Netwerk24 Minister kan nie besluit oor uitlewering, beslis hof
Manuel Chang, Mosambiek se voormalige minister van finansies, se poging om die besluit of hy aan sy tuisland of die VSA uitgelewer moet word in die hande van Michael Masutha, minister van korrektiewe … Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Rassevoorvalle ‘bekommer’ regering
Maak asseblief seker dat Suid-Afrika in die toekoms behoort aan al die mense wat hier woon. Politiek (26-03-2019)
Netwerk24 Streekfonds skenk R21 m. aan 16 landelike kleinsakelui
Sestien kleinsakemanne in die Oos-Kaap het Maandag saam R21 miljoen van die provinsiale regering gekry om hul besighede te laat groei en werk te skep. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Polisie maak hulle glo tuis in verdagte se huis
Terwyl ’n apteker in aanhouding was op aanklag dat hy en ’n medepligtige ’n onwettige “steroïede-fabriek” vanaf sy hoewe bedryf het, het polisielede wat die huis en bewysstukke, soos masjinerie, moes … Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Vrou getraumatiseerd ná baba se buitengewone geboorte
Die Gautengse departement van gesondheid het ’n ondersoekspan na ’n Oos-Randse hospitaal gestuur nadat ’n vrou geboorte gegee het aan ’n baba wie se kop los van sy lyf was. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Gemeenskap in PE in opstand ná polisie man doodskiet
Die gemeenskap in ’n bendegeteisterde gebied in Port Elizabeth het Dinsdag in opstand gekom nadat ’n verdagte deur die polisie doodgeskiet is. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 ‘Al die jare onder Zuma nie vermors’
Gwede Mantashe, ANC-voorsitter, het erken hy verskil van pres. Cyril Ramaphosa oor sy standpunt dat nege jaar onder die Zuma-regering vermors is. Politiek (26-03-2019)
Netwerk24 Meevaller van R200 m. vir Nelson Mandelabaai
Die nasionale tesourie het die Nelson Mandelabaai-metro ’n meevaller van R200 miljoen gegee. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Steenkool-vervoerforum kry bloedneus oor groenkrag
Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag ’n aansoek om Eskom se kontrakte met onafhanklike kragprodusente (IPP’s) tersyde te stel, met koste van die hand gewys. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Sowat 1,85 m. geraak
Die sikloon Idai en die nadraai daarvan het sowat 1,85 miljoen mense net in Mosambiek geraak, het die Verenigde Nasies (VN) se agentskap vir humanitêre hulpverlening Dinsdag gesê. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Kaapstad besig met volgende stap
Die Kaapstadse metroraad is besig met sy volgende stap om die passasierstreindiens in die metro by Metrorail oor te neem. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Vee-agent het honderde ure gedobbel
’n Vee-agent van Bloemfontein wat boere glo uit hul vee en miljoene rand geswendel het, het etlike honderde ure in ’n dobbelhuis deurgebring om homself uit die skuld te probeer dobbel, is in die … Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Bloem-sakeman sterf dag ná hy sy 6de Cape Epic aflê
’n Bloemfonteinse avonturier is Maandag skielik in Stellenbosch dood ’n dag nadat hy sy sesde Cape Epic-bergfietsren voltooi het. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Vrystaat werk nie saam, hoor Zondo
Adjunkhoofregter Raymond Zondo het Maandag gesê hy is verbaas om te hoor dat die Vrystaatse provinsiale regering nog nie die nodige dokumente aan Mxolisi Dukwana oorhandig het nie. Politiek (26-03-2019)
Netwerk24 Polisie hou situasie in Sir Lowryspas dop
Daar was Dinsdag ’n sterk polisieteenwoordigheid in die Sir Lowryspas-nedersetting naby Somerset-Wes in die Wes-Kaap nadat betogers Maandag die N2-snelweg en ander toegangsroetes na die nedersetting … Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 SAUK skuld musikante R248 m.
