Netwerk24 Moskee-skieter wys glo rassistiese teken in hof
Brenton Harrison Tarrant (28) het glo ’n rassistiese handgebaar, wat verband hou met wit heerskappy, gewys met sy hofverskyning. Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 Motorfietsryer helder oordag by kruising doodgeskiet
’n Motorfietsryer is Saterdag helder oordag in Roodepoort doodgeskiet. Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 Vlugopnemer nog bekyk
Die vlugopnemer van die gedoemde vlug van die Ethiopiese lugdiens wat Sondag neergestort het, word nog ondersoek. Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 Polisiemanne en omstander in KZN doodgeskiet
Twee polisiemanne en ’n omstander is Vrydag in twee verskillende skietvoorvalle doodgeskiet. Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 Mense smeek wildtuin om sebravul te red
’n Video van ’n sebravul in die Krugerwildtuin wat vermoedelik afgedwaal het van die trop, het mense die afgelope paar dae aan die praat op sosiale media. Nuus (16-03-2019)
Maroela Sikloon Idai: Minstens 24 dood, 40 vermis in Zim
Minstens 43 persone is in die ooste van Zimbabwe en sentraal Mosambiek dood ná die tropiese sikloon Idai die gebied Vrydagaand en Saterdagoggend getref het. Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 Vroue vas oor ivoor
Die polisie in Makhado, buite Thohoyandou, het Vrydag twee vroue, onderskeidelik 28 en 35 jaar oud, in hegtenis geneem omdat hulle onwettig in besit van ivoor was. Nuus (16-03-2019)
Maroela Kenners ondersoek vlugopnemer ná vliegtuig val
Kenners in Parys, Frankryk, het met tegniese werk begin op die vlugopnemer van die Ethiopian Airlines-vliegtuig wat kort ná dit opgestyg het, neergestort het. Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 DA wil ANC-steun onder 60% hou en Gauteng oorneem
Die DA se groot doel in die komende verkiesings is om te keer dat die ANC nasionaal ’n meerderheid van 60% kry en om beheer te neem oor Gauteng. Politiek (16-03-2019)
Netwerk24 Kind nié ontvoer, sê vriend
Dit was die beurt van die pa (35) wat Vrydag op ’n klag van ontvoering in hegtenis geneem is om sy dogtertjie vir die vakansie saam met hom te neem, sê De Wet Strydom, voorsitter van Parents for … Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 Betogers slaags met polisie in Frankryk
Die geelbaadjiebetogers het hulle Saterdag voor die Arc de Triomphe in Parys teen die polisie vasgeloop en waterkanonne is ingespan om hulle uiteen te jaag. Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 Idai eis 24 in Zimbabwe
Minstens 24 mense is in Zimbabwe dood nadat sikloon Idai, wat nou ’n tropiese storm is, Zimbabwe Vrydag bereik het. Nuus (16-03-2019)
Maroela MTN onttrek oor Steve by AIG-konserte
Die selfoonnetwerkreus MTN het aangekondig dat hy alle bande met die Afrikaans is Groot-handelsmerk gesny het, ná versoeke op sosiale media omdat die sanger Steve Hofmeyr by die konserte optree. Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 Net DA se lys ‘spieëlbeeld van SA’
Die DA het Saterdagmiddag sy kandidatelys vir die parlement en provinsiale wetgewers bekend gemaak en dit beskryf as die mees diverse en meritokratiese lys van alle partye in die land. Politiek (16-03-2019)
Maroela Dief vas wat glo al 3 maande lank by een huis steel
ʼn 25-jarige man is in hegtenis geneem wat glo deel is van ʼn groep wat al sedert Desember 2018 eiendom wegdra van ʼn huis waar ʼn vrou, wat geestelik onstabiel is, woon. Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 Só lyk DA se kandidatelys vir verkiesing
Die DA het Saterdagmiddag in Johannesburg sy kandidatelys vir die verkiesing bekend gemaak Politiek (16-03-2019)
Maroela Fase 4-beurtkrag Saterdag ingestel
Kragonderbrekings het Saterdagoggend na fase 4 opgeskuif “weens ʼn gebrek aan bykomende opwekkingsvermoë wat ʼn daling in invoere van Mosambiek insluit”, het Eskom Saterdag gesê. Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 4 dood toe 9 voertuie op N1 bots
Vier mense is Saterdagoggend buite Beaufort-Wes op die pad na Leeu-Gamka dood is. Nuus (16-03-2019)
Maroela Fase 4-beurtkrag Saterdag ingestel
Kragonderbrekings het Saterdagoggend na fase 4 opgeskuif “weens ʼn gebrek aan bykomende opwekkingsvermoë wat ʼn daling in invoere van Mosambiek insluit”, het Eskom Saterdag gesê. Nuus (16-03-2019)
Maroela Soektog duur voort na ontsnaptes
Die polisie in Witpoort buite Lephalale (Ellisras) het ʼn grootskaalse soektog van stapel gestuur na drie verhoorafwagtendes wat Donderdag uit polisie-aanhoudingselle ontsnap het. Nuus (16-03-2019)
Maroela Vroue vas oor olifanttande
Twee vroue, onderskeidelik 28 en 35 jaar oud, is Vrydag in Limpopo in hegtenis geneem in verband met die besit van twee olifanttande. Nuus (16-03-2019)
Maroela Ruan Josh kap terug ná talle bewerings oor maatskappy
Ruan Josh, die gewilde sanger en bestuurder van Wow Music Distribution, het Maroela Media genader om sy kant van die saak te stel nadat talle bewerings in die media gemaak is oor dié gelikwideerde … Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 Steun vir pa wat dogtertjie ‘ontvoer’
’n Pa van Middelburg wat glo sy dogtertjie in Pretoria ontvoer het, se vlugtog het Vrydagmiddag in die Noord-Kaap naby Warrenton tot ’n einde gekom toe hy in ’n motorongeluk betrokke was. Nuus (16-03-2019)
Maroela Nóg ‘n skolier by Noordwes-skool aangeval
“Dit is deur die genade van God dat geen lewensgevaarlike organe getref is nie. Ons is dankbaar dat hy nie ernstig beseer of dood is nie.” Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 Bloem-petroljoggie red kleuters toe bye toeslaan
’n Petroljoggie van Bloemfontein het Donderdag vreesloos in ’n swerm bye ingehardloop om drie paniekbevange kleuters uit ’n motor te red nadat hul pa gevlug het. Nuus (16-03-2019)
Maroela LUR Mazibuko moet afgedank word, vra VF Plus
Die party glo dat Faith Mazibuko doelbewus hierdie uitlatings gemaak het en dat geen verskoning wat sy in die openbaar teenoor wittes en Indiërs maak, die seer en pyn gaan wegneem wat sy veroorsaak… Nuus (16-03-2019)
Netwerk24 Skuldigbevinding van stropers ‘groot oorwinning’
Die skuldigbevinding van drie renosterstropers in die Oos-Kaap kan volgens die staatsaanklaer in die saak as een van die grootste suksesse teen dié onwettige bedryf in die land beskou word. Nuus (16-03-2019)