Netwerk24 SA gebore Nobelprys-wenner sterf in Singapoer
Prof. Sydney Brenner, die Suid-Afrikaner wat die Nobelprys vir medisyne in 2002 ontvang het, is Vrydag in die ouderdom van 92 dood. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Mashaba praat op 15 April met Alex se mense
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, staan by sy besluit om inwoners van Alexandra in Johannesburg op 15 April te ontmoet, ondanks dreigemente dat Sandton Maandag tot stilstand gebring gaan … Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Cosatu se betoging teen Joodse Raad ‘is rassisties’
Lede van die vakverbond Cosatu het Vrydag betoog teen die Joodse Raad van Afgevaardigdes se “onvoorwaardelike steun” aan die Israeliese regime en om sy steun aan die mense van Palestina te betoon. Politiek (05-04-2019)
Netwerk24 Gewese hoftolk kry 10 jaar vir verkragting
’n Gewese hoftolk van die landdroshof in Bloemfontein is in die streekhof in die stad tot tien jaar tronkstraf gevonnis omdat hy ’n tienermeisie verkrag het. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Regering wil met Afrikalande saamwerk oor xenofobie
Die Suid-Afrikaanse regering en die diplomatieke korps uit Afrika in Suid-Afrika sê hulle werk saam om ’n oplossing te vind vir die aanvalle tussen Suid-Afrikaners en buitelanders. Politiek (05-04-2019)
Netwerk24 Familielid in Oos-Kaap aangekeer ná kind se dood
Die vermeende moordenaar van ’n eenjarige seuntjie van Amaoti in KwaZulu-Natal sal Maandag in die hof in Verulam verskyn. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Bende-eenheid slaan toe op Mark Lifman se vennoot
Die batebeslagleggingseenheid en die Wes-Kaap se bende-eenheid het Vrydag kort ná 14:00 op die huis van André Naudé, sakevennoot en vriend van die Kaapse sakeman, Mark Lifman, toegeslaan. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Zondo hoor van R2 miljoen in swart sak
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, het as Vrystaatse premier destyds omkoopgeld van R1 miljoen per maand van een van die omstrede Gupta-broers gekry, sê Mxolisi Dukwana, ’n voormalige … Politiek (05-04-2019)
Netwerk24 Familie vra ‘bid vir hom’
Bid. Hou aan bid. Dit is die smeek-versoek van Lourens Brummer se familie wat by die hospitaal waak sedert die veiligheidswag Donderdag tydens ’n jaagtog met rowers gewond is. Nuus (05-04-2019)
Maroela Ministers bespreek geweld teen uitlanders
Drie Suid-Afrikaanse kabinetministers het Vrydag met ambassadeurs en hoë kommissarisse van hoofsaaklik Afrika-lande vergader om gewelddadige aanvalle teen uitlanders in die land te bekamp. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Klerk sit 5 j. ná hy bedrog met polisiemotor pleeg
’n Klerk van die Navalsig-polisiekantoor in Bloemfontein is Donderdag tot vyf jaar tronkstraf gevonnis vir bedrog van meer as R4 500 nadat hy ’n polisievoertuig sonder die nodige toestemming gebruik … Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Veldwagters help soek na ‘stroper’ se oorskot
Veldwagters van die Krugerwildtuin het Donderdag die familie van ’n vermeende stroper gehelp om van sy oorskot op te spoor. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Geweld op politieke debat veroordeel
Die geweld wat Vrydag tydens ’n verkiesingsdebat in Houtbaai uitgebreek het, waar ondersteuners van politieke partye mekaar onder meer met stoele getakel het, is “totaal onaanvaarbaar” en sal op ’n … Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 5 April 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Bill Troskie in Bloemfontein dood
Bill Troskie (84), een van die kleurrykste mense in Bloemfontein se sake- en sportwêreld, is in die versorgingseenheid van die Sewe Damme-aftreeoord in Bloemfontein dood. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Pasop vir skelms wat glo ID’s nagaan
Die departement van binnelandse sake het mense gewaarsku om op hul hoede te wees vir misdadigers wat hulle as amptenare van die departement voordoen. Nuus (05-04-2019)
Maroela Moordsaak teruggetrek teen regstudent
Die saak teen ʼn 26-jarige regstudent wat van die moord op haar man aangekla is, is teruggetrek. Nuus (05-04-2019)
