Netwerk24 Finale stok in May se Brexit-plan
Britse LP’s het met 344 stemme teenoor 286 ’n stok in die wiel gesteek van die jongste poging van Theresa May, premier, om Brittanje aan die Europese Unie (EU) te onttrek. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Bewaarder sterf in gyselaarsdrama
’n Tronkbewaarder is Vrydagmiddag dood nadat sy en haar kollega in die Goedemoed-gevangenis by Aliwal-Noord in die Oos-Kaap as gyselaar aangehou is. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Ontevrede klant ry met motor in bank in
’n Vrou wat na bewering bitter ontevrede was oor die diens wat sy by ’n tak van Standard Bank ontvang het, het met haar motor in die bank ingery. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Weermag steek 35 wat in Kuba klasse mis in die pad
Die SA Nasionale Weermag (SANW) het soldate wat gedros het terwyl hulle op ’n kursus in Kuba was, summier ontslaan. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Vrydag, 29 Maart 2019
Net voor jy jou skoene uitskop en gaan naweek hou - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Agrizzi krabbel terug oor topses
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, het Vrydag getuig die skenking van miljoene rande van dié omstrede maatskappy aan die ANC was nie individueel aan die party se ses topleiers gemaak … Politiek (29-03-2019)
Netwerk24 Taxi-bestuurders skiet skote in die lug in Jhb
Die Johannesburg-metro het ’n voorval Woensdag in Kensington waar ’n groep taxibestuurders geweerskote in die lug afgevuur het, sterk veroordeel. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Onnie by skool verbied ná beweerde lollery
’n Getroude laerskoolonderwyser van Bloemfontein wat glo met ’n 13-jarige meisie gelol het, is verbied om sy voete op die skoolterrein te sit. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Vermeende vee-bedrieër sê hy was die slagoffer
In ’n verrassende wending in die bedrogverhoor van ’n vee-agent wat daarvan aangekla word dat hy boere uit meer as R8 miljoen bedrieg het, wil hy nou strafregtelike klagte teen dié boere indien. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 ‘Hou die ligte aan,’ vra DA
“Hou die ligte aan,” het die DA Vrydag tydens ’n optog in Pretoria gevra. Politiek (29-03-2019)
Netwerk24 Blinde atleet verbeter sy eie SA rekords
Die blinde atleet Danie Breitenbach het twee van sy eie Suid-Afrikaanse rekords by die Suid-Afrikaanse kampioenskap vir atlete met fisieke gestremdhede verbeter. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 2 briewe in onthoofde Elna-Marie se motor gekry
Die polisie in Windhoek het op twee briewe afgekom wat glo geskryf is deur ’n plaaslike sjef wie se koplose lyk Vrydagoggend op ’n treinspoor gekry is. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 DA reg oor Tshwane se geld, sê Africa Check
Die DA is reg as hy sê sedert hy en ander partye die beheer van die Tshwane-metro in Pretoria oorgeneem het, die nuwe administrasie ’n geldtekort van meer as R1 miljard binne ’n jaar in ’n surplus … Politiek (29-03-2019)
Maroela Parlementêre voorsitter by Bosasa-omkopery betrek
Angelo Agrizzi, voormalige uitvoerende hoof van Bosasa, wat van korrupsie beskuldig word, het Vrydag vinger gewys na die senior ANC-LP, Cedrick Frolick. Hy beweer Frolick het omkoopgeld ontvang. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Pous ‘wil nie kieme versprei’
Pous Franciskus wou nie kieme versprei nie en daarom het hy sy hand weggetrek toe mense sy hand en ring Maandag probeer soen het. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 KZN-boer (77) wreed in plaashuis aangerand
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat foto's wat sommige lesers kan ontstel. ’n 77-jarige boer van die Paulpietersburg-distrik in KwaZulu-Natal is in die vroeë oggendure van Woensdag wreed deur drie … Nuus (29-03-2019)
Maroela Vakbond wil Mboweni herroep oor e-tol-uitsprake
Die Akademiese en Professionele Personeelvereniging (Apsa) doen ʼn beroep op die regering om minister Tito Mboweni te herroep en hom te verbied om in enige verdere regeringsamp te dien. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 BLF dreig oor VF Plus hom wil stuit
“Ons gaan die rassistiese VF Plus wen en dan hul grond vat”. Politiek (29-03-2019)
Netwerk24 Motor van onthoofde Abbott in Windhoek opgespoor
Die motor van die vermoorde Namibiese sjef Elna-Marie Abbott (29) is laat Vrydagmiddag op ’n Windhoekse parkeerterrein opgespoor nadat haar koplose lyk vroeër die dag op ’n treinspoor gevind is. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Pous gee reëls om kinders teen mishandeling te beskerm
Omvangryke nuwe regulasies om kinders in die Katolieke Kerk wêreldwyd te beskerm is Vrydag deur pous Franciskus ingestel. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 May se Brexit-plan vir 3de keer nie aanvaar
Theresa May se ooreenkom vir Brexit is vir die derde keer afgekeur. Daar was 344 stemme teenoor 286. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Perlemoen-smokkelaar huil wyl sy gevonnis word
Perlemoen-smokkelaar huil wyl sy gevonnis word Nuus (29-03-2019)
Maroela Vermoorde Windhoek-vrou se motor gevind
ʼn Span speurders het Elna-Marie Abbott, niggie van die sangeres Elizma Theron, en wie se onthoofde liggaam Vrydagoggend op ʼn treinspoor in Windhoek aangetref is, se motor gevind. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Ambassadeur se vrou skuldig oor ‘spookposte’
Portia (Pankie) Sizani, vrou van die voormalige ANC-hoofsweep Stone Sizani, is Vrydag op 24 aanklagte van bedrog en geldwassery in die handelshof in Port Elizabeth skuldig bevind. Politiek (29-03-2019)
