Netwerk24 Ramaphosa en intergeloofsleiers onderteken deklarasie
Pres. Cyril Ramaphosa en intergeloofsleiers het ’n presidensiële deklarasie vir maatskaplike vernuwing onderteken, wat daarop gemik is om sosiale euwels te beveg. Politiek (10-04-2019)
Netwerk24 Kaapse skool sal binnekort met sonkrag werk
Protea Heights-Akademie in Protea Hoogte, Kaapstad, sal die eerste skool wees wat met sonkrag werk wat deur die Sun Exchange-organisasie se Wes-Kaapse projek gefinansier is. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Sanparke soek interdik teen man wat glo bergwater verkoop
Sanparke het ’n aansoek om ’n interdik ingedien teen ’n man in Constantia wat na bewering water van ’n bergstroom in die Tafelberg Nasionale Park verkoop. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Dié verwysings na joernaliste gevaarlik, sê Sanef
Dit is ’n uiters gevaarlike tendens by veral politici om na joernaliste van wie hulle verskil as Statcom-agente te verwys omdat dít die hele mediabedryf onder verdenking kan plaas én joernaliste se … Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Reusediamant onthul
’n Reusagtige diamant van 302,37 karaat is vir die eerste keer aan die wêreld gewys. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Eis van R2 mjd. teen regering oor Zim ‘ingewikkeld’
Dit is ’n baie ingewikkelde saak en die antwoord is nie voor die hand liggend nie, sê regskenners oor die eis van R2 miljard teen die Suid-Afrikaanse regering. Politiek (10-04-2019)
Netwerk24 Getroude paartjie verwerf saam PhD by UWK
’n Jong paartjie het nie net saam kansel toe gestap nie, maar kry ook nou saam hul PhD-grade. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Familie wag vir DNS-toetse om babaseun te begrawe
Die familie van Oderick Lucas kon nog nie begrafnisreëlings tref nie omdat hulle nog wag vir die uitslae van die DNS-toetse om te bepaal of dit sy lyk is wat in ’n drein gevind is. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Krysten (17) het nog pyn ná byna-ontvoering
Krysten (17), die meisie van Roodepoort aan die Wes-Rand wat Maandag byna ontvoer is, verduur nog baie pyn ná haar nagmerrie-ondervinding. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Drie vroue help plaasseun graad verwerf
Dit is veral danksy die ondersteuning van drie vroue in sy lewe dat hy as plaaskind van ’n enkelma daarin kon slaag om ’n graad aan die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) in Bloemfontein te … Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Karoo-dorpe kry dalk beurtkrag oor hul Eskom-skuld
Die beplande onderbreking van kragtoevoer na drie Karoo-dorpe weens agterstallige skuld sal na verwagting Donderdag geïmplimenteer word. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 OB en MRK takel probleme in Alexandra saam
Die OB en die MRK gaan saamwerk in ’n poging om agter die kap van die byl te kom oor klagtes oor dienslewering in Alexandra, noord van Johannesburg, wat onlangs tot gewelddadige betogings gelei het. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Vandale ’n ‘teleurstelling vir Mandela’, sê adjunkminister
Mense se frustrasie behoort nooit daartoe te lei dat infrastruktuur beskadig word nie. Sulke vandalisme is ’n klad op die nagedagtenis van oudpres. Nelson Mandela. Nuus (10-04-2019)
Maroela Gemeenskap wil verkiesing boikot oor watermeters
Die organisasie voer aan die raad se besluit om die watermeters te installeer is “rassisties” en slegs op gemeenskappe van kleur gemik. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Flaminkkuikens op pad terug
Sowat 130 kleinflaminkkuikens wat vroeër vanjaar van die verdorde Kamfersdam in Kimberley gered en elders in die land met die hand grootgemaak is, het Woensdag per vliegtuig van Durban en Pretoria na … Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Vrou weer in hof ná bedrog van R4,6 m.
