Netwerk24 UJ vereer Chinese president met eregraad
Die Universiteit van Johannesburg (UJ) het Donderdag geskiedenis gemaak deur die eerste universiteit ter wêreld te word wat ’n eredoktorsgraad aan die Chinese president Xi Jinping oorhandig. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 O-Kaapse damvlakke aan’t daal
Te midde van die nypende droogte in die Oos-Kaap het damvlakke in die provinsie steeds nie ’n noemenswaardige styging getoon nie. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Kultuur-roete in Wes-Kaap bekendgestel
Die Wes-Kaapse regering het Donderdag die wieg van die menslike kultuur, ’n argeologiese en paleontologiese erfenisroete, in die provinsie bekend gestel. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Uitbreking van Afrika-varkgriep in Noordwes
GRAFIKA KOM BY. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 ‘Dis die ANC’
Duidelik georkestreerde, vernietigende geweld deur die ANC in DA-beheerde gebiede. Politiek (11-04-2019)
Netwerk24 Kaapse bekendstelling van ‘Gangster State’ verloop glad
Die tweede bekendstelling van Pieter-Louis Myburgh se boek, Gangster State: Unravelling Ace Magashule’s Web of Capture in Kaapstad het glad verloop, en in plaas daarvan om boeke op te skeur, het … Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Krag bly af tot skuld aan Eskom betaal is
Dit sal die Dr. Beyers Naudé-munisipaliteit in die Oos-Kaap glo R27 miljoen kos om die ligte in dié gebied aan te hou. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Man stig glo brand by kerke se deure
’n Man verskyn Vrydag in die hof ná ’n plasing op sosiale media waarin hy klaarblyklik erken dat hy brande voor die deure van twee kerke in Kathu gestig het. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 OB dagvaar Gordhan as getuie oor SAID
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, is as getuie deur die openbare beskermer (OB) gedagvaar om ’n beëdigde verklaring, wat verwant is aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se … Politiek (11-04-2019)
Netwerk24 Cyril open ANC se skool vir politiek
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand die ANC se nuwe O.R. Tambo-politieke skool in Midrand bekend gestel. Politiek (11-04-2019)
Netwerk24 Daar was meer as een aanslag op Siemens, hoor hof
Daar was meer as een sluipmoordpoging om Louis Siemens (52) tereg te stel, is Donderdag in die Bloemfonteinse landdroshof getuig. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Aansoek teen landdros in ‘marathon-saak’ misluk
Die aansoek teen ’n afgetrede landdros as voorsittende beampte in die verhoor van drie beskuldigdes, wie se saak in die streekhof in Kimberley al 20 jaar duur, het Donderdag in die hooggeregshof … Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Draad om nek, pote kos hond haar lewe
Die Dierewelsynsvereniging in Philippi buite Kaapstad het die afgelope week sy skok uitgespreek nadat daar op ’n jong hondjie met draad om haar pote en nek afgekom is. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Dienslewering die enigste prioriteit, sê Mokgalapa
“Dienslewering is die enigste prioriteit.” Met dié titel vir sy stadsrede het Stevens Mokgalapa, die Tshwane-metro se burgemeester, Donderdag in Tshwane-huis belowe om die stad se kontantvloei streng … Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Agoa-ooreenkoms op agenda vir AfriForum se VSA-besoek
’n Afvaardiging van AfriForum is na die buiteland om daar steun vir hul veldtog te werf en bewusmaking oor grondonteiening sonder vergoeding en plaasmoorde in Suid-Afrika te skep. Politiek (11-04-2019)
Maroela AfriForum in VSA oor onteiening, plaasmoorde
“Hierdie veldtog is veral belangrik in lig van president Cyril Ramaphosa se onlangse uitlatings in die VSA wat die werklikheid van plaasmoorde en grondgrype ontken het.” Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Talle rugbylui by Bill Troskie-roudiens verwag
