Netwerk24 Só wil Nkwinti korrupsie in departement hokslaan
In ’n poging om korrupsie hok te slaan word veranderinge in die departement van water en sanitasie se verkrygings- en bestuursprosesse vir infrastruktuurprojekte beplan. Politiek (02-04-2019)
Netwerk24 Al 3 wat in PE 'tereggestel is' nou uitgeken
Al drie die mense wat in ’n oënskynlike teregstelling in Port Elizabeth vermoor is se identiteit is nou aan die polisie bekend. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Polisie en ‘vermoorde’ Modack in duister oor vals verklaring
Bronne in die polisie en bendegeledere is in die duister oor die motief vir die vals polisieverklaring oor die “moord” op Nafiz Modack, ’n bekende in die Kaapse onderwêreld, en weet nie hoe of waarom … Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Winde ‘tas in donker’ oor perlemoenstropers
Dit is duidelik dat die provinsiale regering van die Wes-Kaap nie veel erg het aan die perlemoenstropery aan die Overbergse kus nie, aangesien hul pogings om perlemoenstropery te keer hoofsaaklik op … Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Ferdi Barnard ná 20 jaar vry
Betsie Barnard se WhatsApp-profielfoto was Dinsdag twee hartjievormige koppies koffie met die letters “F” en “B” – Ferdi en Betsie. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Joernalis het Duarte nié geboelie, sê eNCA
Hy ondersteun Maseko ten volle, sê eNCA in sy kommentaar op Jessie Duarte, die ANC se adjunk-sekretaris-generaal, se “interaksie” met die joernalis Samkele Maseko tydens ’n regstreekse onderhoud op … Politiek (02-04-2019)
Netwerk24 Cyril moet belange verklaar wat sy seun bevoordeel
Die DA dring daarop aan om pres. Cyril Ramaphosa se verklaring van belange te sien, ná nog onthullings dat sy seun, Andile, sake met omstrede sakemanne gedoen het. Politiek (02-04-2019)
Netwerk24 Maak só met jou tas by O.R. Tambo
Passasiers hoef nie in koue sweet uit te slaan oor die nuwe regulasies vir bagasie by die O.R. Tambo-lughawe nie. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Twee hardloop vir hul lewe toe olifant storm
’n Olifant het twee veldwagters Saterdag in die Krugerwildtuin bestorm toe hulle roetinepatrolliewerk gedoen het. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Nieu-Seeland stem vir nuwe wapenwet
Politici in Nieu-Seeland het oorweldigend ten gunste van nuwe wapenbeperkings gestem in die eerste stap van ’n nuwe wet wat hulle sommer nog einde vandeesweek wil deurjaag. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 ‘Nuwe waardasies sal Bo-Kaap-inwoners uitdwing’
Van die inwoners van die Bo-Kaap kan met die nuwe hoë waardasies van hul historiese skakelhuis-eiendomme nie eiendomsbelasting bekostig nie en sal selfs uit hul geboortehuise moet trek. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Harry se super-bewonderaar sterf dae ná sy 99 word
Prins Harry se oudste en dalk grootste bewonderaar, die 99-jarige Daphne Dunne, is oorlede kort nadat die prins en sy vrou, Meghan, haar met haar 99ste verjaardag geluk gewens het. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Rampbestuur praat oor droogte, brande in Wes-Kaap
Dit is baie moeilik om na kinders te kyk wat twee dae laas geëet het. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 G’n busvervoer vir VS-leerlinge ‘is ’n ramp’
Leerlinge wat in landelike gebiede in die Vrystaat woon, kan sedert Maandag nie skool toe gaan nie weens die beëindiging van ’n kontrak met busbestuurders. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 ACDP optimisties oor kanse in verkiesing
Die ACDP is optimisties dat dié party ná die komende nasionale verkiesing sy setels in die parlement gaan verdubbel. Politiek (02-04-2019)
Netwerk24 Lyk van babaseuntjie gevind
Die lyk van ’n babaseuntjie, vermoedelik dié van die vermiste Orderick Lucas van Kleinvlei naby Kuilsrivier, is Dinsdagmiddag in ’n drein in Eersterivier gevind. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Polisie volg steeds leidrade op ná taxi-skietery
Die polisie is steeds besig om leidrade op te volg nadat gewapende mans Maandagoggend op taxibestuurders in Houtbaai, Kaapstad, losgebrand het. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 May kondig aan Brittanje het meer tyd nodig
