Netwerk24 Reuse-diamant in Cullinan-myn gevind
Die beleërde diamantmyner Petra Diamonds het ’n reusediamant by sy Cullinan-myn in Suid-Afrika ontdek. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 Talle sterf in vloede in Afganistan
Minstens 35 mense is sedert Donderdag in Afganistan dood nadat kitsoorstromings oor sewe provinsies van dié land verwoesting gesaai het. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 Gee my geld, skree vrou wat in banktak inry
Die vrou wat in ’n video verskyn waar sy met ’n motor in ’n Standard Bank-tak in Boksburg probeer inry, het glo geskree sy sal dit doen “as julle nie my geld gee nie”. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 SAUK soek R3,2 miljard om tot September te hou
Die kabinet is vol lof oor pogings om R3,2 miljard vir die SAUK van banke te kry as tussentydse befondsing wat glo die uitsaaier sal help om tot in September sy finansiële verpligtinge na te kom. Politiek (30-03-2019)
Netwerk24 Sisulu soek oplossing ná xenofobiese aanvalle in Durban
Sy is uiters bekommerd oor die onlangse vlaag van geweld teen buitelanders en beskadiging van eiendom in KwaZulu-Natal, sê Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking. Politiek (30-03-2019)
Netwerk24 Man (48) tydens inbraak doodgeskiet
Die polisie ondersoek ’n saak van moord ná die skietdood van ’n 48-jarige man van Homelake, Randfontein, tydens ’n inbraak Vrydagaand. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 Mmusi se vrou kry voorkeur by polisie oor van, bieg hy
Natalie Maimane het voorkeurbehandeling van die polisie gekry weens haar van, het Mmusi Maimane, DA-leier, vir die skare met die bekendstelling van die party se manifes in die Noord-Kaap gesê. Politiek (30-03-2019)
Netwerk24 Baba uit winkelsentrum gesteel
’n Reuse-soektog is begin na ’n ses maande oue babaseun wat Vrydag glo uit ’n winkelsentrum in Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo ontvoer is. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 ‘Eskom sorg sommer daarvoor in SA’
Earth Hour, die jaarlikse inisiatief deur die Wêreld-Natuurfonds (WWF) waar almal aangemoedig word om hul ligte vir ’n uur af te sit, is vanjaar nie so goed deur ontstoke Suid-Afrikaners ontvang nie. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 Veglustige Malema reg vir baklei met Manuel, Kaapse bendes
’n Veglustige Julius Malema, EFF-leier, het Saterdag verklaar hy is nie bang vir Trevor Manuel nie en het selfs planne om met bendes in die Wes-Kaap af te reken. Politiek (30-03-2019)
Netwerk24 ‘Bendeleier’ in Bonteheuwel geskiet
’n Vermeende bendeleier is vroeg Saterdagoggend in Bonteheuwel geskiet. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 Cholera versprei in Mosambiek ná sikloon
Die getal bevestigde gevalle van cholera in Beira, Mosambiek, het teen Vrydag tot 138 gestyg, terwyl die regering en noodwerkers spook om te keer dat siektes onder die tienduisende slagoffers van die … Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 3 keer lewenslank vir man wat 3 doodskiet
’n Man wat in Oktober 2017 drie mense doodgeskiet en twee gewond het in ’n wilde skietery in Diepkloof in Soweto is drie keer lewenslange gevangenisstraf opgelê. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 2 vas wat onwettig myn
Die Valke in Limpopo het twee mans in hegtenis geneem wat glo onwettig goud gemyn het buite Giyani. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 4 mans in Limpopo aangekeer
Vier mans wat glo ’n skrikbewind gevoer het met verskeie beweerde misdrywe in Limpopo is agter tralies. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 Is May gereed vir ’n vierde stemmery?
Ná ’n derde nederlaag Vrydagaand in die Britse laerhuis, glo bronne in Brittanje die premier, Theresa May, kan dalk ’n vierde keer probeer om haar Brexit-ooreenkoms deur te haak, berig CNN. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 Motor jaag deur muur van winkelsentrum
Inwoners van Alldays in Limpopo was Saterdagoggend geskok toe hulle ’n motor sien wat bykans reg deur ’n muur van ’n winkelsentrum gejaag het. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 Vrou dood in ongeluk op Sir Lowryspas
’n Vrou (30) is dood en drie mense ernstig beseer in ’n ongeluk waarin verskeie voortuie Saterdag betrokke was op die Sir Lowryspas (N2) buite Kaapstad. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 Net DA verwelkom álmal, sê Maimane in N-Kaap
Mmusi Maimane, DA-leier, het Saterdag in Kimberley by die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes gesê sy party is die enigste wat alle rasse en hul vaardighede verwelkom en sal gebruik om … Politiek (30-03-2019)
Maroela Duarte ontken Agrizzi se bewerings van omkopery
Jessie Duarte, adjunk-sekretaris-generaal van die ANC, ontken bewerings deur die voormalige uitvoerende bedryfshoof van Bosasa dat die maatskappy die ANC se topleierskap omgekoop het. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 ‘Ek huil elke dag,’ sê vlieënier se seun in begrafnisbrief
“Ek wens ek kon Pappa nog een keer sien voor Pappa gecrash het. Ek huil elke dag.”. Nuus (30-03-2019)
Maroela Pa sit lank ná dogters se verkragting
ʼn 45-jarige man is in die Botshabelo-streekhof in die Vrystaat gevonnis op aanklag dat hy sy twee dogters verkrag het. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 Bewaarder se moord ondersoek, sê minister
Die veiligheid van tronkbewaarders is van die grootste belang vir adv. Michael Masutha, minister van justisie en korrektiewe dienste. Nuus (30-03-2019)
Maroela Tronkbewaarder sterf tydens gyselaardrama
ʼn Vroulike tronkbewaarder van Goedemoed-gevangenis is dood toe sy met ʼn skerp voorwerp aangeval is. Nuus (30-03-2019)
Maroela Verstrengelde walvis gered
Die verstrengelde walvis was moeg, maar die ander twee walvisse het by hom gebly. “Hulle was deurgaans in die gebied en dit het bygedra tot die emosie – ons was vasbeslote om die walvis dieselfde d… Nuus (30-03-2019)
Maroela Bielie van ʼn diamant in Cullinan gevind
Petra Diamonds het gesê hy het ʼn knewel van ʼn diamant Vrydag by Cullinan-diamantmyn gevind. Nuus (30-03-2019)
Maroela Dreigemente op selfoon word ondersoek
Dreigende teksboodskappe van ʼn onbekende manspersoon is op Elna-Marie Abbott (29) se selfoon gevind. Nuus (30-03-2019)
Netwerk24 Onthoofde vrou se motor deursoek
Die raaisel om die dood van die niggie van die sangeres Elizma Theron verdiep nadat die polisie in Windhoek in Namibië haar motor in ’n parkeerterrein in die sakekern deursoek het. Nuus (30-03-2019)
Maroela Man oorleef wonderbaarlik ná trein hom tref
ʼn 23-jarige man het Vrydagaand in Bloemfontein ternouernood aan die dood ontkom toe ʼn aankomende trein sy voertuig getref het. Nuus (30-03-2019)