Netwerk24 Mosambiekers ‘moet dringend kos kry’
Voedselnood neem toe in die vloedgeteisterde Beira in Mosambiek. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Trump-veldtog het nie met Rusland geheul
Geen amptenaar verbonde aan pres. Donald Trump se verkiesingsveldtog het doelbewus saam met Rusland tydens die verkiesingsveldtog in 2016 gewerk nie, het die Amerikaanse prokureur-generaal, William … Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Werker eis geld, steek boer met stukkende bierbottel
’n Boer en sy vrou van die Zeerust-distrik in Noordwes is die naweek aangeval in ’n loongeskil met ’n voormalige plaaswerker. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Nog ’n Chinese sakeman in Vrystaat aangeval
Nog ’n Chinese sakeman is Saterdag in die Vrystaat deur misdadigers geteiken toe twee mans hom by ’n verkeerslig in Bloemfontein van ’n groot bedrag geld beroof het. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Boer, gesin vlug voor vloed by Rouxville
’n Boer en sy gesin het Saterdag van hul plaaswerf naby Rouxville gevlug nadat vloedwater ’n keerklipmuur van 2 m dik naby hul opstal “uitmekaar geruk het”. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Uitenhage-polisie trek verdagtes gou ná huisroof vas
Pogings om die sogenaamde trio-misdade – huis- en sakerooftogte en motorkapings – in die Uitenhage-kluster te bekamp, het Sondagoggend vrugte gedra toe die polisie ’n voertuig opmerk wat in ’n … Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 ‘Bring inligting,’ soebat raadslid ná skote
’n Vyfjarige seun en ’n sewejarige meisie is gewond toe ’n man Sondag by ’n woning in Syringastraat in die bendegeteisterde Bonteheuwel skote afgevuur het. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Valke herstel ná haelstorm, honderde al vry
Meer as 800 rooipootvalke is reeds deur die FreeMe Wildlife-rehabilitasiesentrum op Howick vrygelaat nadat ’n hewige haelstorm op Newcastle verlede Donderdag duisende valke doodgeslaan of beseer het. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Viking Sky veilig in hawe
’n Luukse passasierskip met sowat 1 400 passasiers en bemanningslede aan boord het Sondag anker gegooi in die hawe in Molde, Noorweë. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 ANC-lede ‘deur IVP aangeval’ tydens stemwerwery
Die ANC in KwaZulu-Natal vra dat wetstoepassingsagentskappe “vinnig optree” nadat IVP-lede na bewering ANC-stemwerwers Sondag in die Lindelani-gebied noord van Durban aangeval het. Politiek (24-03-2019)
Netwerk24 Polisie in N-Kaap vat geweld teen kinders vas
Die Noord-Kaapse polisie in die Pixley Ka Seme-distrik rondom De Aar is ingenome nadat verskeie beskuldigdes die afgelope twee maande in afsonderlike sake van verkragting en aanranding van kinders … Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Die ligte bly vandeesweek aan - Eskom
Die ligte bly aan in Suid-Afrika! Nuus (24-03-2019)
Maroela DA: ‘Staatskaping die rede vir beurtkrag’
Natasha Mazzone, die DA se woordvoerder, sê in ʼn verklaring die mediaberigte toon duidelik waar Eskom se kragkrisis vandaan kom. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Noord-Kaap wens sy goue wenners geluk
Sylvia Lucas, Noord-Kaapse premier, het Vrydag die Noord-Kaapse skolesokkerspan wat verlede week ’n goue medalje op die Spesiale Olimpiese Spele in Abu Dhabi verower het, namens die provinsie … Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 ‘Vriend se voorgevoel red talle lewes’
Indien ’n vriend van die vlieënier van Botswana wat met ’n vliegtuig in ’n klubhuis ingevlieg het, nie onraad vermoed het nie, sou meer as 50 mense in Saterdag se tragedie gesterf het. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Cyril lieg oor Wes-Kaap se behuising-toelae, sê DA
Pres. Cyril Ramaphosa het blatante leuens vertel aan die mense van die Wes-Kaap oor die provinsie se behuisingstoelae. Politiek (24-03-2019)
