Netwerk24 30 brand-bestryders sterf in ‘reuse-vuurbal’
Dertig brandbestryders is dood in ’n bosbrand in die suidweste van China. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Prasa dank 14 af wat voertuie probeer buit
Hy het 14 lede van sy veiligheidspersoneel afgedank wat probeer het om ’n vloot voertuie by sy hoofkantoor in Pretoria te steel, het die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) Maandag bekend … Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Dodelike xenofobie in KZN veroordeel
Misnoeë oor die onlangse vlaag xenofobiese voorvalle in KwaZulu-Natal, waarin twee mense dood is en talle uit hul wonings verjaag is, het Maandag onder politici en ander instellings versprei. Politiek (01-04-2019)
Netwerk24 Twee in W-Kaap vas oor dwelms
Twee mense is Maandag in verskillende voorvalle in die Wes-Kaap vir die besit van dwelms en vuurwapens vasgekeer. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 NVG se gesloer met Bosasa ‘onbegryplik’
Dit is “onbegryplik” waarom die nasionale vervolgingsgesag (NVG) eers vanjaar vir Angelo Agrizzi en ander verdagtes in hegtenis geneem het nadat hul name reeds tien jaar gelede genoem is ten opsigte … Politiek (01-04-2019)
Netwerk24 Radiospan adverteer ‘hondekos vir groot geld’
Die geduld van Martin Bester, Jacaranda FM-aanbieder en sanger, is behoorlik beproef toe hy in ’n Gekkedag-poets peuselhappies vir honde moes eet. Hy moes ook blaf en tjank. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Kaapstad se damme daal tot onder 50%
Damvlakke in die Wes-Kaap het die afgelope week grootliks ’n daling getoon met die provinsie se gemiddelde damvlak wat van 38,61% tot 37,6% gedaal het. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Naakte betogers ontwrig Brexit-debat
Te midde van die grootste politieke krisis in dekades in Brittanje het die laerhuis Maandag weer probeer om 'n pad uit die Brexit-moeras te vind. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Leerling van Sans Souci weer in hof oor aanrandingsklag
Die gr. 9-leerling wat vroeër vanjaar deur haar Afrikaans-juffrou deur die gesig geklap is, het Maandag vir die tweede keer in die Wynberg-landdroshof verskyn op ’n aanklag van aanranding – dié keer … Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Inligting oor ‘R80 m. in kattebak’ aan Zondo gegee
Inligting oor ’n beweerde voorval in die Vrystaat waar R80 miljoen in kontant in die kattebak van die motor van ’n amptenaar van die provinsiale regering gekry is, is aan die Zondo-kommissie van … Politiek (01-04-2019)
Netwerk24 Laaste beskuldigde in ‘KFC-saak’ kry borgtog
Daar bestaan glo ’n ander video in die KFC-saak wat sal bewys dat die vyf beskuldigdes nié die aggressors was tydens ’n voorval by die eetplek nie. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 2 poskantore beroof op dag dat Sassa uitbetaal
Twee poskantore in Kaapstad is Maandag deur drie gewapende mans van onbekende bedrae kontant beroof. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Maandag, 1 April 2019
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Vermeende moordenaar ‘glo hy steek 'n dier’