Talle oudrugbyspelers van die Oud Greys-klub en die Vrystaat word Vrydag by die roudiens vir Bill Troskie (84) in die NG kerk Bloemfontein-Noord verwag. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Vrou ‘gebroke’ nadat DBV haar 60 honde vat
Die vrou van Springfontein in die Suid-Vrystaat by wie se huis die Dierebeskermingsvereniging (DBV) 60 honde weggeneem het, se hart is stukkend omdat haar “kinders” weg is. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 100 000 liter gebottelde water in Amathole afgelaai
Die 100 000 liter se gebottelde water wat die afgelope week in drie gebiede van die Amathole-distriksmunisipaliteit afgelewer is, bring net tydelik verligting. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Inwoners van Barkly-Wes wil weer hof toe
Die inwonersvereniging van Barkly-Wes gaan die Noord-Kaapse premier, die departement van samewerkende regering en die munisipaliteit ná die Paasnaweek weer hof toe vat oor swak dienslewering en … Nuus (11-04-2019)
Maroela ‘Retoriek kweek klimaat vir onwettige grondgrype’
“Ongeag wat die onderliggende oorsake van hierdie protes is, word ’n vernietigende verontagsaming van eiendomsregte aangemoedig deur onverantwoordelike en kortsigtige politieke uitlatings.… Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Speaker wou hê taksbetalers moet regskoste dek
Die ANC in Nelson Mandelabaai wou hê die munisipaliteit moes besluit oor beleid wat aan die speaker die magtiging sou gee om belastingbetalersgeld te gebruik om die regskoste van drie verloopte … Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 ‘ANC in NMB wil tjommies in raad aanstel’
Dit is “kaderontplooiing” en aanstellings vir “tjommies” van die ANC, het lede van opposisiepartye in die Nelson Mandelabaai-metro gesê oor van die mense op die kortlys vir die nuwe raad van die … Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Donderdag, 11 April
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie bekommerd wees nie. Hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (11-04-2019)
Maroela WikiLeaks se Assange in Londen aangekeer
Die stigter van WikiLeaks, Julian Assange, is Donderdag uit die Ecuadoriaanse ambassade in Londen gedwing en in ʼn Britse-polisievoertuig weggeneem. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Ma, seun uiteindelik op pad na SA ná huisarres in China
’n Ma en haar driejarige seun wat langer as sewe maande onder huisarres in China was, sal na verwagting Vrydag in Suid-Afrika aankom. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Vrou dood nadat kêrel haar glo aan die brand steek
’n Vrou van Struisbaai in die Overberg is dood nadat haar kêrel na bewering petrol oor haar uitgegooi en haar aan die brand gesteek het. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 80-jarige vas weens moorde 46 j. gelede
’n Bejaarde man (80) is deur die polisie in New York in hegtenis geneem in verband met die wrede moord op twee 19-jarige meisies in Virginia Beach 46 jaar gelede. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Poskantoor, motors brand in Kroonstad-oproer
Terwyl die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela, ontevrede inwoners van Brentpark in Kroonstad Donderdag besoek het, het inwoners van die Moakeng-township twee motors beskadig en ’n poskantoor aan die … Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Kaapse betogers plunder, breek al die pad
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) moes Donderdag 21 skole sluit weens gewelddadige betogings in Kaapstad en die Strand wat leerlinge se veiligheid bedreig het. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Man steeds in waakeenheid
Die man wat Maandagaand in ’n plaasaanval buite Marble Hall in Limpopo vier keer geskiet is, is steeds in die waakeenheid van ’n hospitaal in Johannesburg. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Nuwe tak van menslike stamboom (dalk) gevind
