Netwerk24 N2 by Knysna steeds gesluit weens protesaksie
Die N2 aan die oostekant van Knysna was teen Donderdagaand nog gesluit ná onluste in dié Suid-Kaapse dorp waar 42 mense in verband met openbare geweld in hegtenis geneem is. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Rodrigues beroep hom op amnestie
Die voormalige apartheidsera-polisieman Joao Jan Rodrigues, wat in verband met die dood van die aktivis Ahmed Timol in Oktober 1971 vervolg word, sê hy kwalifiseer vir die amnestie wat oudpres. … Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Bejaarde in aanval geskiet
’n Bejaarde vrou is Donderdag in die vroeë oggendure in die maag en hand geskiet. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Et tu, Tito? Motoriste kry 2 houe
Motoriste, veral dié in Gauteng, het dit Donderdag van twéé kante af gekry. Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Saadkluis deur aardverwarming bedreig
Die bêreplek diep in die Noorweegse permanente ysgrond waar sade van die wêreld se plante gehou word om te herwin in geval van nood, word deur klimaatsverandering bedreig. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Zimbabwe staan ‘bakhand’ voor SA vir hulp
Zimbabwe het Donderdagaand in Harare spreekwoordelik bakhand voor Suid-Afrika gestaan en dié land gevra om te help met die verskaffing van watertablette, boumateriaal, medisyne en tydelike brûe ná … Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Meer as 700 huise beplan
Die weeklange betoging in die dorpie Sir Lowry’s Pass het Woensdag begin bedaar nadat ’n raadslid die betogers kom toespreek het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Mokonyane sê sy sal skuld ontken
Nomvula Mokonyane, minister van omgewingsake, het Donderdag volgehou die bewerings wat Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van die eertydse Bosasa, voor die Zondo-kommissie van ondersoek na … Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Geweld bedreig bouprojekte van meer as R27 mjd.
Infrastruktuurprojekte ter waarde van meer as R27 miljard word landwyd weens gewelddadige optrede bedreig, en meer as ’n derde daarvan is in die Oos-Kaap. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Britse LP’s stem Vrydag wéér oor Brexit
Britse LP’s stem Vrydag - die dag waarop Brittanje uit die Europese Unie (EU) sou tree - oor die wegbreek gedeelte van die Brexit-ooreenkoms, berig The Guardian. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Inwoners wil baklei vir hul omgewing
Die gemeenskappe in die omgewing van Aston Lake aan die Oos-Rand wat deur die beoogde Palmietkuilen-steenkoolprojek geraak gaan word, sal tot “in die hof veg om hul waterryke omgewing en mense te … Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Gewigoptellers wil wag met kompetisie eer
’n Vriend van Francois Swart, die veiligheidswag wat vandeesmaand dood is aan die skietwonde wat hy op die R21-hoofweg in Kempton Park aan die Oos-Rand opgedoen het, wil in April ’n … Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 De Klerk-stigting oorweeg stappe teen MRK
Die FW de Klerk-stigting oorweeg regstappe teen die Menseregtekommissie (MRK) oor sy uitspraak dat uitlatings van Julius Malema, EFF-leier, nie haatspraak is nie. Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Algehele verwoesting in Beira, sê Sisulu
Sy het nog nie sulke verwoesting in vredestyd gesien nie, het Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Donderdag gesê kort nadat sy in ’n lugmaghelikopter oor die … Nuus (28-03-2019)
Maroela Mboweni boos oor e-tolbesluit
“Dit is ʼn baie slegte besluit en een wat nooit geneem moes word nie. Dit is nie behulpsaam in die effektemark nie en ondermyn wat ons in die begroting gesê het dat ons die verbruiker-moet-betaal-be… Nuus (28-03-2019)
Maroela Omvattende statistieke oor naskoolse studie vrygestel
