Netwerk24 3 geliefde honde vrek nadat swerm bye hulle takel
Drie honde het Donderdag gevrek nadat hulle deur ’n swerm bye op ’n plaas in die Verkeerdevlei-distrik in die Vrystaat getakel is. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Departement help met begrafnis vir 2 leerlinge
Die Oos-Kaapse onderwysdepartement sal die gesinne help met die begrafnisreëlings vir twee leerlinge wat vroeër die week in ’n fratsongeluk dood is. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 ‘Stem vir my,’ sê die deurskynende man in die lug
’n Skare mense het begin juig toe pres. Joko Widodo skielik in ’n hologram uit die lug voor hulle verskyn op ’n politieke vergadering buite die hoofstad, Djakarta, in Indonesië. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Bedil volg Mulaudzi op by SAUK ná skorsing
Die SAUK het Vrydag bevestig dat Warren Bedil ná Tshifhiwa Mulaudzi se skorsing as die uitsaaier se waarnemende groepbestuurder vir kommersiële sake aangestel is. Politiek (12-04-2019)
Netwerk24 Man vas wat ‘klein apteek’ bedryf
’n Man wat blykbaar ’n klein onwettige apteek van sy huis bedryf, is Donderdagnag in Port Elizabeth in hegtenis geneem. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Moordsaak ondersoek ná betoger koeëldood sterf
Die polisie ondersoek ’n saak van moord nadat die lyk van ’n betoger met ’n koeëlwond in die kop Vrydag agter ’n winkelsentrum in die Strand gevind is. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Kleurryke Bill Troskie in Rosestad gegroet
Bill Troskie (84), ’n legende in die Rosestad se sake- en sportkringe, het vir sy gesin gesê hulle moet nooit huil nie, maar gelukkig wees. Daarom, sê sy enigste kind, Billy, het hy Vrydag met sy pa … Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Zondo hoor van Dramat se skorsing
Anwa Dramat is destyds glo geskors enkele dae nadat hy as nasionale Valke-hoof saakdossiere oor die veiligheidsopgraderings by oudpres. Jacob Zuma se Nkandla-kompleks begin vra het, het die … Politiek (12-04-2019)
Netwerk24 Verdagtes vas ná 2 motorkapings in die Kaap
Die polisie het vandeesweek verdagtes in twee onverwante voorvalle van motorkaping en poging tot moord in Nyanga, Kaapstad, in hegtenis geneem. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 ANC betrek Msimanga se broer by diefstal van rekenaars
’n Jonger broer van Solly Msimanga, die DA se premierskandidaat in Gauteng en voormalige burgemeester van Tshwane, is Vrydag geïmpliseer by die diefstal van rekenaars by die Tshwane-metroraad. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 DBV verwyder siek leeuwelpies van wildplaas in NW
Twee leeuwelpies op ’n plaas in Noordwes is so erg verwaarloos dat die Dierebeskermingsvereniging (DBV) hulle verwyder het. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Skrywer het geen dagvaardings gekry
As hy gedagvaar word oor die inhoud van sy boek Gangster State: Unravelling Ace Magashule’s web of capture, sal dit ’n “wonderlike geleentheid” wees om die aantygings teen ANC-leiers in die hof te … Politiek (12-04-2019)
Maroela Google toon SA vra oor onluste tydens verkiesing
Die ANC, EFF en Black First Land First is die drie politieke partye wie se name die afgelope week die meeste op Google ingetik is. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Onrus oor dienslewering duur voort
Betogings oor die gebrek aan dienslewering het Vrydag in dele van Gauteng en die Wes-Kaap voortgeduur. Politiek (12-04-2019)
Netwerk24 Reën die naweek in Wes- en Oos-Kaap verwag
Koel, bewolkte weer met reënbuie word die naweek oor grootste deel van die Wes-Kaap verwag, met ’n sterk kans op reën Sondag in die Oos-Kaap. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Opgeskorte vonnisse vir kabeldiewe
’n Suid-Afrikaanse burger (27) en ’n Zimbabwiese burger (34) is vroeër vandeesmaand in die streekhof op Somerset-Wes skuldig bevind op aanklagte van die beskadiging van infrastruktuur en diefstal. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 OB vies oor dagvaarding aan Gordhan uitlek
Adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), is teleurgesteld dat nuus oor die dagvaarding van Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, uitgekom het enkele ure nadat dit op hom … Politiek (12-04-2019)
Netwerk24 Vrou soek hulp met mes nog in haar nek ná aanval
Met die mes nog in haar nek, het ’n vrou van Port Elizabeth daarin geslaag om haar hande en voete los te wikkel, ’n ruit te breek en hulp te gaan soek nadat sy aangeval is. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Ramaphosa maak name van agt nuwes in SAUK-raad bekend
Pres. Cyril Ramaphosa het Vrydag agt nuwe nie-uitvoerende direkteure aangestel om vakatures in die SAUK-raad te vul nadat die nasionale vergadering voorstelle in dié verband gedoen het. Politiek (12-04-2019)