Maroela FBI sê oor kind wat ná agt jaar beweer hy is vermiste seuntjie
Die FBI het die uitslag van sy ondersoek bekend gemaak ná ʼn kind aangevoer het hy is Timmothy Pitzen, wat agt jaar gelede verdwyn het. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Situasie in Thembalethu by George word gemonitor
Die situasie in Thembalethu in George in die Suid-Kaap word gemonitor nadat protesoptrede Vrydagoggend voorgekom het. Nuus (05-04-2019)
Maroela Toyota en die Woordfees ry saam die toekoms in
Die US Woordfees sal voortaan as die Toyota US Woordfees bekendstaan Nuus (05-04-2019)
Maroela Chaos tydens verkiesingsveldtog in Houtbaai
Die SAUK se regstreekse Morning Live-verkiesingsuitsending in Houtbaai in Kaapstad moes opgeskort word toe chaos by die geleentheid uitgebreek het. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Man wóú sy vrou se lewe beëindig, hoor hof
Die beskuldigde het nie ’n kombuismes gaan haal om sy vrou net skrik te maak nie – hy het dit gevat om haar séér te maak. Nuus (05-04-2019)
Maroela Tekort aan verpleegpersoneel vereis ‘dringende ingryping’
Een verpleegster vir elke 403 mense. Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns sê uit dié statistiek is dit duidelik dat verpleegkunde as beroep in Suid-Afrika in gevaar is. “Die impa… Nuus (05-04-2019)
Maroela Dis hoekom bestuurslisensies so lank vat
Suid-Afrikaners wag so lank vir hul kaarttipe-bestuurderslisensies omdat die masjiene wat die kaarte druk, gebreek het, en die personeel wat dit beman toe gestaak het. Nuus (05-04-2019)
Maroela Afrikaanse regslui vra vergadering oor taalbesluit
Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA) eis ʼn vergadering met die nuutgestigte Regspraktisynsraad (RPR) oor sy eensydige besluit om Afrikaans in prokureurstoelating-, boekhouding-, notariële… Nuus (05-04-2019)
Maroela Regering waarsku teen fopnuus oor buitelanders
Die kabinet het veral gewaarsku teen vals berigte, vals foto’s en vals video’s wat voorgee om onwettige optrede deur buitelanders te dokumenteer. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Cyril moet ingryp by watermeters, vra beswaardes
Die gemeenskapsorganisasie Hornlee United in Knysna gaan pres. Cyril Ramaphosa vra om ’n kommissie van ondersoek in te stel na die installering van voorafbetaalde watermeters. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Watermeters waarvoor Kapenaars móés betaal, breek op hope
Duisende Kaapstadse gesinne is tydens die droogte deur die Kaapstadse metroraad gedwing om sowat R4 500 elk vir waterbeheertoestelle te betaal, waarvan die installering gestop is omdat dit glo … Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Kampus gesluit ná gewelddadige betoging
Koshuisstudente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Qwaqwa-kampus is nou sonder heenkome nadat dié kampus Vrydag gesluit is weens die gewelddadige betogings die vorige dag. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Prokureur 6 maande tronk toe ná dronk tirade op vlug
’n Passasier wat ’n lugwaardin in die gesig gespoeg en in ’n dronk tirade uitgebars het, is Donderdag tot ses maande tronkstraf gevonnis. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Bekyk alle kleuterskole in SA, sê ANC-LP
Die staat moet alle kleuterskole in Suid-Afrika noukeurig nagaan. Zwelivelile Mandela, ANC-LP, het Vrydag dié beroep gedoen nadat ’n video aan die lig gekom het waarin kinders glo by ’n kleuterskool … Politiek (05-04-2019)
Netwerk24 16de Demokraat klim in kryt as presidentskandidaat
Die jongste Amerikaner wat tot die stryd as Demokratiese presidentskandidaat toegetree het, is Tim Ryan, ’n verteenwoordiger van Akron en Youngstown in die deelstaat Ohio. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 AfriForum dring aan op getuienis
’n Politieke raadgewer van pres. Cyril Ramaphosa kan vervolg word indien hy steeds versuim om inligting aan AfriForum te verskaf in ’n dieremishandelingsaak teen ’n oudpremier. Nuus (05-04-2019)
Maroela Eskom is land se ‘kopseer’, sê Ramaphosa
“Fase 4 [beurtkrag] was sleg, ons moet seker maak dat dit nooit weer in Suid-Afrika gebeur nie.” Nuus (05-04-2019)