Die SAUK skuld sangers en musici meer as R248 miljoen aan onbetaalde tantième. Politiek (26-03-2019)
Netwerk24 Eskom sny krag na Hertzogville se waterpomp
“Hertzogville is in ’n helse krisis,” sê Tolla Faber, ’n inwoner van dié Vrystaatse dorp wat al vir dae onder waterprobleme gebuk gaan. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 ‘Watson het R500 000 aan Cyril se seun betaal’
Peet Venter, 'n voormalige ouditeur van Bosasa, het Dinsdag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping getuig. Politiek (26-03-2019)
Netwerk24 Gee grond, nié gratis huise in W-Kaap, sê LUR
Die staat kan nie op sy eie die agterstand in behuising in die Wes-Kaap uitwis nie. ’n Kopskuif is nodig sodat mense nie onrealistiese verwagtinge oor die verskaffing van huisvesting het nie. Politiek (26-03-2019)
Netwerk24 Agulhas Nasionale Park kry Kaart van Afrika-monument
Die departement van toerisme het Dinsdag die Kaart van Afrika-monument in die Agulhas Nasionale Park in die Wes-Kaap bekend gestel. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Paaie gesluit vir Ed Sheeran in Kaapstad
Konsertgangers wat die Britse popster Ed Sheeran se konsert in Kaapstad wil geniet, word aangeraai om nie naby die Kaapstad-stadion te parkeer nie en eerder openbare vervoer te gebruik. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Man (61) betaal glo R30 000 om met 13-jarige te trou
Die 61-jarige man wat met ’n meisie getrou het toe sy 13 jaar oud was, het glo R30 000, die ekwivalent van vyf beeste, vir die meisie betaal. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 R500 000 vir Ramaphosa was glo Watson se eie geld
Gavin Watson, omstrede grootbaas van Bosasa, het glo R500 000 uit sy persoonlike bankrekening in dié van pres. Cyril Ramaphosa se seun se trust óf stigting laat betaal, het die Zondo-kommissie van … Politiek (26-03-2019)
Maroela Ernstige misdadigers moet uittree, sê ANC-KZN
Die ANC in KwaZulu-Natal het gesê lede wat van ernstige misdade aangekla is, moet uittree, hangende die uitslag van hul regsake, het die party se provinsiale sekretaris Dinsdag aan verslaggewers ge… Nuus (26-03-2019)
Maroela Afrikaans is Groot: ‘Steve gaan nêrens’
“In ’n stadium het ek vrywillig aangebied om terug te tree. Ek het dit gedoen omdat ek nie daarvan hou om mense te verdeel nie en omdat ek nie daarvan hou om as ’n rassis uitgemaak te word ni… Nuus (26-03-2019)
Maroela Nog ʼn politikus staan geliefde aan dood af
Nog ‘n bekende Suid-Afrikaanse politikus het ‘n geliefde aan die dood afgestaan ná Mangosuthu Buthelezi se vrou oorlede is. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Landdros in Bloem gevra om te onttrek
’n Landdros in Bloemfontein gaan gevra word om hom aan twee strafverhore te onttrek omdat ’n advokaat wat vir die beskuldigdes in dié verhore optree, ook vir die landdros in ’n siviele geding … Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Druiweboer se saak van aanranding uitgestel
Die saak teen ’n bekende tafeldruifboer van Vredendal in die Wes-Kaap wat glo ’n man aangerand het, is Maandag in die plaaslike landdroshof tot 5 April vir verdere ondersoek uitgestel. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Mbete weier DA-versoek dat komitee Eskom ondersoek
Baleka Mbete, speaker van die Nasionale Vergadering (NV), het die DA se versoek afgeskiet dat ’n ad hoc-komitee op die been gebring word om die omstandighede van die nasionale kragkrisis te ondersoek. Politiek (26-03-2019)
Netwerk24 Sê jammer, eis Mexiko van Spanje
Mexiko eis in ’n brief aan die Spaanse koning en die pous ’n verskoning vir die menseregtevergrype teen Mexikane sowat 500 jaar gelede. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Treinbestuur weet nie van klipvoorval
