Netwerk24 Dit wás gif, sê Ace-bondgenoot
’n Bondgenoot van Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, is ná twee weke uit ’n hospitaal in Johannesburg ontslaan nadat hy vergiftig is. Politiek (07-04-2019)
Netwerk24 Man jaag ‘want hy wil van demone wegkom’
’n Man (24), wat glo geglo het demone jaag hom, is Vrydag ná ’n hoëspoed-jaagtog van bykans ’n halfuur lank in die middedorp van Brakpan in Gauteng aangekeer. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Oud-‘Kokkedorie’ trek weg op staptog vir Driehoek
LeRoux van Vuuren (50), ’n voormalige deelnemer aan die TV-kookprogram Kokkedoor, het Sondag weens mediese redes ’n bietjie later met sy staptog na Kaapstad weggespring. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Man dink hy droom tydens erge aanval in bed
’n Deeltydse boer gaan dalk plastiese chirurgie moet kry nadat rowers hom wreed in sy slaapkamer op sy kleinhoewe in Muldersdrift, aan die Wes-Rand van Johannesburg, aangerand het. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Skokkend baie is in Wes-Kaap vermoor, sê Winde
Daar is die afgelope vyf maande skokkend baie mense in die Wes-Kaap vermoor, sê Allan Winde, die provinsie se LUR vir gemeenskapsveiligheid. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Dodetal ná sikloon Idai staan reeds op 847
Honderdduisende mense kort nog kos, water en skuiling ná die verwoestende uitwerking van sikloon Idai wat Mosambiek, Zimbabwe en Malawi op 14 Maart getref het. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 2 dood, 1 beseer toe trein, vragmotor bots
’n Treindrywer en sy assistent (albei 30) is Vrydag in die Mdantsane-gebied in die Oos-Kaap dood en ’n vragmotorbestuurder (40) beseer in ’n ongeluk. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Magte uit ooste van Libië val Tripoli aan
Magte in die ooste van Libië het Sondag ’n lugaanval op Tripoli gedoen in ’n poging om die stad oor te neem ondanks oproepe van die Verenigde Nasies (VN) vir ’n wapenstilstand. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 DA vereer Emily Hobhouse
Die DA het Emily Hobhouse, Britse filantroop, oor die naweek met ’n kranslegging by die Vrouemonument vereer. Hobhouse se geboortedag word op 9 April gevier. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Amerikaanse toeris, drywer gered ná ontvoering in Uganda
’n Amerikaanse toeris is ongedeerd ná ’n ontvoerdrama in Uganda. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Medelye ná seuntjie (2) wat in drein val, sterf
Boodskappe van medelye en ondersteuning stroom in vir die ouers van Shaygan Jantjies (2) wat dood is nadat hy Vrydag in ’n drein in Blackheath, Kaapstad, geval het. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 ‘Kabeldiefstal nie uitgeskakel’ ná substasie brand
Die moontlikheid dat kabeldiefstal die oorsaak van ’n brand by die Randfontein-substasie aan die Wes-Rand was, kan nie uitgeskakel word nie, sê Tshidiso Tlharipe, woordvoerder van die Rand West City- … Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Muldersdrift-man in hoësorgeenheid ná aanval op hoewe
Riaan-Juan Smit is die jongste slagoffer van ’n geweldadige aanval op ’n kleinhoewe in die Muldersdrift-omgewing naby Johannesburg. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Slagoffers van slagting in Rwanda herdenk
Die lewe van die 800 000 slagoffers van die Rwandese menseslagting is Sondag by die Gisozi-gedenkteken in die hoofstad, Kigali, herdenk met toesprake, liedere en ’n vreedsame optog. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 2 vas ná hulle glo winkel in PE beroof
Twee mans verskyn Maandag in die hof nadat hulle Vrydag na bewering ’n supermark in Walmer, Port Elizabeth, in die Oos-Kaap beroof het. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 VF Plus dien klag in oor riool in rivier
Die VF Plus het ’n strafregtelike klag teen die munisipale bestuurder van die Mafube-plaaslike munisipaliteit en die res van sy munisipale bestuurspan ingedien oor die storting van rioolvuil in die … Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Bouwerk aan voetgangerbrug begin op N1