Oorblyfsels van ’n geraamte van ’n nuwe spesie in die mens se verlede is glo in die Filippyne gevind. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Vrou, seun vas vir ‘plaasmoord’ in Limpopo
In wat ’n oënskynlike plaasmoord bykans drie jaar gelede buite Louis Trichardt in Limpopo was, het nou ’n sinistere nadraai met die inhegtenisneming van twee nabye familielede van die vermoorde. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Betogers plunder kerk ‘van voor tot agter’
Lidmate van die Nederduitsch Hervormde kerk Wesmoot is verslae nadat hul kerkgebou Donderdag geplunder is te midde van gewelddadige betogings in Pretoria. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 92 wapens by handelaar in Kaapstad gekonfiskeer
Die Valke in samewerking met ander polisie-afdelings het Woensdag op 92 onwettige vuurwapens by ’n vuurwapenhandelaar in Kaapstad beslag gelê. Nuus (11-04-2019)
Maroela Fase 1-beurtkrag waarskynlik toegepas
Eskom het gesê daar is ʼn groot moontlikheid dat fase 1-beurtkrag Donderdag (11 April) tussen 17:00 en 22:00 toegepas sal word. Nuus (11-04-2019)
Maroela Emosies loop hoog in verhoor oor jong man se dood
“Ek probeer jammer voel vir hulle, maar ek kan nie. In dié stadium moet hulle [die beskuldigdes] vergifnis by die Here soek, nie by my nie.” Nuus (11-04-2019)
Maroela Meer as 60 vas ná poskantoor brand
Ontstoke gemeenskapslede het ʼn pad met brandende buitebande versper weens ontevredenheid oor dienslewering en die hoë werkloosheidsyfer in dié dorp. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Poligraaftoets 'bewys niks' oor inhoud
Die feit dat Chris Steyn, medeskrywer van Die seuns van Bird Island, ’n leuenverklikkertoets geslaag het, beteken nie die inhoudelike bewerings in die boek is die waarheid nie, sê die Suid-Afrikaanse … Nuus (11-04-2019)
Maroela Foto’s: Pta-kerk loop onder betogers deur
“Dit lyk asof hulle die orrel probeer omstoot het, die mooi bekleedsel is van die kansel afgeruk, kruise is in die kerk rondgegooi. Hulle het tot die Bybel van die kansel afgegooi.” Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Anika Smit hoor glo vroeër hoe sy sou doodgaan
Anika Smit het eendag saam met ’n goeie vriend buite gesit en gesê sy het iemand gaan sien wat haar vertel het hoe sy sou doodgaan en wanneer dit sou gebeur. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Man 15 j. tronk toe wat vriendin vermoor, begrawe
’n Jong man van Virginia in die Vrystaat is vandeesweek tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy sy vriendin vermoor en in ’n vlak graf begrawe het. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Japanse minister bedank oor Foekoesjima-uitlating
Die Japanse minister van Olimpiese sake het Woensdag bedank ná ’n opmerking wat die mense wat in 2011 in Foekoesjima deur ’n tsoenami en aardbewing geraak is, aanstoot gegee het. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Valke in VS soek 3 wat vlug voor gereg
Die Valke in die Vrystaat het lasbriewe vir die inhegtenisneming van drie beskuldigdes bekom wat op die vlug is nadat hulle hul borgtogvoorwaardes verbreek het. Nuus (11-04-2019)
Maroela Nog geen binnehandel by Steinhoff gevind
Dit bring die totale aantal rekeninge wat vir binnehandel ondersoek is met geen ongunstige bevinding nie op 56 te staan. Nuus (11-04-2019)
Maroela MRK na gebied waar 2 tydens Rooimiere-operasie sterf
Volgens die MRK is een van die oorledenes ʼn inwoner wat glo met rubberkoeëls geskiet is, terwyl die tweede oorledene ʼn lid van die Rooimiere is wat glo deur ʼn woedende skare doodgeslaan is. Nuus (11-04-2019)
Maroela Kaapse betoging: Paaie gesluit, busdienste opgeskort
“Die situasie is baie gespanne.” Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Baba dood nadat bakkie oor hom ry
’n Eenjarige seuntjie is dood nadat hy Dinsdag onder die wiele van ’n bakkie beland het. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 10-jarige glo ná skool ontvoer, aangerand, beroof
