Netwerk24 Herstel is in ons hande
Dit lyk of Suid-Afrika se ligte dalk binnekort meer gereeld aangeskakel gaan wees. Politiek (22-03-2019)
Netwerk24 Hy luister twee dae na geween
Honderde lyke spoel nog uit nadat die sikloon Idai oor Mosambiek getrek het. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Net noodoperasies in Beira-hospitaal gedoen
Die verskaffing van voldoende mediese dienste aan mense wat deur die sikloon Idai in Beira, Mosambiek, geraak is, bly ’n ernstige uitdaging. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Vrydag, 22 Maart 2019
Net voor jy jou skoene uitskop en gaan naweek hou - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Zimbabwiërs rou die naweek ná sikloon Idai
Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe het Vrydag aangekondig dat Zimbabwiërs Saterdag en Sondag sal gebruik om die dood van mense tydens sikloon Idai, te rou. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Oud-Kapenaar kry besoek van NS-premier ná aanval
’n Voormalige inwoner van Kaapstad, Ziyaad Shah, wat gewond is tydens die aanval op die moskee in Christchurch in Nieu-Seeland, het Vrydag ’n besoek van die land se premier, Jacinda Ardern, ontvang. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 ‘Senior amptenaar’ van Newcastle vas weens moord
’n “Senior amptenaar” van die Newcastle-munisipaliteit is op ’n aanklag van moord in hegtenis geneem. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Honderde lyke spoel uit in Mosambiek
Honderde lyke spoel nog in Mosambiek uit in die nadraai van die sikloon Idai. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Wit mense, Weste ‘veroorsaak sikloon Idai’ – BLF
Black First Land First (BLF) sê wit mense en die Weste is verantwoordelik vir die sikloon Idai se pad van verwoesting deur Mosambiek, Zimbabwe en Malawi. Nuus (22-03-2019)
Maroela Antonio beleef terugslag
“In hierdie tyd van beproewing het ons net weereens besef hoe dankbaar ons vir elke liewe persoon is wat met ‘n doel oor ons pad gestuur is.” Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Bloem-meisie (13) al week lank vermis
Die polisie in Bloemfontein is op soek na ’n tienermeisie wat al ’n week lank vermis word. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Polisie kry 105 dagga-plante by huis
Die polisielede van Kareedouw het op 105 daggaplante by ’n huis in Clarkson in die Oos-Kaap beslag gelê. Nuus (22-03-2019)
Maroela Ma eis groot bedrag ná onnie kind klap
Die ma van die oudleerling van die Sans Souci Girls’ High School in Kaapstad wat glo deur ʼn onderwyseres geklap is, eis nou ‘n groot bedrag in skadevergoeding. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Hoftolk ‘moet boet vir verkragting’
“Ek gaan nie valse berou toon nie, want ek stem nie saam met my skuldigbevinding op ’n aanklag van verkragting nie.”. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Duisende herdenk slagoffers van moskee-aanval
Duisende mense het Vrydag gereageer op Moslems se oproep tot gebed en landwyd twee minute se stilte waargeneem ter herdenking aan die 50 mense wat in ’n aanval op twee moskees in Christchurch, … Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Polisieman ondersoek nadat hy man glo aanrand
’n Polisiekonstabel van die Clanwilliam-polisiekantoor het Woensdag in die landdroshof verskyn op ’n aanklag van aanranding. Nuus (22-03-2019)
Maroela Tientalle vas na polisiestasie brand
Terwyl die polisie een groep betogers gemonitor het, het die ander groep die polisiestasie aan die brand gesteek. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Kieserslys gefinaliseer
Die Verkiesingskommissie (OVK) het die kieserslys met die name van 26,756 miljoen kiesers daarop vir die algemene verkiesing op 8 Mei gesertifiseer. Politiek (22-03-2019)
Netwerk24 Oudstudent van US kry R15 miljoen ná skikking
Altesaam R15 miljoen. Dit is die skadevergoeding wat die Universiteit Stellenbosch (US) aan ’n prokureur van die Paarl moet betaal ná ’n skikking op 7 Maart. Nuus (22-03-2019)
Maroela Pa sterf toe hy dogter wou red
Die pa en ma het in die moeilikheid beland toe hulle hul dogter probeer help het. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 22 zama-zamas se appèl misluk
Die 22 rampokkers wat as ’n zama-zama-bende goudstof van meer as R120 miljoen gesteel het, se appèl teen hul vonnisse van altesaam 1 905 jaar tronkstraf het in die hooggeregshof in Bloemfontein … Nuus (22-03-2019)
Maroela ‘Speel oop kaarte oor Eskom-situasie’
“Indien daar ʼn waarskynlikheid is dat die netwerk wel op ʼn beheersde of onbeheersde wyse in duie kan stort, moet Eskom dit erken.” Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 13-jarige meisie al 11 dae soek
Die polisie se eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele misdrywe is op soek na Elzay Samuels (13) wat 11 dae gelede vermis geraak het. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Ottery-inwoners maak amok ná hutte afgebreek is
