Netwerk24 70-jarige bedenklik ná aanval op plaas
’n 70-jarige man is Maandag per helikopter hospitaal toe gehaas nadat hy deur drie verdagtes op sy plaas in Marble Hall, Mpumalanga, oorval en minstens vier keer geskiet is. Volgens voorlopige … Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Unieke fossiel kry tuiste in Vrystaat
’n Nuwe spesie fossiel wat soos ’n dinosourus lyk, maar verlangs aan die soogdier-familie verwant is, het ná 25 jaar se skoonmaakproses ’n tuiste in die Vrystaat gevind. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Rioolvuil dam teen meenthuise in Kroonstad op
Inwoners van Kroonstad in die Vrystaat se probleme met rioolvuil wat in die strate afloop en teen meenthuise se mure opdam, hou net nie op nie. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 DBV haal 60 honde uit ‘haglike’ huis in Suid-Vrystaat
Die DBV in Bloemfontein het 60 honde uit haglike omstandighede in ’n huis in Springfontein verwyder. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Vermoorde vrou se lewe gevier
’n Byeenkoms waarop die lewe van Martie Louw (77), wat verlede week in haar huis in Vredendal vermoor is, gevier sal word, word Saterdag in Vanrhynsdorp gehou. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Só raak SA ‘irrelevant’ in Midde-Ooste, sê Israel
Suid-Afrika se besluit om sy ambassade in Israel af te skaal tot net ’n belangekantoor maak sy rol in die Midde-Oosterse vredesproses irrelevant. Politiek (08-04-2019)
Netwerk24 Medelye ná sielkundige tydens Ironman sterf
Boodskappe van medelye stroom in ná die dood van Leon Stanvliet (62), ’n afgetrede sielkundige van George, wat tydens Ironman-kompetisie in Port-Elizabeth dood is. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Samaritane betaal vir begrafnis ná honde man doodbyt
’n Groep barmhartige Samaritane het aangebied om vir Ruan van Staden (20) van Ermelo in Mpumalanga se begrafnis te betaal. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 In Dubai is Facebook ’n perd van ’n ander kleur
’n Britse vrou wat haar voormalige man se nuwe vrou ’n “perd” op sosiale media genoem het, kan vir twee jaar tronk toe gaan of ’n boete van £50 000 opgelê word. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 ‘Ek was bereid om te sterf vir my seun’
“Hy was gelukkig nie alleen daar nie. Hy het my gevoel.” Dit is met dié woorde dat Damian Jantjies (22) homself troos ná sy seuntjie, Shaygan Jantjies (2), se dood. Nuus (08-04-2019)
Maroela Sekuriteitswag tydens sakeroof doodgeskiet
“Binne oomblikke het hulle geweerskote buite gehoor en die verdagtes het vorentoe [in die winkel] gehardloop.” Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Vegvliegtuig val Libiese lughawe aan
’n Vegvliegtuig het Tripoli se enigste funksionerende lughawe Maandag aangeval soos wat oostelike magte, wat na die Libiese hoofstad beweeg, internasionale oproepe vir ’n wapenstilstand ignoreer in … Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Herstelwerk aan N7 het reeds begin
Die N7-snelweg, die hoofroete tussen Kaapstad en Malmesbury wat uiteindelik ook verder tot in Namibië strek, kry nuwe wisselaars asook nuwe en opgegradeerde bane. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Zim wil boere ná 2 dekades vergoed
Zimbabwe is van plan om wit boere wie se plase sowat twee dekades gelede tydens oudpres. Robert Mugabe se bewind van hulle weggeneem is, te vergoed. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 W-Kaap damvlakke daal nog verder
Die vlakke van verskeie damme in die Wes-Kaap het die afgelope week skerp gedaal en die gemiddelde vlak is net bo 35%. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Seksoortreder vas ná ontsnapping
Johannes Cordier, die seksoortreder wat Donderdag uit die tronk in Nigel ontsnap het, is Maandag weer vasgetrek. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Bende van tot 40 rowers val myn binne
’n Veiligheidswag is in ’n kritieke toestand in die Milpark-hospitaal in Johannesburg nadat hy vyf keer geskiet is toe ’n bende van tussen 30 en 40 gewapende rowers ’n myn aangeval het. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Vermeende huurmoordenaar getuig oor messtekery
Die man wat daarvan aangekla is dat hy ’n sakeman van Durbanville, Kaapstad, op 7 Oktober 2015 altesaam 14 keer met ’n jagmes gesteek het, het Maandag in die streekhof in Parow getuig dat hy uit … Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 600 beeste op plaas ondersoek
Dit het Maandagoggend soos ’n beesveiling op die plaas Makawaansbank buite Steynsrus in die Vrystaat gelyk toe tientalle boere weer hier byeengekom het op soek na hul gesteelde vee. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Hond oorleef met 5 minder as baansyfer in sy buik
