Netwerk24 Nagmerrie met beurtkrag tydens verassing
’n Kragonderbreking by ’n krematorium het vir ’n familie in ’n nagmerrie-ervaring ontaard toe die liggaam van hul geliefde vir tien uur in ’n brandoond gelê het. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 NG Kerk gaan nie uitspraak oor gay-huwelike beveg
Die NG Kerk (NGK) gaan nie appelleer teen die hofbeslissing verlede maand dat hy gefouteer het toe daar in 2016 besluit is dat selfdegeslaghuwelike nie in dié Kerk voltrek mag word nie. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Malema 'kan volgende staatsrede lewer'
Julius Malema, EFF-leier, kan moontlik die volgende staatsrede lewer, meen ’n voormalige ANC-aktivis. Politiek (19-03-2019)
Netwerk24 2 op borgtog ná hulle glo man dreig, aanrand
Die saak teen ’n man van Bellville wat verlede Donderdag by sy huis in hegtenis geneem is, is Maandag in die landdroshof in Atlantis tot 15 April uitgestel. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Jaar ná uitspraak nog niemand vervolg
Presies ’n jaar nadat oudhoofregter Dikgang Moseneke sy uitspraak oor die Life Esidimeni-tragedie gelewer het, is niemand nog strafregtelik vervolg vir hul rol in die dood van minstens 144 … Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Eskom in hof om sy geld van Trillian terug te kry
Eskom het vandeesweek begin met sy hofstryd om die honderdmiljoene rande wat hy na bewering onregmatig aan Trillian Capital Partners betaal het, terug te kry. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Woorde uit Grondwet ‘nie blote versierings’
Die inskripsies uit die Grondwet wat op die trappe van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies aangebring is, is nie net blote versierings nie. Politiek (19-03-2019)
Netwerk24 Nog 20 000 tablette vir arm leerlinge
Die Closed-Loop Learner Network (CLN) wil teen einde vanjaar nog 20 000 rekenaartablette aan behoeftige leerlinge in Vrystaatse skole skenk. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Korrektiewe toesig vir polisielid wat sy vrou skiet
’n Polisieman wat sy vrou in ’n stoeiery om sy dienspistool op ’n partytjie ná haar matriekafskeid noodlottig gewond het, is in die hooggeregshof in Bloemfontein tot drie jaar korrektiewe toesig … Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 ‘Hou kragkrisis gevaar in vir verkiesing?’ vra LP’s
Die moontlike impak van die nasionale kragkrisis op die nasionale en provinsiale verkiesing in Mei was Dinsdag hoog op LP’s se agenda. Politiek (19-03-2019)
Netwerk24 Polisie se kwartiere met rommel besaai
Rommel, so baie en wyd versprei oor trappe dat toegang tot die volgende verdieping versper word, is binne die Mountweg-polisie se enkelkwartiere aangetref. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Vertroue in ANC styg onder Cyril
Sedert pres. Cyril Ramaphosa die leisels van dié party by oudpres. Jacob Zuma oorgeneem het, het die vertroue in die ANC toegeneem, sê die marknavorser Ipsos. Politiek (19-03-2019)
Netwerk24 Só het Guptas VR Laser gekaap
Die Guptas het die omstrede VR Laser-maatskappy destyds onder die eienaar daarvan uitgekoop sonder dat dié ooit bewus was dat dié voortvlugtige familie en Duduzane Zuma, oudpres. Jacob Zuma se seun, … Politiek (19-03-2019)
Netwerk24 Kolisi’s wil niks sê oor boude-foto; vrou kap terug
Nadat Rachel Kolisi Maandag ’n uitbarsting op Instagram gehad het oor ’n foto van ’n vrou se boude wat klaarblyklik aan haar man, die Bokkaptein Siya Kolisi, gestuur is, wou nie een van die twee … Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 NV aanvaar kandidatelys vir SAUK-raad
