Netwerk24 Walvishaai spoel uit in Kampsbaai
’n Walvishaai het Saterdagmiddag op die strand by Kampsbaai in Kaapstad uitgespoel en het kort daarna gevrek. Reëlings word nou getref om die karkas te verwyder. Nuus (13-04-2019)
Netwerk24 Man dood toe kar onder lorrie inploeg
Die man se kar het gedeeltelik onder die vragmotor vasgesit en was aan die brand toe nooddienspersoneel op die toneel aankom. Nuus (13-04-2019)
Maroela R200 000 skade oor onwettige kragverbindings
“Die skade aan die kragnetwerk is ernstig en uitgebreid.” Nuus (13-04-2019)
Netwerk24 36 lig beseer toe bus van pad afry
36 mense is na klinieke en hospitale gebring vir behandeling nadat ’n bus Saterdag van die pad af gery het in die Umzinyathi-gebied in Inanda, noord van Durban. Nuus (13-04-2019)
Maroela Pous berispe tieners oor selfoonverslawing
“Asseblief! Die diens is nie ʼn vertoning nie!” Nuus (13-04-2019)
Maroela Maimane: ‘Gaddafi-miljoene danksy swak grense geskuif’
“Hoe anders sou Jacob Zuma honderde miljoene rande van Gaddafi se geld in die eerste plek in Suid-Afrika ingebring het om dit by sy Nkandla-woning te versteek?” Nuus (13-04-2019)
Netwerk24 Vrou aangekeer, 3 beseer in geldwa-rooftog
’n Vrou is in hegtenis geneem nadat ’n groep gewapende rowers op ’n geldwa vroeër die middag op die R40-roete by Rockys Drift in Mbombela toegeslaan het. Nuus (13-04-2019)
Netwerk24 Ghaddafi se miljoene ‘nie deur Zuma in Swaziland versteek’
Die sentrale bank van eSwatini (voorheen Swaziland) het ontken dat hy geld van ’n voormalige president van Suid-Afrika hou. Politiek (13-04-2019)
Maroela Inwoners hoor skote klap voor man sterf
“Volgens inligting vanaf die toneel het lede van die publiek skote gehoor en toe die geluid van ʼn motorongeluk.” Nuus (13-04-2019)
Netwerk24 Blitsige Josiah deur Loskop gedenk
Hy het een van die grootste prestasies in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse sport gelewer, maar nou is hy skandelik meestal vergete. Nuus (13-04-2019)
Netwerk24 Inwoners hoor eers skietery, toe botsing
’n Man is Saterdagoggend dood in sy motor aangetref nadat inwoners in Kerkstraat in Pietermaritzburg ’n skietery gehoor het. Nuus (13-04-2019)
Netwerk24 800 000 wil ‘Game of Thrones’-taal leer
Meer as 800 000 mense probeer die taal Valyrian, wat in die uiters gewilde TV-reeks Game of Thrones gepraat word, bemeester. Nuus (13-04-2019)
Maroela Sasol open myn van R5,6 miljard
Impumelelo, wat “sukses” in isiZoeloe beteken, is volgens Sasol een van drie wêreldgehaltemyne wat hy in die afgelope dekade as deel van sy R14 miljard-mynvervangingsprogram gebou het. Nuus (13-04-2019)
Maroela Welpies wat nie kan loop uit skoktoestande verwyder
Daar is nie voldoende skuiling, ruimte of water vir die diere gegee nie. Die kampe waarin leeus, rooikatte, tiere en luiperds aangehou is, was glo ook vuil en parasities. Nuus (13-04-2019)
Netwerk24 Marikana se inwoners dring aan op grond
Die gemeenskap van Marikana in Noordwes sê hulle eis grondonteiening sonder vergoeding ná ’n besoek van Mmusi Maimane, DA-leier. Politiek (13-04-2019)
Maroela Seun (8) finaal gegroet ná ongeluk by skool
“Ek is so jammer dat jy so vroeg moes gaan. Jou plekkie is leeg.” Nuus (13-04-2019)
Maroela Toeris beseer ná hy van balkon spring
Volgens paramedici het ooggetuies egter by hul aankoms op die toneel gesê daar was glo ʼn gaslekkasie in die gebou, wat daartoe gelei het dat die sprinkelstelsel afgegaan en pandemonium in die resta… Nuus (13-04-2019)
Maroela Msimanga reageer oor diefstalklag teen broer
Solly Msimanga, die DA se Gauteng-premierskandidaat en voormalige burgemeester van Tshwane, het Vrydagaand ʼn polisieondersoek na beweerde diefstal deur sy broer verwelkom. Nuus (13-04-2019)
Netwerk24 Gewilde wedloop vertraag ná betogers oornag toeslaan
Die wegspring van die 33ste Forever Resorts Loskop-wedloop in Mpumalanga is vroeg Saterdagoggend met ’n uur vertraag weens protesoptrede oor dienslewering op die pad tussen Middelburg en die … Nuus (13-04-2019)