Netwerk24 May looi parlement oor Brexit nie spertyd haal
Die Britse premier, Theresa May, het Woensdagaand in 'n toespraak by 10 Downing Street gesê Brexit sal nie later nie as 30 Junie geskied. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Ma eis geld ná dogter in klas geklap is
Die ma van ’n oudleerling van die Sans Souci Girls’ High School in Kaapstad het ’n eis van R150 000 by die gelykheidshof ingedien nadat haar dogter glo deur ’n onderwyseres van dié skool geklap is. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Huis brand tydens protes in Kleinmond
’n Huis is Woensdagaand in Kleinmond aan die brand gesteek toe betogings weer in dié kusdorp opgevlam het. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Goukourivier ‘nie besoedel’ oor fout by pompstasie
Kommer heers oor die moontlike besoedeling van die Goukourivier nadat ’n elektroniese fout by ’n riool-pompstasie in Riversdal in die Suid-Kaap voorgekom het. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 BLF-leier gaan sit toe Afrikaanse volkslied begin
Andile Mngxitama, leier van die politieke party Black Land First (BLF) het die swartmag-teken gewys terwyl die volkslied gespeel het. Politiek (20-03-2019)
Netwerk24 Warm naweek in W-Kaap verwag, met donderweer in O-Kaap
Matige tot warm weer word die naweek oor die Wes-Kaap verwag, met reën teen Sondag en donderbuie wat in die Oos-Kaap kan voorkom. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Makhanda se inwoners hof toe oor krag
’n Dringende hofaansoek is by die hooggeregshof in Makhanda (Grahamstad) teen Eskom ingedien om die kragreus te verbied om die elektrisiteitstoevoer weens wanbetaling na die Makana-munisipaliteit af … Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Likwidateurs bly in beheer van AGB
Likwidateurs sal vir eers in beheer van African Global Beherend (AGB), voorheen Bosasa, bly. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Verfwinkel in die duister ná diewe kragopwekker steel
Te midde van die frustrasies weens beurtkrag het ’n Bloemfonteinse verfwinkel ’n verdere terugslag gekry toe sy kragopwekker helderoordag gesteel is. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 VN sê nadraai van sikloon Idai kan erger raak
Die dodetal in die nadraai van die verwoestende sikloon Idai en die meegaande vloede wat Mosambiek, Zimbabwe en Malawi getref het, kan in die volgende paar dae verder styg met nog reën en … Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 ‘Vlieëniers blaai verwoed deur handboek’
Die vlieëniers van die gedoemde Boeing 737 Max van Lion Air het verwoed deur ’n handboek geblaai terwyl hulle nie kon verstaan waarom die straler afwaarts neig nie. Voordat hulle enigiets kon wys … Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Ouma, kleindogter verkrag, aanvaller vlug glo na Lesotho
Die polisie in Fouriesburg in die Vrystaat is op soek na die aanvaller wat ’n bejaarde vrou en haar 11-jarige kleindogter in hul huis verkrag het. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Guptas wou Denel-baas glo blatant omkoop
Die omstrede Gupta-familie het “blatant” geld aan ’n voormalige grootbaas van Denel aangebied en glo gedreig om hom by oudpres. Jacob Zuma te verkla omdat hy nie sy samewerking wou gee in hul pogings … Politiek (20-03-2019)
Netwerk24 5 mans aangekeer vir besit van ploftoestelle
Die polisie in KwaZulu-Natal het vyf mans in hegtenis geneem en op ploftoestelle in hul besit beslag gelê. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Inbrekers steel orrelpype, trap dit plat
’n Tienerseun is in verband met die inbraak, diefstal en plundery in ’n kerk op Klipplaat in die Oos-Kaap aangekeer. Nuus (20-03-2019)
Maroela Jhb sal Bosasa-kontrak ondersoek