Maroela Jaagduiwel beweer hy is laat vir eie troue
Dít was net een van verskeie verskonings wat motoriste vanoggend aangebied het nadat hulle op die N17 vir spoedoortredings vasgetrek is. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Thai-burgers in groot getalle na stembus
Thailand se burgers het Sondag gestem in die eerste verkiesing ná ’n staatsgreep vyf jaar gelede. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Mosambiek het kos, medisyne dringend nodig
Dr. André Hattingh, ’n Suid-Afrikaner wat sy moue opgerol het om inwoners van Mosambiek te. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Amerika wag op Mueller-bevindings
Amerikaanse politici het Sondag gewag op besonderhede van die vertroulike Mueller-verslag oor Russiese inmenging in die Amerikaanse verkiesing van 2016. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 ‘Vermiste geld bewys beurtkrag kon vermy word’
Vermiste geld vir die instandhouding van Eskom se kragstasies is ’n bewys dat die vlaag van beurtkrag waarin die land tans gedompel is, vermy kon word, meen Natasha Mazzone, DA-woordvoerder oor … Politiek (24-03-2019)
Netwerk24 1 500 wag nog op dakke en in bome
Die dodetal weens die sikloon Idai styg steeds in Mosambiek terwyl ver oor ’n duisend mense nog wag om gered te word. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Nog 2 paramedici in Khayelitsha beroof
Twee paramedici van die Kaapse metro se ambulansdiens het die naweek ’n noue ontkoming gehad toe gewapende rowers in Harare, Khayelitsha, hulle aangeval en beroof het. Nuus (24-03-2019)
Maroela Madeleine McCann se ouers kap terug oor nuwe dokumentêr
Dit kom nadat Netflix pas ʼn dokumentêr bekendgestel het oor die raaiselagtige verdwyning van Madeleine, ʼn saak wat destyds skokgolwe oor die wêreld heen gestuur het en byna 12 jaar later steeds ono… Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Ondanks hartkloppings slaan Gous wenlopies
Nadat hy aanvanklik weens hartkloppings verbied is om te gaan kolf, het Andries Gous losgetrek met ’n warrelwind- vyftigtal én toe die wenlopies gemoker in die Knights se eendagsege oor die Titans … Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 3 rowers gevonnis; polisie soek nou 4 ander in N-Kaap
Drie gewapende rowers is elk tot agt jaar gevangenisstraf gevonnis nadat die vasgebinde werknemers van ’n drankwinkel in Kimberley in April 2018 ’n veiligheidsmaatskappy ontbied en die skurke op … Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Vermiste UV-student opgespoor, sterf in ambulans
Die polisie ondersoek die omstandighede waaronder ’n eerstejaarstudent aan die Universiteit van die Vrystaat Vrydag in ’n ambulans op pad na ’n hospitaal dood is. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Beurtkrag laat krane ook droogloop
Die afgelope week se beurtkrag het ’n lelike nadraai in Limpopo omdat elektriese pompe nie water na etlike plekke kan pomp nie. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Verdagte gesoek ná skietdood in PE
Die polisie in Kwanobuhle, Port Elizabeth, soek na ’n verdagte wat ’n 31-jarige man Sondagoggend by sy huis in Ntulostraat doodgeskiet het. Nuus (24-03-2019)
Maroela Kapers wat man doodskiet nog op vrye voet
Paramedici het probeer om die man te stabiliseer, maar dit was tevergeefs en hy het op die toneel gesterf. Nuus (24-03-2019)
Maroela Vlieënier dood toe hy ‘met opset in klubhuis vasvlieg’
Volgens berigte het die man ʼn King Air 200-vliegtuig gesteel en in die klubhuis vasgevlieg met die doel om almal binne-in dood te maak. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Beweerde moordpoging met vliegtuig eindig in selfdood
’n Vlieënier in Botswana het luidens berigte op sosiale media doelbewus met ’n vliegtuig in ’n klubhuis vasgevlieg, waar sy vrou en sowat 50 ander mense ’n geselligheid bygewoon het. Nuus (24-03-2019)
Maroela ‘Geen voorvalle’ by Ed Sheeran-konsert
