Netwerk24 Toeriste se stoomrit ontspoor tydelik in Vrystaat
’n Stoomtrein met sowat 50 buitelandse stoomtrein-geesdriftiges aan boord was Saterdag en Sondagoggend tussen Ficksburg en Bloemfontein gestrand gelaat nadat hul toer tydelik deur Transnet gestaak is. Nuus (So 21:40)
Netwerk24 Twee vas met 167 renosterhorings in hul besit
Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle Saterdag met 167 renosterhorings in hul besit gevang is. Nuus (So 21:40)
Netwerk24 Polisie in Gauteng neem 1 300 in hegtenis
Die polisie in Gauteng het oor die naweek meer as 1 300 mense in hegtenis geneem in verband met verskeie misdade wat strek van verkragting tot motorkapings. Nuus (So 21:40)
Netwerk24 Lorrie ry beampte op renbaan raak
’n Baanbeampte van die Boshof Oval-renbaan is in die hoësorgeenheid van ’n Bloemfonteinse hospitaal nadat hy Saterdag in ’n fratsongeluk op die baan deur ’n watervragmotor raakgery is. Nuus (So 21:20)
Netwerk24 O, boom, Marelize!
Die volgende oomblik was die boom voor haar. Wegklap het nie gewerk nie, toe maak haar kop daarmee kennis. Nuus (So 21:00)
Netwerk24 Oop kragkabels soos die ‘byt van ’n slang’ - Mazzone
’n Oopgebreekte substasie met honderde onwettige kragverbindings het volgens die gemeenskap reeds tot die skokdood van drie mense, verskeie honde en die afbrand van minstens 12 plakkershutte gelei. Nuus (So 21:00)
Netwerk24 Wêreld se grootste vliegtuig slaag eerste toetsvlug
Die wêreld se grootste vliegtuig het Saterdag oor die Mojave-woestyn in Kalifornië opgestyg. Nuus (So 20:40)
Netwerk24 3 beroof casino in Port Elizabeth
Die polisie in Port Elizabeth is op soek na drie mans wat die afgelope naweek ’n casino in die stad beroof het. Nuus (So 20:40)
Netwerk24 Man geloof wat leraar uit see red
Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) het Sondag ’n man van Kleinmond geloof nadat hy gehelp het om ’n bejaarde man uit die see te red. Nuus (So 20:00)
Netwerk24 Kathu-sonpark bring krag vir 180 000 huise
Die Kathu Solar Park in die Noord-Kaap wat sonkragenergie aan sowat 179 000 huise verskaf, is verlede Donderdag deur die provinsiale premier, Sylvia Lucas, geopen. Nuus (So 19:20)
Netwerk24 Musk se droom kry hupstoot
Elon Musk se ruimtedroom het verlede week ’n groot hupstoot gekry. Nuus (So 19:20)
Netwerk24 Wedstryd ontwrig ná toeskouers op veld storm
Die sokkerwedstryd tussen Bloemfontein Celtic en Cape Town City in die Rosestad moes Sondag kort na die afskop stopgesit word toe ontevrede Celtic-toeskouers op die veld gehardloop en die wedstryd … Nuus (So 19:20)
Netwerk24 Skote uit motor tref vier mense voor klub
’n Deurwag is Sondagoggend dood en drie mans gewond in ’n skietery buite ’n nagklub in Melbourne, Australië. Nuus (So 19:00)
Netwerk24 Maduro brei sy mag met 1 m. uit
Pres. Nicolás Maduro van Venezuela wil die land se burgermag met ’n miljoen lede uitbrei, blykbaar omdat hy bang is die weermag draai teen hom. Nuus (So 19:00)
Netwerk24 Bedryf pleit by CR om nie Kopieregwet goed te keur
Pres. Cyril Ramaphosa het die laaste sê oor ’n Wysigingswetsontwerp op Kopiereg wat ’n reuse- negatiewe impak op die kreatiewe en skeppende bedryf kan hê. Nuus (So 18:40)
Netwerk24 Meisie, seun vas vir moord op medeleerling
’n 17-jarige meisie en ’n 18-jarige seun is op Mokopane, Limpopo, vir moord in hegtenis geneem nadat die lyk van ’n medeleerling op ’n stortingsterrein op die dorp gevind is. Nuus (So 17:40)