Die N1-snelweg sal die komende naweek tydelik gesluit wees vir die oprigting van ’n nuwe Erasmusrand-voetgangerbrug in Pretoria. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Brandweer ontbied na brand terwyl hulle ander blus – 2 dood
Terwyl brandweermanne Saterdag besig was om ’n brand by ’n kettingwinkel in Thaba Nchu te blus, het hulle ’n oproep ontvang van nog ’n brand in die dorp waarin twee mense dood is. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 2 stap rond ná hul voertuig tot in vulstasie rol
’n Man en ’n vrou is Sondag in die vroeë oggendure beseer toe hul voertuig van die pad af tot op die ryvlak van ’n vulstasie gerol het. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Honderde durf mekaar in City Relay aan
“Sjoe, maar dit was baie lekker.” Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 May praat op Twitter oor Brexit
Die Britse premier, Theresa May, kon teen Sondagaand nog geen middeweg met die leier van die opposisie, Jeremy Corbyn, oor Brexit bereik nie. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Polisie slaan toe op vegtendes in Thabong
Lede van die polisie se eenheid vir openbare orde het Saterdag, terwyl hulle van diens af was, ingegryp en vegtende bendelede in Thabong, Welkom, in hegtenis geneem. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Tref-en-trap-bestuurder aangekeer ná 2 sterf
In ’n naweek van tragedie op die Wes-Kaapse paaie is ’n jong vrou (25) en ’n meisie (13) in Elsiesrivier in Kaapstad op slag dood toe hulle in ’n tref-en-trap-ongeluk raakgery is. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 ‘Cyril moet sê oor Ghaddafi-miljoene by Nkandla’
Pres. Cyril Ramaphosa moet “met die waarheid uitkom” oor die miljoene dollar van die ontslape oud-staatshoof van Libië, Moeammar Ghaddafi, wat glo by Nkandla, oudpres. Jacob Zuma se woning in … Politiek (07-04-2019)
Netwerk24 ANC moet R50 000 opdok
Die ANC moet R50 000 opdok nadat hy ’n skikkingsooreenkoms buite die hof met sy party-woordvoerder, Pule Mabe, se persoonlike assistent aangegaan het. Politiek (07-04-2019)
Netwerk24 Vredendallers leef in vrees ná moord op 2de bejaarde
Inwoners van die dorp Vredendal in die Weskus-gebied leef in vrees nadat Martie Louw (77) Vrydag in haar huis op die dorp met ’n mes doodgesteek is. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Kommer oor uitslag van Thaise verkiesing
Waarskuwings dat die verkiesing in Thailand gemanipuleer is, neem toe twee weke ná die verkiesing in die land, die eerste sedert die weermag in 2014 ’n staatsgreep uitgevoer het. Nuus (07-04-2019)
Maroela Jong man deur honde verskeur
ʼn Begrafnisdiens sal Donderdag plaasvind vir Ruan van Staden (20) wat dood is toe hy deur twee honde aangeval is. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Hoeweman erg geslaan in Muldersdrift-aanval
Waarskuwing: Die foto in die storie mag sommige lesers ontstel. Riaan-Juan Smit is die jongste slagoffer van ’n geweldadige aanval op ’n kleinhoewe in die Muldersdrift-omgewing naby Johannesburg. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 'Hy byt hom', toe arm in leeu se bek
Waarskuwing: Die storie bevat foto's wat lesers mag ontstel. “Ek het net gehoor ‘hy byt hom, hy byt hom’ en toe ek omdraai sien ek sien sy arm in die leeu se bek,” sê Thinus Sadler van Virginia. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Dié 2 atlete sterf by Ironman
Die name van die twee atlete wat Sondag dood is tydens die Ironman-kompetisie in Port Elizabeth in die Oos-Kaap, is deur die polisie bekendgemaak. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 2 vas
’n Elfjarige meisie van Zeerust in Noordwes is die afgelope week vermoedelik verkrag en vermoor voordat haar lyk in ’n puttoilet gegooi is. Nuus (07-04-2019)
Maroela ANC aangekla ná hulle ‘geweld aanhits’
Solly Msimanga, die Demokratiese Alliansie se premierskandidaat in Gauteng, het Sondag strafregtelike klagtes aanhangig gemaak teen die ANC nadat dié party glo geweld aangehits het in Alexandra in … Nuus (07-04-2019)
