Netwerk24 De Lille dien klag in oor DA-lid se seun
Die seun van ’n DA-raadslid in die George-munisipaliteit het na bewering byna R400 000 gekry nadat sowat R350 miljoen van belastingbetalersgeld van dié munisipaliteit onreëlmatig in ’n beleggingskema … Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Lasbrief vir ANC-raadslid in NMB teruggetrek
Die lasbrief wat Dinsdag uitgereik is vir die inhegtenisneming van Bongo Nombiba, ’n ANC-raadslid in die Nelson Mandelabaai-metro, wat aan bedrog skuldig bevind en gevonnis is, is vir eers … Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Oproer op UV se Qwaqwa-kampus ‘oor SR-leiers’
Drie studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Qwaqwa-kampus in die Oos-Vrystaat is Donderdag in hegtenis geneem ten tyde van ’n betoging waarin ’n bakkie wat aan die universiteit … Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Grootste dagga-ekspo in Kaapstad gehou
’n Dagga-ekspo wat tot Sondag in Kaapstad gehou word, klink miskien na die ideale geleentheid vir die polisie om ’n hele spul daggasmouse aan te keer, maar hier gaan dit eintlik oor baie meer as om … Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Rustenburg-hoë bedank kort voor ‘swak’ ouditverslag
Rustenburg se munisipale bestuurder het bedank omdat sy glo ondanks haar goeie werk “aangeval word”, onder meer omdat sy ’n Zoeloe-vrou is. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Naval Hill kry nuwe wedloop op Saterdae
Die reg van aanbieding van die oggendwedloop Saterdae op Naval Hill in Bloemfontein is toegeken aan ’n Bloemfonteinse belangegroep wat hieroor in ’n dispuut met die Fordyce-gesin betrokke was. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Baie minder weermagwapens gesteel of verloor – minister
Die getal vuurwapens wat die afgelope boekjaar by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) gesteel of verloor is, toon voorlopig ’n drastiese afname. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Gholfklub-werker dood in riooldam
Polisieduikers het Woensdag die lyk van ’n werknemer van Wesselsbron se gholfklub uit ’n riooldam gehaal. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Valke soek na twee rowers
Die Valke in Bloemfontein is op soek na twee verdagtes wat by ’n transitorooftog in Welkom betrokke was. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Veiligheidswag kritiek ná skietery in Pretoria
’n Veiligheidswag verkeer in ’n kritieke toestand nadat ’n rower Donderdag na sy voertuig gestap en hom trompop deur die venster geskiet het. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Vrou vrygelaat ná haar man se mesdood in Marlothpark
Die familie van Pieter Geldenhuys (56), wat na bewering met ’n slagtersmes doodgesteek is, sukkel om sy dood te verwerk. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Ma wat glo 4 kinders vermoor geskik vir verhoor
Die vrou wat daarvan beskuldig word dat sy haar vier kinders vermoor het, is in ’n psigiatriese verslag geskik verklaar om verhoor te word. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Opod ondersoek 2 se dood ná skietery in Caledon
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek die dood van twee mense Donderdag tydens ’n betoging teen swak dienslewering in Caledon. Nuus (04-04-2019)
Maroela 14-jarige beweer hy is kind wat 8 jaar gelede verdwyn het
Die 14-jarige tiener beweer hy is Timmothy Pitzen wat byna agt jaar gelede verdwyn het. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Werner Wessels-wenke vir jou matriekafskeid
Is jou matriekafskeid om die draai en sukkel jy om die volmaakte uitrusting te kies?. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Magashule reg om hof toe te gaan
Enigiemand wat beweer dat Ace Magashule, ANC-sekretaris-generaal, korrup is, sal daardie stelling binnekort met “bewyse en feite” in ’n hof moet staaf. Politiek (04-04-2019)
Netwerk24 LUR sluit kleuterskool summier
WAARSKUWING: Die video's in hierdie berig kan sommige kykers ontstel. Die kleuterskool in Oberholzer aan die Wes-Rand, waar ’n onderwyseres glo kinders aangerand het, gaan gesluit word. Nuus (04-04-2019)
