Netwerk24 Opposisie behaal sege in VS-wetgewer
Opposisielede in die Vrystaatse wetgewer se begroting-en oorsigkomitee het daarin geslaag om met ’n meerderheid van stemme te weier om goedkeuring te gee vir onreëlmatige uitgawes van bykans R570 000 … Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 NDOV bekommerd oor moordklag teruggetrek is
Adv. Shamila Batohi, nasionale direkteur van openbare vervolgings (NDOV), is bekommerd dat die moordklag teen Mluleki Ndobe, burgemeester van die Harry Gwala-distrik, teruggetrek is weens ’n gebrek … Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 ‘Dit is geldwassery’
Die R500 000 wat uit Gavin Watson, grootbaas van Bosasa, se persoonlike bankrekening betaal is in die rekening van Andile Ramaphosa se stigting “was geldwassery”. Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Albei gooi nou wal
Pres. Cyril Ramaphosa en sy seun Andile het Woensdag albei hard probeer om afstand te skep tussen die R500 000-skenking deur Bosasa vir Ramaphosa sr. se veldtog om ANC-president te word en die pas … Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Man aangekla van moord op Elim se klein Delvina
Die man (35) van Elim wat Dinsdag kort na 08:00 in verband met die dood van Delvina Europa (6) van Elim vir ondervraging deur die polisie ingeneem is, is van haar moord en verkragting aangekla. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Sakevrou ‘gee man vrye teuels om boere te bedrieg’
’n Sakevrou van Bloemfontein het haar man “vrye teuels gegee” om boere uit miljoene rande te bedrieg toe haar onderneming swaargekry het. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Boere in Mpumalanga gaan N-Kaapse boere help
Boere in Mpumalanga beplan om eerskomende Saterdag met vragmotors vol voer en kruideniersware die duisende kilometers na Springbok in die Noord-Kaap aan te durf om medeboere in dié droogtegeteisterde … Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Blade sê Kaapse Metrorail-oorname is politieke foefie
Die voorneme van die Kaapstadse metroraad om die treindienste in die stad oor te neem is “onopreg, opportunisties en ’n politieke foefie”, sê dr. Blade Nzimande, minister van vervoer. Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Fase 2 van NMB se snelbusdiens begin einde Julie
Ondanks bewerings van staatsgeld wat voorheen deur werknemers van die Nelson Mandelabaai-metro se geïntegreerde openbare vervoerstelsel (IPTS) geplunder is, het die metro Woensdag ’n tweede fase van … Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Polisieman tronk toe oor hy informant bedrieg
’n Polisieman van Bloemfontein wat sy eie informant uit R16 000 bedrieg het, is in die Bloemfonteinse streekhof vir vier jaar tronk toe gestuur. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Amerika ‘wil ANC aanval, net soos Venezuela’ – Yengeni
Tony Yengeni, voorsitter van die ANC se subkomitee oor vrede en stabiliteit, het Woensdag gewaarsku dat as die ANC grondonteiening sonder vergoeding toepas, “gaan Amerika met die ANC doen wat hy aan … Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Nehawu betoog oor Noord-Kaap se ‘onveilige geboue’
Die vakbond Nehawu is bekommerd oor “onveilige geboue” van die Noord-Kaapse wetgewer wat personeellede glo in gevaar stel. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Dodelike siekte tref Beira
Die onvermydelike het in die nasleep van die sikloon Idai gebeur. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Oppas, jou e-tol-skuld nog nie afgeskryf, maan Outa
Hokaai! Jou e-tolskuld gaan nie noodwendig afgeskryf word nie, sê Wayne Duvenage, hoof van Outa, nadat Sanral Woensdag aangekondig het dat hy vir eers alle vervolging vir uitstaande e-tolgelde laat … Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Plaaswerker sit ná 28 j. met huisraad langs die R44