Die Nasionale Vergadering (NV) het Dinsdag die verslag aanvaar waarin agt kandidate vir aanstelling op die SAUK-raad aanbeveel word. Politiek (19-03-2019)
Netwerk24 NV aanvaar verslag oor wysiging van Grondwet
Die Nasionale Vergadering (NV) het Dinsdag die verslag van die parlementêre ad hoc-komitee aanvaar wat gemoeid is met die wysiging van art. 25 van die Grondwet waarin aanbeveel word dat dié kwessie … Politiek (19-03-2019)
Netwerk24 Meer as 40 kg plastiek gekry in karkas van snoetwalvis
’n Gestrande walvis is Saterdag dood gekry met 40 kg se plastiekafval in sy maag, berig The Washington Post. Nuus (19-03-2019)
Maroela Groep vas wat lisensiesentrum bestorm
Die Tshwane-metropolisie het ʼn groep persone in hegtenis geneem wat die Winternest-lisensiëringskantore, noord van Pretoria, bestorm het. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Utrecht-skieter se eks sê hy is ‘knettergek’
Feitlik alle koerante in Nederland het hul voorblad Dinsdag met groot foto’s en nuus aan die voorval Maandag in Utrecht gewy toe drie mense in ’n trem doodgeskiet en vyf gewond is. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Polisie soek hulp om man op te spoor
Die polisie in Oos-Londen vra die publiek om die vriend van ’n vermoorde vrou te help opspoor. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Beurtkrag ook rampspoedig vir City Power
City Power in Johannesburg sê hy werk hard om te verseker dat beurtkrag slegs ’n minimale impak op inwoners het, ten spyte van die rampspoedige uitwerking op sy infrastruktuur. Nuus (19-03-2019)
Maroela Steinhoff erken grootkoppe het syfers gekook
Vier binnelandse en vier buitelandse leiersfigure in die probleemgeteisterde Steinhoff-groep het meegewerk om winssyfers te bekook sodat die maatskappy sterker moes lyk as wat werklik die geval was… Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 'Geen range, geen stemme'
“Geen range, geen stemme.” Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Sabotasie' word ondersoek
Die polisie se misdaadintelligensie-eenheid stel ondersoek in of die rollende beurtkrag landwyd die gevolg is van sabotasie deur Eskom-personeellede. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Man beswyk ná aanranding omdat hy glo baadjie steel
’n Man van KwaZakhele in Port Elizabeth is glo deur gemeenskapslede aangerand nadat hy blykbaar ’n baadjie gesteel het. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 9 aanvallers slaan toe op motor wat goud vervoer
Die twee mans wat Dinsdagoggend in ’n skietery op die R21 aan die Oos-Rand gewond is, het goud van Pretoria na Edenvale vervoer. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Beurtkrag lei tot watertekorte in Johannesburg
Dit is nie net beurtkrag waarvoor inwoners van Johannesburg hulself moet staal nie, maar ook ’n tekort aan water. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Dinsdag, 19 Maart 2019
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 May gaan uitstel vra tot einde Junie
Die Britse premier, Theresa May, sal Donderdag tydens haar ontmoeting met die Europese Unie vra dat Brexit minstens drie maande uitgestel moet word. Nuus (19-03-2019)
Maroela Huishulp aborteer glo baba in badkamer
“Sy het vir haar werkgewer gesê sy was haar klere, maar die waspoeier was in die kombuis.” Nuus (19-03-2019)
Maroela Nuuskommentaar: België verkoop surpluskrag teen verlies ʼn jaar ná beurtkrag
Kwalik ses maande gelede is die Belge gewaarsku dat hulle dalk strawwe beurtkrag tydens die Europese winter te wagte kan wees, maar die afgelope naweek is so ’n groot surplus van krag gelewer dat g… Nuus (19-03-2019)