Maroela Nóg ʼn transitorooftog in Rustenburg
Gewapende rowers het op nóg ʼn transitovoertuig in Rustenburg in Noordwes toegeslaan en ʼn onbekende bedrag kontant gebuit. Nuus (04-04-2019)
Maroela Amcu sal herbesin oor staking by Sibanye
Die staking duur reeds meer as vier maande lank. Nuus (04-04-2019)
Maroela Veiligheidswag in Hatfield geskiet
ʼn 27-jarige veiligheidswag, wat reageer het op berigte van ʼn gewapende rooftog, is Donderdagoggend in Hatfield in Pretoria deur ʼn vermeende gewapende rower in die maag geskiet. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Vier staan tereg weens bedrog met toelaes
Een van die vier mans wat glo die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming met R8 miljoen bedrieg het, staan ook tereg op ’n afsonderlike klag van bedrog. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Meer mense skuld langer as 90 dae geld
Die aantal inwoners van Knysna in die Suid-Kaap wat meer as 90 dae agterstallig met die betaling van hul munisipale rekeninge is, het toegeneem. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Plase in Oos-Vrystaat gaan vir skuld verkoop word
Twee plase van een van die grootste boerderye in die Vrystaat gaan verkoop word om ’n gedeelte van skuld van meer as R154 miljoen aan Standard Bank te betaal. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 4 April 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Passasier het hele Boeing 737-800 vir homself
Skirmantas Strimaitis het gedink iets is nie pluis nie toe hy vroeg vir sy vlug na Italië inboek en daar word aan hom gesê die bemanning wag al vir hom. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Blinde Hendri verwerf sy meestersgraad
Hendri Herbst, blinde Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer en houer van verskeie wêreldmedaljes, ontvang Vrydag sy LLM (meestersgraad in die regte) aan die Universiteit Stellenbosch (US). Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Trek nader die truie, eerste koue op pad
Koeler temperature word Vrydag en Saterdag vir groot dele van die land voorspel met ’n kouefront wat oor die land inbeweeg en sneeu saam met hom bring. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Polisie ‘weet wie pa, kinders by wrak doodry’
Die polisie is glo warm op die spoor van die man wat Vrydagaand ’n pa, sy twee kinders en 'n maatjie buite Odendaalsrus doodgery het. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Video wys hoe vrou op vloer in bank urineer
’n Video van ’n vrou wat in ’n banktak in Kempton Park urineer, word wyd op sosiale media versprei. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Bendes eis glo nog ’n jong man op Kaapse Vlakte
Die polisie het Donderdag bevestig dat nog ’n man Woensdag in Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte in ’n vermoedelik bendeverwante skietvoorval gesterf het. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Vermeende rower in skietery met polisie dood
’n Vermeende huisrower is Woensdagoggend in ’n skietery met die polisie in Emanguzi, KwaZulu-Natal, doodgeskiet toe hy en sy makkers op die polisie losgebrand het. Nuus (04-04-2019)
Maroela Herrie woed ná juffrou se ‘slaanvideo’
ʼn Video wat teen Donderdagmiddag op talle sosialemediaplatform gedeel is, wys hoe dié onderwyseres ’n dogtertjie herhaaldelik oor haar kop en op die boude slaan. Nuus (04-04-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 4 April 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (04-04-2019)
Maroela Solidariteit verwelkom KSA se verwerping van kwotas
Organisasies het Donderdag Krieket SA se verwerping van kwotas in sport verwelkom. Nuus (04-04-2019)
Maroela Man in hof oor moord op 12-jarige
Enrico Gerwel (21) het Donderdag in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn op aanklag van die moord op die 12-jarige Alvineesha Brookes. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Hael en reën oor binneland, ryp bly weg
Dinge lyk goed vir Vrystaatse boere oor die komende weke, sê Tonie Rossouw van die Suid-Afrikaans Weerdiens in Bloemfontein. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Bekende oudinwoner van Heidedal oorlede