Netwerk24 Vrydag, 12 April 2019
Net voor jy jou skoene uitskop en gaan naweek hou - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Broer kan lewenslank sit weens bloedskande
Die jong man van Bloemfontein wat daarvan aangekla word dat hy ’n kind by sy tienersuster verwek het, word deur ’n moontlike vonnis van lewenslange tronkstraf in die gesig gestaar. Nuus (12-04-2019)
Maroela Gedeelte van N1 dié naweek gesluit
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het Gautengse motoriste gewaarsku dat ʼn gedeelte van die N1 in Pretoria dié naweek gesluit sal wees wanneer ʼn nuwe voetgangerbrug opgerig word.… Nuus (12-04-2019)
Maroela ‘Onskuldige lewens gespaar’ toe polisie rooftog fnuik
Daar is op die toneel op ʼn AK47-aanvalsgeweer, ʼn pistool en ʼn rewolwer, asook ammunisie beslag gelê. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Leerling groet Driehoek-skool met bossie blomme
Clari Botes (18), een van die meer as 20 leerlinge wat meer as twee maande gelede ernstig beseer is in die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, het Donderdag met ’n bossie geel … Nuus (12-04-2019)
Maroela Unie dreig met hofstappe as weermag nie studente heraanstel
Die SA Nasionale Weermagunie (Sanwu) het die weermag tot Maandag gegee om ʼn groep studente wat hy ontslaan het, weer aan te stel, of Sanwu gaan hom tot die hof wend. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Tsoenami kan Indonesië tref ná aardbewing
’n Deel van die Indonesiese eiland Sulawesi is ontruim weens ’n tsoenami-waarskuwing ná ’n aardbewing van 6,8. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Veral Vrystaters raap ‘Gangster State’ van rakke op
Met nog net een (en ’n half) bekendstellings agter die rug, verkoop die ondersoekende joernalis Pieter-Louis Myburgh se nuwe boek, Gangster State: Unravelling Ace Magashule’s Web of Capture, volgens … Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 China bang vir nuwe 'Mao Zedong'-plan
China beplan om miljoene jong mense terug te stuur na dorpies op die platteland. Dié plan maak mense bang dat daar teruggekeer word na die wrede metodes van Mao Zedong. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Israelse ruimtetuig stort op maanoppervlak neer
Die Israelse ruimtetuig Beresheet het op die maanoppervlak neergestort in die eerste privaat befondste poging om op die maan te land. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Trump se suster tree af, einde van ondersoek
Pres. Donald Trump van Amerika se ouer suster, Maryanne Trump Barry, het as federale appèlregter afgetree en daarmee ’n ondersoek beëindig of sy die regterlike gedragskode oortree het deur deel te … Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Duisende het cholera, malaria
Die dodetal van die verwoestende sikloon Idai wat Mosambiek, Malawi en Zimbabwe byna ’n maand gelede getref het, het Vrydag tot 1 005 gestyg. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Konflik tussen weermag, betogers gevrees
In openlike ongehoorsaamheid aan die weermag se opdragte het skares mense Donderdagnag op die strate van Soedan se hoofstad deurgebring. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 3 vasgetrek ná rooftog, 2 kapings en 2 botsings in PE
Ná ’n gewapende rooftog, twee kapings en twee motorbotsings, het drie vermeende rowers hul rieme uiteindelik teen die polisie styfgeloop. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Man geopereer ná hy 50 m val van Leeukop
Ná ’n suksesvolle spinale fusie om sy ruggraat te stabiliseer, vorder Jake Read (25) goed nadat hy Saterdag 50 m ver van ’n hoë punt op Leeukop in Kaapstad geval het. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Man ry in 7 motors vas buite kuierplek
’n Man is in ’n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem, nadat hy glo uit woede in sewe motors voor ’n kuierplek in Vanderbijlpark vasgery het. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Betogings net uiting van frustrasie, sê Sanco
Die burgerlike organisasie Sanco ondersteun die betogings wat landwyd in verskillende gebiede uitbreek, omdat die inwoners só die politici se aandag wil vestig op die kwessies wat hulle pla. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Man ry in 7 motors vas buite kuierplek
’n Man is in ’n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem, nadat hy glo uit woede in sewe motors voor ’n kuierplek in Vanderbijlpark vasgery het. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Restaurant-boot sink halfpad; reddingspoging onderweg
’n Operasie is tans in die Knysna-riviermonding aan die gang om ’n boot te red wat oornag water begin inneem het. Nuus (12-04-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Gaan ‘teen-DA-betogings’ die ANC (en die land) byt?