Maroela Vier vas oor moord by Kaapstad-vulstasie
Vier persone is in hegtenis geneem kort ná ʼn man by ʼn vulstasie in Kenilworth in Kaapstad doodgeskiet is. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Ontsnaptes vas ná man hul oplaai en polisie laat weet
Die vermeende moordenaar van ’n afgetrede boer van Joubertina is by ’n polisieversperring naby die Stormsrivierbrug in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat hy verlede week ontsnap het. Nuus (07-04-2019)
Maroela SA in die greep van korrupsie, bedrog en gierigheid, sê IVP-leier
Mangosuthu Buthelezi, leier van die Inkatha Vryheidsparty (IVP) het Saterdag gesê Suid-Afrika is onder aanval, maar die vyand kom nie van buite met vuurwapens en messe nie; die wapens is korrupsie,… Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 2 deelnemers sterf; organiseerders reageer
Die twee deelnemers wat Sondag tydens die uitmergelende Ironman-kompetisie in Port Elizabeth in die Oos-Kaap dood is, is twee mans van onderskeidelik 57 en 62 jaar oud, sê kol. Priscilla Naidu, … Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Vrou hoop selfoon werp lig op ongeluk ná 2 vriende se dood
As sy by hul slaapkamervenster uitkyk, kyk sy vas teen die kanaal waar haar man van die afgelope 16 jaar saam met sy jarelange vriend verongeluk het. Nuus (07-04-2019)
Maroela Hoëspoedjaagtog toe man glo van demone wou vlug
ʼn Man, wat aangevoer het hy is besig om ʼn geestelike oorlog te voer en dat hy van demone wou vlug, is in hegtenis geneem ná ʼn hoëspoedjaagtog in Ekurhuleni. Nuus (07-04-2019)
Maroela Seun ontvang jare later Reddingsboei vir dapperheid
“Hierdie is nie net ʼn verhaal van moed en dapperheid nie, maar ʼn getuienis van ʼn seun se liefde vir sy pa.” Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 2 deelnemers dood
Twee deelnemers is Sondag tydens die Iron Man-kompetisie in Port Elizabeth dood. Nuus (07-04-2019)
Maroela ‘Vrou moet nooit weer met kinders werk nie’
Die portefeuljekomitee oor maatskaplike ontwikkeling het gesê ʼn vrou wat verfilm is terwyl sy kinders na bewering mishandel en aangerand het, moet nooit weer met kinders werk nie. Nuus (07-04-2019)
Maroela Skoolhoof aangekeer oor lyfstraf
Die skoolhoof van die Lydenburg Islamitiese Sentrum in Mpumalanga is in hegtenis geneem ná berigte van lyfstraf by die skool. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Publiek waag hul lewens om 4 skieters aan te keer
In wat as ’n bendeverwante skietery beskou word, is ’n 46-jarige man Saterdag omstreeks 18:45 by die vulstasie in Puntersweg doodgeskiet. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Pandor se geld ‘is nie nuut nie’
Die “bykomende” geld wat Naledi Pandor, minister van hoër onderwys, in aanloop tot die verkiesing aangekondig het om studieskuld te delg, was nog altyd daar. Politiek (07-04-2019)
Maroela Drie vas oor vermiste vrou van Marble Hall
Die polisie in Marble Hall in Limpopo het ʼn deurbraak gemaak in die saak van ʼn 38-jarige vrou wat verdwyn het. Nuus (07-04-2019)
Maroela Babaseuntjie verlate gevind in Polokwane
Die polisie in Polokwane het ʼn soektog van stapel gestuur vir die ma van ʼn kind wat Saterdag verlate gevind is in een van die restaurante in die stad. Nuus (07-04-2019)
Maroela Een dood toe tenker ontplof
Een persoon is Saterdagmiddag dood en ʼn tweede persoon is kritiek beseer toe die tenker waaraan hulle gewerk het, in Ekurhuleni ontplof het. Nuus (07-04-2019)
Maroela SAUK wen dringende aansoek oor ACM-verkiesingsmanifes
Die ACM is in Desember bekend gestel deur die omstrede voormalige uitvoerende bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Krag word dalk baie duurder
Die energiereguleerder (Nersa) stel voor dat alle munisipaliteite hul kragtariewe vanaf 1 Julie met 13,07% verhoog. Nuus (07-04-2019)
Netwerk24 Glo dit of nie: dié man het dit oorleef
’n Padwerker van Dunoon naby Milnerton het wonderbaarlik aan die dood ontkom toe hy naby Grabouw op die N2 deur ’n roekelose bestuurder raakgery is. Nuus (07-04-2019)