Ashley Mazibuko kon “presies” aan ’n distriksgeneesheer “beskryf” wat die aand van Herman Scholtz se moord gebeur het. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Kaapstad oortref inkomste met water, verkeersboetes
Die Kaapstad-metroraad het in die eerste agt maande van die huidige munisipale boekjaar R1,45 miljard meer verdien uit veral waterrekeninge en verkeersboetes as waarvoor die stadsvaders begroot het. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 KZN-LUR kap terug ná OB se verslag oor lykshuise
Die KwaZulu-Natalse gesondheidsdepartement het teruggekap ná ’n verdoemende verslag oor lykshuise in dié provinsie. Politiek (01-04-2019)
Netwerk24 ‘Beeld’-plakkate help om maat vir matriekafskeid te kry
Jo-Ané Verhoef (17) was aanvanklik effens gespanne toe sy Vrydag haar naam op ’n Beeld-plakkaat teen ’n lamppaal in ’n kompleks in Centurion sien. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Welkom-’steunpilaar’ sterf ’n maand ná kaping
’n Afgetrede sakeman van Welkom het aan sy wonde beswyk bykans ’n maand nadat ’n kaper hom geskiet het. Nuus (01-04-2019)
Maroela 4 dood toe bakkie van brug aftuimel
Die voertuig het sowat tien meter na onder geval. Nuus (01-04-2019)
Maroela ʼn Vrou vir die eerste keer in beheer van Kaapse kuslyn
Sy was ook die eerste vroulike student wat haar meestersgraad in hawe en kusingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch ontvang het. Nuus (01-04-2019)
Maroela Miljoene vir Bolhuis se kop geëis
Die private ondersoeker, Mike Bolhuis, het Maandag aan Maroela Media bevestig ʼn losprys van sowat R4 miljoen is op sy kop ingestel maar hy vrees nie vir sy lewe nie. Nuus (01-04-2019)
Maroela Kapers nog soek wat vrou ‘koelbloedig’ doodskiet
Sy was by haar huis se hek toe ʼn onbekende aantal mans haar nader. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Bobani sê hy het g’n gejok oor man wat vuurwapen rig
Die burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro het die DA se aantygings dat hy gejok het oor ’n man wat in Februarie in sy kantoor ’n vuurwapen op hom gerig het as ’n Aprilgrap afgemaak. Politiek (01-04-2019)
Netwerk24 Cyril se seun laat sy sake, prosesse ondersoek
Die besluit van pres. Cyril Ramaphosa se seun om sy sakeverhoudinge te laat hersien is noodsaaklik om te verseker dat “die seun van die president van die land” bó verdenking bly en dat sy naam nie … Politiek (01-04-2019)
Netwerk24 Mense skuil toe mans op taxi’s losbrand
Inwoners van Houtbaai in Kaapstad het Maandagoggend in afgryse toegekyk terwyl gewapende mans op taxibestuurders losgebrand het, vier mans doodgeskiet en twee passasiers gewond het. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 ‘Prokureur’ wil wéér aansoek om borgtog bring
Brenda Wardle (56) wat haar glo as ’n praktiserende prokureur voorgedoen het en tydens die Oscar Pistorius-verhoor in Pretoria kommentaar vir die BBC en die SAUK gelewer het oor die verhoor, het … Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Sjef dalk vermoor, sê polisie
Die polisie in Namibië ondersoek die moontlikheid dat ’n sjef wat in raaiselagtige omstandighede in Windhoek dood is, vermoor is. Nuus (01-04-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Magashule ‘se boek’ – morele kompas of aanslag teen Ramaphosa?