Alfred May (58) het langer as 28 jaar op die plaas Windmeul Cellars buite die Paarl gewerk. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Groote Kerk gaan nie haatspraak van Facebook verwyder
Hulle doen die “werk van Satan” en “staan saam met die vyand van God” lui van die inskrywings op die NG Groote Kerk in Kaapstad se Facebook-blad. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Roofverdagte by Melrose Arch in been geskiet
Een van die verdagtes wat Woensdagoggend die BP-vulstasie in Melrose naby Melrose Arch in Johannesburg wou beroof, is deur die polisie in die been geskiet. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Rolstoelren afgestel – atlete vies
Kospakkies met onder meer blikkies vis, sousboontjies, beskuitjies en ’n broodrolletjie wat in 2018 aan atlete by die Outeniqua-rolstoelwedren (OCC) uitgedeel is, was ’n verleentheid en het onnodige … Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Theresa May 'sal bedank ná Brexit'
Theresa May, Britse premier, het in die Britse laerhuis gesê sy sal bedank voor die volgende fase van Brexit. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Boorgate vir Kannaland beplan
Twee boorgate van meer as R3 miljoen gaan dalk in die droogtegeteisterde Kannaland-gebied in die Klein-Karoo geboor word. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Desai sal in April uitspraak lewer oor Kieswet
Suid-Afrika sal binnekort hoor of die Kieswet dalk gewysig sal moet word om dit vir onafhanklike kandidate moontlik te maak om hulle ook in vanjaar se nasionale en provinsiale verkiesing verkiesbaar … Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Kansa-werker in hof oor R300 000
’n Voormalige werknemer van die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) het in die streekhof in Bloemfontein in verband met diefstal van meer as R300 000 by Kansa verskyn. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Vlieënier wat Mufasa met heli aflaai, nie vervolg
Die lisensie van ’n helikoptervlieënier wat die ontsnapte leeu Mufasa, wat met ’n pylgeweer verdoof is, in ’n helikopter in die straat buite die polisiekantoor in Sutherland in die Noord-Kaap … Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Meisie getuig hoe sy op 13 met 61-jarige moes trou
“Jy is nie meer ’n kind nie, jy gaan nou iemand se vrou word.” Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 5 weer in hof ná Bethulie-vrou se dood
Vyf mans verskyn weer Vrydag in die hof in Bethulie in die Vrystaat weens die dood van ’n jong ma wat na bewering in haar huis vermoor is. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Wat sê die hof nou eintlik oor gay-huwelike?
Die hofuitspraak teen die NG Kerk laat vrae ontstaan, daarom het Adacsa die hooggeregshof genader vir ’n verklarende bevel rakende gay-huwelike in die NGK. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Afvaardiging van Venezuela in Jhb verwelkom
Die ANC en sy alliansievennote, die SAKP, Cosatu en Sanco, het Woensdag in Johannesburg ’n afvaardiging van Venezuela verwelkom en beloof om sy aan sy saam met die land se president, Nicolás Maduro, … Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Duduzane ‘nie nalatig’; vra ontslag
Duduzane Zuma se regspan het Woensdag gevra dat die saak teen hom oor die dood van ’n passasier in ’n minibustaxi laat vaar word. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 ANC-veterane sê beweerde ‘gekaapte lede’ moet opsy staan
ANC-veterane het Woensdag ’n beroep op ANC-lede wat in staatskaping geïmpliseer word en op die kandidatelys verskyn, gevra om ter wille van die party “opsy te staan”. Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Verpleegster by ingang van hospitaal geskiet
’n Verpleegster is Woensdagoggend dood nadat sy by die ingang van die Oakford-kliniek in Verulam, Durban, geskiet is. Nuus (27-03-2019)
Maroela Man wat sterf ná Cape Epic was gesin se ‘anker’
“Almal gaan hom onthou vir die legende wat hy was – iemand wat altyd almal se denke uitgedaag het.” Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 ‘Watson gee mense opdrag om misdade te pleeg’
