Netwerk24 Ramaphosa jr. gooi wal oor die Bosasa-oorbetalings
Andile Ramaphosa, seun van pres. Cyril Ramaphosa, het Sondag nóg besonderhede oor sy betrokkenheid by die omstrede maatskappy Bosasa bekend gemaak. Politiek (31-03-2019)
Netwerk24 50 vroue se dood in Chicago dui op reeksmoordenaar
Die polisie in Chicago, Amerika, het die naweek gevra dat ooggetuies na vore moet kom met inligting wat kan help om ’n moontlike reeksmoordenaar in die stad vas te trek. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Flink polisiewerk lei tot 10 arrestasies in PE
Spoedige polisiereaksie in onderskeie voorvalle in Port Elizabeth het die afgelope naweek gelei tot die inhegtenisneming van tien mense, die opsporing van twee gekaapte voertuie en die konfiskering … Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Plunderaars sak op wrak op treinspoor toe
Plunderaars het op ’n jong man van Bloemfontein toegesak terwyl hy in die wrakstukke van sy dubbelkajuitbakkie vasgekeer was nadat ’n trein sy voertuig op ’n spooroorgang buite die stad getref het. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Man kritiek, ander beseer ná jaagtog op Sedgefield
’n 25-jarige man is Sondag in ’n kritieke toestand na die hospitaal gebring toe vier voertuie in mekaar vasgery het gedurende ’n jaagtog op die N2-snelweg buite Sedgefield in die Wes-Kaap. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Drie sterf in gru-ongeluk in Mpumalanga
’n Vyftienjarige seun was een van die drie mense wat Sondagoggend in ’n gru-botsing tussen twee voertuie op die N11-hoofweg in Mpumalanga gesterf het. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Diewe slaan toe op Kaapstad-swembaddens
Diewe het die afgelope week duisende rande se skade aangerig by twee swembaddens van die Kaapstad metroraad op die Kaapse Vlakte. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 7 dood in nog ’n ontploffing by fabriek in China
’n Ontploffing by ’n fabriek in Jiangsu in China het Sondag die lewe van sewe mense geëis. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Vermoorde was ‘aktivis vir transgender-regte, sekswerkers’
Die aktivis Ayanda Denge wat verlede week in Groenpunt, Kaapstad, doodgesteek is, word onthou vir haar werk vir die regte van transgender mense en sekswerkers. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Skokboek oor Ace Magashule onthul 'donker dade'
Ace Magashule het destyds as LUR vir landbou na bewering ingemeng toe ’n opkomende swart Vrystaatse boer sy grond wou verkoop omdat dit sou bots met “die regering se grondhervormingsdoelwitte”. Politiek (31-03-2019)
Netwerk24 Raserige Taaiseun Gym in Bloem kom sy moses teë
Die Taaiseun Gym het sy moses in die woonbuurt Dan Pienaar in Bloemfontein teëgekom waar hy sy deure nou moet sluit nadat sy bure die harde musiek van dié gimnasium van vroeg tot laat nie verder kon … Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Argentyne eis groter insae in Chinese observatorium
Argentynse parlementslede het wetgewing voorgestel wat hulle groter oorsigmagte sal gee oor ’n Chinese ruimte-observatorium in die suide van die land. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 3 sterf in gru-ongeluk in Mpumalanga
Drie mense is Sondag in ’n botsing reg van voor tussen twee voertuie op die N11-hoofweg tussen Loskopdam en Middelburg in Mpumalanga op slag dood. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Steel ouers se kar, drink, ploeg deur winkelmuur
’n Jong man wat sy ouers se motor gesteel het, was blykbaar dronk toe hy met die wit Nissan X-trail deur die muur van ’n winkelsentrum geploeg het. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Vriend sterf, jong man vas vir dronkbestuur
