Netwerk24 Idai se pad van verwoesting
Die dodetal ná die verwoestende sikloon Idai in Mosambiek en dele van Zimbabwe en Malawi het Saterdag tot minstens 730 gestyg. Nuus (23-03-2019)
Maroela Ramaphosa sê grondeise verander derduisende lewens   
Ten spyte van die talle probleme het die proses van grondeise ʼn verskil gemaak in die lewens van honderde duisende Suid-Afrikaners wat van hul geboortereg ontneem is, het pres. Cyril Ramaphosa Sate… Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 Man dood ná kaping in Durban
Die polisie in Durban ondersoek ’n saak van moord en motorkaping nadat ’n man Saterdagmiddag in Reservoir Hills dood is toe sy motor gekaap is. Nuus (23-03-2019)
Maroela Boeremag-lid se vrou nader hof vir tydelike vrylating
Die vrou van een van die Boeremag-gevangenes gaan die hooggeregshof in Pretoria nader om te versoek dat haar man, skoonpa en swaer vrygelaat word. Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 Steyn steeds by ondersoek na Birdeiland betrokke
Die ondersoek na die beweerde voorvalle op Birdeiland is nou deel van haar wese en iets waarmee sy sal besig bly totdat geregtigheid geskied, sê Chris Steyn, medeskrywer van die omstrede boek Die … Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 ‘Wit mense se honde eet beter as julle,’ sê Malema
Witmense bestee meer geld om hul troeteldiere te voer as wat swart mense in maatskaplike toelaes ontvang, sê Julius Malema, leier van die EFF. Politiek (23-03-2019)
Netwerk24 Meer as 50 Weskus-mense kry titelaktes by Cyril
Grondhervorming het ’n verskil gemaak in die lewens van honderdduisende Suid-Afrikaners wat van hul geboortereg ontneem is, het pres. Cyril Ramaphosa Saterdag gesê. Politiek (23-03-2019)
Netwerk24 Honderdduisende ruk op teen Brexit in Londen
Honderdduisende mense gekant teen Brittanje se beplande onttrekking aan die Europese Unie het Saterdag in Londen opgeruk om te eis dat ’n nuwe referendum oor die kwessie gehou word. Nuus (23-03-2019)
Praag Nederlandse verkiesings: ‘Die vermetelheid en domheid van mag is gestraf’
Die behoudende Nederlandse party Forum vir Demokrasie (FvD) is nou die sterkste party wat uit die verkiesings vir die Nederlandse provinsiale raad kom. Met twaalf setels het die VVD soveel ontvang as … Nuus (23-03-2019)
Maroela Man tydens kaping doodgeskiet
“By ons aankoms op die toneel is ʼn kritiek beseerde man op die grond aangetref. Hy is in die bors geskiet.” Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 12-jarige voetganger in Durban doodgery in botsing
’n 12-jarige meisie is dood en verskeie ander mense beseer nadat drie voertuie Saterdag in Durban se middestad gebots het. Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 Lyk in pad by Oudtshoorn gekry
Die lyk van ’n man is Vrydagaand tussen 21:00 en 22:00 in die middel van die pad naby die stop-en-ry-stelsel tussen De Rust en Oudtshoorn gevind. Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 SA dokter het hande vol in Mosambiek
’n Suid-Afrikaanse dokter wat sy moue opgerol het om inwoners van Mosambiek wat deur die verwoestende sikloon Idai geraak is te gaan help, voer daagliks noodoperasies uit by die … Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 Raak ontslae van ANC-lede met moordklagte, vra jeugliga
ANC-lede wat teregstaan op aanklagte van moord moet herroep word, het die ANC-jeugliga in KwaZulu-Natal die provinsiale uitvoerende komitee (PUK) versoek. Nuus (23-03-2019)
Maroela Bevindinge van Mueller-verslag gou bekend
Trump het sedert die ondersoek in Mei 2017 van stapel gestuur is, dit as ʼn “heksejag” bestempel en volgehou daar was geen sameswering met Rusland nie. Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 DA-jeugleier sê ANC-lede rand hom aan
Klagte van aanranding teen ANC-ondersteuners word oorweeg nadat ’n DA-jeugleier na bewering aangeval is. Politiek (23-03-2019)
Maroela Dlamini-Zuma erken swakhede in die staatsdiens
Nkosazana Dlamini-Zuma, minister in die presidensie belas met monitering, het erken omvattende strukturele tekortkominge in die staatsdiens weerhou die staat dikwels daarvan om sy rekeninge betyds … Nuus (23-03-2019)
Maroela Semenya kry steun van VN, uitspraak uitgestel
Caster Semenya se regsverteenwoordiger sê die Olimpiese kampioen is “optimisties” dat sy sal seëvier in haar appèl teen die IAAF wat nuwe regulasies wil bring om natuurlike hoë vlakke van testoster… Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 Bejaarde op trein gesteek; beamptes kruip weg
’n Bejaarde man van Kaapstad het Vrydagaand ’n noue ontkoming gehad toe hy op ’n Metrorail-trein beroof en gesteek is. Nuus (23-03-2019)
Maroela Soveel kan in komende verkiesing stem
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het bekend gemaak hoeveel Suid-Afrikaners geregistreer is om in die komende verkiesing te stem. Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 VSA op hete kole oor verslag oor Trump, Russe
William Barr, Amerika se prokureur-generaal, kan so gou as Saterdag die hoofbevindinge bekend maak in Robert Mueller se vertroulike verslag oor sy 22 maande lange ondersoek na die Russe se rol in die … Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 Isis in Sirië ‘volledig verslaan’
Die laaste Siriese gebied onder die beheer van die terreurgroep die Islamitiese Staat is bevry. Nuus (23-03-2019)
Maroela Sikloon Idai: ‘Ons moet onsself staal’
“Die situasie is eenvoudig verskriklik. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie.” Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 NZ heropen moskee
Met die reuk van nuwe verf het die twee moskees in die Nieu-Seelandse stad Christchurch waar ’n man verlede week 50 aanbidders doodgeskiet het, Saterdag hul deure weer oopgemaak, met baie van die … Nuus (23-03-2019)
Maroela Inkomstediens wil staking afweer
“Dit is ʼn baie ruim aanbod, ver bo wat ander openbare instellings en die meeste ander nywerhede aanbied.” Nuus (23-03-2019)
Maroela Eskom gaan voort met beurtkrag
Eskom sal Saterdag weer beurtkrag toepas weens ʼn kapasiteitstekort. Nuus (23-03-2019)
Netwerk24 NUK-lede ‘krimp in stoele’ toe Mbalula oor Guptas sê
’n Emosionele Fikile Mbalula het reeds in 2011 by die ANC se hoogste gesag gepleit om die omstrede Gupta-familie se onbehoorlike invloed op oudpres. Jacob Zuma daadwerklik te hanteer om ’n politieke … Politiek (23-03-2019)
Netwerk24 Mthembu se dogter volgende naweek begrawe
Khwezi Mthembu (25), oudste dogter van Jackson Mthembu, ANC-hoofsweep, wat vandeesweek haar eie lewe geneem het, sal volgende Saterdag in Mbombela (Nelspruit) begrawe word. Nuus (23-03-2019)