Die getal universiteitstudente wat suksesvol gegradueer het, het sedert 2000 meer as verdubbel, van sowat 93 000 tot 203 000. ʼn Baie groot probleem in die Suid-Afrikaanse universiteitesektor is egt… Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Plato hou vol met treinplan
Die verkeersknope in Kaapstad is ’n regstreekse gevolg van die treindienste wat misluk, sê Dan Plato, burgemeester van Kaapstad. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Trompsburgers vies oor verlate vulliswa
Die inwoners van Trompsburg in die Vrystaat is keelvol omdat ’n vragmotor vol vullis reeds weke lank omring van rommel in die middedorp geparkeer staan. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 ANC skors raadslid wat glo vir DA-mosies stem
’n Voormalige hoofsweep van die ANC in Laingsburg se lidmaatskap van die party is opgeskort nadat hy glo vir mosies van die DA gestem het. Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Kaapstad 4de keer aangewys as beste lughawe in Afrika
Die Kaapstadse Internasionale Lughawe is ’n vierde jaar agtereenvolgens as die beste lughawe in Afrika aangewys. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Man ondervra oor onthoofde lyk in trollie
Die polisie in Kaapstad het ’n 41-jarige man vir ondervraging ingeneem nadat die lyk van ’n onthoofde man Woensdag in ’n winkeltrollie in Lavender Hill gevind is. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Kopane toegang tot kliniek geweier
Patricia Kopane, DA se premierskandidaat in die Vrystaat, is ontstig nadat ’n kliniek buite Bloemfontein probeer het om haar tydens ’n oorsigbesoek in haar spore te stuit. Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Vermeende vee-swendelaar ‘bedonderd’ oor bewerings
“Ek is beneuk. Ek is bedonderd,” het ’n vee-agent driftig in die hooggeregshof in Bloemfontein gesê op ’n stelling van die aanklaer dat hy boere opsetlik uit R8,6 miljoen bedrieg het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 ‘EFF-lede’ gaan glo terug na ANC
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand in Tembisa aan die Oos-Rand talle beweerde oud-EFF-lede in die ANC terugverwelkom. Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Vet tjeks vir ANC se topses
Bosasa het na bewering tussen R10 miljoen en R12 miljoen aan die ANC se ses topleiers gegee. Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Vrou, seun baklei terug teen mes-aanvaller in Bloem
’n Man is Woensdagoggend in hegtenis geneem kort nadat hy ’n vrou in ’n straat in Bloemfontein se middestad glo met ’n mes gedreig en van ’n selfoon beroof het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Polisievrou kan terug werk toe, R950 000 ryker
Na ’n arbeidsgeding van bykans ’n jaar lank is daar Dinsdag bevind dat lt.genl. Khombinkosi Jula, Wes-Kaapse polisiehoof, een van sy senior polisieoffisiere onregmatig afgedank het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Vrou sonder pyn of vrees kan sorg vir deurbraak
Vrou sonder pyn of vrees kan sorg vir deurbraak Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Boekhouer voor oor R13 miljoen se BTW
’n Boekhouer van Bloemfontein het in die landdroshof op aanklag van BTW-bedrog van meer as R13 miljoen verskyn. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Dié grap nie vir almal snaaks, leer 3 oud-Kovsies
’n Grap is net ’n grap as almal daarvoor lag, het drie oud-Kovsies agtergekom toe hulle onvoorwaardelik om verskoning moes vra nadat hulle glo ’n speelgoed-rewolwer op ’n man in Bloemfontein gerig … Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 4 betogers in PE in hegtenis geneem
Die polisie het Donderdag vier mense wat aan ’n betoging in Port Elizabeth deelgeneem het vir openbare geweld en die beskadiging van infrastruktuur in hegtenis geneem. Nuus (28-03-2019)
Maroela Afgedankte polisievrou mag ná jaar lange stryd terugkeer werk toe