Netwerk24 Hofklerk dood in sy kamer aangetref
’n Geregtelike ondersoek is geopen nadat kollegas die lyk van ’n hofklerk van die hooggeregshof in Kaapstad Vrydagoggend in sy kamer op die terrein van ’n hoërskool in Kaapstad gevind is. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 ‘Sy moes nie só sterf’
Haar niggie het nie verdien om die lewe só te verlaat nie. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Rower slaan vrou met vuis
Die polisie ondersoek ’n klag van huisroof nadat ’n man Vrydag in die vroeë oggendure toegang tot ’n woonstel in ’n kompleks in Langehovenpark in Bloemfontein gekry het. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Passasiers op Golden Arrow-bus beroof
’n Golden Arrow-bus was Woensdag die teiken van gewapende rowers wat die bestuurder en passasiers aan boord van hul besittings beroof het. Nuus (29-03-2019)
Maroela Boeing gedagvaar ná Ethiopië-vliegramp
“Dié ongeluk het gebeur toe dit nooit moes gebeur het nie.” Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Brexit-weglopers stig eie party
Die groep van 11 Britse parlementslede wat bedank het uit Brittanje se twee politieke partye oor Brexit, het Vrydag gesê hulle gaan ’n nuwe party stig. Nuus (29-03-2019)
Maroela Dié SA jenewer die beste ter wêreld
Hulle het aanvanklik gedink dat die jenewer die aardse geur gaan behou, maar nadat die jenewer ses maande lank in ʼn vaatjie verouder is, het hulle ʼn wonderlike perskegeur opgemerk. Nuus (29-03-2019)
Maroela Holomisa vra polisie moet Agrizzi-bewerings ondersoek
Die leier van die UDM het pres. Cyril Ramaphosa en regter Raymond Zondo gevra om bewerings te laat ondersoek dat van die ANC se ses mees senior leiers omkoopgeld van miljoene rande by Bosasa (nou A… Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 AfriForum verwelkom beslissing, BLF vra hoekom
AfriForum het dit verwelkom dat die streekhof in Randburg Vrydag Duduzane Zuma se aansoek om ontslag op ’n klag van strafbare manslag en roekelose bestuur verwerp het. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 3 in hof oor perlemoen van R4,3 miljoen
Drie mans het Donderdag in die landdroshof in Touwsrivier verskyn nadat hulle aangekeer is in verband met ’n perlemoen-vonds van meer as R4,3 miljoen. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Man vas oor lyk in winkeltrollie
’n 41-jarige man is Woensdag met ’n lyk in ’n winkeltrollie in Lavender Hill op die Kaapse Vlakte betrap. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Skietery toe rowers op dobbelplek toeslaan
’n Wilde skietery het Vrydagoggend by die Philippi Plaza in Kaapstad uitgebreek toe ’n bende van sowat ses rowers ’n dobbelplek probeer beroof en ’n veiligheidswag in die skouer geskiet het. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 ‘Moenie alles glo wat dokters sê’
Die jare van sy omstrede “Twitter-verhoor” was bepalend in sy mediese loopbaan wat oor 40 jaar strek, sê Tim Noakes, bekende sportwetenskaplike. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 ‘Verbreek die kringloop van haat,’ sê Ardern op gedenkdag
“Ek wil nie ’n hart soos ’n vulkaan hê nie. ’n Vulkaan het toorn en woede, dit het nie vrede nie. Ek wil ’n hart hê wat vol liefde en omgee en genade is.” Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Betoging in Botrivier duur voort, N2 steeds toe
Betogings oor dienslewering en behuising in Botrivier het Vrydag weer opgevlam ná ’n kort stilte Donderdagmiddag. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Trump sê May is 'n 'very nice lady'
Hy hoop die Brexit-beweging “en alles wat daar aangaan”, verloop goed, want Theresa May is ’n “very nice lady”, het pres. Donald Trump van Amerika Vrydag gesê. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Kby-sakelui woedend vir SA Express
Sakelui in Kimberley is woedend oor vlugte van SA Express na Johannesburg wat gereeld laat is of gekanselleer word. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Elizma Theron se niggie onthoof
Die sangeres Elizma Theron se niggie se onthoofde lyk is Vrydagoggend in die suidelike nywerheidsgebied van Windhoek in Namibië naby ’n treinspoor gekry. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Só samel ANC nou geld vir verkiesing in
Die ANC gebruik nou skarefinansiering om geld in die hande te kry vir sy verkiesingsveldtog, het Paul Mashatile, die party se tesourier, Donderdag gesê. Politiek (29-03-2019)
Netwerk24 1ste hofsaak teen Boeing aanhangig gemaak
’n Eerste hofsaak wat verband hou met die neerstort van Boeing se 737 Max is in ’n hof in Amerika teen die maatskappy aanhangig gemaak. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 ANC-raadslid van Potch ernstig in ongeluk beseer
’n ANC-raadslid van die J.B. Marks-munisipaliteit wat Potchefstroom en Ventersdorp bedien, is Donderdagmiddag ernstig in ’n botsing op die N12-hoofweg naby Potchefstroom beseer. Nuus (29-03-2019)
Maroela Nóg weermagperde vrek, is siek ‘weens swak sorg’
Die Nasionale Raad van DBV sê hy is gewalg deur die Suid-Afrikaanse Weermag se onvermoë om na die perde in sy sorg om te sien. Die raad en die weermag stamp weer koppe nadat ʼn perd in ʼn terminale s… Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 NVG vervolg nie meer prokureur
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het die klag van aanranding teen die menseregteprokureur Richard Spoor laat vaar. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Rower vir 30 jaar tronk toe gestuur
’n 26-jarige rower wat op nege aanklagte van roof skuldig bevind is, is tot 30 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Waar is Earl Rose se makker?