Theresa May, Britse premier, het Dinsdagaand in 'n toespraak wat regstreeks op televisie uitgesaai is, aangekondig dat Brittanje meer tyd nodig het om oor 'n Brexit-ooreenkoms te onderhandel. Nuus (02-04-2019)
Maroela Groot lening vir Eskom van Brics-bank vir Medupi
Die Nuwe Ontwikkelingsbank (NDB) het ʼn projeklening miljarde rand aan Eskom goedgekeur vir ʼn omgewingsbeskermingsprojek vir die Medupi-kragaanleg. Nuus (02-04-2019)
Maroela Polisie versoek om vinnig op te tree in Houtbaai
Alan Winde, LUR vir gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, het ʼn beroep gedoen op die polisie om vinnig op te tree ná vier persone by ʼn nieamptelike taxistaanplek in Houtbaai in Kaapstad doodgeskie… Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Uitgewiste gesin nie veras weens staking by lykhuis
’n Staking van patoloë in die Vrystaat kan meebring dat die lyke van die Lubbe-gesin van Allanridge eers sowat twee weke ná hul dood vir die verassing vrygestel kan word, sê ’n familielid. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 NVG-aanklaer ‘weet nie hoe dokumente uitlek’
Sy weet nie wie vertroulike dokumente van die NVG se ondersoek na tender-ongerymdhede rakende die departement van korrektiewe dienste en Bosasa uitgelek het nie. Politiek (02-04-2019)
Maroela Transitorowers slaan toe in Rustenburg
Gewapende rowers het ʼn onbekende bedrag kontant gebuit ná hulle op ʼn transitovoertuig in Rustenburg toegeslaan het. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Dinsdag, 2 April
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Oud-Springbok ontvang eregraad by US
Die bekende oud-Springbok en vooraanstaande wynmaker en bedryfsleier Jan Boland Coetzee is vandeesweek een van die ontvangers van eregrade van die Universiteit Stellenbosch (US). Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 2de kind in 3 dae in PE se bendeskietery raakgeskiet
Slegs drie dae nadat ’n dwaalkoeël in ’n bendeskietery in Port Elizabeth die dood van ’n tienermeisie geëis het, is ook ’n driejarige seun Dinsdagmiddag in bendekruisvuur gewond. Nuus (02-04-2019)
Maroela SAOU verwelkom protokol teen teistering in skole
“Só ʼn kind het dan ʼn profiel wat saam met hom of haar na ʼn volgende skool gaan. Skole gaan dus nou bewus wees van [nuwe inskrywings] se agtergrond.” Nuus (02-04-2019)
Maroela Sluipmoordenaar Ferdi Barnard op parool vrygelaat
Ferdi Barnard, die moordenaar van die anti-apartheidsaktivis dr. David Webster en Mark Francis, is op parool vrygelaat. Hy was 20 jaar agter tralies. Nuus (02-04-2019)
Maroela Baba Lucas steeds vermis, verdagtes vas
Die seuntjie het op 24 Maart van sy ouerhuis in Kleinvlei verdwyn waarna sy ma hom vier dae later by die plaaslike polisiestasie as vermis aangemeld het. Nuus (02-04-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 2 April 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (02-04-2019)
Maroela Sakeliga eis opskorting van rasvoorvereistes by Eskom
Die sakeorganisasie Sakeliga het Dinsdag regstappe aangekondig om rasvoorvereistes vir kontrakteurs by staatsondernemings uit te daag. Nuus (02-04-2019)
Maroela Ontberings in Venezuela lei tot opstand, rantsoene en geweld
Inwoners van Venezuela het nog ʼn week begin met hoogdrama, toenemende betogings oor kragonderbrekings en bevele van die Nicolás Maduro-regime aan paramilitêre groepe om vuurwapens te gebruik om men… Nuus (02-04-2019)
Maroela Vrou jok glo maande lank oor kwalifikasie
Die staat voer aan dat Mbekela gejok het aangesien sy dié diploma gedruip het. Nuus (02-04-2019)
Maroela Groot beleggging in SA vervaardigingsbedryf
TMH Africa het aangekondig hy betree die Suid-Afrikaanse ekonomie met die plan om die eens florerende vervaardigingsbedryf — en veral die vervaardiging van spoorvoertuie — te laat herle… Nuus (02-04-2019)
Maroela Staking by inkomstediens amptelik verby
Hoewel die tweede vakbond ingestem het tot die SAID se aanbod, is hulle egter nie gelukkig met die ooreenkoms nie. Nuus (02-04-2019)
Maroela Moody’s hou SA op beleggingsgraad
