Netwerk24 Berugte Mamelodi-taxibaas verloor hofsaak teen polisie
Vusi “Khekhe” Mathibela (31), sakeman en taxibaas van Mamelodi buite Pretoria, se hofaansoek om sy inhegtenisneming tersyde te stel, het Woensdag misluk, sê die polisie in ’n verklaring. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 ANC flous kiesers, het g’n plan met Eskom
Die ANC het nie ’n weldeurdagte plan om Eskom se probleme op te los nie. Politiek (03-04-2019)
Netwerk24 4-jarige waarsku blinde ma toe huis brand
Die 4-jarige seuntjie van ’n blinde egpaar het Maandag alarm gemaak toe ’n brand in die gastekamer van hul huis in Eersterivier, Kaapstad uitgebreek het. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Vlug van Kaapstad na Jhb draai om
’n Vliegtuig van FlySafair wat van Kaapstad onderweg na Johannesburg was moes Woensdagoggend omdraai en weer by die Kaapstad Internasionale Lughawe land ná ’n “klein tegniese probleem” met die … Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 ANC-komitee kan net ondersoek wat NUK sê hulle moet
Die ANC se integriteitskomitee kan slegs ondersoeke aanvoer wat deur die party se hoogste besluitnemingsgesag, die NUK, verwys is. Politiek (03-04-2019)
Netwerk24 Pa slaan PlayStation flenters oor vrot punte
’n Video waarin ’n pa sy seun dwing om sy PlayStation 4 stukkend te slaan as ’n straf omdat hy vrot punte op skool behaal en te veel tyd voor rekenaarskerms deurbring, doen die rondte op die internet. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 5 polisielede vas vir ontvoering, afpersing
Vyf polisiebeamptes is in hegtenis geneem weens hul beweerde betrokkenheid by misdade in twee verskillende voorvalle. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Laat Cyril vir sy eie brandstof betaal, sê Cope
Die toekoms van Suid-Afrika lyk donker. Die mense sukkel reeds om kop bo water te hou en die jongste styging in brandstofpryse gaan die situasie net vererger, waarsku Cope. Politiek (03-04-2019)
Maroela Só lyk Eskom se winterplan
Eskom beplan vir twee moontlik scenario’s. Nuus (03-04-2019)
Maroela eNCA reageer ná vergadering met Duarte
Senior verteenwoordigers van die nuuskanaal eNCA het Woensdag met ʼn afvaardiging van die ANC vergader nadat Jessie Duarte ʼn verslaggewer van die kanaal tydens ʼn nuuskonferensie oor die kole gehaal … Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 ANC slaan bollemakiesie oor terugtrek van Ace-verklaring
ANC slaan bollemakiesie oor terugtrek van verklaring Politiek (03-04-2019)
Netwerk24 Woensdag, 3 April 2019
Vang op met die nuus van die dag met die tien mees geleesde stories vandag op Netwerk24. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Kleinboer ry sy geskenkte baal voer moet donkiekar aan
Die plaasdiere van Basie Adams, ’n kleinboer “sonder klagtetjies” in die droogtegeteisterde Noord-Kaap, sal hopelik ’n maand lank aan die “baaltjie voer kan peusel”. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Jong pa 'het vir sy vrou, kinders geleef'
Heinrich Wernich se dogters, Lienka (4) en Nicola (6 maande), gaan nou sonder hul geliefde pa moet grootword. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Ek het g’n vir Stellenbosse Mafia vir geld gevra
Dit is absoluut “snert” dat hy Stellenbosse sakemanne of die sogenaamde “Stellenbosse Mafia” sou nader om hom finansieel met ’n beplande sakeonderneming by te staan. Politiek (03-04-2019)
Netwerk24 Sjef se dood op treinspoor was selfdood, sê polisie
Die Namibiese polisie glo nie dat Elna-Marie Abbott (29), die sjef van Windhoek wie se onthoofde lyk verlede week op ’n treinspoor in Namibië gevind is, vermoor is nie. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Vrou in vals verklaring bestaan
Die vrou wie se naam Dinsdag in ’n WhatsApp-boodskap verskyn het wat oënskynlik deur misdaadintelligensie in die Wes-Kaap aan die media versprei is, bestaan werklik. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Staffie vergiftig toe hy sy mense-gesin beskerm
George die Staffie het Woensdagoggend sy lewe vir sy mensegesin neergelê toe hy vergiftig is terwyl hy hulle in Potchefstroom teen ’n inbreker beskerm het. Nuus (03-04-2019)
Maroela Skoolseuns kry borgtog ná moord