Maroela Man skiet glo vrou, toe homself
Die polisie het die man agternagesit en later elders in Fourways voorgekeer. Dit is toe dat hy homself om die lewe gebring het. Nuus (19-03-2019)
Maroela Toyota SA sê oor Steve, AIG
“Toyota SA wil graag sy klante en die mense van Suid-Afrika verseker dat hy deeglik bewus is van die kommentaar op sosiale media wat verband hou met die betrokkenheid van die plaaslike kunstenaar S… Nuus (19-03-2019)
Maroela Beurtkrag: Só staan sake
Gordhan het vanoggend erken dit gaan ʼn enorme stryd wees om die kragkrisis te oorkom. Nuus (19-03-2019)
Maroela E-tol: Dagvaardings glo op pad na motoriste
Padgebruikers, wat juis die mense is wat Makhura aan bewind geplaas het, gaan nou tronkstraf opgelê word bloot omdat hulle van die pad gebruik maak, sê COPE. Nuus (19-03-2019)
Maroela Vier polisiebeamptes vas ná man in vangwa sterf
Twee konstabels en twee sersante is Maandag in verband met dié voorval in hegtenis geneem. Nuus (19-03-2019)
Maroela Polisiebeamptes ruk op na parlement oor griewe
Ongeveer 200 polisiebeamptes het Dinsdag aan ʼn optog na die parlement deelgeneem. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Lyk verdwyn, koelkamers stukkend – DA eis antwoorde
’n Vermiste lyk, stukkende koelkamers waarin lyke gehou word en personeel wat glo op grond van hul politieke affiliasie aangestel word. Politiek (19-03-2019)
Netwerk24 Man wat homself probeer keelaf sny moet tronk toe
’n Getroude man wat homself probeer keelaf sny het nadat hy sy skelmpie met ’n mes doodgesteek het, is in die hooggeregshof in Bloemfontein lank tronk toe gestuur. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Mans in hof 3 dae ná plaasmoord
Kort nadat vier mans ’n plaaswerker van Ladybrand in die Vrystaat na bewering doodgeskiet het, is een van hulle gewond toe hulle glo oor die buit gestry en ’n skoot van ’n vuurwapen afgegaan het. Die … Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Man nog onbekend
Die identiteit van ’n man wat homself om die lewe gebring het nadat hy ’n vrou, vermoedelik sy vriendin, naby ’n hospitaal in Fourways, Johannesburg, geskiet het, is nog nie bekend gemaak nie. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 ANC kla by polisie oor DA
Die ANC in Sedibeng eis dat die DA-beheerde Midvaal- plaaslike munisipaliteit in Gauteng antwoord op beweringe van korrupsie waarby senior beamptes van die munisipaliteit betrek word. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Rowers slaan toe op 3de Chinese sakeman in VS
Nog ’n Chinese sakeman van die Vrystaat het Dinsdagoggend die slagoffer van misdadigers geword toe hy op pad na die varsproduktemark in Bloemfontein beroof is. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 2 wagte in transitorooftog geskiet
Twee veiligheidswagte is Dinsdagoggend in ’n transitorooftog op die R21-noord by Boksburg aan die Oos-Rand raakgeskiet. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Geen borgtog vir vermeende polisie-moordenaar
’n Versoek om verder te studeer is nie genoeg rede om borgtog aan ’n vermeende polisiemoordenaar toe te staan nie, het die landdroshof in Port Elizabeth Dinsdag beslis. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Hoftolk se verkrag-verhoor kom eindelik tot einde
’n Marathon-verkragtingsverhoor waarin ’n gewese Bloemfonteinse hoftolk alles in sy vermoë gedoen het om te verhoed dat dié verhoor voortgaan, kom uiteindelik tot ’n einde. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Hoekom noem Franse minister haar kat Brexit?