“Gemeet aan die ondersteuning wat generaal-majoor Fick vandag hier ontvang het, wys dit dat daar, nes Fick, baie getroue en hardwerkende polisielede is wat daagliks in uiters moeilike omstandighede… Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 SMME-lede dreig om Ironman te boikot
Ondanks dreigemente deur ’n groep lede van die SMME (klein-, ­medium- en mikro-ondernemings) om die Ironman Afrika-kampioenskap te boikot, sê organiseerders hulle sien uit daarna om vanjaar ’n … Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Donderdag, 28 Maart 2019
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Man nou vas vir 3 moorde in 3 maande in PE
Drie moorde in drie maande. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Taxibestuurder met 61 lasbriewe vas in Kaapstad
’n Taxibestuurder met 61 uitstaande lasbriewe vir sy inhegtenisneming is Donderdag in Kaapstad deur die verkeersdienste voorgekeer. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Herrie toe DA Diamantstad-hospitaal oor beurtkrag besoek
’n Herrie het voor die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal in Kimberley ontstaan toe personeel van die LUR se kantoor ’n oorsigbesoek van die DA wou stuit. Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Saak oor moord, verkragting van 6-jarige uitgestel
Die saak teen die man wat na bewering vir Delvina Europa (6) die afgelope Sondag verkrag en vermoor het, is Donderdag in die landdroshof in Bredasdorp tot 8 April vir verdere ondersoek en ’n … Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Aanvallers vlug toe plaasvoorman vir wapen skree
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat foto's wat sommige lesers mag ontstel. Twee aanvallers wat ’n plaasbestuurder op ’n plaas in die Rouxville-distrik in die Vrystaat aangeval het, het gevlug toe die … Nuus (28-03-2019)
Maroela Kernafval lek drie keer by Koeberg
Die inligting – wat tot dusver van die publiek weerhou is – het aan die lig gekom toe die minister van energie, Jeff Radebe, ʼn skriftelike parlementêre vraag oor die kwessie beantwoord het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Pa vind seun (14) se lyk in huis
’n Moordsaak word ondersoek nadat ’n 14-jarige seun se lyk deur sy pa in hul huis in Bellville, Kaapstad, gevind is. Nuus (28-03-2019)
Maroela Ouditeur van rol geskrap vir swak Gupta-oudits
Die Onafhanklike Regulerende Raad vir Ouditeure (Irba) het ʼn voormalige ouditvennoot van KPMG, Jacques Wessels, van die rol geskrap nadat hy aan wangedrag skuldig bevind is. Nuus (28-03-2019)
Maroela Video: Betogers bestook vragmotor met petrolbomme
“Weens die groot vrag kon die bestuurder natuurlik nie vinnig genoeg omdraai nie. Die betogers het op die vragmotor toegesak en die insittendes het uitgespring en gevlug vir hulle lewe.” Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 DA-lede betoog, dring aan dat LUR bedank
’n Mobiele toilet en toiletpapier is Donderdag in ’n betoging deur die DA in Polokwane gebruik om daarop aan te dring dat Ishmael Kgetjepe, LUR vir onderwys in Limpopo, moet bedank. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Oproer in Knysna toe 3 in hof verskyn vir moord
Die polisie het Donderdag 42 mense in Knysna in die Suid-Kaap in hegtenis geneem vir openbare geweldpleging toe asblikke in die middedorp omgekeer, paaie versper en rommel rondgestrooi is. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Radebe verdedig olieplan in Suid-Soedan
Jeff Radebe, minister van energie, het Suid-Afrika se betrokkenheid in die oliebedryf in Suid-Soedan verdedig. Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Kaapstad kry nog 200 in metropolisie, verkeersafdeling
Die Kaapstad-metroraad gaan nog 200 metropolisielede en verkeersbeamptes aanstel “om die gaping te vul wat ontstaan weens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se onderbesteding in Kaapstad”. Nuus (28-03-2019)