Die bestuur van die Shosholoza Meyl is nie ingelig oor twee vroue wat Maandag op die trein buite Worcester in die Wes-Kaap deur glasskerwe in die gesig getref is nie, nadat ’n klip glo die venster … Nuus (26-03-2019)
Maroela Vakbond wil staking by SAID verhoed
Die Vereniging vir Staatsamptenare (PSA) het gesê ʼn staking by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens kan waarskynlik verhoed word ná twee dae se “informele gesprekke” moontlik tot ʼn ooreenkoms sal lei.… Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Dinsdag, 26 Maart 2019
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Boer op kort afstand doodgeskiet, hoor hof
’n Patoloog het in die hooggeregshof in Kimberley getuig dat ’n Noord-Kaapse boer, wat glo in 2017 doodgeskiet is deur ’n plaaswerker met wie hy bevriend was, weens skietwonde aan sy kop en nek … Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Lasbrief om ANC-raadslid vir tronkstraf vas te trek
’n Lasbrief is Dinsdag uitgereik vir die inhegtenisneming van Bongo Nombiba, ’n ANC-raadslid van die Nelson Mandelabaai-metro, wat aan bedrog skuldig bevind en gevonnis is. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Korrupsie moet ‘uitgerook’ word
Almal wat by korrupsie betrokke is – nie net by Eskom nie – moet “uitgerook” word, glo Rob Davies, minister van handel en nywerheid. Politiek (26-03-2019)
Netwerk24 2 Saoedi-susters kry asiel ná vlugtog op verjaardag
Twee Saoedi-Arabiese susters hoop op ’n “helder, mooi toekoms” nadat hulle asiel in ’n onbekende land toegestaan is. Nuus (26-03-2019)
Maroela Lasbrief uitgereik vir ANC-raadslid se inhegtenisneming
ʼn Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van ANC-raadslid en veroordeelde bedrieër Bongo Nombiba. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 2 ontken skuld ná seuntjie se skietdood
Die twee mans wat van die skietdood van ’n tweejarige seuntjie in Port Elizabeth beskuldig word, het Dinsdag albei skuld ontken. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Aanklag van verkragting teen Blou Bul teruggetrek
Die aanklag van verkragting teen ’n jong Blou Bul-rugbyspeler (20) is Dinsdag in die landdroshof in Port Elizabeth teruggetrek. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Ladybrand, Parys ‘brand’
Met net meer as ’n maand oor voor die nasionale verkiesing het nog twee Vrystaatse dorpe Dinsdag gebrand toe mense in Ladybrand en Parys ook weens swak dienslewering betoog het. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Duduzane se Porsche kry skuld vir ongeluk
Die pad was glad, maar jy kon steeds twee tot drie motors voor jou in die reën uitmaak, het Jabulani Dlamini, bestuurder van die minibustaxi waarteen Duduzane Zuma in 2014 met sy Porsche 911 vasgery … Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 May sê dalk sy loop
Theresa May, Britse premier, sal waarskynlik Woensdag ’n datum vir haar bedanking aankondig in ’n laaste poging om ondersteuning in die parlement vir haar Brexit-plan te kry. Nuus (26-03-2019)
Maroela AIG kondig hoofborg aan ná MTN onttrek
Dít volg nadat MTN vroeër aangekondig het hy het besluit om alle bande met die Afrikaans is Groot-handelsmerk te verbreek omdat die sanger Steve Hofmeyr by die konserte optree. Nuus (26-03-2019)
Maroela Duduzane Zuma pleit onskuldig
Duduzane Zuma het in ‘n verklaring voor die hof aangevoer dat hy terwyl hy op die betrokke dag op die pad gery het, ’n waterplas getref het wat hy nie gesien het nie. Dit het gereën en hy het… Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Genugtig, wat loer hier uit by die toilet?