Die Stad Johannesburg sal ondersoek instel oor ʼn kontrak tussen die vorige administrasie se metropolisiedepartement en African Global Holdings, voorheen bekend as Bosasa, het burgemeester Herman Ma… Nuus (20-03-2019)
Maroela Europese parlement ‘geskok’ oor stand van landbou in SA
Die Europese Parlement, wat bestaan uit 751 verkose lede van die Europese Unie, is “geskok oor die omstandighede waaronder boere in Suid-Afrika ʼn bestaan moet maak”. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Polisie ‘teiken Packham’ sê sy regsman
Die ondersoek teen Rob Packham was onregverdig. Hy is geteiken en die ondersoekbeampte was bevooroordeeld teenoor hom. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Aksieplan kom oor toegang tot strande
’n Aksieplan oor hoe die departement van omgewingsake toegang tot strande in die Wes-Kaap en elders in die land hanteer, moet aan LP’s verskaf word. Politiek (20-03-2019)
Netwerk24 ‘Sabotasie’ van kragnetwerk is bog, sê vakbond, kenner
Die bewerings dat sommige Eskom-werkers die nasionale kragnetwerk saboteer, is net ’n rookskerm. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Speurder se huis, kar bestook in Marquard-oproer
Die huis en motor van ’n polisieman van Marquard in die Vrystaat is Woensdagmiddag met klippe bestook in die oproer op dié dorp weens swak dienslewering. Nuus (20-03-2019)
Maroela Holomisa veroordeel aanval op UDM-lede
Drie UDM-lede is na bewering vandeesweek aangeval terwyl hulle in die Oos-Kaap aan ʼn verkiesingsveldtog deelgeneem het. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 SA vrou ná huisarres in China op pad terug
Ná ses maande se huisarres in China is die saak teen ’n ma van ’n driejarige seun die afgelope week teruggetrek. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Cyril gee opdrag dat treinkrisis opgelos moet word
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) moet reggeruk word. Politiek (20-03-2019)
Maroela Sanral sê geen nuwe dagvaardings
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het gesê hy neem kennis van ʼn debat wat betref die skuldinvorderingsproses wat betref onbetaalde e-tolrekeninge. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Rekordgetal partye registreer vir verkiesing
’n Rekordgetal van 48 politieke partye – 19 meer as in die vorige algemene verkiesing in 2014 – het vir vanjaar se nasionale verkiesing op 8 Mei geregistreer. Politiek (20-03-2019)
Netwerk24 Trustees wil Sandra Prinsloo van grond afsit
Die aktrise Sandra Prinsloo staan ’n aansoek in die hooggeregshof in Kaapstad teen om haar van ’n deel van ’n plaas by Verlorenvlei in die distrik van Piketberg in die Swartland af te sit. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Voertuie by Despatch onder klippe gesteek
Die polisie in Despatch waarsku motoriste teen jeugdiges wat voertuie op die R75 met klippe bestook. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Woensdag, 20 Maart 2019
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 OB dien klag teen minister in, minister kla OB aan
Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het klagte by die polisie ingedien dat Dipuo Letsatsi-Duba, minister van staatsveiligheid, by haar ondersoek na Pravin Gordhan, minister van openbare … Politiek (20-03-2019)
Netwerk24 Inwoners dreig om blomme te plant in ‘gat’ in pad
Omgekrapte inwoners dreig om blomme te plant in ’n “groot gat” in die middel van ’n straat in George in die Suid-Kaap omdat dit nie herstel word nie. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Kaapstad-metro hof toe oor waar hy krag mag koop
Die Kaapstad-metro sleep Jeff Radebe, minister van energie, hof toe om hom te dwing om die metro toe te laat om krag by privatekragverskaffers te koop. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 R46 by Malmesbury en Hermon gesluit