’n Oudinwoner van Heidedal in Bloemfontein word Saterdag in die stad ter ruste gelê nadat sy Sondag ná ’n kort siekte oorlede is. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Ou Sassa-kaarte moet dringend omgeruil word
Gautengers wat nog nie hul ou wit Sassa-kaarte vir die nuwe goues verruil het nie, kan dalk hul toelae einde April verbeur. Politiek (04-04-2019)
Netwerk24 Foonboodskappe straks belangrik in huurmoord op ma
WhatsApp- en SMS-boodskappe kan ’n belangrike rol speel in die verhoor van ’n vrou van Bloemfontein wat daarvan aangekla word dat sy glo ’n huurmoordenaar gekry het om haar ma te vermoor. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Stiefpa kry lewenslange straf vir verkragting
’n Man wat sy stiefdogter oor twee jaar op ’n plaas in die Wolwefontein-distrik in die Oos-Kaap verkrag het, is tot lewenslank gevonnis. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Hier is vrou van kleuterskool-video
Die vrou wat by ’n kleuterskool in Oberholzer aan die Wes-Rand volgens video’s drie kinders by Ninnies Neuron’s mishandel het, is as Nellie Senwametsi (40), geïdentifiseer. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Britte het nie visum nodig vir kort besoeke aan EU
Britte sal steeds ná ’n Brexit met of sonder ’n ooreenkoms die Europese Unie en die Schengen-gebied sonder ’n visum kan besoek. Nuus (04-04-2019)
Maroela Twee sterf in onwettige betoging
“Dit moes nie gebeur het nie.” Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 J. Arthur Brown-regsman self skuldig aan taks-bedrog
Die prokureur wat in ’n stadium die veroordeelde bedrieër J. Arthur Brown verteenwoordig het, is self op byna 500 aanklagte van belastingbedrog skuldig bevind. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 VF Plus trek saak teen BLF terug
Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF), het die VF Plus Donderdag vir “lafaards en gronddiewe” uitgekryt buite die hooggeregshof in Johannesburg nadat dié party sy aansoek by die … Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Ramaphosa ontken xenofobia in Suid-Afrika
Die onlangse aanvalle op buitelanders in ’n plakkerskamp in Durban was misdadige aanvalle wat as xenofobiese aanvalle voorgehou is. Politiek (04-04-2019)
Netwerk24 Patricia by OB oor DA-raadslid wat seun bevoordeel
Patricia de Lille, die Good-party se leier, het Donderdag ’n klag van korrupsie by die openbare beskermer (OB) ingedien nadat die seun van ’n DA-raadslid na bewering geldelik baat gevind het by ’n … Politiek (04-04-2019)
Maroela Grondhervorming: ‘Boere gaan self moet inspring’
Grondhervorming en ʼn verskuiwing na ʼn meer inklusiewe ekonomie is onvermydelik – dit gaan op die een of ander manier moet gebeur. Dit is hóé dit gedoen word wat uiteindelik die bepalende faktor sal… Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Lugramp-verslag wys vlieëniers het korrek opgetree
Die 737 Max 8-vliegtuig van Ethiopian Airways wat verlede maand neergestort het, het herhaaldelik met sy neus grond toe geduik ondanks die vlieëniers se herhalende korrektiewe optrede soos deur … Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Sing op straat verander student se lewe
’n Video van ’n student (21) van George in die Suid-Kaap wat geneem is toe hy toevallig in ’n straat met sy kitaar geloop en sing het, het hom ’n kontrak van Universal Music in Suid-Afrika besorg. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Gauteng-juffrou slaan kleuters glo erg
WAARKSUWING: Hierdie berig bevat foto's en video's wat sommige lesers kan ontstel. Drie video’s van ’n onderwyseres by ’n kleuterskool aan die Wes-Rand wat twee kleuters op twee verskillende … Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Veiligheidswag kritiek ná skietery deur rowers
’n Jong veiligheidswag van Pretoria veg om sy lewe nadat hy Donderdagoggend tydens ’n jaagtog agter rowers aan, geskiet is. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Rower skiet man in rug
’n Man (45) van Port Elizabeth is Woensdagaand in ’n struweling met ’n rower in die rug geskiet. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Volle Mueller-verslag ‘hou meer skade vir Trump in’