Netwerk24 Uitgespoelde haai by Kampsbaai weer see toe
Die karkas van die walvishaai wat Saterdagmiddag op die strand by Kampsbaai in Kaapstad uitgespoel het, is terug die water in. Nuus (So 17:00)
Netwerk24 Man doodgeskiet in 1 van drie plaasaanvalle
’n Vrou van Limpopo was sentimeters weg van die dood toe ’n rower die motorband waarlangs sy geskuil het flenters geskiet het. Nuus (So 17:00)
Netwerk24 Kapers skiet op meisie (19), steel kar
’n Kapingsdrama in Randburg waarin ’n skoot op ’n 19-jarige meisie afgevuur is, is op kringtelevisie vasgelê. Nuus (So 16:20)
Maroela Familie soek antwoorde ná eenjarige by dagskool sterf
“Toe ek terugbel het hy vir my gesê my kind het geval en ek moet hulle by die Edenvale-hospitaal ontmoet. Dit is eers by die hospitaal dat ek ingelig is my klein engel was op lewensondersteun… Nuus (So 13:40)
Netwerk24 ‘Wees soos Jesus en vergewe’
Die gemeente van die Hervormde kerk Wesmoot moes Sondag noodgedwonge hul erediens onder ’n afdak van die kerk hou ná hul kerkgebou vandeesweek geplunder en verniel is. Nuus (So 13:20)
Netwerk24 Regstappe word oorweeg ná klopjag op moskee
Moslems in Ficksburg in die Oos-Vrystaat gaan regstappe teen die polisie doen nadat beamptes ’n klopjag op hul moskee uitgevoer het. Nuus (So 13:20)
Netwerk24 Bejaarde se troetelvoël maak hom dood
’n 75-jarige man van Florida in die VSA is deur sy troetelvoël doodgemaak. Nuus (So 13:00)
Maroela 17-jarige sterf in polisiesel
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek die dood van ʼn 17-jarige seun wat die afgelope naweek in polisieaanhouding in Mpumalanga gesterf het. Nuus (So 12:00)
Netwerk24 Gesin in tref-en-trap-ongeluk gegroet, skuldige steeds soek
Verslae geliefdes het Saterdag in die Vrye Baptistekerk in Welkom van Theuns (39), Elmarie (38), Tristan (8) en Amory (4) Lubbe afskeid geneem. Nuus (So 12:00)
Maroela Ontvoerde Limpopo-baba gevind
ʼn Twee maande oue babaseuntjie van Mokopane in Limpopo is teruggevind meer as twee weke nadat hy ontvoer is. Nuus (So 11:20)
Netwerk24 2 vermeende kapers vasgetrek
Twee mans is Saterdag in Manenberg aangekeer nadat hulle na bewering ’n voertuig gekaap het. Nuus (So 11:20)
Netwerk24 Man (23) in skietvoorval in Bonteheuwel gewond
’n 23-jarige man is Saterdag in ’n skietvoorval in Bonteheuwel, Kaapstad, gewond. Nuus (So 11:00)
Netwerk24 3 dood toe vliegtuig helikopters by Everest tref
Drie mense is dood en nog drie beseer nadat ’n ligte vliegtuig Sondag op die berg Everest van die aanloopbaan geskiet en twee helikopters getref het. Nuus (So 10:40)
Maroela Twee van drieling sterf: ‘Dis steeds ʼn storie van hoop’
“Daarna het hulle haar liggaampie in ʼn kombersie toegedraai en ek het vir ure daar met haar teen my bors gesit.” Nuus (So 09:40)
Netwerk24 Demokrate dreig IRS met hof oor Trump se opgawes
Demokrate in die Amerikaanse huis van verteenwoordigers het ’n nuwe ultimatum aan die land se belastingowerheid gestel: Oorhandig pres. Donald Trump se belastingopgawes vóór 23 April, of hulle gaan … Nuus (So 09:40)
Maroela Vuurwapens verlate in motor gevind
“’n Ondersoek is tans aan die gang en die polisie is optimisties dat die verdagtes, wat tans onbekend is, wel binnekort in hegtenis geneem sal word hangende die forensiese prosessering van hierdie … Nuus (So 08:20)
Netwerk24 1 dood, 3 gewond in skietery in Melbourne
Een mens is dood en drie gewond ná ’n wilde skietery buite ’n nagklub in Melbourne, Australië. Nuus (So 08:20)