Toe Louis, ’n woelige spanjoel-labrador-kruising, skielik ’n groot klomp gewig verloor, het die veeartse nooit in hul wildste drome gedink hulle sal vyf gholfballe in die klein lyfie ontdek nie. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 ‘Geen stortingspunte’ vir boere se vullis
Nêrens in die omgewing van Albertinia in die Suid-Kaap is daar plekke waar boere hul vullis kan stort nie. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Polisielid steel saam met varkdiewe
Vyf veediewe, onder wie ’n polisiebeampte, is Maandag ná ’n oor-en-weer-skietery met die polisie in Bloemfontein in hegtenis geneem. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 3 beseer toe trein bakkie op spooroorgang tref
Drie mense is Sondagaand in Bloemfontein beseer toe ’n bakkie voor ’n aankomende trein beland het. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Familie wag op oorspronklike selfdood-briewe
Die selfdoodbriewe wat ’n sjef van Windhoek in Namibië geskryf het voordat sy glo haar eie lewe geneem het, is nog nie aan haar familie gegee nie. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Upington, Kimberley onder wit komberse ná haelstorms
’n Skielike haelstorm het Kimberley laat Maandagmiddag getref ’n dag nadat ook die gewoonlik warm Upington in ’n spierwit yslaag ys bedek is. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 George se nommerplate verander ook
Inwoners van George kan hulle regmaak om nuwe nommerplate in hul omgewing te sien. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Gimnas breek albei bene
’n Jong Amerikaanse gimnas het haar loopbaan in pyn beëindig toe sy albei haar bene in ’n item gebreek het. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 ‘Perlemoenstroper’ in Gansbaai doodgeskiet
’n Man wat glo daarvan aangekla was dat hy deel van ’n perlemoensindikaat was, is Maandagmiddag koelbloedig in Gansbaai se nywerheidsgebied doodgeskiet. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Solly soek antwoorde oor dié VBS-belegging
Die Wes-Randse distriksmunisipaliteit moet so gou moontlik ’n forensiese verslag oor sy onwettige belegging by VBS Mutual Bank bekend maak. Nuus (08-04-2019)
Maroela Gevangene aangekeer wat tydens ‘terreindiens’ ontsnap
Dit is nie in dié stadium duidelik hoe Cordier daarin kon slaag om ongesiens te ontsnap nie. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Verdagte vlug van KZN na Oos-Kaap
’n Moordverdagte wat na bewering ’n kind in Phoenix, Durban, vermoor het, is in die Oos-Kaap vasgetrek. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Staking in Xhariep-distrik nog lank nie verby
Daar is nog geen einde aan die staking van munisipale werkers van die Kopanong-munisipaliteit in die Vrystaatse Xhariep-distrik nie. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Ramaphosa moet ingryp by Alex, eis betogers
Betogers van Alexandra wat Sondag na Sandton opgeruk het om ’n griefskrif aan die burgemeester te oorhandig, dring daarop aan dat pres. Cyril Ramaphosa nou by die probleme van dié gebied ingryp. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Verkeersman doen bekentenis ná dood van Chinese sakeman
Die verkeersman van Wepener in die Vrystaat wat in die hof verskyn het weens die ontvoering van en moord op ’n Chinese sakeman, het ’n bekentenis oor dié sluipmoord afgelê en ook sy vermeende … Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Maandag, 8 April 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 41 000 onnies daagliks nié in klas nie, sê Angie
Elke dag daag sowat 41 000 onderwysers nie op vir werk nie. Dít is een van die skoksyfers wat Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, Maandag in Pretoria bekend gemaak het in ’n … Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Talle vas ná foto’s in koerante
Talle verdagtes wat weens verskillende misdrywe deur die polisie gesoek is, is in Port Elizabeth in hegtenis geneem nadat hul foto’s in plaaslike koerante gepubliseer is. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Ma op borgtog ná kinders glo met yster gebrand is
Die 27-jarige vrou wat verlede week in Randfontein in die weste van Johannesburg in hegtenis geneem is omdat sy haar kinders na bewering met ’n strykyster gebrand het, sal aan die einde van die maand … Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Grondbesetters bestook man se motor met klippe
Grondbesetters wat op groot skaal ’n stuk grond langs die N2-snelweg by Somerset-Wes in die Wes-Kaap beset, het ’n motoris wat foto’s wou neem, onder die klippe gesteek. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Kimberley-vrou hoor gou haar lot in bedrogsaak aan