’n 22-jarige man sal Maandag in die hof verskyn nadat hy glo onder die invloed van drank die motor bestuur het waarin sy vriend die afgelope naweek in ’n motorongeluk dood is. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Komediant gunsteling om verkiesing in Oekraïne te wen
Die drie voorlopers in die presidensiële verkiesings in Oekraïne het Sondag gestem, met ’n komediant, wat die rol van ’n fiktiewe president in ’n gewilde televisiereeks speel, as die gunsteling vir … Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 ‘ANC beskerm Ace soos hy JZ beskerm het’
Daar is geen einde aan Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, se korrupsie én mag binne die ANC nie. Politiek (31-03-2019)
Netwerk24 VSA staak hulp aan drie lande
Die Amerikaanse regering het begin om steun aan drie Suid-Amerikaanse lande te beëindig nadat pres. Donald Trump hulle daarvan beskuldig het dat hulle doelbewus migrante na die Verenigde State stuur. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Ace die ‘anomalie’
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, is die “anomalie van pres. Cyril Ramaphosa se sukses teen korrupsie”. Politiek (31-03-2019)
Netwerk24 Dapper pa, kinders doodgery op plek waar sy vrou sterf
’n Dapper pa en sy kinders is doodgery oomblikke nadat hy hulle uit ’n motorwrak gered het ná ’n ongeluk waarin sy vrou dood is. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Nog geen teken van babaseun wat glo ontvoer is
Die ses weke oue babaseun wat Vrydag glo uit ’n winkelsentrum in Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo ontvoer is, is steeds nie gevind nie. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Lasbrief vir Mandela-kleinseun se arres
’n Lasbrief vir die inhegtenisname van een van oudpres. Nelson Mandela se kleinseuns is glo uitgereik. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Spietkop in sop ná ongeluk op sirkel
’n Vrystaatse verkeersman het agter tralies geslaap en moet Maandag in die hof verskyn nadat hy Saterdagaand nie sy draai met ’n verkeersmotor om ’n sirkel in Bloemfontein gekry het nie en teen ’n … Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Polisie kry reuse-daggakwekery in Strand
Vier mans is in hegtenis geneem nadat die polisie by ’n pakhuis in Boundaryweg in die nywerheidsgebied in die Strand in die Wes-Kaap op ’n reuse- hidroponiese daggakwekery afgekom het. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Slowakye kies vrou as president
Slowakye se “Erin Brockovich” is die naweek tot president verkies. Nuus (31-03-2019)
Maroela Ma en seuntjie sterf in Margate-ongeluk
ʼn Ma en haar tweejarige seuntjie is Sondagmiddag dood in ʼn ongeluk op die R61 in Margate aan KwaZulu-Natal se suidkus. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Bloemfonteiners maak harte oop vir Idai-slagoffers
Bloemfonteiners het hul harte en beursies groot oopgemaak om die lyding van die Mosambiekers wat onder ’n verwoestende tropiese sikloon deurgeloop het, te verlig. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Brittanje steeds in Brexit-duisternis
Dit is steeds onduidelik of Brittanje die Europese Unie sal verlaat en hoe dié proses sal geskied. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Man en prostituut versin glo gyseldrama
’n Man en ’n vrou sal Maandag in die hof verskyn nadat hulle glo ’n gyseldrama in Port Elizabeth versin het. Nuus (31-03-2019)
Maroela Mthembu deel pyn om op dogter se liggaam af te kom
“Ek het aan my vrou Thembi gesê ek wens dit niemand toe om in die kamer van jou kind in te loop en op hul lewelose liggaam af te kom nie.” Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Onthoofde vrou het nog goue oorringetjies aangehad
