Netwerk24 ‘Net 2 uit 5 gered’ na verwoesting van Idai
Die bemannings van Suid-Afrikaanse helikopters wat die slagoffers van die sikloon Idai in Mosambiek help moet hartverskeurende besluite neem. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Verouderde transformators vererger beurtkrag-lyding
Daar is woongebiede in Suid-Afrika wat die gevaar loop om lang tye sonder krag te wees omdat verouderde transformators by substasies weens beurtkrag beskadig kan word, waarsku kenners. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 ‘Sobukwe moes SA lei, boere was bang vir PAC’
Julius Malema, EFF-leier, het Donderdag die konsep van nierassigheid as twak afgemaak en dit as die regverdiging van “wit bevoorregting” beskryf. Politiek (21-03-2019)
Netwerk24 Man raakgery toe hy minibus wil haak vir insleep
’n Tydelike werknemer van ’n Bloemfonteinse insleepdiens is dood toe hy deur ’n bakkie raakgery is terwyl hy besig was om ’n onklaar minibustaxi aan ’n insleepvoertuig te haak. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 79 sterf in Irak toe veerboot omslaan
Minstens 79 mense is dood nadat ’n oorlaaide veerboot Donderdag op die Tigrisrivier in Mosul in die noorde van Irak omgeslaan het. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Taxi’s skort staking tydelik op vir Menseregtedag
Taxibestuurders in die Vaaldriehoek het Donderdag hul staking tydelik opgeskort uit eerbied vir die mense wat op 21 Maart 1960 in die Sharpeville-slagting dood is. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Talle bring hulde langs R21-hoofweg aan gestorwe wag
“Slaap saggies, my Fran.”. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Menseregtedag in Wes-Kaap gevier
Gedagtig aan die ekonomiese situasie in die land, moet ons op Menseregtedag fokus op die reg op werk en menswaardigheid, sê Alan Winde, die DA se premierskandidaat vir die Wes-Kaap. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Menseregte ‘kan nie net op papier leef’ – Maimane
Die DA het Donderdag Menseregtedag gebruik om Suid-Afrika se hoë werkloosheidsyfer en die gebrek aan ekonomiese groei oor die afgelope 25 jaar onder die vergrootglas te plaas. Politiek (21-03-2019)
Netwerk24 Polisieman voor sy vrou, dogter doodgeskiet
Die polisie in Gauteng het Donderdag met ’n uitgebreide soektog begin na die moordenaars van ’n polisieman wat in ’n rooftog voor sy gesin in die rug geskiet is. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 DA hou optog teen bendegeweld
Die DA in die Oos-Kaap het Donderdag ’n optog in Port Elizabeth gehou om Menseregtedag te herdenk. Politiek (21-03-2019)
Netwerk24 Nag van angs vir Kleinmond-vrou toe betogers amok maak
In ’n nag van vrees is ’n vrou van Kleinmond se huis Woensdagaand deur ’n groep betogers aangeval, haar vensters met klippe stukkend gegooi en haar motor verwoes terwyl buitebande in die pad gebrand … Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Eskom-hoofkantoor loop ook onder beurtkrag deur
’n Kennisgewing aan die personeel van Eskom wys dat die nutsmaatskappy ook nie bestand is teen beurtkrag nie. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Al hoe meer lyke nou op Everest gekry
Ál meer lyke van bergklimmers wat op berg Everest gesterf het, word deesdae gevind – hoofsaaklik weens aardverhitting. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Ugandese man weer in hof ná dubbele moord
’n Ugandese man wat daarvan beskuldig word dat hy twee van sy landgenote buite Northam in Limpopo vermoor het en toe die huis waarin hulle was aan die brand gesteek het, het weer in die hof verskyn. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Los Brexit, sê 1,1 miljoen
Meer as ’n miljoen mense het reeds ’n petisie op die webwerf van die Britse parlement geteken waarin hulle die regering vra om in die Europese Unie (EU) te bly. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Islamitiese Staat ‘in sy doodstuipe’ in Sirië