Die kredietgraderingsagentskap Moody’s het Dinsdag ʼn kredietmening uitgespreek en hou Suid-Afrika se soewereine kredietgradering op beleggingsgraad. Nuus (02-04-2019)
Maroela Nié moord nie, sê Namibiese polisie
Die Namibiese polisie het glo bevestig die ondersoek na Elna-Marie Abbott (29) se dood is afgehandel ná haar onthoofde liggaam Vrydagoggend op ʼn treinspoor in Windhoek aangetref is. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Tiener uit see by Plettenbergbaai gered
Danksy die flinke optrede van ’n groep mense is die lewe van ’n 15-jarige tiener gered wat deur ’n seestroom by Plettenbergbaai meegesleur is. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Nasionale orde vir krieketheld Jacques Kallis
Die voormalige Protea-krieketheld Jacques Kallis was so veelsydig hy kon op enige plek in die kolforde ingespan word. In die boulorde kon sy kaptein ook enige tyd op sy knoppie druk. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Venezuela se waterprobleme vererger
Inwoners van Caracas in Venezuela moet in lang rye staan om dromme vol water te maak omdat waterpompe nie werk nie. Dit is nou die vierde week wat die land ’n nasionale elektrisiteitskrisis beleef. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Indringerplante bedreig watersekerheid só – studie
Tot 50% van die jaarlikse invloei na die Bergrivierdam in die Wes-Kaap en die De Hoopdam in Limpopo kan deur indringerplante oor ’n tydperk van 45 jaar belemmer word indien dié plante nie op ’n … Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Sambrele uit, reën is op pad
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waak uitgereik vir hewige donderbuie oor Gauteng, die oostelike dele van Noordwes, sowel as die noordelike dele van die Vrystaat. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Man (21) wil borgtog vra vir moordklag op 12-jarige
Enrico Gerwel (21), wat vir die moord op ’n 12-jarige meisie van Port Elizabeth aangekla word, sal Donderdag om borgtog aansoek doen. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Elizma ‘sal nooit glo niggie wou eie lewe neem’
Die sangeres Elizma Theron sal “tot die dag dat sy doodgaan” nie glo dat haar niggie haar eie lewe geneem het deur met haar kop op ’n treinspoor in Namibië te lê nie. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 EFF-plakkate in Pta met spuitverf getakel
Van die EFF se verkiesingsplakkate in Pretoria het onder vandale deurgeloop. Politiek (02-04-2019)
Netwerk24 Sisi bestee ‘rekordbedrag’ van R11,6 m. aan rede
Die Vrystaatse premier het byna vyf keer meer geld aan haar provinsiale rede bestee as wat pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede gekos het. Politiek (02-04-2019)
Netwerk24 Nog 2 vas in soektog na vermiste kind
Twee nuwe verdagtes is aangekeer in verband met die verdwyning van Orderick Lucas, die seuntjie van Kleinvlei, Kuilsrivier, wat verlede week as vermis aangemeld is. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 ‘Vals’ Twitter-rekeninge bevorder glo Netanyahu se party
‘Vals’ Twitter-rekeninge bevorder glo Netanyahu se party Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 'Tree dringend op teen BLF-leier'
Die haatspraak deur die leier van die Black First Land First- (BLF) party moet dringend aandag kry, sê Louis Meintjes, president van TLU SA. Politiek (02-04-2019)
Netwerk24 Hof weier ANC-raadslid se aansoek
Andile Lungisa, ’n ANC-raadslid in die Nelson Mandelabaai-metro, beplan om die appèlhof in Bloemfontein te nader nadat sy appèl teen sy skuldbevinding en twee jaar tronkstraf in die hooggeregshof … Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Leerlinge verslae ná skool brand
Onderwysers en werkers van die Reuben Birin School for the Hearing Impaired in Port Elizabeth het Dinsdag verslae tussen gebrande klaskamers gestap om boeke en skryfbehoeftes uit die puin te probeer … Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Lasbrief uitgereik vir blogger se arrestasie
’n Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van ’n politieke aktivis en blogger van Knysna, Mike Hampton, vir minagting van die hof. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Beurtwater geld steeds in Beaufort-Wes