Die Windhoekse sjef wat onder raaiselagtige omstandighede dood is het nog haar goue oorringetjies aangehad toe haar koplose lyk Vrydagoggend op ’n treinspoor in Windhoek, Namibië, gekry is. Nuus (31-03-2019)
Maroela ‘Los Magashule uit,’ sê ANC ná mediaberigte
Die ANC het Sondag vinnig sy sekretaris-generaal Ace Magashule verdedig ná hy in mediaberigte onder andere van korrupsie beskuldig is en dat hy aan die hoof staan van ʼn goedgeorganiseerde staatskap… Nuus (31-03-2019)
Maroela Ramaphosa ‘bang’ vir presidensiële debat, sê Maimane
Mmusi Maimane, leier van die DA, het Sondag gesê dit lyk of pres. Cyril Ramaphosa bang is, want hy weier om deel te neem aan die langverwagte presidensiële debatte wat regstreeks op die SAUK uitges… Nuus (31-03-2019)
Maroela Gemeenskap op plundertog ná meisie in bendeskietery sterf
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Oos-Kaap het die gemeenskap versoek om eerder saam met hulle te werk as om reg in eie hande te neem ná ʼn 12-jarige meisie Saterdagaand in Bloemendal in Bethe… Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Man doodgeslaan ná dwaalkoeël meisie in kop tref
Oomblikke nadat ’n 12-jarige meisie deur ’n dwaalkoeël in Port Elizabeth se noordelike gebied getref is en dood is, het die gemeenskap opgeruk na ’n bendelid se huis en ’n man doodgeslaan. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 2 vroue vas ná baba in Kaapstad vermis raak
Twee vroue, onderskeidelik 28 en 50 jaar oud, is Saterdag in hegtenis geneem in verband met kinderverwaarlosing en die agterlaat van ’n kind nadat ’n babaseun in Kaapstad verlede naweek vermis geraak … Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Ramaphosa nie messias wat ANC kan red, sê Motlanthe
Die ANC is nou slegter daaraan toe as voor die party se nasionale konferensie in 2017 by Nasrec in Johannesburg waar pres. Cyril Ramaphosa tot ANC-leier verkies is, sê oudpres. Kgalema Motlanthe. Politiek (31-03-2019)
Maroela Geen besluit oor kredietgradering skep groter onsekerheid
Die Demokratiese Alliansie het sy kommer uitgespreek oor die besluit deur die Moody’s-kredietgraderingsagentskap om nie enige aankondiging te maak oor Suid-Afrika se soewereine krediet-vooruitsig n… Nuus (31-03-2019)
Maroela Verbruikers moet eie krag opwek en ‘probruikers’ word
“Een oplossing vir die benarde elektrisiteitsituasie is om Suid-Afrikaners toe te laat, en inderdaad aan te moedig, om hul eie elektrisiteit op te wek.” Nuus (31-03-2019)
Maroela Departement bevestig brandstofskok vir motoriste
Die departement van energie het Saterdag amptelik die nuwe brandstofpryse vir April 2019 aangekondig. Nuus (31-03-2019)
Maroela Twee vroue in Amanzimtoti deur honde aangeval
Twee vroue het ernstige beserings opgedoen toe hulle in Illovo Beach in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, deur vyf honde aangeval is. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 ‘Net Ramaphosa kan uitgewersbedryf van ramp red’
Dit is net pres. Cyril Ramaphosa wat nog die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf kan red van die ramp wat die Wysigingswetsontwerp op Kopiereg kan veroorsaak. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Wouter Basson wen ná 11 lang jare
Elf jaar nadat sy tugverhoor begin het, het dr. Wouter Basson die afgelope week ’n veldslag daarvan gewen. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Tasse moet vaartbelyn wees
Los bagasie tuis wat “verkeersknope” op die O.R. Tambo-lughawe kan veroorsaak, óf dok op om dit vaartbelyn te maak. Nuus (31-03-2019)
Netwerk24 Ma sterf ná sy dogter uit pad van aankomende motor ruk
’n Ma van Middelburg in Mpumalanga het haar tienerdogter rakelings uit die pad van ’n voortvlugtige en vermoedelik dronk motoris gepluk en is toe self getref en aan haar beserings dood. Nuus (31-03-2019)