Maroela Foskor-staking duur voort
Werkers is boonop kwaad oor beweerde korrupsie en wanbestuur by dié staatsonderneming. Nuus (28-03-2019)
Maroela Nog geen besluit oor toekoms van Oos-Londen-dieretuin
Die DA in Oos-Londen is woedend ná geen vrae wat hy aan die Buffalostad-munisipaliteit gestel het oor die stand van die stad se dieretuin in gister se raadsvergadering beantwoord is nie. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 2 keer lewenslank vir verkragter wat vrou vermink
’n Jong man van Barkly-Wes in die Noord-Kaap wat ’n vrou verkrag en haar verskeie kere met ’n mes gesny het in ’n poging om die DNS-bewyse te vernietig, is Donderdag twee keer lewenslange tronkstraf … Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Niks fout met spesiale beskerming vir Nkosazana – OB
Die openbare beskermer (OB) het bevind Fikile Mbalula, voormalige minister van polisie, het reg opgetree deur in 2017 spesiale polisiebeskerming aan dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, toe ’n “gewone” … Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Bome versper sig in Bloem-strate
Kareebome op Bloemfontein se sypaadjies het ná die goeie reën so wild begin groei dat dit die sig in ’n besige straat versper. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Verdagtes gou vas ná rooftog by winkelsentrum
Die flink optrede van polisiebeamptes het Woensdag daartoe gelei dat ses vermeende rowers vasgetrek is oomblikke nadat hulle glo ’n winkelsentrum in Delmas in Mpumalanga beroof het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Baba glo dood aan oordosis dwelms
Die polisie ondersoek die dood van ’n baba wat vermoedelik ’n oordosis dwelms saam met haar melk ingekry het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Rowerbende ruk hek uit kosyn om in huis te kom
’n Rower het ’n gesin van Wolmaransstad Woensdagaand in ’n huisroof gewaarsku om nie na hom te kyk nie. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Trump sê Rusland moet uit Venezuela padgee
Pres. Donald Trump van Amerika het Rusland Woensdag aangesê om sy troepe uit Venezuela te verwyder en het gedreig dat "alle opsies" oop is om hulle daar weg te kry. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Man van Kimberley met Kongokoors in hospitaal
’n Administratiewe bestuurder by ’n myn in die Noord-Kaap word in afsondering in ’n hospitaal in Kimberley behandel nadat Kongokoors vroeër vandeesweek by hom gediagnoseer is. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Lasbrief vir man wat eksvrou glo ontvoer, met mes steek
’n Lasbrief is Donderdag uitgereik vir ’n man van Port Elizabeth wat na bewering sy eksvrou op Valentynsdag ontvoer en met ’n mes gesteek het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 ‘ANC se topses omgekoop om stil te bly oor Bosasa’
Angelo Agrizzi, voormalige Bosasa-bedryfshoof, getuig Donderdag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Botrivier-betogers wil Plato dadelik spreek
Ontstoke inwoners van Botrivier in die Overberg wat Donderdag glo ’n voertuig aan die brand gesteek en toegang na die dorp versper het, dring nou daarop aan dat die burgemeester van Kaapstad vandag … Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Staatskaping wys ACDP die regte party vir Vytjie
Staatskaping het die korrektheid van haar besluit om by die ACDP aan te sluit bevestig, het Vytjie Mentor, Donderdag gesê. Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Schiff 'n 'misdadiger' – moet bedank, sê Trump
Pres. Donald Trump van Amerika het belowe hy gaan alle lasbriewe en dokumente wat deur die FBI gebruik is in die federale speurdiens se ondersoek na sy verkiesingsveldtog, openbaar maak. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Kaapse burgemeester hou sy lyf ‘uitsmyter’