Meer as vier jaar nadat Abu Bakr al-Baghdadi in Mosoel die stigting van ’n Islamitiese Staat in Sirië en Irak aangekondig het, is die terreurgroep Daesh, beter bekend as Isis, blykbaar in sy … Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 ‘MRK laat land in die steek’
Die Menseregtekommissie (MRK) het Suid-Afrika in die steek gelaat met sy bevinding dat Julius Malema, leier van die EFF, hom nie aan haatspraak skuldig gemaak het nie, sê Tammy Wessels, jeugleier van … Politiek (21-03-2019)
Netwerk24 Dodetal staan al op 373
Die dodetal in Mosambiek, Zimbabwe en Malawi het tot 373 gestyg in die nadraai van die verwoestende sikloon Idai. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Kabeldiewe baljaar volgens sosiale media
Dit lyk volgens wat mense op sosiale media sê of beurtkrag tot heelwat ander probleme lei, soos kabeldiefstal en die plunder van elektriese infrastruktuur. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Verkeer op N1 by Bfn ure ontwrig ná ongeluk
Verkeer in Bloemfontein is Donderdag ure lank ontwrig nadat twee voertuie op die N1-hoofweg gebots en ’n vragmotor omgeslaan het. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Tot 5 moskees in Engeland loop deur
’n String voorvalle by tot vyf moskees in Birmingham, Engeland, word deur teenterreurbeamptes ondersoek. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 2 hof toe oor onwettige besnydenis
Twee mans wat ’n onwettige besnydenis op ’n 16-jarige seun gedoen het, verskyn Vrydag in die landdroshof in Ngqeleni in die Oos-Kaap. Nuus (21-03-2019)
Maroela Foto’s: Grondsoekers sak op Kaapse gholfbaan toe
Die klub huur die grond glo vir R1 000 per jaar by die Kaapstadse metroraad terwyl lidmaatskap by die klub sowat R15 000 per jaar beloop, aldus die organisasie. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 3 mense vervaardig glo steroïede in hul huis
’n Pretoriase paartjie en hul werknemer het vermoedelik steroïede – wat hulle self vervaardig – aan hul beeste toegedien. Nuus (21-03-2019)
Maroela Drama toe oorlede tiener se familie huis kry 
Die oorhandiging van ʼn nuwe huis aan die familie van die oorlede tiener van Coligny, Matlhomola Mosweu, is deur drama voorafgegaan.  Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Pa en seun oorleef ongeluk
’n Pa en sy seun wat Woensdag ernstig beseer is toe ’n Peugeot reg van voor teen hul bakkie op die N1-hoofweg buite Bloemfontein gebots het, is in die Mediclinic Bloemfontein opgeneem. Nuus (21-03-2019)
Maroela Nieu-Seeland verbied dié wapens na aanvalle
Eerste minister Jacinda Ardern het aangekondig dat daar met onmiddellike inwerkingtreding ʼn verbod op die koop van dié wapens is. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 160 word eienaars van huise in Jamestown
160 inwoners van Jamestown buite Stellenbosch het Donderdag, op Menseregtedag, die trotse eienaars geword van huise op hul tuisdorp. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Kaptein van rampvlug dalk nie op datum op Max 8-nabootser
Die kaptein van die gedoemde vlug 302 van Ethiopian Airlines het nie kans gehad om opleiding te doen op die vlugnabootser vir die Boeing 737 Max 8 voordat hy saam met 156 ander mense in die ramp … Nuus (21-03-2019)
Maroela Jong man sterf ná R21-skietery
ʼn Kranslegging is Donderdag gehou vir die jong veiligheidswag wat dood is nadat ʼn groep rowers Dinsdag op die motor waarin hy en ʼn kollega gery het op die R21-snelweg losgebrand het. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Ons sal Eskom-krisis oorkom soos apartheid, sê Cyril
Suid-Afrika sal die huidige Eskom-krisis oorkom soos wat hy destyds apartheid oorkom het, het pres. Cyril Ramaphosa Donderdag op ’n Menseregtedag-byeenkoms in die George Thabe-stadion in Sharpeville … Politiek (21-03-2019)
Maroela Gebiede steeds sonder krag na substasie brand
Die Allandale-substasie in Midrand is steeds afgeskakel nadat dit Woensdag in ʼn brand beskadig is. Nuus (21-03-2019)