Sewe skoolseuns wat in hegtenis geneem is in verband met ‘n moord is Woensdag in die Polokwane-landdroshof op borgtog vrygelaat. Nuus (03-04-2019)
Maroela Klopjag by NMB-burgemeester se huis, kantoor
“Daar is geen bewerings teen my nie, ek is nie ʼn verdagte nie. Hoekom kom hierdie mense elke dag hierheen?” het die burgemeester Woensdagmiddag tydens ‘n mediakonferensie gesê. Nuus (03-04-2019)
Maroela Twee by lughawe vas oor dwelms
Twee verdagtes is die afgelope twee weke by die OR Tambo-lughawe in hegtenis geneem nadat daar glo groot hoeveelhede dwelms in hul besit gevind is. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Saak teen wag by Nazi-kamp gesluit
Die saak in Münster, Duitsland, teen ’n 95-jarige voormalige wag van ’n Nazi-doodskamp, is gesluit weens die gesondheidsprobleme van die beskuldigde. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Renosterstropers swaar gestraf
Die vonnis van drie renosterstropers in die Oos-Kaap is “wreed” en “ongewoon”. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Valke werk vir DA, sê Bobani ná klopjag
Die Valke “is in diens van die DA”, sê Mongameli Bobani, burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, nadat dié ondersoekeenheid Dinsdag ’n klopjag op sy huis en kantoor gedoen het. Politiek (03-04-2019)
Netwerk24 Waar is Thembalethu?
Ontevredenheid heers in George in die Suid-Kaap omdat nuwe roetes van die openbare Go George-busdiens nie die woongebied Thembalethu insluit nie. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Omgewingsplan vir ‘safaripark’ by Kleinmond goedgekeur
Die omgewingsbestuursplan van ’n voorgestelde “safaripark” buite Kleinmond is goedgekeur, maar die eienaar sal eers toestemming moet kry voordat hy olifante daar kan vrylaat. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 2 vas oor betoging by Motherwell
Twee mense wat deelgeneem het aan ’n betoging op die Addo-pad (R335) in Motherwell by Port Elizabeth, is Woensdag deur die polisie in hegtenis geneem. Nuus (03-04-2019)
Maroela Só gaan regering beurtkrag beëindig sê Gordhan
Die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, sê die regering is besig met die implementering van ʼn plan om die ineenstorting van kragsentrales te verminder en om beurtkrag tot minstens f… Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Klein Daniel se moordenaar kry lewenslank, ma 20 jaar
Die ma van ’n driejarige seuntjie wat in 2016 weens mishandeling dood is, is Woensdag saam met haar ekskêrel, wat vroeër op die moord van die kind skuldig bevind is, tronkstraf opgelê, berig News24. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Student 33 jaar tronk toe oor vriend se lyk in vullisdrom
’n Bloemfonteinse student wat ’n oudskoolmaat ná hul klein “reünie vir ou vriende” vermoor en sy lyk vir weke in ’n vullisdrom in ’n woonstel verberg het, is in die tot 33 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Voorstelle gevra om UK-geboue te herdoop
Voorstelle word gevra om geboue van die Universiteit van Kaapstad (UK) uit te wys wat hernoem moet word om ’n meer inklusiewe ruimte vir studente en personeel te skep. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Seeskilpadjies op Hermanus se Grottostrand gered
Baba-seeskilpadjies is maar kriewelrige goedjies om in jou hand te hou, maar die gedagte dat jy een kan red, is ongelooflik. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Reën Donderdag in Wes-Kaap verwag
Daar is Donderdag ’n sterk kans op reën oor die grootste dele van die Wes-Kaap. Die reënweer kan Vrydag in die Suid- en die Oos-Kaap voortduur. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Polisie moet reserviste oplei en gebruik, sê hof
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) moet kragtens ’n hofinterdik sy reserviste in Kameeldrift, Gauteng, oplei en inspan om misdaad te bekamp. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 LUR veroordeel kindermoorde
Albert Fritz, Wes-Kaapse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, het Woensdag uitgevaar teen die voortslepende kindermoorde in die provinsie, en gemeenskappe versoek om die polisie ten volle in sy … Nuus (03-04-2019)
Maroela Duarte vergader met nuuskanaal, redakteursforum ná uitbarsting