Peet Venter, 'n voormalige ouditeur vir Bosasa, het Woensdag sy getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping voortgesit. Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Woensdag, 27 Maart 2019
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 AfriForum wil MRK-uitspraak oor Malema in hof betwis
Hy sal die bevindinge van die Menseregtekommissie (MRK) dat uitsprake van Julius Malema, EFF-leier, nie haatspraak is nie, in die hof betwis, sê AfriForum. Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 ANC stuit W-Kaap se oplossing vir kragkrisis, sê DA
Vloeibare aardgas (LNG) is die Wes-Kaap se langtermynoplossing vir die elektrisiteitstekort. Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Cyril ‘het geen ander keuse’ as om voor Zondo te getuig
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag weer onderneem om voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping te verskyn ná hernude vrae oor sy seun se beweerde bande met Bosasa. Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Meisie (4) en oupa in Kaapstad doodgeskiet
Die polisie ondersoek twee moordklagte in Uitsig, Kaapstad, ná ’n skietery Dinsdagoggend waarin ’n vierjarige meisie en haar 44-jarige oupa dood is. Nuus (27-03-2019)
Maroela Duduzane se regspan vra ontslag
Die verdediging het in sy aansoek om ontslag gesê omdat die staat se saak swak is en daar nie gronde vir skuldigbevinding is nie, mag Duduzane nie opgeroep word om self te getuig nie. Nuus (27-03-2019)
Maroela MRK beslis Malema-uitsprake nié haatspraak
Die Menseregtekommissie het bevind EFF-Julius Malema se omstrede uitsprake was nie haatspraak nie. Nuus (27-03-2019)
Maroela ‘Carte Blanche’-span tydens verfilming beroof
“Jy weet wat die tema is waaroor jy nou praat, maar jy dink nie dít gaan met jou gebeur nie.” Nuus (27-03-2019)
Maroela Bird-eiland: Verslag sê daar is geen bewyse
Wouter de Swardt, ʼn private ondersoeker, het gesê hy is ontsteld oor mediaberigte wat beweer sy ondersoek na die bewerings in die boek Die Seuns van Bird-eiland rakende ʼn pedofielnetwerk in die Por… Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Elim-meisie (6) se vermeende moordenaar al voorheen aangekla
Delvina Europa (6) se vermeende moordenaar en verkragter is reeds in 2014 skuldig bevind aan die seksuele aanranding van ’n minderjarige kind. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Vlieënier glo vroeër met minnares in swembad betrap
Die vlieënier van Botswana wat met ’n vliegtuig in die klubhuis van ’n vliegklub vasgevlieg het, is vroeër vanjaar glo saam met ’n minnares in die swembad by sy huis betrap. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Sirië na VN oor Trump sê Golan behoort aan Israel
Sirië het ’n beroep op die Verenigde Nasies (VN) se veiligheidsraad gedoen om ’n dringende vergadering te hou oor Amerika se besluit om die Golanhoogland as Israelse grondgebied te erken. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Kinders weens masels in openbaar verbied
Kinders jonger as 18 jaar wat nie teen masels ingeënt is nie, mag sedert Dinsdag middernag plaaslike tyd in Rockland County, buite die Amerikaanse deelstaat New York, nie hul voet in openbare plekke … Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Vrou in hof oor pasgeborene in puttoilet
’n 41-jarige vrou van Noordwes wat daarvan verdink word dat sy haar pasgebore baba Sondag in ’n puttoilet gegooi het, se verskyning in die landdroshof in Brits het Woensdag in haar afwesigheid … Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Sulke aanvalle moet toegelaat word, sê MRK
Uitsprake wat klink na haatspraak moet beskou word teen die geskiedkundige konteks waarbinne die uitlatings gemaak is, sê die Menseregtekommissie (MRK). Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Taxibestuurders skiet in lug in Jhb