Die vyfjarige Dominique Roos van Pretoria glo vas sy het ’n Mosambiekse spoegkobra “doodgepiepie”. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Vytjie kruis die vloer na ACDP
Vytjie Mentor, voormalige ANC-LP, het die ANC gelos om haar by die African Christian Democratic Party (ACDP) aan te sluit. Politiek (26-03-2019)
Netwerk24 Chauvinisme verdryf redaksie van Vatikaan-tydskrif
Die stigter en hele redaksie van die Vatikaan se tydskrif vir vroue het bedank weens die manlike chauvinisme in die kerk waaraan hulle en hul artikels onderwerp word. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Elim in rou ná kleuter se moord
Die sendingdorpie Elim rou oor die dood van die sesjarige Delvina Europa. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Boeremaglid se swanger vrou loop bloutjie in hof
’n Vrou wat twee jaar gelede met ’n Boeremag-gevangene getrou het en nou sy kind verwag, het Dinsdag in ’n dringende hofaansoek gevra dat hy tydelik vrygelaat word. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Buthelezi se vrou Vrydag begrawe
Irene Buthelezi (89), vrou van Mangosuthu Buthelezi (90), leier van die Inkatha-Vryheidsparty (IVP), sal Vrydag in Ulundi, KwaZulu-Natal, begrawe word. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Idai-dodetal vermoedelik ‘baie hoër as wat besef word’
Nedersettings is van die aarde gevee en hy meen dat die dodetal in Mosambiek ná die verwoestende sikloon Idai baie hoër is as wat enigiemand besef. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 ‘Beurtkrag het landbou in W-Kaap groot skade berokken’
Die beurtkrag wat die land in Maart getref het, het die landbousektor in die Wes-Kaap groot skade berokken. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Oproer ná man 6-jarige doodry
Die polisie in Port Elizabeth ondersoek ’n saak van strafbare manslag teen ’n 47-jarige man nadat hy die sesjarige Othandwayo Maliza raakgery het. Nuus (26-03-2019)
Maroela R100 000 beloning uitgeloof vir dié man
Dié man word gesoek in verband met ʼn moord in 2014. Nuus (26-03-2019)
Maroela Twee sterf in ‘bloedbad’ botsing
Twee voertuie het glo gebots waarna albei van die pad af is. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Duduzane in die hof vir manslag
Duduzane Zuma het in die hof verskyn op aanklagte van strafbare manslag nadat sy motor 'n taxi getref het. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Man dood in motor op Kaapse Vlakte gekry
’n 57-jarige man is Sondag dood aangetref in sy groen BMW in Ottery, Bonteheuwel, op die Kaapse Vlakte. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 'Hy wou ons almal doodmaak' – vriendin oor vliegongeluk
“Hy wou ons almal doodmaak. Die Here het ons beskerm en ons het tyd gehad om weg te kom.” Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Packham-regspan bevraagteken getuienis
Rob Packham se regspan het twyfel probeer saai oor die getuienis van een van die staat se ooggetuies. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 ‘Internasionale solidariteit sal Wes-Sahara bevry’ – Cyril
Dit was internasionale solidariteit wat die onmenslike stelsel van apartheid beëindig het. Politiek (26-03-2019)
Maroela Burgemeester in hof vir moord
Die burgemeester van die Newcastle-munisipaliteit bly in aanhouding nadat hy Maandag in die Madadeni-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn het op aanklag van moord. Nuus (26-03-2019)
Maroela Inbreker met byl doodgeslaan
Die rower is glo op heter daad betrap toe die eienaars van elders by hul huis aangekom het. Nuus (26-03-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Sit VSA die ‘pot’ oor dagga mis?
