelierswinkel
’n 32-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy Sondag vermoedelik by ’n rooftog in ’n juwelierswinkel in Kaapstad betrokke was. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Ecuador skop Assange daaroor uit
Julian Assange, stigter van WikiLeaks, het die voorwaardes van sy asiel in die Ecuadoriaanse ambassade in Londen herhaaldelik oortree deur ’n spioenasiering van daar af te bedryf. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 American Airlines hok Max 8’s nog tot in Augustus
American Airlines (AAL) het aangekondig dat hul vloot van Boeing 737 Max 8-vliegtuie nog tot middel Augustus op die grond sal bly. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Kans groter dat jy in Kaap vermoor word
Die kans dat jy in die Kaapstad-metro vermoor sal word, is heelwat groter as in enige ander stad in Suid-Afrika, toon die jongste verslag oor die stand van stedelike veiligheid in Suid-Afrika. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 4 kry lewenslank vir moord van bejaarde egpaar op plaas
Die vier moordenaars wat ’n bejaarde egpaar van Limpopo in 2017 op hul plaas buite Bela-Bela vermoor het, is elkeen tot twee keer lewenslange tronkstraf gevonnis. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Trump, Sanders grinnik reeds ná vroeë veldtogte
Pres. Donald Trump het reeds $30 miljoen vir sy komende verkiesingsveldtog vir volgende jaar ingesamel in die eerste drie maande van vanjaar. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Gewilde rolbal-egpaar met skietwonde in huis gekry
’n Uitvoerende bestuurslid van Rolbal Suid-Afrika en sy vrou is Sondagmiddag dood met skietwonde in die slaapkamer van hul huis in Mosselbaai gevind. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 3 mense in motor doodgeskiet
Drie mense is Vrydag in ’n motor in Kaapstad, doodgeskiet. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Nafiz Modack by hof omring deur gewapende wagte
Nafiz Modack het Maandagoggend by die streekhof in Kaapstad aangekom saam met minstens drie gewapende wagte. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Vrou met dogter herenig ná aanhouding in Dubai
Die streng internetwette in Dubai is soos ’n gelaaide pistool teen mense se koppe, het ’n Britse vrou se helpers gesê nadat sy met ’n boete uit die tronk vrygelaat is omdat sy haar eksman se nuwe … Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 ANC-veterane vaar uit teen Ace ná ‘rassistiese’ uitlatings
Ace Magashule, die ANC se sekretaris-generaal, het Saterdag in Philippi in Kaapstad “ANC-ondersteuners aangehits om op rassistiese wyse hul stem uit te bring”. So sê die ANC se veterane. Politiek (15-04-2019)
Maroela Sikloon Idai: ‘Meer internasionale hulp benodig’
Sikloon Idai het Mosambiek, Malawi en Zimbabwe net meer as ʼn maand gelede getref en volgens Amnestie Internasionaal moet die internasionale gemeenskap meer doen om diegene wat geraak word te help. Nuus (15-04-2019)
Maroela R175 m. om ampswonings op te knap
Die minister van openbare werke het bekend gemaak dat R175 miljoen spandeer gaan word om ministers en LP’s se ampswonings op te knap. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Ivanka besoek Afrika-lande
Ivanka Trump, dogter van pres. Donald Trump van Amerika, is op besoek aan verskeie Afrika-lande. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Man by Swellendam vas vir bakkie vol perlemoen
Verkeersbeamptes by die weegbrug op die N2-hoofweg by Swellendam in die Wes-Kaap het ’n man in hegtenis geneem nadat hulle vroeg Maandagoggend ’n bakkie vol perlemoen afgetrek het. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Sikloon Idai se skade beloop miljarde - Wêreldbank
Die tropiese sikloon Idai, wat verlede maand verwoestende oorstromings in Mosambiek, Malawi en Zimbabwe veroorsaak het, sal die betrokke lande meer as $2 miljard (bykans R28 miljard) uit die sak jaag. Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 G'n 'ekskuus' vir stamp, toe word student gekaap
Die 19-jarige meisie wat Saterdagmiddag in ’n kapingsdrama in Johannesburg betrokke was, het gedink die “mense wat pas in haar vasgery het, kom verskoning vra”. Die volgende oomblik het die een ’n … Nuus (15-04-2019)
Netwerk24 Inwoners help polisie met vind van gewere
Die polisie in Parktown, Johannesburg, het Saterdag op ses grootkaliber-wapens beslag gelê nadat hulle inligting ontvang het van die gemeenskap van die Angelo-plakkerskamp in Boksburg, Ekurhuleni. Nuus (15-04-2019)