Die R46 tussen Malmesbury en Hermon gaan oor die volgende paar maande aan stop-en-ry-padsluitings onderwerp word terwyl instandhouding aan die pad gedoen word. Nuus (20-03-2019)
Maroela Rand Water bly stabiel tydens beurtkrag
Rand Water het Woensdag gesê hul grootmaat waternetwerk, wat water aan verbruikers verskaf, bly stabiel tydens beurtkrag en hulle bestuur die aanvraag soos normaal. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Seun (9) deel ouers se spaargeld uit
’n Seun wat op ’n sak met sy ouers se spaargeld afgekom het, het van deur tot deur geloop en onder meer €50-note uitgedeel totdat een van die ontvangers snuf in die neus gekry en die polisie gebel … Nuus (20-03-2019)
Maroela ‘Rekordgetal’ partye vanjaar op stembrief
Altesaam 19 politieke partye meer sal aan vanjaar se algemene verkiesing deelneem as die verkiesing in 2014. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Kind verdrink in plaasdam
’n 13-jarige meisie het verdrink toe sy en ’n groep maats melk op ’n plaas in die Harrismith-distrik moes gaan haal. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Moordbeskuldigde dank weer sy regsman af
Die verhoor oor die moord op Claus Schroeder, ’n sakeman van Jeffreysbaai, het nou in die pylvak ’n terugslag gekry. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Hermanus moet vlak 2 handhaaf
Die De Bosdam, die hoofbron van water vir die groter-Hermanus-gebied in die Wes-Kaap, is minder as halfvol en die plaaslike munisipaliteit vra vakansiegangers wat na dié omgewing kom, om steeds bedag … Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 R44-hoofweg gesluit weens betoging in Kleinmond
’n Betoging het Woensdag in Kleinmond uitgebreek nadat munisipale wetstoepassingsbeamptes onwettige strukture afgebreek het. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Man, 2 kinders gewond in skietery op houthuisie
’n Man en twee kinders is Maandagnag gewond in ’n skietery op die houthuisie waarin hulle in Lentegeur, Mitchells Plain, was. Nuus (20-03-2019)
Maroela Pa gevonnis wat baba met pik doodslaan
ʼn Pa wat sy ses maande oue babadogtertjie met ʼn pik doodgeslaan het, is vandeesweek in die hooggeregshof in Polokwane gevonnis. Nuus (20-03-2019)
Maroela Seun wéér verlam: ‘Hy het dit altyd gevrees’
“Die volgende oggend was hy verlam. Hy kon nie ʼn vinger verroer nie.” Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Kragstasie brand by Midrand
Die Allandale-substasie in Midrand is tans in ligte laaie. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 2 mans van Centlec skuldig aan korrupsie
Twee werknemers van Centlec, Bloemfontein se elektrisiteitsverskaffer, is elk tot ’n boete van R100 000 of agt jaar tronkstraf gevonnis vir korrupsie nadat hulle ’n inwoner afgedreig het. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 ANC-hoofsweep se dogter neem eie lewe
Jackson Mthembu, die ANC se hoofsweep, het Dinsdagaand aangekondig dat sy oudste dogter haar eie lewe in Kaapstad geneem het. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 5 by NWU pleeg plagiaat
Daar is “voldoende bewyse” dat vyf akademiese personeellede aan die Noordwes-Universiteit (NWU) hulself aan wangedrag skuldig gemaak het deur plagiaat te pleeg. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Cyril proklameer direktoraat vir korrupsie-ondersoeke
Suid-Afrika het nou amptelik kleiner geword vir diegene wat by staatskaping of ernstige en komplekse korrupte optrede betrokke is. Politiek (20-03-2019)
Maroela Departement ‘ignoreer’ besware oor skoletoelatings
Die Gautengse departement van onderwys het die insette van duisende belanghebbendes blatant geïgnoreer deur nuwe regulasies vir die toelating van leerders in Gautengse skole te publiseer. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Onnie in hof oor lollery met leerling (13)