Woedende inwoners in Kaapstad het betoog en buitebande aan die brand gesteek nadat wetstoepassers onwettige plakkershutte afgebreek het. Nuus (22-03-2019)
Maroela Mbalula: ‘Niemand wou saam met my teen Guptas opstaan’
“Niemand het opgestaan nie… maar ek verstaan dit, want om op te staan teen die president [Zuma] was ongehoord omdat jy om middernag [tydens ʼn kabinetskommeling] uitgeskuif kon word.” Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Uitspraak voorbehou in Beale se appèlaansoek
Uitspraak is Vrydag in die hooggeregshof in Kaapstad voorbehou in die appèlaansoek van William Beale, ’n rekenaar-deskundige van Plettenbergbaai in die Suid-Kaap, teen sy vonnis van 15 jaar vir meer … Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Nieu-Seeland-vroue wys solidariteit met Moslems met hijabs
Nieu-Seeland-vroue wys solidariteit met Moslems met hijabs Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Verkeersman aangekeer vir Chinese sakeman se moord
Die verkeersbeampte wat ’n Chinese sakeman by Wepener in die Vrystaat voorgekeer het voordat dié man ontvoer en vermoor is, verskyn Maandag in die hof nadat hy ook weens die moord in hegtenis geneem … Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 46 vas oor petrolbom by polisiekantoor in Nigel
Altesame 46 verdagtes is Vrydag in hegtenis geneem in verband met openbare geweld in Alrapark in Nigel aan die Oos-Rand. Nuus (22-03-2019)
Maroela SA se skokkende plastiekvoetspoor
Suid-Afrika produseer 54,8 ton gemors per dag, die 15de hoogste ter wêreld en net 10% daarvan word herwin. Daar word verwag plaaslike plastiekproduksie sal met 40% toeneem teen 2030. Nuus (22-03-2019)
Maroela Orrelpype by kerk uitgebreek en gesteel
“Hulle het die deure van die kerk oopgebreek. Hulle het die orrelpype uitgebreek en platgetrap en gesteel. Hulle het op die orrel se note getrap om die pype uit te breek.” Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Ouers van Driehoek-leerling kan nie by haar uitkom
Die ouers van ’n beseerde leerlinge van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark kon Woensdag weens die taxi-staking in die Vaaldriehoek nie by hul dogter in Johannesburg uitkom nie. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Betogers steek polisiekantoor aan brand
Lede van die polisie se openbare orde-eenheid is Vrydagoggend na ’n satellietpolisiekantoor in Alra Park in Nigel aan die Oos-Rand ontplooi nadat ’n groep oproeriges dit aan die brand gesteek het. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Makhanda ‘maak wel plan met Eskom-skuld’
Mzukisi Mpahlwa waarin Makhanda val, sê die munisipaliteit tref maatreëls om te verhoed dat Eskom die dorp se elektrisiteitstoevoer weens wanbetaling afsny. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Xander se beweerde aanranding in tronk ondersoek
Xander Bylsma (19) se prokureur ondersoek nou die bewerings dat tronkpersoneel hom Woensdag so erg aangerand het dat hy na ’n hospitaal geneem moes word. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Ons kyk na gerugte van sabotasie, bevestig Cyril
Daar is bewerings van sabotasie by Eskom en dit word ondersoek, het pres. Cyril Ramaphosa Vrydag in Delft, Kaapstad, gesê. Politiek (22-03-2019)
Netwerk24 Man verdrink toe hy dogter probeer red
’n 40-jarige man van Johannesburg het Vrydagoggend in Port Edward in KwaZulu-Natal verdrink toe hy sy dogter uit die see probeer red het. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Lodge in brand beskadig
Miljoene rande se skade is by die Tikwe River Lodge buite Virginia in die Vrystaat aangerig toe ’n brand uitgebreek het. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Nuwe sanksies teen Noord-Korea ingestel
Enkele ure nadat Amerika nuwe sanksies teen Noord-Korea aangekondig het, het dié land onttrek aan die skakelkantoor wat in September verlede jaar tussen Noord- en Suid-Korea ingestel is. Nuus (22-03-2019)
Maroela Sikloon Idai: Liggame dryf glo van Zim tot in Mosambiek
“Mense in Mosambiek het van ons mense gebel en gesê: ‘Ons sien liggame; ons glo die liggame kom van Zimbabwe af’.” Nuus (22-03-2019)
Maroela Joernaliste gevra om pryse terug te gee
Die beoordelaarspaneel van die Taco Kuiper-prys vir ondersoekende joernalistiek het drie bekroonde joernaliste van Sunday Times gevra om hul 2012-pryse vir die storie oor die beweerde berugte Cato … Nuus (22-03-2019)
Maroela Hoofborg van Mej. SA-kompetisie beëindig kontrak
Die inskrywings vir vanjaar se kompetisie sal oopgestel word sodra die borgskapooreenkomste afgehandel is. Nuus (22-03-2019)
Maroela Landspoedrekordprojek in SA herlewe
Die motor het drie afsonderlike remstelsels, sewe brandblussers en 500 sensors – twee keer meer sensors as ’n F1-motor. Dit is nie net ’n renmotor nie, maar ook ’n supersoniese TV-ateljee omdat daa… Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 President besoek inwoners in Delft
Pres. Cyril Ramaphosa het Delft in Kaapstad Vrydagoggend as deel van die ANC se verkiesingsveldtog besoek. Politiek (22-03-2019)