Beurtwater in Beaufort-Wes in die Sentraal-Karoo is nie opgeskort nie, maar word nou wel tot saans beperk. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Pous praat oor misbruik en vroue in Katolieke Kerk
Vir sy eie beswil sal dit goed wees vir die Rooms-Katolieke Kerk om sy verlede van manlike outoriteit en die seksuele mishandeling van vroue en kinders te erken, het pous Fransiskus gesê. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Amerika stamp kop met Turkye oor missielstelsel
As deel van ’n herrie oor wapens het Amerika die uitvoer van toerusting vir sy F-35-vegvliegtuig gestaak totdat Turkye die aankoop van die Russies vervaardigde S-400-lugafweerstelsel gestaak het. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Hessequa-streek kry vlak 2-waterbeperkings
Vlak 2-waterbeperkings is vir die hele Hessequa-distrik in die Suid-Kaap ingestel. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Gekaapte vrou se seun bel pa met nuus dat sy dood is
Die sakevrou van eMalahleni (Witbank) in Mpumalanga wat Sondagaand in ’n oënskynlike kaping doodgeskiet is, was besig om van haar man te skei. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Geen aanval op Kaapse onderwêreld-baas nie, sê polisie
Dit sal meer as twee gewapende mans kos om hom dood te maak, het Nafiz Modack, een van Kaapstad se bekendste onderwêreldbase, aan Netwerk24 gesê. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Vrou wat glo lieg oor kwalifikasie in hof
’n Vrou wat vir nege maande lank in die Livingstone-hospitaal in Port Elizabeth as ’n radiografis gewerk het, het haar rieme styfgeloop toe die owerhede uitvind sy het glo gelieg oor haar … Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 VSA sonder groente, tequila as Trump grens sluit
Die dreigement deur pres. Donald Trump van Amerika om die grens met Mexiko te sluit sal ’n hou in die maag vir Amerikaners wees. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 NSRI staan bont in Witsand
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het die naweek bontgestaan om verskeie hengelaars in kajakke by Witsand in die Suid-Kaap te hulp te snel. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Mihalik-saak uitgestel oor tolk nie beskikbaar is
’n Zoeloe-tolk was nie Dinsdag beskikbaar toe die drie mans wat van die moord op adv. Pete Mihalik (50) in Oktober verlede jaar beskuldig word in die landdroshof in Kaapstad verskyn het nie. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Walvishaai spoel uit in Kommetjie
’n Walvishaai van sowat 5 m het Maandag op die strand in Kommetjie in die Wes-Kaap uitgespoel. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 SA kap Trump-administrasie oor Golan-hoogland
Suid-Afrika het hom by ander lande in die internasionale gemeenskap aangesluit wat hul kommer uitspreek oor die besluit van die Amerikaanse regering om die Golan-hoogland as Israelse grondgebied te … Politiek (02-04-2019)
Netwerk24 Skietaanval op berugte Kaapse onderwêreld-baas: 'Dubbelganger sterf'
Nafiz Modack, een van Kaapstad se bekendste onderwêreldbase, is Dinsdagoggend in Bellville doodgeskiet. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Vlaag rooftogte tref Sardiniabaai
Drie mans gewapen met messe en ’n koevoet teister inwoners van Sardiniabaai in Port Elizabeth. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Bekende Kaapse onderwêreld-baas doodgeskiet
Nafiz Modack, een van Kaapstad se bekendste onderwêreldbase, is Dinsdagoggend in Bellville doodgeskiet. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Duisende in Mosambiek gaan teen cholera ingeënt word
Daar is reeds meer as 1 000 bevestigde gevalle van cholera ná die verwoesting wat die tropiese sikloon Idai in Mosambiek gesaai het. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 ANC-raadslid se appèl misluk
Die ANC-raadslid in die Nelson Mandelabaai-metro wat twee jaar tronkstraf opgelê is nadat hy ’n glasbeker oor ’n DA-raadslid se kop gebreek het, se appèl is Dinsdagoggend van die hand gewys. Politiek (02-04-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Sal die regte SA nou asseblief opstaan?