Lui die strooptog op ’n kerk as deel van ’n “diensleweringsoptog” ’n kentering in, veral teen die agtergrond van lewensverlies elders, ook tydens soortgelyke protesaksies? Gaan politici dié keer ni… Nuus (12-04-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 12 April 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (12-04-2019)
Maroela Pleidooi gerig ná jong pa in tref-en-trap sterf
“Sy vrou is steeds ʼn senuweewrak. Sy het hierdie week teruggekeer werk toe. Sy moet aanhou ter wille van haar kinders en sy doen haar bes.” Nuus (12-04-2019)
Maroela Vrou, seun vas vir moord op Limpopo-man
Daar is destyds bespiegel dat Tony Strydom se skietdood moontlik ʼn plaasaanval kon wees. Nuus (12-04-2019)
Maroela Man kritiek ná vuiste klap buite restaurant
Die twee mans het na hulle voertuig in die parkeerarea gestap waarna die ander twee mans hulle glo agternagesit en ʼn vuisgeveg in die parkeerarea ontstaan het. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Pa ‘tree nie soos moordenaar op’
’n Polisiekaptein se “logika” het vir hom gesê Anika Smit (17) se pa kan nie ’n verdagte in haar moord wees nie, want “ ’n moordenaar tree nie op” soos Johan Smit nie. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Tshwane se burgemeester vlug voor oproeriges
Stevens Mokgalapa, DA-burgemeester in Tshwane, het Vrydag gevlug toe hy inwoners van Gomorrah, ’n township wes van Pretoria, wou toespreek en hulle oproerig geraak het. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Assange verskyn in hof
Nadat Julian Assange Donderdag al protesterende deur ’n oormag Britse polisiemanne uit die ambassade van Ecuador gedra is, is hy in die landdroshof in Westminster skuldig bevind op aanklag dat hy nie … Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Man doodgeskiet wat wag vir saamrygeleentheid
’n Man is in ’n oënskynlike poging tot roof in Port Elizabeth doodgeskiet terwyl hy vir ’n saamrygeleentheid gewag het. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Honderde eis werk by nuwe sentrum in Philippi
Wat veronderstel was om ’n dag van feesviering te wees oor die opening van ’n groot winkelsentrum wat van die land se voorste handelsname tot op die voorstoep van Philippi-inwoners in Kaapstad bring, … Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 N2 oop, maar onluste duur voort
Betogings het Vrydag in Lwandle by die Strand voortgeduur, waar ondernemings oornag geplunder is. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 5 dood in ongeluk by Haenertsburg
Vyf mense is Vrydagoggend dood in ‘n botsing reg van voor op ‘n nat bergpas in Haenertsburg in Limpopo. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Een doodgeskiet in betoging by Vereeniging
Die polisie het Vrydag weer hul hande vol gehad weens betogings het op verskeie plekke in die land. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Gasa-leeus voel gras vir eerste keer in hul lewe
Motan en Pisa, die twee leeus wat Maandag per vliegtuig na Suid-Afrika gebring is nadat hulle uit die Gasa-strook gered is, het Dinsdag vir die eerste keer tot nog toe gras onder hul pote gevoel. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 McBride getuig verder voor Zondo
Robert McBride, voormalige Opod-hoof, getuig Vrydag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping in Johannesburg. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (12-04-2019)
Netwerk24 Ramaphosa stel 8 nuwe SAUK-raadslede aan
Pres. Cyril Ramaphosa het die agt leë stoele op die SAUK-raad gevul. Politiek (12-04-2019)
Netwerk24 Ja, haar tesis gaan oor die Gatsby-broodjie
Talle Kapenaars ken die gatsby as ’n heerlike lang broodrolletjie gevul met slaptjips, slaai, ’n sousie en polonie, hoender of bief. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Dié top-6 is almal vroue
Die ses top-studente wat Vrydag hul honneursgrade in siviele ingenieurswese aan die Universiteit van Kaapstad kry, is almal vroue. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 'Daar's 'n lyk buite my hek'
Vrydag om 08:00 het die lyk van 'n vermeende kaper steeds buite haar hek in Blairgowrie, Johannesburg gelê. Nuus (12-04-2019)
Maroela Prasa moet werk aan betroubaarheid van treine, sê minister
Die president het verlede maand ʼn treinrit van die Mabopane-stasie in Pretoria na Bosman-stasie onderneem toe dié trein twee keer onverklaarbaar stilgestaan het en die rit met twee uur vertraag is.… Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Dalai Lama (83) uit hospitaal ontslaan
Die Dalai Lama (83), wenner van die Nobelprys vir vrede, is Vrydagoggend uit 'n hospitaal in Nieu-Delhi, Indië, ontslaan. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Sekere paaie steeds onbegaanbaar
Die N2 by die Strand was Vrydagoggend steeds gesluit. Daar was ook berigte oor verdere betogings. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Hawelose help met toeris se selfoon, beursie
Toe ’n man gebid het dat sy selfoon en beursie aan hom teruggegee moet word, het hy nie verwag dat sy gebede so gou beantwoord sou word nie. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Koerant moet Geoffrey Rush ruim vergoed weens laster
’n Hof het News Corp in Australië gelas om die akteur Geoffrey Rush skadevergoeding van $850 000 in ’n lastersaak te betaal en nog miljoene sal waarskynlik bygevoeg word. Nuus (12-04-2019)
Netwerk24 Reën die naweek vir Kaap voorspel
Die winter skuif stadig maar seker nader na die Kaap waar reën die naweek oor groot dele van die kusgebied en die binneland verwag word. Nuus (12-04-2019)