Die Franse minister vir Europese sake noem haar kat Brexit, en sy verduidelik op haar persoonlike Facebookblad waarom sy dié naam gekies het. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Packham ‘lief vir die lewe, maar nie vir sy vrou’
Rob Packham was lief vir sy lewe, maar nie vir sy vrou nie. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 ‘Hallo, broer, welkom,’ sy laaste woorde aan skieter
Jacinda Ardern, Nieu-Seeland se premier, het die dapperheid en moedigheid van die aanbidders in die al-Noor-moskee geprys toe ’n gewapende man toegeslaan en hul vriende en familielede doodgeskiet het. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 ‘Ons verstaan’
Meer 300 polisiebeamptes van polisiestasies in die Kaapse Skiereiland het Dinsdagoggend by die Parade in Kaapstad byeengekom. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Skut vergroot vir meer taxi’s
Die Ndabeni-skut naby Pinelands in Kaapstad gaan vergroot word om plek te maak vir 750 voertuie. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Man se lyk in motor gekry nadat hy vrou skiet
’n Vrou (50) veg om haar lewe nadat ’n man, vermoedelik haar kêrel, haar Dinsdag buite die Life Fourways-hospitaal in Johannesburg geskiet het. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Lugfoto’s bied blik op Idai se spoor van verwoesting
Die wydverspreide verwoesting wat die sikloon Idai in veral die omgewing van Beira in Mosambiek veroorsaak het, blyk uit foto’s wat uit ’n helikopter geneem is. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Australiese premier vra vir beperkings op sosiale media
Scott Morrison, premier van Australië, het gevra dat daar wêreldwye beperkings op sosiale media geplaas moet word na aanleiding van die skietvoorval in sy buurland Nieu-Seeland. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 ‘Lewis Hamilton van duiwe’ vir $1,5 m. verkoop
Armando, ’n duif wat as die Lewis Hamilton van duiwe beskryf word, is vir $1,5 miljoen op ’n veiling verkoop. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Man byna vermoor ná vals verkragklag
’n Tienjarige kind van Kroonstad se leuen dat sy verkrag is, het byna daartoe gelei dat ’n man deur die gemeenskap doodgeslaan is. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Packham se skelmpie getuig vandag
Dit is vandag die sesde dag in die moordverhoor van Rob Packham in die hooggeregshof in Kaapstad. Die verhoor het op 11 Maart begin. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Idai eis tot 1 000 lewens in Mosambiek, sê president
Sikloon Idai kan tot meer as 1 000 lewens geëis het in Mosambiek, het pres. Filipe Nyusi van dié land Maandag in ’n radio-uitsending gesê. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 70-jarige dood in gim in Durban
'n Man in sy 70's is Maandagmiddag dood terwyl hy by 'n buitelug gimnasium in St. Helen Joseph-weg in Durban geoefen het. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Man skiet vrou, homself in Fourways
'n Man het sy vrou Dinsdagoggend in Fourways, Johannesburg, naby 'n hospitaal doodgeskiet. waarna die man gevlug het. Nuus (19-03-2019)
Maroela Verdagte vas ná skietvoorval in Nederland
Die aanvaller het reeds ʼn kriminele rekord. Nuus (19-03-2019)
Maroela Foto’s: Dodetal styg ná sikloon Idai tref
“Die water van die Pungue- en Buzirivier het oorstroom, en nedersettings heeltemal laat verdwyn en gemeenskappe afgesny. Liggame wat in die water dryf kan gesien word.” Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 2 hoor Vrydag oor borgtog
Die twee mans wat saam met ’n berugte taxibaas van Mamelodi teregstaan op aanklagte van afpersing sal Vrydag hoor of hulle op borgtog vrygelaat gaan word. Nuus (19-03-2019)
Netwerk24 Opgradering ‘goeie nuus’ vir Kaapstad-metro
Die Kaapstad-metro het Moody’s so beïndruk dat die graderingsagentskap besluit het om hom op te gradeer – van negatief na stabiel. Nuus (19-03-2019)