’n Vrou van Worcester wat na bewering miljoene rande by ’n prokureursfirma op die dorp gesteel het, se saak is Woensdag in die handelshof in Bellville tot 30 April uitgestel. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Boek oor Ace nie in openbaar verbrand ná ANC ingryp
Die verdoemende boek oor Ace Magashule, die ANC se sekretaris-generaal, gaan wel nie meer in die openbaar verbrand word nie, maar dit bly volgens die ANC-jeugliga in die Vrystaat “ ’n … Politiek (10-04-2019)
Netwerk24 Man deur kragkabels geskok, toe doodgery
’n Man van Durban is dood nadat hy deur kraglyne geskok en toe deur ’n voertuig getref is. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 DA het plan vir SA se grense, sê Maimane
Mmusi Maimane, DA-leier, het sy beroep op die nasionale regering herhaal om Suid-Afrika se grense te versterk en te beveilig. Politiek (10-04-2019)
Netwerk24 ‘Ultramarathon-saak’ wéér uitgestel
’n Verhoor wat al in 2009 in koerantberigte as ’n “ultramarathon-verhoor” beskryf is, is weer eens uitgestel. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Saak teen assistent-direkteur teruggetrek
’n Saak teen ’n assistent-direkteur in die kantoor van die Vrystaatse premier wat vandeesweek in ’n oop stuk veld langs ’n hoofweg ná ’n oor-en-weer-skietery met die polisie in Bloemfontein aangekeer … Nuus (10-04-2019)
Maroela Meer inligting oor rekenaartablette vir skole bekend
Die plan om rekenaartablette aan leerders in staatskole te verskaf, is vroeër in die staatsrede aangekondig deur pres. Cyril Ramaphosa. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Kinder-verkragter sny sy polse in hof
Oomblikke nadat ’n man Woensdag in die landdroshof in Pretoria skuldig bevind is aan kinderverkragting, het hy sy polse in die beskuldigdebank gesny. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 2 dood toe Rooimiere plakkershutte afbreek
Minstens twee mense, insluitende ’n lid van die Rooimiere, is dood en een ernstig beseer toe honderde grondbesetters hulle Woensdag in die Vaaldriehoek gewelddadig teen uitsetting verset het. Nuus (10-04-2019)
Maroela Driehoek-tragedie: Minister sê bruginspeksies is gereeld gedoen
Onderwysowerhede het verskeie inspeksies uitgevoer voor die loopbrugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, sê die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Woensdag, 10 April
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie bekommerd wees nie. Hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (10-04-2019)
Maroela Ramaphosa aan boere: ‘Almal in SA het rol om te speel’
Pres. Cyril Ramaphosa het wéér die versekering gegee dat grondonteiening nét ingevolge wetgewing gedoen sal word en het mense gevra om in die land te bly en ‘n verskil hier te help maak. Nuus (10-04-2019)
Maroela Dalai Lama in hospitaal opgeneem
“As ek nog vir die volgende tien tot vyftien jaar leef, sal die politieke situasie in China verander, maar as ek in die volgende paar jaar sterf, sal die Chinese regering wys dat die reïnkarnasie i… Nuus (10-04-2019)
Maroela Foto’s: Voertuie in ligte laaie tydens betoging
Inwoners het opgeruk oor ontevredenheid oor munisipale dienste en ʼn gebrek aan elektrisiteit in dié gebied. Nuus (10-04-2019)
Maroela Kenners sê oor honde wat byt
“Dit is onrealisties en gevaarlik om van ʼn hond te verwag om te weet wanneer om betreders te verjaag, maar ander gaste hartlik te verwelkom.” Nuus (10-04-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 10 April 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (10-04-2019)
Maroela ‘ANC die rede vir uittog uit SA’
Die VF Plus sê die ANC se beleid van herverdeling, in plaas van bou, is die oorsaak van die land se probleme, terwyl die burgerregtegroep AfriForum sê het verkiesingspraatjies gaan nie emigrasie st… Nuus (10-04-2019)
Maroela Man oorleef skok; sterf kort daarna
Hy het geval en op ʼn pad te lande gekom. Nuus (10-04-2019)
Maroela Groot besending renosterhoring uit SA in Hongkong gevind
Doeaneowerhede in Hongkong het beslag gelê op ʼn besending renosterhoring van nagenoeg R29 miljoen wat uit Suid-Afrika gesmokkel is. Nuus (10-04-2019)
Maroela OppiKoppi vir 2019 gekanselleer
OppiKoppi is vir die afgelope 24 jaar jaarliks aangebied. Nuus (10-04-2019)
Maroela ‘Wonderwerk’ dat jagter leef ná buffel hom gaffel
Boodskappe van bemoediging uit die jagtergemeenskap stroom van reg oor die wêreld in nadat Bossie Mostert (39), ʼn beroepsjagter van Limpopo, verlede week deur ʼn buffel gegaffel is. Nuus (10-04-2019)
