Netwerk24 Carte Blanche-span loop deur onder rowers
’n Gasaanbieder van die TV-program Carte Blanche en die kameraspan is van hul kameras en toerusting beroof terwyl hulle besig was met ’n opname in Johannesburg. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Vroue op trein deur glasskerwe getref
Twee vroue is Maandag op ’n trein buite Worcester in die Wes-Kaap deur skerwe glas in die gesig getref nadat ’n klip glo deur die venster van hul kompartement gegooi is. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Wie om te help of te los
Die nadraai van die sikloon Idai, die storm en die oorstromings, gaan nie net oor beserings en siektes nie. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Dié onderwyser moet baie jêm kry!
’n Onderwyser van Kenia wat 80% van sy salaris aan arm studente gee, is as die wêreld se beste onderwyser aangewys en het ’n prys van $1 miljoen gewen, berig The Guardian. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 MKMVA sê minister versprei ‘leuens’ oor Ace
Umkhonto weSizwe se militêre veteranevereniging (MKMVA) het ’n siedende aanval op Dipuo Letsatsi-Duba, minister van staatsveiligheid, gedoen. Politiek (25-03-2019)
Netwerk24 ‘Safaripark’ wil olifante van naby wys
’n Voorgestelde “safaripark” buite die kusdorp Kleinmond beoog om swartrenosters, leeus en olifante aan te hou waar besoekers hulle kan waarneem. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Geen bom gevind by EY se gebou nie
Die polisie het Maandag bevind daar is geen bedreiging in die kantoorgebou van die ouditeursgroep Ernst & Young (EY) in Sandton, Johannesburg, nie nadat dit vroeër weens ’n bomdreigement ontruim is. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Verkeersman bly agter tralies ná beweerde moord
Die verkeersman van Wepener in die Vrystaat wat glo verbind word met die ontvoering van en moord op ’n Chinese sakeman bly tot volgende maand agter tralies nadat sy verhoor Maandag uitgestel is. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Seun se lykskouing ná 9 dae nog nie afgehandel
’n Pa van Welkom, Ewan Eloff, wat sy seun in ’n motorfietsongeluk verloor het, sê hy wil net van sy kind afskeid neem, maar ná nege dae is geen lykskouing nog gedoen nie. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Oeps! Hoekom is ons in Edinburg?
Passasiers aan boord van ’n vliegtuig wat bestem was vir Düsseldorf, Duitsland, was verras toe hulle Maandag in Edinburg land. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Tiener sal getuig oor beweerde gedwonge huwelik
Die 16-jarige meisie wat na bewering gedwing is om met ’n 61-jarige man te trou, gaan Dinsdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth oor haar ontbering getuig. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Vermeende vee-swendelaars het geld uitgedobbel
’n Paartjie van Bloemfontein wat na bewering boere uit meer as R8 miljoen met veetransaksies bedrieg het, het glo meer as R1,7 miljoen uitgedobbel. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 SA groep red mishandelde diere uit dieretuin in Gasa
’n Span Suid-Afrikaners het Maandagoggend in Israel aangekom om 40 diere te gaan red wat in haglike omstandighede in ’n dieretuin in die Gasa-strook aangehou word. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Vragmotor maak ongeluk by Pta-tolhek
’n Vragmotorongeluk by die Zambesi-tolhek in Pretoria het Maandag tot groot verkeersopeenhopings gelei. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Man wat vrou in bank doodsteek, kry lewenslank
Die man wat ’n vrou van Douglas in die Noord-Kaap in ’n bank doodgesteek en beroof het, is Maandag tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Reusegolf breek deur vensters, man glo dis einde
Terwyl hulle gewag het om gered te word, kon hulle sien hoe die skip nader aan die rotse gewaai word. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Tieners beledig kelner, los R4-fooitjie
’n Saak van crimen injuria word teen drie tienerseuns ondersoek wat die afgelope naweek ’n neerhalende opmerking vir ’n kelner by ’n Spur-restaurant op ’n kwitansie agtergelaat het. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 ‘Saharawi-mense moet bevry word’ – Sisulu