Komplekse oorwegings by die stembus sal dus aan die orde van die dag wees.       Nuus (02-04-2019)
Maroela Mboweni oor stryd teen beleidsonsekerheid
Die regering is besig om te vorder met die uitskakeling van beleidsonsekerheid, wat ekonomiese groei en buitelandse investering beduiwel, meen Tito Mboweni, minister van finansies. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Khashoggi se kinders kry miljoene
Die vier kinders van die vermoorde joernalis Jamal Khashoggi het huise ter waarde van miljoene rande gekry, asook duisende rande per maand van Saoedi-Arabië. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Ferdi Barnard 'n vry man
Ferdinand Barnard is Dinsdagoggend ná meer as 20 jaar in die tronk op parool vrygelaat. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Gemengde reaksie ná UK-raad oor Israel stem
Die besluit van die Universiteit van Kaapstad (UK) se raad om nie ’n resolusie teen akademiese instellings in Israel te aanvaar nie, het gemengde reaksie onder drukgroepe ontlok. Nuus (02-04-2019)
Maroela Poskantoor ‘vaartbelyn’ ondersoeke na Sassa-bedrog
Die Poskantoor het gesê hy implementeer maatreëls om ondersoeke na moontlike kaartbedrog rakende maatskaplike toelaes meer vaartbelyn te maak. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 N2 gesluit ná ongeluk naby Caledon
Die N2 tussen Botrivier en Caledon is vir verkeer gesluit nadat daar 'n ongeluk Dinsdagoggend naby Dassiesfontein in die Wes-Kaap was. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Magashule 'moet sy persoonlike sake uit ANC hou'
Ace Magashule, sekretaris van die ANC, moes nie ’n amptelike verklaring namens die ANC uitgereik het oor ’n persoonlike saak waarin sy naam genoem is in die boek Gangster State nie, het die ANC se … Politiek (02-04-2019)
Netwerk24 Verdagtes in Pete Mihalik-moord verskyn weer
Die moordsaak teen die verdagtes wat van adv. Pete Mihalik, wat in Kaapstad vermoor is, se moord aangekla word, kom weer Dinsdag in die hooggeregshof in Kaapstad voor. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Kinders vind vandag uit waar hul skoolgaan
Leerlinge aan die Reuben Birin School for the Hearing Impaired in Port Elizabeth sal Dinsdag, op hul eerste skooldag ná die vakansie, ingelig word oor waar hulle tydelik onderrig sal ontvang. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 ‘Kwik klim gevaarlik hoog’
Buitengewone weersomstandighede het 62 miljoen mense verlede jaar geraak en meer as 2 miljoen ontwortel. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Verwag vertragings op N1 in Kaapstad
Kaapse motoriste kan moontlik Dinsdagoggend lank in die verkeer vassit nadat daar 'n ongeluk op die N1 tussen Plattekloofweg en Giel Bassonweg was. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 Akademie vereer Pretorius
Die Jan H. Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar toegeken aan die historikus prof. Fransjohan Pretorius van Pretoria. Nuus (02-04-2019)
Netwerk24 LP's kom weer nie ooreen oor Brexit
Britse LP's kon Maandagaand weer nie saamstem oor voorstelle vir die pad vorentoe met die Brexit-proses nie Nuus (02-04-2019)