’n Nuwe boek wat pas verskyn het en bewerings oor ongerymdhede van Ace Magashule, die ANC-sekretaris-generaal, onder die loep neem, hou die potensiaal in om die komende verkiesing in ’n ander rigti… Nuus (01-04-2019)
Maroela Aangrypende huldeblyk vir vermoorde vrou in Windhoek
Die sangeres Elizma Theron het ʼn roerende huldeblyk gebring aan haar niggie wie se liggaam verlede week by ʼn treinspoor in Windhoek opgespoor is. Nuus (01-04-2019)
Maroela Diewe teiken nou Kaapse munisipale swembaddens
“Ek het tot my spyt gehoor van drie voorvalle van diefstal by swembaddens oor die afgelope dae wat skade van duisende rande beloop.” Nuus (01-04-2019)
Maroela Boek oor SA se ‘gevaarlikste politikus’ maak steeds opslae
ʼn Herrie woed steeds ná die bekendstelling van die ondersoekende joernalis Pieter-Louis Myburgh se boek Gangster State: Unravelling Ace Magashule’s Web of Capture die naweek. In die boek skryf Mybu… Nuus (01-04-2019)
Maroela Burgemeester uit op borg ná aanklagte van moord
Mahlaba is enkele dae ná Mluleki Ndobe, uitvoerende burgemeester van die Gwala distriksmunisipaliteit, in hegtenis geneem. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 12-jarige in hok vasgeketting
’n 12-jarige straatkind wat in ’n hondehok vasgeketting was, is gered nadat hy om hulp geskree en bure hom gehoor het. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Erdogan kou harde bene in Turkse verkiesings
Turkye se AKP, die heersende politieke party onder pres. Tayyip Erdogan, het Sondag in ’n skokuitslag in die land se plaaslike verkiesings die hoofstad Ankara verloor en dit blyk dat die kanse goed … Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Ace oorweeg regstappe oor boek
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, oorweeg dit om regstappe teen die ondersoekende joernalis Pieter-Louis Myburgh in te stel. Politiek (01-04-2019)
Netwerk24 Verslag oor ‘selfgeskepte krisis’ moet uit, eis DA
Pres. Cyril Ramaphosa moet teen eerskomende Vrydag ’n verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid bekend maak waarin glo bevind is dat Suid-Afrika R14,5 miljard opgedok het vir Eskom-steenkoolkontrakte … Politiek (01-04-2019)
Netwerk24 Japan se nuwe era kry ’n naam
Japan het Maandag die naam van sy nuwe imperiale era aangekondig wat op 1 Mei begin wanneer kroonprins Naroehito in die plek van sy pa, Akihito, keiser word. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Aanleg vir ontsouting in Kaapse hawe verder bekyk
Transnet het verdere studies goedgekeur vir ’n aanleg om water vir die Kaapstad-hawe te ontsout. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 R30 mjd. het glo onder Ace in Vrystaat verdwyn
Tot R30 miljard het na bewering in die dekade lange bewind van Ace Magashule, destydse premier van die Vrystaat en tans sekretaris-generaal van die ANC, weens korrupsie uit dié provinsie verdwyn. Politiek (01-04-2019)
Netwerk24 Andile Ramaphosa laat vennootskappe bekyk
Andile Ramaphosa, seun van pres. Cyril Ramaphosa, het 'n regsfirma aangestel om sy maatskappy se vennootskappe en dié wat in die verlede aangegaan is, te fynkam. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Oudwerknemer van skoenwinkel aan dobbel verslaaf
’n Oudwerknemer wat ’n skoenwinkel, Streetfever, in Port Elizabeth uit meer as R8 miljoen bedrieg het, het Maandag in die handelshof gesê hy is verslaaf aan dobbel. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Vrou in ‘kaping’ doodgeskiet
’n Sakevrou van eMalahleni (Witbank) in Mpumalanga is Sondagaand koelbloedig doodgeskiet in wat vermoedelik ’n kaping was. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Pous steun nie mure vir migrante
Pous Franciskus het hom Sondag uitgespreek teen politieke leiers wat mure of heinings wil oprig om migrante uit te hou. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Ondersoek bevind raadslid het nie ‘poste verkoop’
’n Burgemeesterskomiteelid van die Midvaal-munisipaliteit in Gauteng kan haar pligte as LUR hervat nadat ’n etiekkomitee bevind het daar is geen waarheid in bewerings dat sy poste verkoop het nie. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Cyril kry verslag oor Jiba, Mrwebi