Afrika sal nie vry wees voordat die Saharawi-mense van Wes-Sahara nie hul onafhanklikheid gekry het nie. Politiek (25-03-2019)
Netwerk24 Damvlakke in W-Kaap daal verder
Die Wes-Kaap se damvlakke het die afgelope week verder gedaal met die gemiddelde vlak van die damme wat water aan Kaapstad voorsien nou net-net bo 50%. Nuus (25-03-2019)
Maroela Kaapstad-damme net meer as half vol
Kaapstad se damvlakke het die afgelope week met 0,7% gedaal tot 51,3%, het plaaslike owerhede Maandag gesê. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Inbreker val paartjie aan, word met byl doodgeslaan
’n Man van Thabong, Welkom, het ’n vermeende inbreker Sondagoggend met ’n byl doodgeslaan toe dié man hom en sy vriendin aangeval het nadat hulle hom in hul huis betrap het. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Vrou gebroke ná ‘liefde van haar lewe’ by Port Edward verdrink
’n Sakevrou van Boksburg aan die Oos-Rand is gebroke nadat die “liefde van haar lewe” in die see by Port Edward in KwaZulu-Natal verdrink het nadat hy eers hul dogter en toe vir haar uit die see … Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 128 000 vra hulp in kampe in Mosambiek
Al hoe meer mense kom in Mosambiek by tydelike hulpverleningskampe aan nadat die sikloon Idai hul huise en landerye vernietig het. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 2 mans by hul huise doodgeskiet, niks gesteel
Twee mans van Port Elizabeth is die naweek in afsonderlike voorvalle by hul huise doodgeskiet sonder dat iets geroof is. Nuus (25-03-2019)
Maroela Moordklag teen burgemeester teruggetrek
Mluleki Ndobe, uitvoerende burgemeester van die Harry Gwala-munisipaliteit, het gesê hy is “verlig, maar kwaad” dat aanklagte teen hom in verband met die moord op Sindiso Magaqa voorlopig teruggetr… Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Partye betuig hul medelye met Buthelezi
Politieke partye het hul medelye met Mangosuthu Buthelezi, leier van die IVP, betuig ná die dood van sy vrou, Irene Thandekile Buthelezi. Politiek (25-03-2019)
Netwerk24 Soektog na 3 aanvallers duur voort
Die soektog na drie plaasaanvallers wat vir die moord op ’n Oos-Kaapse man van die Kirkwood-distrik verantwoordelik is, het teen Maandagmiddag nog voortgeduur. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 2 500 valke vrek in haelbui
Sowat 2 500 rooipootvalke het gevrek in hewige haelbuie wat Newcastle Donderdag getref het. Vrywilligers van Birdlife kon omtrent 800 van die valke red. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Pastoor moet 50 j. sit vir moorde en verkragtings
’n Pastoor van Mitchells Plain is Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof op aanklagte van moord en verkragting tot 50 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Jayde-moordenaar se ma verkoop huis vir regskoste
Die ma van een van die veroordeelde moordenaars van die onderwyseres Jayde Panayiotou van Kabegapark, Port Elizabeth, het haar huis verkoop om vir haar seun se regskoste in nóg ’n moordsaak teen hom … Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Maandag, 25 Maart 2019
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (25-03-2019)
Maroela BLF hou by opmerkings oor Hoërskool Driehoek-tragedie
Solidariteit het Maandag bevestig dat hy opponerende stukke van die Black First Land First (BLF) se president, Andile Mngxitama, ontvang het. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Regering stel plan teen haatmisdaad bekend
Ten spyte van vooruitgang is die nalatenskap van Suid-Afrika se verdeelde verlede steeds besig om die nasie te ondermyn. Politiek (25-03-2019)
Netwerk24 Moordklag teen ANC-burgemeester teruggetrek
Die klag teen een van die twee ANC-burgemeesters wat verlede week in verband met politieke huurmoorde in hegtenis geneem is, is Maandag voorlopig weens “onvoldoende bewyse” teruggetrek. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Medelye stroom in ná dood van Buthelezi se vrou
Pres. Cyril Ramaphosa het sy medelye uitgespreek met die dood van Mangosuthu Buthelezi se vrou, Irene. Politiek (25-03-2019)
Netwerk24 Seun (14) dood op uitstappie na berge
Wat ’n prettige uitstappie vir ses tienerseuns sou wees, het Vrydag geëindig in ’n treurspel toe een van hulle in die berge by Robertson gegly en hom dood geval het. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Packham getuig nadat staat sy saak sluit