Dan Plato, burgemeester van die Kaapse metro, het Donderdag op die maandelikse raadsvergadering tussenbeide getree toe raadslede van die ANC en die DA aan mekaar geruk en pluk het. Politiek (28-03-2019)
Netwerk24 Raadslid sy pos kwyt ná boodskap
Cope het een van sy raadslede in Springbok afgedank nadat hy per ongeluk ’n WhatsApp-boodskap verkeerdelik aan partylede gestuur het waarin hy beskryf hoe hy die ANC gehelp het om ’n begroting “deur … Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Vermeende veedief in rivier vasgetrek
’n Polisiekonstabel het ’n rivier aangedurf om ’n vlugtende vermeende veedief vas te trek. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Opod bekyk man se dood na ‘aanranding’ in polisieselle
Al wat die familie wil hê, is antwoorde oor wat die aand in 2015 in die polisieselle in Heidelberg in die Wes-Kaap gebeur het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 ‘Maagpyn’ 26 dae ná baba se geboorte toe nóg 2 babas
’n Vrou se “maagpyne” sowat ’n maand ná die geboorte van haar seuntjie, het tot die geboorte gelei van ’n tweeling uit ’n tweede baarmoeder waarvan nie sy of die dokters geweet nie. Nuus (28-03-2019)
Maroela NG Kerk en gays: Alliansie vra duidelikheid van hof
Adacsa vra die hooggeregshof vir meer duidelikheid oor die regters se onlangse bevinding teen die NG Kerk. Nuus (28-03-2019)
Maroela Hartkleuter se ouers neem moeilike besluit: ‘Die risiko is te groot’
“As die operasie verby is, is dit klaar. As sy dan daarna in die toekoms probleme ervaar, wat net ʼn kwessie van tyd is, sal daar nie veel wees wat hulle vir haar kan doen nie.” Nuus (28-03-2019)
Maroela Dié bagasie nie meer op OR Tambo toegelaat
“Ons besef dat hierdie nuwe bagasiereëls moontlik ongerief en addisionele uitgawes vir sommige passasiers tot gevolg kan hê. Daarom is dit nie ʼn stap wat ons ligtelik geneem het nie.” Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Fopnuus oor ‘ontvoering’ lei tot aanvalle in Frankryk
Vals berigte op sosialemediaplatforms in Frankryk dat sigeuners kinders in Parys ontvoer, het ’n vlaag geweld laat losbars, al het die polisie gewaarsku die berigte is onsin. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Brexit se dooiepunt nou nóg dooier
Die volgende stap in die Brexit-drama is dat die premier, Theresa May, dalk weer haar plan vir ’n derde “betekenisvolle” keer vir stemming kan voorlê. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Man (18) aangekeer ná skietery by taxistaanplek
’n Jong man is in hegtenis geneem vir ’n skietvoorval waarin ’n taxibestuurder en ’n verbyganger in Uitenhage in die Oos-Kaap beseer is. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 ‘Gee ons kans om te rou,’ vra vlieënier se vrou
Die vrou van die vlieënier wat bykans die dood van 50 mense veroorsaak het toe hy in ’n vliegveld se klubhuis in Botswana ingeploeg het, vra vir privaatheid sodat sy oor haar man kan rou. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Skoolbussie met 65 leerlinge in Gauteng voorgekeer
Minstens 65 leerlinge van 'n skool in Gauteng het Donderdagoggend uit 'n skoolbus wat nét 26 leerlinge mag vervoer, uitgepeul toe hulle by 'n padversperring voorgekeer is. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Groot beloning vir inligting oor moord op bejaarde paar
Die polisie het 'n beloning van R60 000 uitgeloof vir inligting wat tot die suksesvolle vervolging van verdagtes in die moord op 'n bejaarde Kaapse paartjie kan lei. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Sloop ‘kasteel’ van byna R1 mjd. in Provence, sê hof
’n Man wat teen €57 miljoen (byna R1 miljard) ’n “kasteel” sonder die goedkeuring van die owerhede in Provence in Frankryk gebou het, moet dit nie alleen afbreek nie maar hy is ook ’n stewige boete … Nuus (28-03-2019)
Maroela Tiener getuig oor ‘huwelik’ met 61-jarige