Maroela Modelbaas steeds nie oor seksklagte gevonnis
Meer as twee jaar nadat die Kempton Parkse modelbaas Dawie de Villiers skuldig bevind is aan onder meer verkragting, seksuele aanranding en bedrog, is hy steeds nie vir dié misdade gevonnis nie. Nuus (10-04-2019)
Maroela Oud-seesoldaat gevonnis wat eie dood vervals
Hy het die oorledene se liggaam op die bestuurdersitplek van sy motor geplaas en toe petrol oor die liggaam en die motor gegooi. Nuus (10-04-2019)
Maroela 5-jarige sien glo hoe haar ma vermoor word
Toe die polisie sowat twee uur later opdaag, het hulle die beskuldigde met sy vyfjarige stiefdogter op die bed aangetref. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 3-jarige sluit pa 48 j. uit iPad
“Dis nie fopnuus nie – help!” Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Meeste gevalle in 2018 in Gauteng aangemeld
Die meeste gevalle van korrupsie is verlede jaar in Gauteng aangemeld, terwyl basiese onderwys die sektor is waarin die meeste fluitjieblasers dié soort misdaad aangemeld het. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Brandende bande ‘hou nie verband met beskadigde huise’
Motorbande wat Maandag by die munisipale kantore in Dysselsdorp gebrand is, hou nie verband met huise wat Sondagaand weens erge rukwinde weggewaai het of beskadig is nie, sê die … Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Motoris skuil teen hael, toe tref weerlig sy bakkie
Dit was net “genade”. Dit is hoe ’n Noord-Kapenaar vandeesweek op Facebook gereageer het nadat iemand gevra het hoe hy so te sê ongedeerd uit sy bakkie gekom het nadat dié erg deur weerlig beskadig … Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Wêreld se 1ste foto van gravitasiekolk geneem
In ‘n historiese oomblik het ‘n uitgelese gehoor by die Universiteit van Pretoria die eerste beelde van ‘n gravitasiekolk (black hole) Woensdag saam met die res van die wêreld gesien. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 MRK sal waterprobleme in Vhembe bekyk
Die Menseregtekommissie (MRK) in Limpopo sal ’n ondersoek doen na die jare lange waterprobleme waaroor inwoners van die Vhembe-distrik in die provinsie woedend is. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Hornlee ‘moet stem weerhou’ weens watermeters
’n Beroep word gedoen op inwoners van Hornlee in Knysna in die Suid-Kaap om nie in die komende verkiesing te stem vir politieke partye wat betrokke was by ’n eenparige besluit van die … Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Skole sluit toe gewelddadige protes in Strand uitbreek
Die protesoptrede tussen die Strand en Gordonsbaai waar besetters sedert verlede week ’n stuk van die Asla-grond begin beset het, het Woensdagmiddag gewelddadig geraak. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 PE-betogers steek bus, vragmotor aan brand
’n Algoa-pendelbus en ’n afleweringsvoertuig is Woensdagoggend vroeg tydens ’n diensleweringsbetoging in Port Elizabeth uitgebrand. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Veiligheid verskerp ná hoë amptenaar ‘aangerand’ is
Veiligheidsmaatreëls is drasties verskerp by die munisipale kantoor in Oudtshoorn nadat die munisipale bestuurder, Allen Paulse, glo aangerand is en nou vir sy lewe vrees. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Man wat 4 doodry ná ongeluk, steeds soek
Niemand is nog in hegtenis geneem nadat ’n pa, sy twee kinders en nog ’n kind op 30 Maart buite Odendaalsrus doodgery is nie. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Malema sê hy gaan oudlid ‘kaal uittrek’
Julius Malema, EFF-leier, het Woensdag op 'n mediakonferensie in Johannesburg gereageer op Thembinkosi Rawula se bedanking as LP en lid van die party. Politiek (10-04-2019)
Netwerk24 Aktrise staan nou ook tereg weens geldwassery
Die aktrise Lori Loughlin en 15 ander ryk ouers in Amerika wat glo omkoopgeld betaal het sodat hul kinders plek in sekere universiteite kon kry, gaan nou ook teregstaan vir geldwassery. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Grusame verhaal ontvou in verhoor
Die grusame verhaal van hoe twee mans buite Ficksburg in die Vrystaat met messe toegetakel is, hul kele afgesny en hul lyke toe met petrol aan die brand gesteek is, ontvou in ’n klagstaat in die … Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 ‘Geliefde wag’ sterf in rowers se koeëlreën
“Ek gaan my pa se humorsin die meeste mis.” Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 ‘Bird Island’-skrywer lê poligraaftoets af