Netwerk24 Koperdiewe slaan 2 keer toe in Virginia
Koperdiewe het vir die tweede agtereenvolgende aand op dieselfde mini-substasie in Virginia in die Vrystaat toegeslaan en inwoners ure lank sonder krag gelaat. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Kind oorleef ná hy 6 verdiepings val
'n 6-jarige kind van KwaZulu-Natal is Vrydagoggend ernstig beseer nadat hy van die sesde verdieping vanuit 'n gebou in die Durban-middestad geval het. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Tiener rand glo voorheen aan
Een van die minderjariges wat aangekla is van die moord op Thoriso Themane (28), ’n student van Polokwane, is in Desember weens aanranding met die opset om ernstig te beseer, in hegtenis geneem. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Opod begin ondersoek ná baksteen-gooier se dood
Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat gaan die polisie in Mpumalanga ondersoek nadat ’n man wat op video vasgevang is terwyl hy bakstene na ’n skool, ’n polisievangwa en polisielede geslinger … Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Jimmy Carter langslewende oudpresident van VSA
Oudpres. Jimmy Carter het Donderdag Amerika se langslewende oudpresident geword. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Allandale-substasie werk weer
Die kragtoevoer is weer na gebiede in Ekurhuleni aan die Oos-Rand herstel nadat die Allandale-substasie eers aan die brand geslaan het en die nuwe een daarna olie gelek het. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Vrou eis van Harvard oor slaaf se foto
’n Vrou wat beweer sy is ’n afstammeling van ’n Amerikaanse slaaf het die Harvard-Universiteit hof toe gevat omdat hy “wins gemaak het met foto’s van my voorouer”. Nuus (22-03-2019)
Maroela Foto’s: Talle sterf, beseer ná ontploffing by fabriek
“Daar was ses of sewe mense in die fabriek toe ons twee groot plofgeluide gehoor het en oomblikke daarna het die glasvenster in my winkel aan skerwe gespat.” Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 China kloon polisiehond
Wetenskaplikes in China het die “Sherlock Holmes van polisiehonde” gekloon in ’n program wat hulle hoop die koste van opleiding van polisiehonde sal verkort en goedkoper sal maak. Nuus (22-03-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Moet minderhede soos Afrikaner en KhoiSan eie menseregtedag kry?
Met gister se menseregtedag is soveel tweedrag gesaai dat pertinente vrae gevra kan word oor of minderhede nog welkom is om mee te doen. Of is dit nou by uitstek die dag waarop veral Afrikaners van… Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Dis nie beurtkrag nie, dis ’n aardbewing!
’n Ligte aardbewing het Vrydagoggend omstreeks 02:30 inwoners van die Goudveld laat besef daar is groter bedreigings as Eskom se nagtelike beurtkrag. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Bylsma glo in tronk aangerand
Xander Bylsma (19), Stella se dubbele moordverdagte, is Woensdag glo in die Rooigrond-gevangenis naby Mahikeng aangerand. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 N2 by Sir Lowryspas gesluit
Die N2 by Sir Lowryspas is Vrydagoggend vir verkeer gesluit weens betogings in die gebied. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Betogers steek polisiekantoor in Nigel aan die brand
Gemeenskapslede in Nigel, Gauteng, het die Alra Park-polisiekantoor Vrydag aan die brand gesteek. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 11 dae in hok vir diere – aktiviste praat oor stryd
Die Khoi-San-aktiviste wat 11 dae in ’n hok deurgebring het om die soeklig te laat val op die omstandighede van diere in Oos-Londen se dieretuin, het die hok Donderdag op Menseregtedag verlaat. Nuus (22-03-2019)
Maroela Effense verligting vir kragverbruikers
Kragverbruikers kan ʼn effense sug van verligting slaak, maar dit is nog nie tyd om die kerse heeltemal weg te pak nie. Nuus (22-03-2019)
Maroela Byna 100 sterf toe veerboot omslaan
Van die oewer kon gesien word hoe vroue en kinders sukkel om teen die sterk waterstrome in te swem voordat baie onder die water verdwyn het. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 N7 by Malmesbury weens betogings gesluit
Die N7 by Malmesbury in die Wes-Kaap is vroeg Vrydagoggend weens betogings vir verkeer gesluit. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Minstens 47 dood in ontploffing in China
Minstens 47 mense in is China dood nadat daar 'n chemiese ontploffing by 'n fabriek in die ooste van die land was. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 Een drankie en landdros verloor BMW, selfoon
Die polisie is op soek na ’n dief nadat ’n landdros se BMW oornag by ’n verblyfplek in Polokwane voete gekry het. Nuus (22-03-2019)
Netwerk24 EU stem in tot uitstel van Brexit
Theresa May, Britse premier, en die Europese Unie (EU) het ná 'n marathon-onderhandelingsessie tot 'n vergelyk oor Brexit gekom. Nuus (22-03-2019)