Daar was Woensdagmiddag ’n skietery in Bruma in Johannesburg toe ’n groep mense in die lug geskiet het. Nuus (27-03-2019)
Maroela Heli-ongeluk: Ontslape veearts se verjaarsdag op gepaste wyse gevier
“Hy kan nie meer van sy tyd en vaardighede gee om ’n verskil te maak nie, daarom gaan ek dit vir hom doen.” Nuus (27-03-2019)
Maroela Boere ‘moet self grondhervorming doen’
“As jy dit nie self doen nie, gaan iemand dit vir jou doen – dan gaan onteiening gebeur.” Nuus (27-03-2019)
Maroela Inkomstediens staal hom vir staking
“Die SAID het alles moontlik binne sy vermoëns en sy bekostigbaarheidsvlak gedoen om die dispuut op te los en ʼn staking te verhoed. Die finale aanbod is ongelukkig steeds deur die vakbonde verwerp.… Nuus (27-03-2019)
Maroela Saak uitgestel teen vermeende Bosasa-konkelaars
Die saak teen verskeie vermeende Bosasa-konkelaars is in die handelshof in Pretoria uitgestel. Nuus (27-03-2019)
Maroela Video: Polisie fnuik rooftog by Jhb-vulstasie
Verskeie video’s van die voorval is op sosiale media versprei en gebruikers het vertel hoe hulle skote in die gebied hoor klap het. Nuus (27-03-2019)
Maroela Jong boer dood ná fratsongeluk op plaas
‘n Jong man van Mpumalanga is dood nadat hy per ongeluk aan ‘n oorhoofse kragkabel geraak het. Nuus (27-03-2019)
Maroela Kommer oor ‘mafia-geweld’ in konstruksiebedryf
Die Suid-Afrikaanse Forum van Siviele Ingenieurskontrakteurs het ʼn dringende pleidooi aan die regering gerig om in te gryp teen bendes wat konstruksiepersele teister en dié bedryf as’t ware gyselaa… Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 VSA mik vir 2024 vir bemande maanlanding
Amerika wil binne vyf jaar weer mense op die maan sit. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Kry inenting, of bly tuis
Kinders jonger as 18 wat nie teen masels ingeënt is nie, is in ’n distrik naby New York vir 30 dae verbied om skool toe te gaan. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Maimane vra Zondo om Ramaphosa te dagvaar
Mmusi Maimane, DA-leier, het die kommissie van ondersoek na staatskaping versoek om pres. Cyril Ramaphosa voor die nasionale verkiesing op 8 Mei te dagvaar om te kom getuig. Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 NNM wil dalk verkiesing uitstel ‘weens foute in stelsel’
Word Suid-Afrika deur ’n nasionale krisis in die gesig gestaar? Moet daar meer verantwoordbare lede van die parlement gekies word?. Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Koeëls steeds in 5-jarige se lyf
Liam Simon (5), wat Sondag in die voortuin van sy ouerhuis in Bonteheuwel ernstig gewond is, kan nie geopereer word nie omdat die koeëls sy liggaam te diep binnegedring het en dit permanent skade kan … Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Hindernis met aankla van Bosasa-entiteite
Die huidige stand van drie Bosasa-entiteite wat as beskuldigdes by die korrupsiesaak teen grootkoppe van dié dienstemaatskappy en die DKD gevoeg moet word, kan dalk ’n regshekkie in die proses van … Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Wit bevoorregting werk soos gholf - Noah
Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah het Maandagaand wit bevoorregting verduidelik nadat iemand in die gehoor vir hom 'n vraag gevra het oor vergoeding wat nou net na sekere rasse gaan. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Skote klap by Melrose Arch
Skote het Woensdagoggend buite die BP-vulstasie in Melrose naby die Melrose Arch in Gauteng geklap. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Betogers keer inwoners van Sir Lowry’s Pass vas
Vreesbevange inwoners van luukse ontwikkelings aan die voet van die Hottentots-Holland-berge is in hul huise vasgekeer met inwoners van die dorpie Sir Lowry’s Pass wat reeds van vroegoggend af betoog … Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 N-Kaap se damvlakke styg ná mildelike reën