Die vrou wat daarvan aangekla word dat sy in Januarie saam met die oud-Springbokrugbyspeler Earl Rose (35) twee gholfstokke by die Stellenbosch-gholfklub gesteel het, het nie Vrydag by die … Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 ‘Ek is slimmer en het mooier huise’, spog Trump
“Ek is slimmer as hulle, ek het na beter skole as hulle gegaan, ek het beter huise as hulle en ek is net beter opgevoed. Ek het baie meer en mooier huise, baie meer en mooier van alles. En ek is die … Nuus (29-03-2019)
Maroela Twee sterf in botsing in Baviaanspoort
By paramedici se aankoms op die toneel het twee mans reeds op die toneel aan hul beserings beswyk. Nuus (29-03-2019)
Maroela Verdagte nog nie aangekla oor lyk in winkeltrollie
ʼn Verbyganger het Woensdagoggend die man in Lavender Hill gewaar terwyl hy die liggaam in ʼn winkeltrollie stoot. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Jong man sterf dag toe hy by sy 1ste werk begin
’n Jong man van Petrus Steyn in die Vrystaat is op die eerste dag van sy heel eerste werk in ’n fratsongeluk dood toe ’n trekker bo-oor hom gery het. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Migrasie VSA se probleem, sê Mexiko se president
Pres. Andres Manuel Lopez Obrador van Mexiko sê migrasie na Amerika is ’n kwessie wat Amerika en Sentraal-Amerika moet hanteer. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Disney World verbied rook, groot stootwaentjies
Rook, wat elektroniese sigarette insluit, en groot stootwaentjies gaan van 1 Mei vanjaar in Disney-temaparke in Kalifornië en Florida in Amerika verbied word. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Duduzane Zuma se aansoek om ontslag geweier
Duduzane Zuma se aansoek om ontslag in sy saak van strafbare manslag ná 'n noodlottige ongeluk is Vrydag in die Randburgse streekhof verwerp. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 ANC wil Agrizzi kruisondervra
Die ANC sê Vrydagoggend dat hy aansoek gedoen het om Angelo Agrizzi, wat Donderdag voor die kommissie wat staatskaping ondersoek getuig het, te kruisondervra. Politiek (29-03-2019)
Netwerk24 Geskorste Karoo-raadslid is glo fluitjieblaser
Die raadslid van Laingsburg wat deur die ANC geskors is, voer aan dat hy as ’n “fluitjieblaser teen korrupsie” deur sekere leiers geteiken word. Nuus (29-03-2019)
Maroela Inkomstediens hof toe oor reëls van staking
Vakbondlede het gister begin staak by talle SAID-takke landswyd in aandrang op hoër salarisse. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 25 dood, 70 beseer ná brand in Bangladesj
Minstens 25 mense is Donderdag dood en 70 beseer nadat daar 'n brand in 'n gebou in Dhaka, Bangladesj, uitgebreek het. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Ongeluk op N1 voor die Brakfontein-wisselaar
Motoriste in Gauteng wat Vrydagoggend in die rigting van Brakfontein reis, sal kennis moet neem dat hulle heel moontlik in verkeer sal vassit nadat daar 'n ongeluk voor die Brakfontein-wisselaar was. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 ‘Weermag-versorging van perde walg ons’ - NDBV
Dertien weermagperde het gevrek of moes van kant gemaak word by Rooiwal naby Pretoria nadat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) glo waarskuwings oor die toestande by Rooiwal geïgnoreer het. Nuus (29-03-2019)
Netwerk24 Trump, Suid-Korea se president praat gou
Pres Donald Trump van Amerika gaan pres. Moon Jae-in van Suid-Korea binnekort in Amerika ontmoet. Nuus (29-03-2019)