Netwerk24 Reddings-werkers spook om stapper op Leeukop te red
Reddingswerkers in Kaapstad het Saterdagaand laat nog gespook om ’n 25-jarige stapper met ernstige beserings van die berg af te kry nadat hy teen Leeukop geval het. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 Man dood in wilde skietery in Kaapstad
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat beeldmateriaal en foto's wat sommige lesers kan ontstel. ’n Man is Saterdagaand dood in ’n woeste skietery by ’n vulstasie in Kenilworth, Kaapstad, toe twee ander … Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 R341 m. opsygesit vir ’n skoon Vaalrivier
Bykans R341 miljoen is opsygesit om die infrastruktuur van die suiweringsaanlegte in die Vaaldriehoek te herstel. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 1 dood, 2 beseer toe tenkwa by fabriek ontplof
Een man is dood en twee ander beseer toe ’n leë gas-tenkwa Saterdag by ’n fabriek ontplof, terwyl herstelwerk daaraan gedoen is. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 Polisie vra hulp ná baba in Polokwane gevind is
Die polisie in Polokwane is op soek na die ma van ’n babaseuntjie wat in ’n winkel op die dorp gevind is. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 VSA kan nie meer immigrante hanteer nie, sê Trump
Amerika kan nie nog immigrante hanteer nie. Die land se immigrasiestelsel word ooreis deur ’n toeloop van immigrante, sê pres. Donald Trump. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 Mahlangu se dood Van Riebeeck se skuld
Die koms van Jan van Riebeeck het die gebeure veroorsaak wat daartoe gelei het dat die apartheidsregering Solomon Mahlangu, destyds ’n lid van Umkhonto we Sizwe (MK), in 1979 tereggestel het, sê … Politiek (06-04-2019)
Netwerk24 Skaars skilpadjies broei uit
’n Skilpad van 78 jaar oud en haar 33-jarige wederhelf het die trotse ouers van vier bedreigde skilpadjies by die Cango Wildlife Ranch-wildbesigtingsentrum in Oudtshoorn in die Klein Karoo geword. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 2 vriende dood toe bakkie in kanaal beland
Twee vriende is dood in ’n ongeluk nadat die Toyota-bakkie waarin hulle was in ’n kanaal by Ganspan, naby Jan Kempdorp in die Noord-Kaap beland het. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 Cyril gevra vir hulp met uitsetting van plaaswerkers
Pres. Cyril Ramaphosa behoort die uitsetting van plaaswerkers vir eers te staak en die insette van die departemente van maatskaplike ontwikkeling en onderwys moet gekry word voordat ’n … Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 Hongkong lê beslag op 82,5 kg renosterhorings van SA
Doeanebeamptes het by die Hongkong- internasionale lughawe op 82,5 kg renosterhorings beslag gelê. Nuus (06-04-2019)
Maroela Voortvlugtiges gou aangekeer
Twee voortvlugtiges, Mbongosi Mgoqi (24) en Jason Witbooi (22) is Saterdagmiddag omstreeks 12:00 in die Stormsrivier-gebied in die Oos-Kaap aangekeer met behulp van ʼn op-en-wakker motoris. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 Maimane na OB oor Ramaphosa, Bosasa
Musi Maimane, DA-leier, gaan Dinsdag met die openbare beskermer (OB) vergader oor sy klagte oor pres. Cyril Ramaphosa. Politiek (06-04-2019)
Maroela Olifant vertrap vermeende stroper
ʼn Skedel wat in die Krugerwildtuin gevind is, is vermoedelik dié van ʼn vermeende stroper wat deur ʼn olifant vertrap is. Nuus (06-04-2019)
Maroela Saak teruggetrek teen vrou ná man se moord
Die saak teen Karin Geldenhuys, wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op haar man Pieter Geldenhuys, is voorlopig teruggetrek vir verdere ondersoek. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 Bejaarde vrou in Vredendal vermoor
’n Vrou wat van Blouberg na Vredendal verhuis het omdat sy van haar handsak in ’n winkelsentrum beroof is, is in haar huis in die oënskynlike veilige dorp vermoor. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 Seun (2) dood ná hy in drein val
Die polisie ondersoek die dood van ’n tweejarige seun in Blackheath, Kaapstad, nadat hy in ’n drein geval het. Nuus (06-04-2019)
Maroela Klag ingedien oor riool in Wilgerivier
‘n Strafregtelike is klag ingedien teen die Mafube- plaaslike munisipaliteit oor die storting van rou riool in die Wilgerivier by Frankfort in die Vrystaat. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 Substasie in Randfontein ontplof
Eskom se substasie in Randfontein aan die Wes-Rand het Saterdagoggend ontplof. Nuus (06-04-2019)
Maroela Zimbabwe dok miljoene op vir regters se pruike
Zimbabwe se regbank het miljoene rand spandeer aan pruike van die Verenigde Koninkryk terwyl talle howe vervalle is en nagenoeg tweederdes van die bevolking onder die broodlyn leef. Nuus (06-04-2019)
Maroela Dronkbestuurder vra polisie om sy motor aan die gang te kry
Toe die polisie met hul patrolliemotor stilhou om met die man te praat, het hulle ontdek hy is besope. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 Vermoedelik gesteelde beeste in Vrystaat gekry
Die polisie en boere van talle distrikte in die Vrystaat is sedert Donderdag besig om die wettige eienaars van bykans 400 beeste wat vermoedelik gesteel is, te probeer opspoor. Nuus (06-04-2019)
Maroela Thandi Modise: Getuies moet inligting weergee
Bejani Chauke en kapt. Tebogo Mokolobate is getuies in AfriForum en die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) se privaat vervolgingsaak teen Thandi Modise, voorsitter van die Nasionale Raad v… Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 ‘Druiwe-verkopers’ beroof man van R1 700 by De Doorns
’n Man wat net van die Wes-Kaap se druiwe wou terugneem huis toe, het R1 700 in die proses verloor. Nuus (06-04-2019)
Maroela Drie beseer toe taxi deur huis bars
Drie persone is Vrydagmiddag in Glenwood, KwaZulu-Natal beseer toe ʼn taxi deur ʼn muur gebars en ʼn huis getref het. Nuus (06-04-2019)
Maroela Ouers in hof oor dogter se dood
ʼn Egpaar het Vrydag in die Ermelo-landdroshof in Mpumalanga verskyn op aanklagte wat verband hou met die afsterwe van hul vyfjarige dogter. Nuus (06-04-2019)
Netwerk24 G’n staking by lykhuis wat tot agterstand lei, sê dept.
Die agterstand by Vrystaatse staatslykshuise kan glo nie toegeskryf word aan ’n staking nie, maar eerder die toename in sterftes in die Welkom- en Lejweleputswa-gebiede. Nuus (06-04-2019)