Netwerk24 Gordel stywer oor duur ampsmotors, oorsese reise
Nuwe maatreëls oor die amptelike motors vir lede van die uitvoerende gesag asook ’n beperking op internasionale reise vir ministeriële gades is glo ná die verkiesing op pad. Politiek (17-03-2019)
Netwerk24 ‘Maagkiem’ – en toe is baba verlam
Hy is net ses maande oud, maar hy is reeds ’n vegter, sê Candice Hall van Pretoria oor haar blouoog met die kuiltjies. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Gordhan sê gou meer oor ingryping by Eskom
Voortslepende beurtkrag en veral fase vier-beurtkrag is “onaanvaarbaar en ontwrigtend” vir die land se ekonomie. Politiek (17-03-2019)
Netwerk24 Twee polisielede en omstander sterf in skietvoorvalle
Twee polisielede is die afgelope naweek in afsonderlike voorvalle in KwaZulu-Natal doodgeskiet. In een van die voorvalle is twee aanvallers en ’n omstander ook doodgeskiet en is twee verwond. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Laerskool Saamtrek se atlete skitter op SA’s
Die Laerskool Saamtrek in Klerksdorp het vyf Suid-Afrikaanse kampioene opgelewer en twee silwermedalje-wenners op die afgelope Suid-Afrikaanse kampioenskap in Germiston. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 ‘Interne omsendbrief’ maan teen polisiestaking
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) waarsku lede steeds teen enige moontlike staking Maandag oor agterstallige bevorderings. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Erdogan wys gru-beelde van aanval op Moskee
Pres. Recep Tayyip Erdogan, president van Turkye sê die verdagte wat aangekeer is vir die aanval op twee moskees in Christchurch, Nieu-Seeland, het ook dreigemente gemaak teenoor Turkse Moslems. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Moskee-skieter se ouma praat
Die familie van ’n Australiese man sê hulle is geskok oor sy beweerde betrokkenheid by die menseslagting van 50 Moslemaanbidders in Nieu-Seeland. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Skade én seën ná hewige storms in binneland
Stormwind en reën het die naweek dankbaarheid maar ook skade oor groot dele van die binneland gebring. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Ouers verpletter oor 16-jarige se dood op motorfiets
Die veelsydige jong sportman van die Vrystaatse Goudveld wat die naweek in ’n motorfietsongeluk dood is, “was ’n tipiese Afrikaanse boerseun wat versot was op sport, veral rugby en krieket”. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Kanker eis voorsitter van DA se Jhb-koukus
Die voorsitter van die Johannesburgse koukus van die DA is Vrydag aan kanker dood. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Jonges leer skiet met .22’s
Kinders van so jonk as tien jaar oud het Saterdag op ’n skietveld buite Bloemfontein byeengekom om met .22-gewere oor ’n afstand van 25 m te leer skiet. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Sikloon tref Zim ook
Zimbabwe het die jongste land geword waar die tropiese sikloon Idai sterftes en verwoesting veroorsaak het met minstens 31 mense wat in die oostelike dele van die land dood is terwyl dosyne nog … Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Kitsvloede eis 58 in Indonesië
Minstens 58 mense is dood toe stortreën uitgesak en kitsvloede en modderstortings in die ooste van Indonesië meegebring het. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Flaminkkuikens Dawid en Goliat verras laerskool
Leerlinge aan die Laerskool Die Poort in Pretoria kon Vrydag nie hul oë glo toe Dawid en Goliat, twee grootflaminkkuikens, op die laaste dag van die eerste skoolkwartaal by hulle kom kuier het nie. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Gearresteerde taxibaas wil Cele verkla
Die Mamelodi-taxibaas Vusi (Khekhe) Mathibela en sy vennoot Elias Skhosana, wat tans in arres is, het aangedui hulle beoog om Bheki Cele, minister van polisie, vir naamskending te dagvaar. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Miljoene mossels spoel uit op Plet
Miljoene mossels (Mactra glabrata oftewel witgapermossels) het verlede week op Robbergstrand in Plettenbergbaai in die Suid-Kaap uitgespoel weens onstuimige seetoestande. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Oudsoldaat reis ver om makkers weer te sien
’n Oud-valskermsoldaat het vandeesweek honderde kilometers afgelê om oudkollegas te besoek om herinneringe van die ou dae te herroep. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 ANC-hoë in KZN vas weens moord
Mluleki Ndobe, ’n senior ANC-leier in KwaZulu-Natal, is in hegtenis geneem weens vermoedelik die moord op Sindiso Magaqa, die voormalige sekretaris-generaal van die ANC-jeugliga. Nuus (17-03-2019)
Maroela Gautengse regering kanselleer alle Bosasa-kontrakte
Die Gautengse regering sal alle kontrakte met Bosasa kanselleer en prokureurs is opdrag gegee om die kansellasie met onmiddellike effek in werking te laat tree, het premier David Makhura Sondag ges… Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Algeryne nie lus vir foefies
Algerië se nuut aangestelde eerste minister het begin met gesprekke om ’n nuwe regering saam te stel, maar dit lyk nie of Algeryne daarvoor gaan val nie. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Twee vas wat student glo uit gebou stamp
’n 18-jarige student is Saterdag dood nadat hy glo uit ’n woonstelblok gestamp is en sewe verdiepings ver geval het. Nuus (17-03-2019)