Rob Packham, wat na bewering sy vrou, Gill, in Februarie 2018 vermoor en haar lyk in die kattebak van haar motor uitgebrand het, sal in die verhoor getuig. Nuus (25-03-2019)
Maroela Hof beveel Môrester-kinders moet bly
Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het ‘n tussentydse bevel bekragtig dat kinders wat uit drie plekke van veiligheid in KZN geneem is, voorlopig daar moet bly. Nuus (25-03-2019)
Maroela Lang vonnis ná moord by bank
Tebogo Masire (23) van Douglas in die Noord-Kaap is Maandag in die hooggeregshof gevonnis ná die moord op Helen Janse van Vuuren (60) op 28 Augustus 2018 by ʼn bank in die dorp. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Zondo hoor die week nóg oor Bosasa
Angelo Agrizzi sal later vandeesweek weer voor die Zondo-kommissie van ondersoek na bewerings van staatskaping getuig. Politiek (25-03-2019)
Netwerk24 EY se Jhb-kantore oor bomdreigement ontruim
Die ouditeursgroep Ernst & Young (EY) se hoofkantoor in Sandton, Johannesburg, is Maandagmiddag weens ’n bomdreigement ontruim. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Kleuter kritiek ná skietvoorval
’n Vyfjarige seun veg om sy lewe nadat hy in ’n skietvoorval ernstig beseer is terwyl hy Sondag in die voortuin van sy ouerhuis gespeel het. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Vlieënier was ‘goeie en gawe mens’
Die Suid-Afrikaanse vlieënier wat Saterdag met ’n vliegtuig in ’n vliegveld se klubhuis en lugbeheertoring in Botswana vasgevlieg het, was ’n goeie en gawe mens. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Ervare amptenare het Eskom verlaat, erken Gordhan
Daar bestaan geen twyfel nie dat ervare amptenare met integriteit – swart en wit – gedurende die “staatskapingstydperk” na die kantlyn geskuif is, geviktimiseer is, of Eskom verlaat het, sê Pravin … Politiek (25-03-2019)
Maroela Onraad vermoed voor vlieënier in klubhuis vasvlieg
“Matsieng-vliegklublede het vermoed dat die vlieënier moontlik bymotiewe kan hê en het die nagenoeg 50 gaste beveel om die klubhuis onmiddellik te ontruim.” Nuus (25-03-2019)
Maroela Maimane wil wetgewer weer laat saamroep
Maimane meen Suid-Afrika staan op die rand van die afgrond “waarvan ons dalk nooit kan herstel nie”. Nuus (25-03-2019)
Maroela Drie in hof oor tiener se ‘huwelik’ met 61-jarige
Luidens die klagstaat is die meisie, wat volgens wet nie geïdentifiseer mag word nie, op 13-jarige ouderdom gedwing om met ʼn 61-jarige man, ʼn kennis van haar oom, te trou. Nuus (25-03-2019)
Maroela Vrou van IVP-leier sterf ná lang siekte
Die IVP-leier Mangosuthu Buthelezi se vrou, Prinses Irene, is vanoggend na ‘n lang siekte oorlede. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Ondersoek kom ná vermiste Kovsie se dood
’n Geregtelike doodsondersoek sal gedoen word om te bepaal waaraan ’n student van die Universiteit van die Vrystaat dood is toe sy in ’n ambulans op pad na ’n hospitaal gesterf het. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Agrizzi terug voor Zondo om getuienis ‘af te handel’
Angelo Agrizzi, voormalige Bosasa-baas en fluitjieblaser, is later vandeesweek terug voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping waar hy na verwagting meer skokkende onthullings oor dié … Politiek (25-03-2019)
Netwerk24 Premier knip besoek aan VSA kort ná Gasa-aanval
Israel se premier, Benjamin Netanyahu, het sy besoek aan Amerika kortgeknip nadat daar weer ’n vuurpylaanval uit Gasa op Israel was, en het gesê Israel sal sterk daarop reageer. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Buthelezi se vrou sterf
Prinses Irene, vrou van die IVP-leier Mangosuthu Buthelezi, is Maandagoggend dood. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Verkragsaak teen Blou Bul dalk van rol geskrap
Die staatsaanklaer in die verhoor van ’n jong Blou Bul-rugbyspeler wat daarvan aangekla word dat hy ’n 18-jarige vrou in Desember 2017 in Port Elizabeth verkrag het, wou Maandag die saak van die … Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Zille groot bate vir DA in verkiesing