Die polisie se kinderbeskermingseenheid in Mitchells Plain ondersoek die ontvoering Maandag van ’n gr. 5-leerling aan die Huguenot Primary School in Tafelsig. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 ANC stap uit voordat Mokgalapa met stadsrede begin
ANC-raadslede van die Tshwane-metro het Donderdag net voordat Stevens Mokgalapa, burgemeester, met sy stadsrede begin het uit die raadsaal gestap. Politiek (11-04-2019)
Netwerk24 Kommandowurm versprei in Wes-Kaap
Larwes van die herfskommandowurm (Spodoptera frugiperda) is op suikermielies in die omgewing van Clanwilliam in die Wes-Kaap gekry. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Jiba, Mrwebi het tot Dinsdag om te reageer op verslag
Die geskorste advv. Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi het tot Dinsdag om kommentaar te lewer oor hoekom hulle bevoeg is om by die nasionale vervolgingsgesag (NVG) te werk. Politiek (11-04-2019)
Netwerk24 Geen Kaapse bekendstelling vir eers
’n Werknemer van Exclusive Books in hul hoofkantoor in Gauteng het Donderdag ontken dat die bekendstelling van die boek Gangster State: Unravelling Ace Magashule’s Web of Capture van die … Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Aussie-verkiesing wentel om dié kwessies
Australië gaan op 18 Mei na die stembus en die hoofkwessies in dié algemene verkiesing gaan belasting, klimaatverandering en ongelykheid wees. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Soedan vasgevang in staatsgreep
Die weermag in Soedan is besig met 'n staatsgreep . Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 5 uit 5 vir Netanyahu
Benjamin Netanyahu en sy Likud-party sal waarskynlik deur Israel se president gevra word om ’n nuwe regering saam te stel al was die uitslag teen sy naaste opposisie gelykop. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 McBride se plofbare getuienis voor Zondo
Robert McBride, voormalige Opod-hoof, getuig Donderdag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (11-04-2019)
Netwerk24 Betogers wil stede tot stilstand bring
Betogings oor dienslewering is Donderdagoggend op verskeie plekke in die land gehou. Betogins in Tshwane en Kaapstad het veral groot ontwrigting veroorsaak. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Indië stem vandag in 7 fases
Indië begin Donderdag stem in ’n algemene verkiesing wat oor sewe fases gebeur om die sowat 900 miljoen geregistreerde kiesers kans te gee om hul kruisie te trek. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Betogers veroorsaak chaos in Tshwane
Betogings oor dienslewering het gebiede oos van Pretoria Donderdagoggend lamgelê. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Kese met klein klokke moet maar windmakerig wees
Ape, bobbejane, gorillas en ander primate (onder wie die mens) van die manlike geslag kan nie albei hê nie: Dit is óf groot testikels en baie sperm, óf “spoggerige ornamente”. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Brandwonde keer nie Aniek se sak vol onderskeidings
Ongeag 50 chirurgiese prosedures nadat sy brandwonde oor 95% van haar liggaam opgedoen het, het Aniek Nieuwenhuis (24) die beste punte behaal wat haar fakulteit nóg gesien het. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Ouers vies oor nog 'n ‘onveilige skool'
Ouers van die Pinedene Primary School in Ravensmead is erg ontstoke oor hul kinders in skofte moet skoolgaan omdat ’n gedeelte van die een skoolgebou na hul mening onveilig is vir die leerlinge. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Betogings op N2 in Kaapstad
Die N2 in Kaapstad was vroeg Donderdagoggend weens betogings gesluit. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 EU gee Brittanje nóg tyd
Brittanje het nog tyd gekry om sy uittrede uit die Europese Unie (EU) af te handel. Nuus (11-04-2019)
Netwerk24 Psigiater beboet oor kind se AGHS-diagnose
Die Gesondheidsberoepsraad van Suid-Afrika (GBR) het ’n kinderpsigiater beboet omdat hy ’n uitgediende vraelys gebruik het om AGHS by ’n kind te diagnoseer. Nuus (11-04-2019)