Maroela IRR sê kiesers is ontevrede met ANC
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rassebetrekkinge (IRR) het Sondag gesê kiesers het op ses kernkwessies hul ontevredenheid met die ANC uitgespreek. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Walvis se karkas by Kampsbaai gevind ná skip dit glo tref
Die karkas van ’n jong walvis is na die hawe in Groenpunt, Kaapstad gesleep ná dit glo deur ’n skip getref is. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 R2 m. van Mmusi, DA geëis ná ‘laster’ teen Herron
’n Eis van R2 miljoen is teen Mmusi Maimane, DA-leier, en die DA ingedien nadat hy glo op die radio na Brett Herron as “korrup” en ’n “rassis” verwys het. Politiek (17-03-2019)
Netwerk24 Sammy veilig tuis ná sy ma hom ‘ontvoer’
Die verlange na sy pa, oupa, ouma, oumagrootjie en troeteldiere is nou iets van die verlede vir die seuntjie wat deur sy ma in die stad “ontvoer” is. Nuus (17-03-2019)
Maroela Facebook verwyder miljoene video’s oor massaskietery
Facebook het binne die eerste 24 uur ná ʼn massaskietery by twee moskees in Christchurch, Nieu-Seeland, ongeveer 1,5 miljoen video’s van die voorval van dié sosialemediaplatform verwyder. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Meegevoel aan familie van jong motorfietsryer
Medelye het Sondag vir die Eloff-gesin van Virginia in die Vrystaat ingestroom nadat hul seun in ’n motorfietsongeluk dood is. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 NZ-skieter had glo ook Turkse Moslems in sy visier
Pres. Recep Tayyip Erdogan van Turkye sê die verdagte wat aangekeer is vir die aanval op twee moskees in Christchurch, Nieu-Seeland, het ook dreigemente gemaak teenoor Turkse Moslems. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Vleismes-moordverdagte daag nie by hof op
’n Man van Virginia wat na bewering sy vrou met ’n vleismes vermoor het, word deur die polisie gesoek nadat hy nie vir sy verskyning in die hooggeregshof opgedaag het nie. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Britse man (63) dood toe hy skubaduik
’n 63-jarige Britse man is by Simonstad dood nadat hy glo bewusteloos geraak het terwyl hy met sy dogter gaan skubaduik het. Nuus (17-03-2019)
Maroela Drie Prasa-hoofde op spesiale verlof geplaas
Drie uitvoerende hoofde van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) is op spesiale verlof geplaas en ʼn vierde hoof is geskors. Nuus (17-03-2019)
Maroela Stella-saak: ‘Toe hang ek haar op’
“Toe praat ons bietjie oor haar kêrel wat sy nou het. Toe vra ek stuur hy spesifieke foto’s vir haar, toe sê sy ja. Toe maak sy my seer van voor af. Toe hang ek haar op.” Nuus (17-03-2019)
Maroela Gautengse wetgewer by MRK verkla
“Die VF Plus het al baie bewerings gehoor oor hoe lede van minderheidsgroepe se CV’s bloot weggegooi word sonder dat hulle eers in aanmerking vir ʼn pos geneem word. Indien ʼn mens weet wat wer… Nuus (17-03-2019)
Maroela Geen water meer by dié Gautengse hospitaal
ʼn Hospitaal in Germiston moes pasiënte wegwys en operasies kanselleer weens ʼn gebrek aan water by die hospitaal. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Plan om matriek oor 2 jaar te skryf laat vaar
Die departement van basiese onderwys erken uiteindelik sy tweejaarmatriekplan is ’n mislukking en moet geskrap word. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 ‘Hy wurg al vroeër’
Enkele ure voordat die 17-jarige Sharnelle Hough in die skoolkoshuis by die Hoërskool Stella vermoor is, het haar vermeende moordenaar, Xander Bylsma, haar blykbaar gebel en uitgeskel. Nuus (17-03-2019)
Maroela Britse toeris sterf tydens skubaduik in Valsbaai
ʼn Britse toeris is Saterdagoggend dood toe hy in Valsbaai naby Simonstad geskubaduik het. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Kinders, ou mense dood in moskee-skietery
Kinders en ou mense tot die ouderdom van 71 jaar tel onder die 49 slagoffers wat dood is tydens Vrydag se aanval op twee moskees in Christchurch, Nieu-Seeland. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Steinhoff se web van sake nie gou ontrafel
Ná ’n forensiese ondersoek van 14 maande wat meer as R100 miljard se bedrog wat oor ’n dekade gepleeg is, blootgelê het, is dit steeds nie duidelik wie presies almal baat gevind het by die massiewe … Nuus (17-03-2019)
Praag Eskom straf Suid-Afrika met deurnagbeurtkrag
Ná jare van korrupsie, plundery en wanbestuur, is Eskom kennelik besig om al hoe verder in duie te stort want die elekrisiteitsverskaffer het gister (Saterdag) deurnagbeurtkrag van 16 tot 17 Maart … Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Donker prentjie vir GEPF
Die staatsdiens se pensioenfonds (GEPF) se geldelike posisie het verder verswak en hul aktuarisse waarsku dat dit kan vererger. Die GEPF se jongste aktuariële waardasie, wat op op 31 Maart 2018 … Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 Discovery-lede gaan hoes as hulle nie dié fynskrif lees nie
Lede van Discovery se siekefonds kan van April af met ’n bybetaling van 20% op hul chroniese medisyne “gestraf” word as hulle nie by nuwe, strenger reëls oor chroniese medikasie hou nie. Nuus (17-03-2019)
Netwerk24 JZ-kamp kaap ANC se kieslys
Die Zuma-kamp in die ANC het die afgelope week ’n reuseslag geslaan toe hulle daarin geslaag het om die party se kieslys vir Meimaand se verkiesing van talle lojale Ramaphosa-ondersteuners te stroop. Politiek (17-03-2019)