“My oom het vir my gesê ek is nie meer ʼn kind nie en ek gaan nou ʼn vrou wees. Hy het my toe oorgegee.” Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Brand in Bangladesj, mense spring uit wolkekrabber
'n Enorme brand het Donderdag in 'n wolkekrabber Dhaka, Bangladesj, uitgebreek, berig Sky News. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Oostenrykse regering wil verregse groep verbied
Die Oostenrykse regering oorweeg dit om ’n verregse groep te verbied nadat dit bekend geword het dat die vermeende Nieu-Seelandse moskee-skieter geld aan die groep gestuur het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 32 dood in Guatemala ná vragmotor tussen mense injaag
Minstens 32 mense is Woensdagaand in Guatemala dood nadat 'n vragmotor tussen 'n skare mense ingejaag het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Regsman vas oor beweerde verkragting van stiefdogters
’n Prokureur van Welkom wat teregstaan op die verkragting en seksuele aanranding van sy twee stiefdogters, verskyn Donderdag weer in plaaslike landdroshof. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Plakkers eis krag vir hutte en versper pad
Minstens drie mense is Donderdagoggend in ’n betoging in Port Elizabeth in hegtenis geneem. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Sisulu Mosambiek, Zim toe ná Idai
Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, vertrek Donderdagoggend na Mosambiek en Zimbabwe om humanitêre hulp aan dié twee lande te gaan oorhandig ná die verwoestende … Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Kaasmuur spot met Trump se muur
’n Kunstenaar van Los Angeles is besig om ’n muur op die grens tussen Amerika en Mexiko te bou – ’n muur van kaas wat “net so belaglik is soos (pres. Donald) Trump se muur”. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Huisrowers slaan toe in Wolmaransstad
Gewapende rowers met klapmusse het Woensdagaand op ’n huis in Wolmaransstad in Noordwes toegeslaan, die eienaar vasgebind en verskeie goedere geroof. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 NS-premier bly Facebook verban wit nasionalisme
Jacinda Ardern, Nieu-Seeland se premier, het Donderdag gesê dat sy bly is dat Facebook besluit het om wit nasionaliste dié platform te verbied. Nuus (28-03-2019)
Maroela Nuwe sagteware, vlieënieropleiding vir Boeing se 737 Max
Die lugvaartreus Boeing het nuwe stelsels bekend gemaak om die sagteware van sy teenspoedige 737 Max 8-stralers ná twee noodlottige vliegongelukke te verbeter. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 4 beseer ná taxi teen vulstasie vasry
Minstens vier mense is Donderdagoggend omstreeks 02:30 beseer nadat 'n taxi in 'n vulstasie in Roodepoort ingeploeg het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 N2 by Botrivier weens betogings gesluit
Die N2 by Botrivier in die Wes-Kaap is wéér gesluit nadat betogings Donderdagoggend uitgebreek het. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 2 dood, 28 beseer in busongeluk in Pretoria
Minstens twee mense is vroeg Donderdagoggend dood op die N1 naby Wallmansthal, Pretoria, en 28 is beseer. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Betogings in Allandale, verwag ontwrigting
Motoriste in Gauteng word gemaan om Donderdagoggend geduldig te wees en vertragings te verwag omdat betogers tans in Allandale-weg doenig is. Nuus (28-03-2019)
Maroela NDOV bekommerd ná moordklagte teruggetrek word
Adv. Shamila Batohi, nasionale direkteur van openbare vervolgings (NDOV), het haar kommer uitgespreek nadat die aanklagte teen twee beskuldigdes in die Sindiso Magaqa-moordsaak teruggetrek is. Nuus (28-03-2019)
Netwerk24 Inwoners eis optrede oor Barkly-Wes-rioolkrisis
Inwoners in Barkly-Wes in die Noord-Kaap gaan Donderdag by ’n raadsvergadering daarop aandring dat die nimmereindigende rioolprobleme heeltemal opgelos word. Nuus (28-03-2019)