Lesley Nieuwenhuizen, wat van onder meer bedrog en geldwassery aangekla word, sal volgende week ná ’n uitgerekte verhoor haar lot in die streekhof in Kimberley aanhoor. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 MRK bekommerd dat spesiale skool ‘geteiken word’
Die Menseregtekommissie (MRK) het Maandag sy kommer uitgespreek oor die Reuben Birin-skool vir gehoorgestremdes in Port Elizabeth wat die laaste ruk onder ’n vlaag inbrake en vandalisme deurgeloop … Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 ‘Nooit!’ – Withuis oor Trump se belasting
Pres. Donald Trump se belastingopgawes sal nooit aan die Demokratiese Party oorhandig word nie. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Oudtshoorn-onnie weer in hof oor ‘seksuele aanranding’
’n Onderwyser van Oudtshoorn in die Klein-Karoo wat na bewering in 2017 ’n leerling (toe 18) by ’n skool in die dorp seksueel aangerand het, moet op 22 Mei weer in die hof verskyn. Nuus (08-04-2019)
Maroela 2 ‘rowers’ tydens huisroof doodgeskiet
Die pa en seun het buite toe gegaan om ondersoek in te stel, maar drie gewapende rowers was op dié stadium reeds in die erf. Nuus (08-04-2019)
Maroela Inkomstediens maak plan met sy elektroniese dienste
Tydens hierdie tydperk sal die inkomstediens se aanlynstelsels, insluitend eFiling, die eFiling-app, die e@syFile Employer en die SAID-webtuiste, nie beskikbaar wees nie. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Bejaarde dood toe vragmotor motor tref
’n Bejaarde bestuurder is dood en die verkeer erg ontwrig toe ’n vragmotor ’n motor op die N2 buite Plettenbergbaai in die Suid-Kaap getref het. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 NMU reageer
Geraldine Fraser-Moleketi, kanselier van die Nelson Mandela-Universiteit in Port Elizabeth, het haar daartoe verbind om ondersoek in te stel na die bewering dat ’n vermeende verkragter onlangs aan … Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Seun glo doodgeslaan in koshuis, 2 tieners vas
Twee tienerseuns sal Dinsdag op aanklag van moord in die landdroshof in Seshego buite Polokwane verskyn nadat ’n 12-jarige gestremde seun in ’n skoolkoshuis vermoor is. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Man was bendelid
Die man wat Saterdagaand by ’n vulstasie in Kenilworth, Kaapstad, in ’n koeëlreën gesterf het, is as Ebrahim Ismail van Bokmakierie, Athlone geïdentifiseer. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Reeksverkragters tesame 1 409 j. in Vrystaat opgelê
Die polisie in die Vrystaat het in een jaar 12 reeksverkragtings ondersoek en in hierdie tyd is die skuldiges tesame vir langer as 1 400 jaar tronk toe gestuur. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 May wil lang vertraging van Brexit verhoed
Theresa May, Britse premier, is onder geweldige druk van die kabinet om ’n lang vertraging van Brexit te verhoed. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 McBride, Booysen ‘betrek sowat 100’ in getuienis voor Zondo
Sowat 100 mense sal deur net Robert McBride en genl.maj. Johann Booysen in hul getuienis oor beweringe van korrupsie en staatskaping voor die Zondo-kommissie van ondersoek betrek word. Politiek (08-04-2019)
Netwerk24 Alexandra se probleme kom al 25 j. – Mashaba
Onmiddellike ingryping op nasionale, provinsiale en plaaslike regeringsvlak is nou nodig in Alexandra, sê Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg. Politiek (08-04-2019)
Maroela Man met bobbejaansleutel op kleinhoewe aangeval
Waarskuwing: Die foto’s in die berig is grafies van aard en mag sensitiewe lesers ontstel.  “Geen woorde kan my woede op die oomblik beskryf nie.” Nuus (08-04-2019)
Maroela Brexit-spertyd kruip nader; besluit het ook impak op SA
Britse eerste minister Theresa May word Woensdag by ʼn noodberaad in Brussel verwag, waar sy leiers van die Europese Unie (EU) oor die Verenigde Koninkryk se jongste Brexit-planne moet inlig. Die Br… Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Amerikaner uit kloof gered
’n Amerikaanse toeris is Saterdag uit ’n kloof in die Soutrivier-staproete in Plettenbergbaai gered nadat hy sy been gebreek het. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 2 huisrowers in Lenasia doodgeskiet
Twee huisrowers is vroegoggend op heterdaad betrap en in ’n huis in Lenasia, Johannesburg, doodgeskiet, het die polisie Maandag bevestig. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 10% van onderwysers elke dag afwesig
Op ’n gemiddelde dag is sowat 10% van onderwysers oor die land heen afwesig. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Kanker gaan senator nie keer om Trump te pak
’n Demokratiese senator in Amerika, Michael Bennet, wil pres. Donald Trump in die Amerikaanse verkiesing in 2020 die stryd aansê, hoewel prostaatkanker verlede maand by hom gediagnoseer is. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Adjunk-kommissaris wil skorsing teenstaan