’n Getroude laerskoolonderwyser van Bloemfontein wat glo ’n seksuele verhouding met ’n 13-jarige meisie aangeknoop het, sit agter tralies nadat haar skoolmaats van die beweerde lollery te hore gekom … Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Bewyse het net op 1 skuldige gedui
Daar was geen ander bewyse in die moordsaak van Rob Packham wat die ondersoekbeampte laat dink het dat iemand anders moontlik vir Gill Packham vermoor het nie. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 SANW help om humanitêre krisis in Mosambiek te verlig
Lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is nie net in Mosambiek om bystand aan Eskom te verleen nie, maar ook om te help met die humanitêre krisis in die nadraai van die verwoestende … Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Beurtkrag, diefstal lei tot kragkrisis in Johannesburg
Tegnici van City Power het Woensdag gespook om die elektrisiteitstoevoer na verskeie woonbuurte, insluitend Lenasia en dele van Randburg in Johannesburg, te herstel. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Cyril betuig medelye ná dood van Mthembu se dogter
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdagoggend ’n boodskap van medelye aan Jackson Mthembu, hoofsweep van die ANC, gerig nadat dit bekend geword het dat sy oudste dogter dood is. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Babelas in tronk ná inbraak
Sewe inbrekers wat alte lekker partytjie gehou het nadat hulle by ’n kroeg in Hoopstad in die Vrystaat ingebreek het, moes agter tralies van hul babelas herstel. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Jong wag sterf ná R21-skietery
Een van die veiligheidswagte wat Dinsdagoggend in ’n skietery op die R21-hoofweg naby Kemptonpark aan die Oos-Rand betrokke was, is Woensdag in die Life Glynnwood-hospitaal in Benoni dood. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Mosambiek rou ná woeste sikloon
Mosambiek het Woensdag begin met drie dae van nasionale rou nadat die sikloon Idai ’n pad van verwoesting gelaat en honderde lewens geëis het. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 NS konfronteer Turkye oor stellings ná moskee-aanval
Nieu-Seeland stuur sy minister van buitelandse sake na Turkye om “van aangesig tot aangesig” dié land se president te konfronteer oor sy stellings oor die moskee-aanvalle in Christchurch. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Likwidateurs mag teen hofbesluit oor AGB appelleer
Cloete Murray, voorlopige likwidateur van African Global Beherend (AGB), het Woensdag in die hooggeregshof in Johannesburg toestemming gekry om te appelleer teen die hofbevel dat hy die beheer oor … Politiek (20-03-2019)
Netwerk24 May vra net kort uitstel
Theresa May, Britse premier, sal na verwagting Woensdag die Europese Unie (EU) vra vir ’n kort uitstel van die Brexit-spertyd op 29 Maart. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Sommige Tories sal bedank as Boris leier word
Verskeie lede van die Britse Konserwatiewe Party sê hulle sal uit die party bedank indien Boris Johnson Theresa May as eerste minister opvolg. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Kazachstan se president bedank skielik
Kazachstan het onverwags ’n nuwe president gekry. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Betogers plunder buitelanders se winkels in Marquard
Buitelandse winkeleienaars op Marquard in die Vrystaat moes Dinsdagaand vlug toe oproeriges hul winkels geplunder het in onluste op die dorp. Nuus (20-03-2019)
Maroela Motor oortrek met koeëlgate ná skietery op R21
Twee mense is gedurende dié skietery beseer waarna hul motor oortrek met koeëlgate langs die snelweg gelaat is. Nuus (20-03-2019)
Maroela Grondkwessie amptelik volgende parlement se kopseer