Damme in die Noord-Kaap se gemiddelde watervlak het in die afgelope drie weke van 77% tot 98% gestyg danksy mildelike reën wat geval het. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 'Waarheid kom uit' - Steenhuisen oor Ramaphosa en Bosasa
Reaksie het Woensdagoggend gou op Twitter gevolg op News24 se eksklusiewe berig dat pres. Cyril Ramaphosa se seun, Andile Ramaphosa, erken het dat hy R2 miljoen by die omstrede Bosasa gekry het. Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Lotto-wenner wen dubbeld met 2 kaartjies
Die boerpot in die Australiese lotery moes tussen drie wenkaartjies verdeel word – maar twee van die kaartjies het dieselfde eienaar. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Indië skiet satelliet met nuwe wapen af
Indië het die vierde land in die wêreld geword wat ’n satelliet in die ruimte met ’n antisatellietmissiel afgeskiet het. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Paramedici gewaarsku teen duur selfone, kontant aan diens
Die Kaapstad-metro en mediese nooddienste van die stad sê paramedici moet goedkoop selfone en min kontant aan diens by hulle hê om rooftogte te ontmoedig. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Sportman kry dalk siepsop oor beweerde aanranding
Nadat Conor McGregor gesê het hy tree uit gemengde vegkuns, word daar nou in die internasionale media berig hy word van seksuele aanranding beskuldig. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 VSA-kongres kan nie Trump se muur breek
Pres. Donald Trump se afkondiging van ’n noodtoestand om geld vir sy omstrede muur op die grens met Mexiko te kry, is steeds geldig nadat die huis van verteenwoordigers nie daarin kon slaag om dit om … Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Ma seksueel aangerand terwyl kinders naby slaap
’n Ma van New Dawnpark in Pacaltsdorp, George, in die Suid-Kaap is seksueel aangerand in haar blyplek terwyl haar kinders net ’n entjie daarvandaan geslaap het. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Amsterdam se seksdistrik kry die rooi lig
Amsterdam het aangekondig hy gaan toere deur die stad se bekende rooiligdistrik verbied omdat hulle bekommerd is dat die sekswerkers as toeristeattraksies gesien word. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Ma en seun dood toe mans op huis in Thaba Nchu losbrand
Die polisie in die Vrystaat het ’n soektog gelas nadat ’n ma en haar seun in hul huis in Thaba Nchu deur twee onbekende mans doodgeskiet is. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Malema se uitsprake nie haatspraak, sê MRK
Hoewel van Julius Malema, die EFF-leier, se uitsprake na haatspraak klink, kwalifiseer dit nie as haatspraak nie. Politiek (27-03-2019)
Netwerk24 Saak teen Bosasa-amptenare uitgestel
Die hofsaak van voormalige werknemers van Bosasa en van die departement van korrektiewe dienste is Woensdagoggend in Pretoria tot Julie uitgestel. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 May onder druk om te bedank
Britse parlementariërs wat Brexit bo alles wil sien gebeur, plaas Theresa May, Britse premier, nou onder druk om uit te spel wanneer sy sal bedank in ruil daarvoor dat hulle haar Brexitplan sal … Nuus (27-03-2019)
Maroela Toyota, Media24 sê oor AIG
Toyota Suid-Afrika het aangekondig dat hy ook sy borgskap van Afrikaans is Groot (AIG) gaan beëindig. Nuus (27-03-2019)
Maroela Park kry Kaart van Afrika-monument
Die monument se ontwerp lê korrek volgens die kompas en sluit verskeie Afrika-landmerke in. Nuus (27-03-2019)
Maroela Behou hof se rol as arbiter oor grondwaarde, meen parlement
In sy omvangryke voorlegging het die invloedryke regspraktisyn adv. Tembeka Ngcukaitobi bevind die Grondwet hoef nie gewysig te word nie. Nuus (27-03-2019)
Netwerk24 Toetse sal wys of Siamese tweeling geskei kan word
Dokters by die Steve Biko- akademiese hospitaal in Pretoria doen nog toetse om vas te stel of ’n Siamese tweeling van Mpumalanga geskei kan word. Nuus (27-03-2019)