Volgens ’n onlangse peiling is die meeste Amerikaners nou ten gunste van die wettiging van dagga, terwyl syfers ook toon dat die veldtog teen die gebruik van sigaretrook vrugte afwerp, en reeds aan… Nuus (26-03-2019)
Maroela LP’s neem beheer van Brexit
Britse LP’s neem beheer van laerhuissake by eerste minister Theresa May oor in ʼn poging om ʼn oplossing te vind oor hoe om aan die Europese Unie te onttrek.   Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Water sak, nou vir die siektes
Die regering van Mosambiek beraam planne om ’n uitbreking van cholera te hanteer wat volgens hom onvermydelik is in die nadraai van die verwoesting wat die sikloon Idai in die land gesaai het. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Packham speel wegkruipertjie in hof
Rob Packham het Dinsdag in die hooggeregshof in Kaapstad wegkruipertjie met die media gespeel nadat sy saak na 15 April uitgestel is. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 2 dood ná ongeluk naby Durban
Minstens twee mense is dood nadat hulle in 'n ongeluk betrokke was in Isipingo, sowat 20 km buite Durban in KwaZulu-Natal. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Duitse stede ontvang bom-dreigemente
Stadsale in verskeie Duitse stede is Dinsdag ontruim nadat dreigemente – in sommige gevalle bomdreigemente – deur die loop van die nag per e-pos ontvang is. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 E.coli-vlakke in Knysna-riviermonding nou laer
Die uitslag van toetse op watermonsters uit die Knysna-riviermonding in die Suid-Kaap toon dat die water veilig is vir ontspanningsdoeleindes, behalwe by die Ashmead-kanaal, Queenstraat, die … Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Boere vies oor tarief vir ‘vullisverwydering’ op plase
Groot ontevredenheid heers onder boere in die Hessequa-distrik in die Suid-Kaap omdat hulle nou ’n tarief vir vullisverwydering op plase moet betaal. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Franse Moslems vat Facebook, YouTube hof toe
Die Franse Raad van die Moslemgeloof (CFCM), wat baie Moslems in Frankryk verteenwoordig, het Maandag gesê hy gaan Facebook en YouTube hof toe vat nadat die aanval op twee moskees in Nieu-Seeland op … Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Republikeine keer dat Mueller-verslag geopenbaar word
Die Republikeinse meerderheidsleier in die Amerikaanse senaat het Maandag vir die tweede keer ’n stok in die wiel gesteek van Demokrate wat die Mueller-verslag van die departement van justisie wil … Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Britse eierman 28 dae tronk toe
Die man wat ’n eier teen die kop van Jeremy Corbyn, leier van die Britse opposisie, gebreek het, is 28 dae tronkstraf opgelê. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Pentagon gee $1 mjd. vir Mexiko-heining
Die Amerikaanse departement van verdediging het $1 miljard bewillig om ’n hoë heining oor sowat 92 km op die grens met Mexiko te bou. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Een klag teen Duduzane Zuma teruggetrek
Die staat het Dinsdagoggend hul tweede klag teen Duduzane Zuma, oudpres. Jacob Zuma se seun, teruggetrek wat verband hou met 'n motorongeluk in 2016. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Aanvalle oor en weer ná ‘skietstilstand’
Israel het aanvalle op Hamas-teikens in die Gasastrook uitgevoer ure nadat ’n vuurpyl uit die gebied ’n huis in ’n dorp naby Tel Aviv getref het. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Versoeke vir ‘Die Stem’ raak nie minder – Steve
Die versoeke dat hy “Die Stem” moet sing, word net nie minder nie, sê Steve Hofmeyr op Facebook. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Nigeriër met SA paspoort vermoor glo vrou in Thailand
’n Nigeriese man wat glo met ’n Suid-Afrikaanse paspoort reis, word in Thailand in verband met moord gesoek. Nuus (26-03-2019)
Maroela Meer bekend oor Kirkwood-plaasmoord
Agri Oos-Kaap het gesê hy is diep bedroef oor die moord op Duaene Truter (51) Sondagaand in die Kirkwood-distrik. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Byna 500 000 meer mense in 6 j. in Kaapse metro
Kaapstad kan oor ses jaar weens verstedeliking byna 500 000 nuwe inwoners bykry. Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 May verloor beheer oor Brexit
Britse LP's het Maandagaand gestem om beheer oor die parlement se agenda vir 'n dag by Theresa May oor te neem sodat hulle kan kyk of hulle tot 'n vergelyk oor Brexit kan kom nadat haar skeidingsplan … Nuus (26-03-2019)
Netwerk24 Fietse, toek-toeks in Kaapstad vir eers van die baan
Pendelaars wat al gesien het hoe hulle ’n fiets kon huur in Kaapstad, dit sonder moeite by ’n fietsloods los en verder tot by die huis of werk laat wiel met ’n toek-toek, moet maar weet dié droom … Nuus (26-03-2019)