Die volledige verslag van Robert Mueller, die spesiale ondersoeker na Rusland se rol in die Amerikaanse presidentsverkiesing in 2016, gaan meer skade vir pres. Donald Trump inhou as die … Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Veroordeelde ontsnap voor hy vonnis begin uitdien
Een van die twee mans wat vroeër die week naby Port Elizabeth uit ’n bewegende polisievangwa ontsnap het, sou daardie dag ’n vonnis van vyf jaar begin uitdien het. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Aussies steek hand in eie boesem oor rassisme
Een van Australië se bekendste ekstremistegroepe is opnuut in die kollig. Nie net bevorder die groep ’n dwelmvrye lewe en oefening in hul klubhuise in Melbourne en Sydney nie maar ook “wit weerstand” … Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Oudpresident van Algerië vra vergifnis ná bedanking
Die oudpresident van Algerië het in ’n openbare brief vergifnis gevra vir sy foute nadat hy ná weke van massaprotes teen hom as leier bedank het. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Oproer in Alexandra bedaar . . . vir nou
Nadat ontwrigtende betogings Woensdag in die Alexandra-township in Johannesburg plaasgevind het, blyk die situasie Donderdagoggend kalm te wees – vir nou. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Wet oor geld aan politieke partye nie nou verander
Aspekte van die Wet op die Befondsing van Politieke Partye sal eers later toegepas word nadat die Verkiesingskommissie (OVK) besluit het om bykomende tyd toe te laat vir die finalisering van die … Politiek (04-04-2019)
Netwerk24 Msimanga verbrand hope rekeninge vir e-tol
“Hulle kan my maar kom aankeer, maar Gauteng se inwoners gaan nie meer verder misdadigers gemaak word deur ’n ongevraagde stelsel nie”. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Ethiopian Airlines het prosedure gevolg, lui verslag
Die vlieëniers van die Ethiopian Airlines-vliegtuig wat neergestort het, het die regte prosedure gevolg. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Seksoortreder ontsnap uit Nigel-tronk
’n Gevangene wat op ’n aanklag van seksuele aanranding skuldig bevind is, het Woensdag uit die tronk in Nigel in Gauteng ontsnap. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 2 dood in betogings in Caledon
Twee betogers is Donderdagoggend in die onlus in Caledon in die Wes-Kaap dood. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Vliegtuie laat waai tussen Jhb en Kaap
Die vlugroete tussen Johannesburg en Kaapstad is een van die tien besigste binnelandse roetes wêreldwyd. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Nomvula Mokonyane se man dood
Nomvula Mokonyane, minister van omgewingsake, se man, Serge, is Donderdagoggend in 'n hospitaal in Johannesburg dood nadat hy verlede maand gehospitaliseer is. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Demokrate soek Trump se belastingopgawes
Richard Neal, een van die Demokrate wat ’n voorsitter van een van die magtigste komitees in die huis van verteenwoordigers is, het die Amerikaanse inkomstediens(IRS) Woensdag vir pres. Donald Trump … Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 50 moordaanklagte teen Christchurch-skieter
Die polisie in Nieu-Seeland sê dat die Christchurch-skieter wat in Maart op twee moskees losgebrand het vir al die moorde verantwoordbaar gehou word. Nuus (04-04-2019)
Maroela Zim kry nog hulp na sikloon
Minstens 181 mense het verlede maand weens sikloon Idai in Zimbabwe omgekom en 270 000 mense is sedertdien van hulp afhanklik. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Kenners reageer op video van ‘Playstation-pa’
Dissipline is nie gelyk daaraan om jou kind te beheer nie, veral nie wanneer jy as ouer blindelings in woede teenoor jou kind uitvaar nie. Nuus (04-04-2019)
Netwerk24 Britte stem om Brexit verder uit te stel
Die Britse laerhuis het Woensdag in die parlement gestem om Theresa May, Britse premier, terug te stuur na die Europese Unie (EU) sodat sy vir langer uitstel vir Brexit kan vra sodat Brittanje nie … Nuus (04-04-2019)