Chris Steyn (59), medeskrywer van die boek Die seuns van Bird Island het glo verlede week ’n poligraaftoets afgelê waarmee bevind is sy het geen van die bewerings in die boek vervals of opgemaak nie. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Ooginfeksie toe bye wat haar trane drink
’n Vrou wat gedink het sy het ’n ooginfeksie het dokters hul koppe laat krap toe sy by ’n hospitaal aangekom het. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Bouwerk aan Tuinroete-dam begin eindelik in Mei
Bouwerk om die wal van die Tuinroetedam in George te verhoog, sal in Mei begin, onderhewig aan die afhandeling van die kontrakdokumente, sê die George-munisipaliteit in ’n verklaring. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Indië se eerste minister sal waarskynlik verkiesing oorleef
Indië se eerste minister sal waarskynlik sy pos en sy party se meerderheid behou in vandeesweek se algemene verkiesing in dié land, hoewel daar probleme is wat dit vir hom moeilik kan maak. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Blinde kat uit brandende gebou in Durban gered
’n Blinde kat is saam met sewe mense op die toneel van ’n brand in Durban se middestad vir rookinaseming behandel. Nuus (10-04-2019)
Maroela Plaasaanval op video vasgevang: ‘Hulle was daar om moord te pleeg’
Die wrede aanval op Bonnema is deur veiligheidskameras op beeldmateriaal vasgevang. Die burgerregte-organisasie AfriForum sê dit is seldsaam dat die gebeure tydens ʼn plaasaanval só duidelik op vide… Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Trudeau kan dalk onttroon word, toon peiling
Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, is in ’n verknorsing weens ’n skandaal oor beweerde inmenging in ’n korporatiewe korrupsiesaak wat reeds twee ministers, sy topraadgewer en die hoof van … Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Verkragte bewaarder gaan nie terug na gevangenis
Die tronkbewaarder wat ’n gyselaarsdrama in die Goedemoed-gevangenis in die Suid-Vrystaat oorleef het, gaan moontlik nie terugkeer na dié gevangenis nie. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Hof gooi Trump-besluit oor migrante omver
Sewe families uit Sentraal-Amerika wat tydelik in Mexiko leef, het Dinsdag in ’n immigrasiehof in San Diego, Kalifornië, vir asiel in die land gepleit. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Betogers ‘skurke wat hulle as ANC-lede voordoen’
Die “skurke” wat hulle as ANC-lede voorgedoen en Dinsdagaand die bekendstelling van Pieter-Louis Myburgh se boek in Sandton ontwrig het, moet in hegtenis geneem word vir hul optrede, meen Jackson … Politiek (10-04-2019)
Netwerk24 Baba se lyk op stortingsterrein gevind
Die polisie in Port Elizabeth is op soek na die ma wie se pasgebore babaseun op ’n stortingsterrein in Missionvale aangetref is. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Vermeende bendeleier in PE doodgeskiet
’n Vermeende bendeleier in Port Elizabeth se noordelike gebied is Dinsdagmiddag in die Korsten-woonbuurt doodgeskiet. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Top-vlootoffisier loer glo mense in badkamer af
Een van Nieu-Seeland se top- militêre offisiere staan in Auckland tereg op aanklag dat hy ’n kamera in ’n badkamer vir mans en vroue in die land se ambassade in Washington geplant het. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Media in Israel berig Netanyahu wen verkiesing
Benjamin Netanyahu, Israelse premier, is herverkies. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Trump kry nóg 'n bedankingsbrief
Daar was nóg 'n bedanking in die Amerikaanse departement van binnelandse veiligheid. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Dalai Lama (83) in hospitaal
Die Dalai Lama is Dinsdag in 'n hospitaal in Nieu-Delhi in Indië opgeneem. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Een baan van N1 by Drie Susters gesluit
Drie vragmotors was vroegoggend in 'n botsing op die N1 betrokke. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 Groot ou 'wou sommer huil' oor Kaapse luiperdwyfie
Godfrey van Rooyen is ’n groot ou, maar hy wou “sommer huil” toe hy sien hoe seer die Kaapse luiperdwyfie op die N1-pad gekry het, erken hy. Nuus (10-04-2019)
Netwerk24 SMS, wen jou eie kajuit Oppiwater
’n Gelukkige Beeld-leser kan vandag in die blitskompetisie sy eie kajuit, vir twee mense wat deel, in die luukse MSC Musica wen en so RSG en Lefra se Oppiwater Kunstefees van 15 tot 19 April beleef. Nuus (10-04-2019)