Die nuuskanaal eNCA het Woensdag met Jessie Duarte, adjunk-sekretraris-generaal van die ANC, en ander partyafgevaardigdes vergader nadat Duarte die kanaal se verslaggewer Samkele Maseko tydens ʼn nu… Nuus (03-04-2019)
Maroela Renosterstropers altesaam 550 jaar tronkstraf opgelê
Volgens Ntshinga was daar sedert dié stropers se inhegtenisneming nog nie weer ’n renoster wat in dié provinsie onder stropers deurgeloop het nie. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Nigeriër in hof oor 2 renosterhorings
’n Nigeriese man het Woensdag in die landdroshof in Boksburg aan die Oos-Rand verskyn vir die onwettige besit van renosterhoring. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Inwoners betoog omdat hulle nie antwoorde kry
Twee mense is Woensdag in Kroonstad in die Vrystaat vir openbare geweld aangekeer nadat ’n groep inwoners van die Brentpark-woonbuurt vroegoggend opgeruk het om teen swak dienslewering te betoog. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 13 dood in ongelukke in Mpumalanga
Dertien mense is sedert Sondag in padongelukke in Mpumalanga dood, terwyl talle ander mense beseer is, het Petrus Ngomana, LUR vir gemeenskapsveiligheid, veiligheid en skakeling in die provinsie, … Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Poetin steun Netanyahu ‘net soos vir Trump’
Pres. Wladimir Poetin doen nou vir Benjamin Netanyahu wat hy vir Donald Trump gedoen het, maar dié keer oop en bloot, berig die Israelse dagblad Haaretz. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Duarte ‘kan nie oor vrae dikteer’ – Sanef
Jessie Duarte, die ANC se adjunk-sekretaris-generaal, het geen reg om aan joernaliste te dikteer watter vrae hulle haar mag vra nie, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) Woensdag … Politiek (03-04-2019)
Netwerk24 Trump dreig om grens te sluit, Pompeo sê nee
Hy is 100% gereed om die grens tussen Amerika en Mexiko te sluit, het pres. Donald Trump Dinsdag gesê. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Skaapdiewe rand werker aan dae ná sy aanstelling
’n Plaaswerker in Noordwes wat Woensdagoggend vroeg erg aangerand is deur skaapdiewe, het nog nie eens ’n week op die plaas gewerk nie. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Ma brand glo kinders wat haar KFC eet met yster
’n 27-jarige vrou is Dinsdag deur die polisie in Randfontein in die weste van Johannesburg in hegtenis geneem omdat sy haar kinders na bewering met ’n strykyster gebrand het omdat hulle haar kos … Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Vrou veilig ná sy glo gedwing is om sekswerk te doen
’n Slagoffer van mensehandel is nou veilig nadat sy na bewering ’n week lank as gyselaar aangehou en as sekswerker misbruik is. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Identiese 2-ling moet albei opdok vir kind se onderhoud
’n Identiese tweeling van Brasilië moet nou albei kinderonderhoud betaal nadat die werklike pa nie vaderskap wou erken nie en sy broer bygesleep het. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Israel se wapengeheime in restaurant ‘verloor’
Geheime dokumente oor Israel se wapenonderhandelinge met Indië is deur ’n afvaardiging van die nasionale veiligheidsraadgewer wat na Indië onderweg was, in ’n restaurant in Israel “verloor”. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Kaapstad-stadion haal kortlys vir gesogte toekenning
Die Kaapstad-stadion is op die kortlys vir ’n gesogte toekenning in Brittanje vir ’n geleentheid wat verlede jaar aangebied is, vir die HSBC Sewestoernooi. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 DA maak self slaggate in Kimberley reg
Andrew Louw, Noord-Kaapse DA-premierskandidaat, sê sy party het Woensdag R38 000 betaal om ’n slaggat in Phakamile Mabija-weg in Kimberley se sakekern te laat herstel. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Inwoners na MRK oor voorafbetaalde watermeters
Ontevrede inwoners van Hornlee, Knysna, in die Suid-Kaap gaan die Menseregtekommissie (MRK) en die openbare beskermer (OB) vra om ondersoek in te stel na voorafbetaalde watermeters wat op die … Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Venezolane breek deur grens-versperrings na Colombië