Maroela DA beplan betoging oor beurtkrag
Mmusi Maimane, leier van die DA, het Woensdag buite Eskom se Megawattpark in Sandton gesê hy sluit aan by Suid-Afrikaners se woede oor die regering se versuim om ʼn basiese diens aan die land te lew… Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Grondsoekers beset elite-gholfbaan in Kaap
Die elite- Rondebosch-gholfbaan in Kaapstad, wat volgens berigte vir R1 000 by die Kaapstadse metroraad gehuur word, is op Menseregtedag deur besetters oorgeneem. Politiek (21-03-2019)
Netwerk24 Familie erg bekommerd nadat student van UV verdwyn
Die familie van ’n eerstejaarstudent aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) is rasend van bekommernis nadat hulle Sondag laas met haar kontak gemaak het. Nuus (21-03-2019)
Maroela Boeing ontwikkel nuwe sagteware vir 737 Max-vliegtuig
Boeing het nuwe vlugbeheersagteware ontwikkel vir sy vloot 737 Max-vliegtuie ná onlangse vliegtuigongelukke in Ethiopië en Indonesië, het die Federale Lugvaartadministrasie (FAA) Woensdag gesê. Nuus (21-03-2019)
Maroela Vermoorde tiener se familie ontvang ʼn huis
Job Mokgoro, premier van Noordwes, sal Donderdag as deel van Menseregtedag ʼn nuwe huis aan die vermoorde tiener van Coligny, Matlhomola Mosweu, se familie oorhandig Nuus (21-03-2019)
Maroela Beurtkrag lei tot wateronderbrekings in Nelson Mandelabaai
Die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit het inwoners Woensdag gemaan om water spaarsamig te verbruik, omdat beurtkrag probleme met waterpompe veroorsaak. Nuus (21-03-2019)
Maroela Alle Christchurch-slagoffers uitgeken
Al 50 slagoffers wat dood is in ʼn terreuraanval op twee moskees in Christchurch, Nieu-Seeland, is formeel uitgeken. Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 ‘1 setlaar, 1 koeël’ weer gesing
“Een setlaar, een koeël,” het lede van die PAC Donderdag op Menseregtedag in die gedenktuin in Sharpeville gesing. Politiek (21-03-2019)
Netwerk24 Hospitaal vereer vir vinnige beroerte-behandeling
Die Melomed Gatesville-hospitaal in Athlone, Kaapstad, het Dinsdag ’n prys van die Angels Initiative ontvang ná die vinnige “deur-tot-naald”-behandeling, wat in Augustus 2018 binne 17 minute op ’n … Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Gesteelde wapen 10 j. later in hop-huis gekry
’n Wapen wat in 2009 in Brixton, Johannesburg, as vermis aangemeld is, is Woensdag in ’n hop-huis in Langa in die Wes-Kaap opgespoor. Nuus (21-03-2019)
Maroela Wetstoepassers keur wysiging goed aan Minimumloonwet
Die Suid-Afrikaanse Parlement het ʼn wysiging aan die Wet op Minimum Lone goedgekeur vir gewone werkers om minstens R20 per uur betaal te word ná ʼn tegniese fout in die oorspronklike wetgewing opges… Nuus (21-03-2019)
Maroela Ramaphosa eis dringende optrede by Prasa
Pres. Cyril Ramaphosa het die minister van vervoer, Blade Nzimande, opdrag gegee om dringend die probleme by Suid-Afrika se spoorwegstelsel op te los. Nuus (21-03-2019)
Maroela Eskom sê oor vals nuus; fase 4-beurtkrag duur voort
Eskom het gesê hy neem kennis van boodskappe wat op sosiale media die ronde doen dat daar Donderdag geen elektrisiteit landswyd sal wees nie. Nuus (21-03-2019)
Maroela OB lê strafregtelike klag teen minister
Die Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane het Woensdag gesê sy het strafregtelike klagtes aanhangig gemaak teen Dipuo Letsatsi-Duba, minister van staatsekuriteit. Nuus (21-03-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Werp lig op die Eskom-sage
Dat ’n vis van sy kop af vrot word, word nou deeglik by die Zondo-kommissie gedemonstreer. Suid-Afrika se staatsbeheerde korporasies, en veral Eskom, demonstreer nou oortuigend wat gebeur as die vi… Nuus (21-03-2019)
Netwerk24 Nieu-Seeland verbied aanvalswapens
Nieu-Seeland gaan voortaan die besit van militêre semi-outomatiese wapens en aanvalsgewere verbied ná die skietery in Christchurch. Nuus (21-03-2019)