Maroela Ramaphosa sê hy maak stem dik toe Zuma vir Gordhan afdank
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand by ʼn vergadering in Sandton, Johannesburg, gesê oudpres. Jacob Zuma se destydse afdanking van Pravin Gordhan as minister van finansies het sy eie goeie oorde… Nuus (05-04-2019)
Maroela Veiligheid op ʼn ongelukstoneel: ʼn Paramedikus se storie
“Toe ek in die hospitaal wakker geword het, het ek gedink ek lê in my eie bed ná my aandskof.” Nuus (05-04-2019)
Maroela Boer Nick: ‘Ek kies om deel te wees van die oplossing’
Serfontein is ʼn Bonsmara-boer van die Vrystaat wie se naam verlede jaar bekend geword het nadat hy ʼn eerlike en openhartige ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa geskryf het. Dié brief het nie net da… Nuus (05-04-2019)
Maroela Eskom-beeldpoetser lê tuig neer
Eskom se woordvoerder het ná vyf jaar by die beleërde kragvoorsiener bedank. Nuus (05-04-2019)
Maroela ‘Ek kon net een kyk’ sê LUR oor slaanvideo’s
“Ons weet nie eers of sy gekwalifiseer is om met kinders te werk nie.” Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Gesin se troetelhonde geskiet ná hul seun verskeur
“Die honde het my kind heeltemal verskeur. Dit is nie ’n mooi prentjie nie.” Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Matseka ontken bewerings oor ‘korrupte huurskema’ in VS
Daar steek geen waarheid in die bewerings van die DA dat haar maatskappy betrokke is by ’n korrupte huurskema met ’n gebou in Bloemfontein wat sy aan die Vrystaatse regering verhuur nie, sê Hantse … Politiek (05-04-2019)
Netwerk24 6-jarige dood in Kaapse brand
’n Sesjarige meisie het Donderdag doodgebrand in haar huis in Gugulethu, Kaapstad. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 DA ‘reg om Gauteng te regeer’
Die DA is reg om veranderinge in die Gautengse provinsiale wetgewer in te lui as hy op 8 Mei ingestem word, sê Mmusi Maimane, DA-leier. Politiek (05-04-2019)
Netwerk24 Skoolhoof wat glo 2 leerlinge swanger maak, geskors
’n Skoolhoof van die Oos-Rand is geskors nadat dit aan die lig gekom het dat hy glo twee leerlinge swanger gemaak het. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 ‘Moskee-skieter’ vir waarneming gestuur
Die Australiër wat in aanhouding is weens die terreuraanvalle op twee moskees in Christchurch, Nieu-Seeland, is amptelik op 50 aanklagte van moord en 36 aanklagte van poging tot moord aangekla. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Trump gee Mexiko 'n jaar om immigrante en dwelms te pak
Pres. Donald Trump gaan Mexiko 'n jaar gee om probleme met immigrante en dwelms onder beheer te kry. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Man gesoek wat Eskom glo bedrieg
Die Valke is opsoek na ’n man van Mbombela in Mpumalanga in verband met beweringe van bedrog en geldwassery nadat Eskom meer as R1 miljoen verloor het. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Britte vra Brexit-uitstel tot 30 Junie
Theresa May, Britse premier, het in 'n brief gevra vir uitstel tot 30 Junie om die Europese Unie te verlaat. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Ondersoek geloods na koedoe lewend geslag word
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat beeldmateriaal wat sommige lesers kan ontstel. Die voorval waarin ’n groep mens ’n koedoe met pype slaan en lewend afslag, het blykbaar langs ’n plaas in die Oos-Kaap … Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Nou is mense se inligting ‘uitgewis’
Dr. Blade Nzimande, minister van vervoer, sê sy departement werk onophoudelik om die agterstand in die lewering van rybewyse te verminder. Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Klopjag koppel Bobani glo aan onreëlmatige tender
Skokkende beweringe dat Mongameli Bobani, burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, na bewering op ’n onreëlmatige wyse baat gevind het by ’n tender van R20 miljoen aan ’n skoonmaakmaatskappy, … Nuus (05-04-2019)
Netwerk24 Tjorts! Op die lekker reën op die plaas
Sy het nooit gedink mense sou so gaande wees oor die foto van ’n 24-jarige wyfiebobbejaan wat water uit hul reënmeter drink toe sy dit op ’n reënvalgroep op Facebook geplaas het nie. Nuus (05-04-2019)