Sy mag dalk op sosiale media ’n omstrede figuur wees, maar Helen Zille, uittredende premier van die Wes-Kaap, kan ’n aanwins vir die DA se veldtog vir 2019 se nasionale en plaaslike verkiesing wees. Politiek (25-03-2019)
Netwerk24 Man in hof ná moord op vriendin
’n 51-jarige man van Port Elizabeth sal Dinsdag in die hof verskyn vir die moord op sy 45-jarige vriendin. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Weg met werklikheidsreekse, sê Baywatch-ster
Die Baywatch-ster Pamela Anderson sê werklikheidsreekse moet tot ’n einde kom omdat dit ’n epidemie van aakligheid inhou. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Vrou val haar dood deur dak terwyl sy glo van betogers vlug
’n Vrou het haar doodgeval van die dak van ’n inkopiesentrum in Inandaweg in Springfield Park buite Durban terwyl sy glo vir gewelddadige betogers weggehardloop het. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Talle laagvlugte voordat man in klubhuis vasploeg
Die Suid-Afrikaanse vlieënier wat Saterdag met ’n vliegtuig in ’n vliegklubhuis en lugbeheertoring in Botswana vasgevlieg het, het verskeie kere uit verskillende rigtings laag verby die gebou gevlieg … Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Mufasa ‘waarskynlik verskuif’
Mufasa, die rondloperleeu van die Karoo-Nasionale Park naby Beaufort-Wes, gaan waarskynlik verskuif word. Nuus (25-03-2019)
Maroela 13-jarige glo gedwing om met man (61) te trou
Volgens die klagstaat het ʼn 61-jarige man van Port Elizabeth daarna ʼn ooreenkoms met die meisie se oom aangegaan en in November 2016 is die slagoffer, teen daardie tyd toe 13 jaar oud, gedwing om s… Nuus (25-03-2019)
Maroela Cherverné: ‘Ons is baie dankbaar ons trek al hiér’
“Dit het moeilik gegaan toe sy wakker word. Sy het baie vrae gehad oor hoekom dit met haar moes gebeur en gevra of ons, as ons kon, met haar plekke sou ruil.” Nuus (25-03-2019)
Maroela Vrou sterf toe sy glo van betogers vlug
Die vrou het ernstige beserings tydens haar val opgedoen en daar was niks wat paramedici vir haar kon doen nie. Sy is op die toneel dood verklaar. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 ‘DA kan hele vrot Noordwes regruk’
As die DA Noordwes regeer, sal daar mettertyd baie minder werkloosheid wees. Politiek (25-03-2019)
Netwerk24 6 beseer ná aanval in Israel
Minstens ses mense is Maandag in Tel Aviv, Israel, beseer nadat 'n langafstandmissiel uit die Gasastrook afgevuur is. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Babaseun dood ná tuisbesnydenis
’n Babaseuntjie is dood nadat sy ouers hom self tuis in hul huis in Italië besny het. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Man (51) doodgesteek in aanval op plaas
’n Man (51) van die Oos-Kaap is in Kirkwood dood ná ’n aanval op ’n plaas in die distrik. Nuus (25-03-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Trump (nie heeltemal) vry, Ramaphosa al meer onder skoot
Terwyl pres. Donald Trump algaande meer en meer bewys dat sy gewildheid min of meer immuun is teen die strome kritiek, en nou waarskynlik die Mueller-verslag ook sal oorleef, lyk dit asof pres. Cyr… Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Paaie na Sir Lowry’s Pass-dorpie gesluit
Paaie na die Sir Lowry’s Pass-dorpie in die Wes-Kaap is vroeg Maandagoggend gesluit nadat betogings uitgebreek het. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Proses van ‘reiniging is onomkeerbaar’, sê ANC
Pres. Cyril Ramaphosa se stigting van die ondersoekdirektoraat in die nasionale vervolgingsgesag het ’n “onomkeerbare” koers in werking gestel wat die nasie moet reinig van die “boosheid” van … Politiek (25-03-2019)
Maroela ‘Politiek moet uit sport gehaal word’
“Sport moet gedepolitiseer word, want mense speel sport en behoort aan verskillende politieke partye.” Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 ‘Kwaaies in minderheid’, sê nagwaak-dominee
“Geloofsgemeenskappe moet saam opstaan teen dié wat haat verkondig.” Nuus (25-03-2019)
Maroela Eskom sê oor beurtkrag dié week
Eskom het verlede week heelweek beurtkrag toegepas – meeste daarvan fase 4 – voordat die beurtkrag Saterdagaand laat tot ʼn einde gekom het. Nuus (25-03-2019)
Netwerk24 Trump 'vrygeskeld', Pelosi soek volle verslag
"Geen samewerking, geen dwarsboming, volledig en totaal vrygeskeld. Hou Amerika fantasties!" Nuus (25-03-2019)