Vlugtende Venezolane het Dinsdag versperrings op die internasionale grens met Colombië gebreek om die Colombiaanse stad Cúcuta te bereik. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Boere beswaard oor tarief vir vullisverwydering
Boere in die Hessequa-streek in die Suid-Kaap is van voorneme om beswaar te maak teen ’n maandelikse tarief van R89 wat hulle vir vullisverwydering op plase aan die Hessequa-munisipaliteit moet … Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 4 in hof ná verkoop van grond bedoel vir hervorming
Vier mans het in die hof verskyn nadat hulle gedeeltes van plase wat hulle van die staat ontvang het as deel van die grondhervormingsprogram, na bewering vir meer as R8 miljoen verkoop het. Nuus (03-04-2019)
Maroela Honderde reeds betrokke by eis teen Eskom
Die prokureursfirma De Beer Attorneys sê nagenoeg 300 individue en sakeondernemings het hom reeds gekontak oor moontlike betrokkenheid by ʼn groepeis teen Eskom. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 ‘Wit boer’ help op ongelukstoneel waar EFF-lid sterf
’n EFF-lid is dood in ’n ongeluk toe sy op pad was na ’n byeenkoms van die party wat Sondag in die Lethabong-stadion naby Rustenburg in Noordwes gehou is. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Chinees in hof oor vervalste sigaretpapier
’n Chinese burger (34) sal Woensdag in die landdroshof in Kaapstad verskyn nadat hy met vervalste sigaretpapier betrap is. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Diewe vlug dalk te voet met 44 skape
Veediewe in Noordwes was Woensdagoggend vroeg so astrant dat hulle vermoedelik te voet met 44 van Hannes Harmse se skape gevlug het. Nuus (03-04-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Hoe kan SA herbou word?
Oor die vraag of Suid-Afrika herbou moet word, is die maklike antwoord om bloot te kyk na die SA Inkomstediens se onvermoë om sy insamelingsteiken te bereik. Nuus (03-04-2019)
Maroela Opskort van brandstofheffing ‘dringend’, sê IVP
Die Inkatha Vryheidsparty (IVP) sê die brandstofheffing moet so gou moontlik opgeskort word om die uitwerking daarvan op die land se armes te verlig. Nuus (03-04-2019)
Maroela Landdros moet nou besluit oor treinspoordood
ʼn Landdros gaan nou moet besluit of Elna-Marie Abbott (29) wie se onthoofde lyk Vrydag op ʼn treinspoor in Windhoek gekry is, selfmoord gepleeg het. Nuus (03-04-2019)
Maroela Malema se roekelose skietvoorval landwyd nagedoen
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê daar is tans ʼn nuwe tendens wat sy kop uitsteek waar mense met politieke bande vuurwapens goedsmoeds in die publiek in die lug afvuur. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 MRK gaan kyk wat in Alex aangaan
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) gaan Woensdag Alexandra in Johannesburg besoek om eerstehandse inligting in te win oor “die situasie op voetsoolvlak”. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 ‘Man se mensereg om seks met sy vrou te hê’
’n Senior regter het die hare laat rys met sy uitspraak dat dit ’n man se fundamentele mensereg is om seks met sy vrou te hê. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Polisie monitor betoging in Kroonstad
Die polisie in Kroonstad monitor die situasie in een van dié Vrystaatse dorp se woonbuurte waar ontevrede inwoners vroeër paaie versper het. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Pa skiet homself per ongeluk met jaggeweer dood
’n Pa van twee kinders is dood nadat hy homself glo per ongeluk met sy .375-jaggeweer in die bors geskiet het. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Inwoners sê Mashaba moet Alex besoek
Betogende inwoners van Alexandra in die noorde van Johannesburg het Woensdag daarop aangedring dat Herman Mashaba, burgemeester van die metro, hulle oor die gebrek aan dienslewering en ander kwessies … Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Ek is nie ’n verdagte
Die Valke het ’n klopjag op Mongameli Bobani, die Nelson Mandelabaai-metro se burgemeester, se huis en kantoor uitgevoer. Politiek (03-04-2019)
Netwerk24 3 stropers kry 25 jaar elk
Drie renosterstropers wat weens meer as 10 stropingsvoorvalle skuldig bevind is, is swaar gestraf. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Waar in die wêreld is David ‘Brexit’ Cameron?