Oudregter Yvonne Mokgoro het haar verslag oor die geskiktheid van die senior aanklaers Nomcobo Jiba en Lawrence Mrwebi om vir die staat te werk aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig. Politiek (01-04-2019)
Netwerk24 Gekaapte vrou se bakkie gevind
Die gekaapte bakkie van die vermoorde sakevrou van eMahlahleni (Witbank) in Mpumalanga is Maandagoggend gevind. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 3 beroof poskantoor, vlug met kontant
Drie gewapende mans het vroeg Maandagoggend die Maitland-poskantoor in Kaapstad beroof en met kontant op die vlug geslaan. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Vrystaatse sokkerster dood in ongeluk
’n Sokkerspeler van die Free State Stars is in die vroeë oggendure op slag dood in ’n motorongeluk in Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Metroraad gee R1 m. vir veiligheid in Bonteheuwel
Die Kaapse metroraad het Sondag R1 miljoen aan die Bonteheuwel-buurtwag geskenk om veiligheid in dié gebied op te skerp. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 NMB-burgemeester ‘jok oor wapen in kantoor’
Die man wat na bewering met ’n wapen by die burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro se kantoor ingestap en ’n huis geëis het, sê hy word valslik beskuldig. Politiek (01-04-2019)
Netwerk24 Trump kul blatant as hy gholf speel
Van die laaste 19 Amerikaanse presidente het 16 graag gholf gespeel, en nou kan die land spog dat pres. Donald Trump die heel beste is. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Biden by ‘soenkrisis’ betrokke
Joe Biden, die vorige Amerikaanse visepresident, het Sondag rondgeskarrel om ’n toenemende krisis vir sy waarskynlike aankondiging dat hy aan die presidensiële wedloop gaan deelneem, af te weer. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Man vas ná skietdood van 12-jarige
Binne 24 uur ná die skietdood van ’n 12-jarige meisie in Port Elizabeth se noordelike gebied, het die polisie die vermeende skieter in hegtenis geneem. Nuus (01-04-2019)
Maroela Drie polisiebeamptes in hof oor korrupsie
Die polisiebeamptes van die provinsiale polisie se taxigeweldeenheid het glo R200 000 omkoopgeld geëis van twee verdagtes wat hulle ondersoek het. Nuus (01-04-2019)
Maroela Vier dood tydens skietery in Houtbaai
ʼn Span speurders is op die been gebring om die jongste skietvoorval te ondersoek nadat ʼn soortgelyke voorval verlede Donderdag in Houtbaai aangemeld is. Nuus (01-04-2019)
Praag Twintig miljoen Nigeriese immigrante op pad na Suid-Afrika
President Cyril Ramaphosa het so pas aangekondig dat 20 miljoen Nigeriese immigrante binne die volgende vyf jaar in Suid-Afrika ontvang sal word. Kanada en ander Statebondslande gaan tot hul reis- en … Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 Skietery in Houtbaai
'n Skietery het na wat verneem word Maandagoggend in Houtbaai, Kaapstad, uitgebreek. Nuus (01-04-2019)
Maroela Vyf vas ná chaos toe meisie in bendeskietery sterf
Die polisie in die Oos-Kaap het vyf verdagtes in hegtenis geneem nadat ʼn 12-jarige meisie die naweek in Bethelsdorp doodgeskiet is en die gemeenskap daarna op ʼn plundertog gegaan het. Nuus (01-04-2019)
Maroela Staking by inkomstediens dalk gou verby
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het die naweek met vakbonde vergader en meen daar is ʼn moontlikheid om ʼn ooreenkoms te bereik en die staking te beëindig. Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 NMB-raadslid nog vry; wil glo na hof
Terwyl ’n lasbrief bykans ’n week gelede al uitgereik is vir die inhegtenisneming van Bongo Nombiba, ’n ANC-raadslid in die Nelson Mandelabaai-metro, sal hy blykbaar Maandag die konstitusionele hof … Nuus (01-04-2019)
Netwerk24 2 000 ‘boomwhackers’ weerklink in Bloem
Honderde hokkiespelers van oor die land heen het duisende boomwhackers (musikale pype) in Bloemfontein laat weerklink en vir, sover bekend, die grootste byeenkoms in sy soort gesorg. Nuus (01-04-2019)