Die EFF het Dinsdag die ANC daarvan beskuldig dat hy ʼn vertragingstaktiek gebruik en aangevoer grondonteiening sal slegs ʼn werklikheid wees wanneer die EFF aan bewind is. Nuus (20-03-2019)
Maroela Vier op teregstellingswyse in kop geskiet
Die moontlikheid van roof is reeds uitgeskakel aangesien die slagoffers se selfone op die toneel gevind is. Nuus (20-03-2019)
Maroela Mthembu kom glo op dogter se liggaam af
“Geen ouer moet ooit hul eie kind begrawe nie.” Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Lyk toegedraai in plastiek uit spruit gehaal
Die polisie in Bloemfontein ondersoek ’n saak van moord nadat die ontbinde lyk van ’n onbekende man in die Renosterspruit buite die stad gevind is. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Briefie van Utrecht-skieter dui wel op terreur
Uit ’n briefie wat ondersoekers in Utrecht, Nederland, gevind het in die motor van die man wat op ’n trem begin skiet het, weet hulle sy slagoffers was nie aan hom bekend nie en blyk dit al hoe meer … Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Eerste slagoffers van Christchurch-slagting begrawe
’n Pa en seun is van die eerste slagoffers van die Nieu-Seelandse moskee-aanvalle wat Woensdag in ’n begraafplaas nie ver van die Linwood-moskee in Christchurch nie begrawe is. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Staat moet Rohde Vrydag antwoord
Die staat het tot Vrydag om op Jason Rohde se aansoek om verlof tot appèl te antwoord, waarna die aansoek op 16 April aangehoor sal word. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Staat bied nog getuienis aan in Packham-verhoor
Dit is vandag die sewende dag in die moordverhoor van Rob Packham in die hooggeregshof in Kaapstad. Die verhoor het op 11 Maart begin. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 4 in kop geskiet in PE
Vier mense is Dinsdagaand in Port Elizabeth in die kop geskiet. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 5 dood, 2 beseer in ongeluk in Bronkhorstspruit
Minstens vyf mense is Dinsdagaand in 'n ongeluk naby Bronkhorstspruit, Gauteng, in 'n ongeluk dood nadat 'n vragmotor en ligte voertuig gebots het. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 May gaan nie vir lang Brexit-uitstel vra
Theresa May, Britse premier, gaan nie die Europese Unie (EU) vir 'n lang uitstel van Brexit vra nie. Nuus (20-03-2019)
Maroela ANC-hoë se dogter neem eie lewe
“Ons weet nie wat daartoe gelei het dat sy haar eie lewe op die jong ouderdom van 25 sou neem nie.” Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Verkeer-chaos in Vereeniging oor taxi's
'n Taxi-betoging het Woensdag erge verkeerschaos in Vereenging in Gauteng veroorsaak met talle toegangsroetes wat klaarblyklik versper is. Nuus (20-03-2019)
Maroela Rohde se appèlaansoek dán aangehoor
Hoewel Jason Rohde reeds in November verlede jaar aan moord skuldig bevind is, hou hy nog deurentyd vol dat hy onskuldig is. Nuus (20-03-2019)
Maroela Dispuut met MTN verklaar ná borgskap onttrek word
“Terselfdertyd skroom MTN nie om as borg vir die politieke byeenkomste van die ANC en die EFF op te tree nie.” Nuus (20-03-2019)
Maroela Eskom sê oor verdere fases beurtkrag
Eskom moes Dinsdagaand inderhaas bekommerde Suid-Afrikaners paai nadat die kragvoorsiener vroeër die dag gesê het fase 5 tot 8-beurtkrag kan toegepas word om die las op die kragnetwerk te verlig. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Minstens 200 al dood in Mosambiek
Pres. Filipe Nyusi van Mosambiek sê die dodetal staan op minstens 200 nadat sikloon Idai verwoesting in Mosambiek gesaai het. Nuus (20-03-2019)
Netwerk24 Die vere maak dié muffin-man
’n Muffin-verkoper van Bloemfontein meen mense koop nie net jou produk nie, maar ook die verkoopsman se voorkoms – daarom kan jy Anathi Nonxuba (25) elke dag deur ’n ring trek. Nuus (20-03-2019)