Waar is David Cameron, voormalige premier van Brittanje, wat verantwoordelik was vir die Brexit-referendum in 2016? Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Jy word nou gestenig in Broenei
Gay seks en egbreuk is voortaan in Broenei strafbaar met steniging. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Vrou kry lewenslank ná sy seun (10) verkrag
'n Vrou in KwaZulu-Natal is Dinsdag lewenslank tronk toe gestuur nadat sy 'n familielid se tienjarige seun by 'n familiegeleentheid verkrag het. Nuus (03-04-2019)
Maroela Theo Venter: Dít kan dalk op 8 Mei by stembusse gebeur
Ondanks die onsekerheid het Venter wel gewaag om ʼn voorspelling te maak oor die verkiesing. Nuus (03-04-2019)
Maroela Verbruikers moet hul eie krag opwek en ‘probruikers’ word 
Een oplossing vir hierdie benarde situasie met Eskom is om Suid-Afrikaners toe te laat, en inderdaad aan te moedig, om hul eie elektrisiteit op te wek. Dit is die siening van die dekaan van die Fak… Nuus (03-04-2019)
Maroela Kathrada-stigting sê óók kandidaatlyste moet hersien word
Die stigting glo politieke partye moet hul kandidaatlyste hersien om plek te maak vir kandidate met dié kernbeginsels. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Chinese vrou infiltreer Trump se oord in Florida
’n Chinese vrou met “skadelike programmatuur” op ’n geheuestokkie is deur die polisie voorgekeer by pres. Donald Trump se Mar-a-Lago-oord in Florida, Amerika. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 2 mans gesoek wat uit vangwa ontsnap
’n Polisietaakspan is in die Humansdorp-polisiegebied in die Oos-Kaap op die been gebring om twee mans op te spoor wat uit ’n bewegende polisievangwa ontsnap het. Nuus (03-04-2019)
Maroela TLU SA eis steeds optrede teen BLF-leier
“Dié soort haatspraak wat gedurig uit sy mond kom, is uiters opswepend en dikwels die vonk in die kruitvat wat lei tot gewelddadige aanvalle en selfs moord op plase.” Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Betogings in Alexandra
Betogings het vroeg Woensdagoggend in Alexandra by Sandton uitgebreek wat na berig word die hele township lamgelê het. Nuus (03-04-2019)
Netwerk24 Ace in OB se visier
Die openbare beskermer (OB) beoog om eersdaags onderhoude met die politici te voer wat na bewering by die korrupsieskandaal rondom die Vrede-suiwelskema betrek word. Politiek (03-04-2019)
Netwerk24 Tusk vra meer geduld vir Brexit
Donald Tusk, president van die Europese Unie het EU-leiers gemaan om geduldig met Brittanje te wees, terwyl dié land sukkel om sy Brexit-planne in orde te kry. Nuus (03-04-2019)