Bonang Mgwenya, geskorste nasionale adjunkkommissaris vir menslike hulpbronne in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, glo daar is bymotiewe agter haar skorsing. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Kaapse motoriste ry die naweek al met CAA-nommerplate
Nuwe nommerplate vir Kaapstad word so gou as die naweek reeds uitgereik. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Vragmotor met voer slaan om in Outeniqua-pas
Die verkeer tussen George en Oudtshoorn is Maandagoggend erg vertraag nadat ’n vragmotor, wat bale voer vervoer het, op die Outeniqua-pas omgeslaan het. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Polisie krap kop oor lyke in uitgebrande huis
Niemand is nog aangekeer in verband met die moord op ’n bejaarde man en vrou wat oor die naweek dood in hul huis in Thaba Nchu in die Vrystaat gekry is nie. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Alex-inwoners ruk op na Sandton
Inwoners van Alexandra in die noorde van Johannesburg het Maandagoggend na die munisipale streekskantoor in Sandton opgeruk om ’n griefskrif aan Liziwe Ntshinga-Makoro, die direkteur van Streek E, … Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Laerskool onnie, vermeende minnaar in hof oor huurmoord
Die verhoor van Inge Pruis, die laerskoolonderwyseres van Bothasig in Kaapstad, en haar vermeende minnaar, Dean Johnson, wat na bewering iemand gehuur het om haar man te vermoor, het Maandag in die … Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Man (74) in Paarl-Oos geskiet
’n 74-jarige man is Maandag in die vroeë oggendure in die Klein Nederburg-woongebied in Paarl-Oos geskiet en gewond. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 McBride getuig voor Zondo
Robert McBride, voormalige hoof van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), getuig vandag voor die Zondo-kommissie. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking hier. Politiek (08-04-2019)
Netwerk24 2-jarige in Hanover Park doodgeskiet
'n Tweejarige seun is die naweek in die kruisvuur tydens 'n oor-en-weer-skietery in Hanover Park, Kaapstad, dood terwyl hy langs sy ma gestaan het. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Busdiens in Kaapstad deur betoging ontwrig
Betogers het vroeg Maandagoggend bande in Woodstock, Kaapstad gebrand. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 20 skoolkinders beseer in ongeluk in Pinetown
Minstens 20 kinders is Maandagoggend in Pinetown, KwaZulu-Natal, beseer nadat die minibus wat hulle vervoer het met 'n ligte voertuig gebots het. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Dit lyk soos sneeu in Upington
Een van die warmste plekke in Suid-Afrika het Sondagaand 'n weerverskynsel ervaar wat inwoners in rep en roer gehad het. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Meisie (10) in remissie se dood 'n 'massiewe skok'
Die tienjarige Chanté Pieterse van Sasolburg word Maandag gegroet met ’n viering van haar lewe. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Skokvideo's 'toonbeeld van onderwysstelsel'
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat video's wat sommige kykers kan ontstel. Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) verwelkom die sluiting van die Ninnie’s … Nuus (08-04-2019)
Maroela Soektog na vermiste 11-jarige eindig tragies
Tlhafelo Mego (11) wat Woensdag as vermis aangemeld is, se liggaam is in ʼn puttoilet in Noordwes gevind ná sy vermoedelik verkrag en vermoor is. Nuus (08-04-2019)
Maroela Twee sterf tydens Ysterman-kompetisie
Twee deelnemers is Sondag tydens die Ysterman-kompetisie in Port Elizabeth oorlede. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 35 SANW-studente kla glo nie volgens prosedure
Die 35 geskorste mediese studente van die Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens wat in Kuba is, het glo nie die behoorlike prosedure gevolg met hul klagtes oor hul studies daar nie, sê die … Nuus (08-04-2019)
Maroela Voortvlugtige vier maande later aangekeer
Sbonelo Nkosingiphe Thwala (27) wat op 5 Desember 2018 van die Johannesburgse hooggeregshof ontsnap het, is weer in hegtenis geneem. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Nóg 'n minister in Trump-administrasie bedank
Pres. Donald Trump van Amerika het Sondag die bedanking van Kirstjen Nielsen, minister van Amerika se department van binnelandse veiligheid, ontvang. Nuus (08-04-2019)
Netwerk24 Só sê ANC oor Zim, Libië en Brexit
Die ANC het sy kommer uitgespreek oor die ekonomiese uitdagings waarmee Zimbabwe te kampe het en die regstreekse impak daarvan op die land en sy buurstate. Politiek (08-04-2019)