Nadat talle konsertgangers in Desember by die Global Citizen Festival by die FNB-stadion naby Soweto beroof is, het owerhede hul bes gedoen om die sekuriteit by dié stadion vir Saterdagaand se Ed S… Nuus (24-03-2019)
Maroela Vermiste Kovsie-student sterf kort na sy gevind word
ʼn Eerstejaarvrouestudent aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat sedert 17 Maart vermis was, is Vrydag lewend gevind, maar het op pad na ʼn hospitaal gesterf. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 ‘Viking Sky’ op pad na hawe, 479 al gered
Reddingspanne het teen Sondagmiddag 479 passasiers na veiligheid gebring voordat insleepbote begin het om die plesierskip die Viking Sky na die naaste hawe te sleep. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Talle brande tref Kaapse skiereiland
Die Kaapse brand- en reddingsdienste het die naweek hul hande vol gehad om brande in verskillende dele van die skiereiland te beveg. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Drie steeds in hospitale ná brugramp by skool
Bykans twee maande nadat ’n loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineengestort het, word drie leerlinge steeds vir ernstige beserings in hospitale behandel. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Visvanguitstappie eindig tragies
’n Visserman (55) van Port Elizabeth is Saterdag dood tydens ’n visvanguitstappie saam met ’n vriend. Nuus (24-03-2019)
Maroela Tienermeisie verdwyn in strandmeer
“Volgens getuies op die toneel het ʼn 17-jarige seun en ʼn 16-jarige meisie probeer om die riviermond oor te steek toe hulle deur ʼn sterk stroom meegesleur is.” Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Sowat 400 mense al gered van ‘Viking Sky’
Sowat 400 passasiers aan boord ’n plesierskip in Noorweë is met helikopters na veiligheid geneem, het owerhede Sondagoggend aangekondig. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Vragmotor brand ná petrolbom – pad gesluit vir verkeer
Die polisie sal ’n betoging in Malibongwe-rylaan naby Parklands en die N7 waar ’n petrolbom Saterdag gegooi is, Sondag verder monitor, sê sers. Noloyiso Rwexana, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 May, bedank tog net asseblief
Theresa May kan uiteindelik ’n groot sprong met steun aan haar Brexit-ooreenkoms maak, mits sy belowe om te bedank as premier. Nuus (24-03-2019)
Maroela Hengelaar sterf toe hy van rotse val
“Daar word vermoed hy het geval weens mediese redes.” Nuus (24-03-2019)
Maroela Twee kinders sterf in ongelukke
Twee kinders, onderskeidelik twee en 12 jaar oud, het Saterdag in twee verskillende padongelukke gesterf. Nuus (24-03-2019)
Maroela Geen beurtkrag vandag toegepas
Kragverbruikers hoef nie vandag hul beurtkragskedules dop te hou om die Sondagmiddagete gaar te kry nie, want daar gaan vir die eerste keer hierdie week geen beurtkrag wees nie. Nuus (24-03-2019)
Praag NG Kerk-dominee verwerp Calvinisme, omhels ‘diversiteit’ (Islam en Judaïsme)
'n NG-predikant van die Groote Kerk in Kaapstad, ds. Riaan de Villiers, het 'n herrie ontketen omdat hy na afloop van 'n kerswaak vir die vermoorde Moslems van Christchurch gesê het dat die … Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Kaapse hoë hof moet nou beslis oor kandidate
Die Kaapse hooggeregshof kan dalk ’n speek in die verkiesingswiel steek as die hof sou beslis dat onafhanklike kandidate aan die verkiesing op 8 Mei mag deelneem. Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Bitterheid oor huis langs vlei
Toe Sandra Prinsloo in 1992 ’n ooreenkoms aangegaan het om ’n bouvallige rietdakhuisie op ’n plaas aan die Weskus te huur, was die plek beswaarlik R1 000 werd. Maar saam met ’n gesiene … Nuus (24-03-2019)
Netwerk24 Dís hoekom 2 wil appelleer
Die staat se enigste ooggetuie in die Coligny-moordsaak het hom minstens 30 keer weerspreek, sê die veroordeeldes in dié saak. Nuus (24-03-2019)