Netwerk24 Balju kom vir nog bates van VS-munisipaliteit
Indien die Maluti-a-Phofung-munisipaliteit in die Vrystaat nie teen vroeg volgende week die ooreengekome bedrag Eskom-skuld vereffen nie, sal die balju terugkeer om op sy meubels beslag te lê. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Appèl oor opheffing van AGB-likwidasie
Cloete Murray, voorlopige likwidateur van African Global Beherend (AGB), gaan appelleer teen die bevel van die hooggeregshof in Johannesburg dat hy die beheer oor die maatskappy aan die eienaars … Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Afrikaans is Groot hoor Vrydag MTN los borgskap
“Volgens ons bly die logos op en die borgskap gaan voort.” Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 ANC-lys wys ‘party luister nie na die mense’
Al verskyn ANC-lede se name op die lyste om die party ná die Mei-verkiesing in die parlement en die provinsiale wetgewers te verteenwoordig, beteken dit nie hulle is geregtig op ministeriële poste … Politiek (15-03-2019)
Netwerk24 De Doorns-ma fnuik rowers wat haar seun ontvoer
’n Gesin van De Doorns is Donderdagmiddag deur ’n nagmerrie-ervaring toe hulle in hul huis deur vyf mans oorval is. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Verkragter kry 25 j. tronk ná vorige vonnis van 10 j.
’n Man wat minder as twee jaar gelede uit die tronk gekom het nadat hy ’n vonnis van tien jaar uitgedien het, is in die hooggeregshof in Bloemfontein vir 25 jaar terug tronk toe gestuur omdat hy ’n … Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Gift of the Givers gaan help in Mosambiek
Die noodlenigingsorganisasie Gift of the Givers sê hy het toestemming gekry om noodleniging in Mosambiek te lewer nadat die tropiese sikloon Idai groot skade in die suidooste van die land aangerig … Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Premier berispe LUR oor ras-uitlatings
David Makhura, premier van Gauteng, het Faith Mazibuko, LUR vir sport, kuns en kultuur, te midde van toenemende eise dat sy bedank, “tereggewys” oor haar gedrag teenoor haar personeel. Politiek (15-03-2019)
Netwerk24 Man doodgeskiet, kind gewond by moskee in Kaapstad
’n 42-jarige man is dood en ’n kind gewond in ’n skietery Vrydagmiddag by ’n moskee in Athlone, Kaapstad. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Skoolhoof Hein Knoetze groet Driehoek
Die Here het hom 36 jaar in die onderwys voorberei om die loopbrugtragedie by die Hoërskool Driehoek te hanteer, het Hein Knoetze op sy laaste dag as hoof van dié skool in Vanderbijlpark gesê. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Inskrywings by skole in W-Kaap sluit vandag
Ouers het nog tot Vrydag 15 Maart om hul kinders by skole in die Wes-Kaap vir 2020 in te skryf, en hulle behoort teen Mei te weet wat die uitslag van hul aansoeke is. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 4 op borgtog ná betogings in Saldanhabaai
Drie van die vier mans wat Donderdag in verband met Woensdag se gewelddadige betogings op ’n bouperseel van die konstruksiemaatskappy WBHO in Saldanhabaai in hegtenis geneem is, is Vrydag op borgtog … Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Kaapse kinders betoog oor omgewingsake
’n Groot groep jong mense van Kaapstad het Vrydag by die parlement opgedaag om bewustheid oor omgewingsake te skep. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Vrystaat is nat, maar N-Kaap trek swaar
Boere in die Noord-Vrystaat hou nou asem op dat die ryp lank genoeg sal wegbly en dat nog ’n paar millimeter reën sal val voordat dit koud word. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Vrydag, 15 Maart 2019
Net voor jy jou skoene uitskop en gaan naweek hou - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (15-03-2019)
Maroela Regter onttrek hom aan pastoor se mensehandelsaak
Mandela Makaula, regter in die hooggeregshof in Port Elizabeth, het Vrydag hom onttrek aan die omstrede mensehandelsaak van die Nigeriese pastoor Timothy Omotoso. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Busse kan nie ry weens vullis in strate ná protesoptrede
Die Go George- openbare busdiens in George in die Suid-Kaap is Vrydagoggend ’n ruk lank vertraag toe busse in die Pacaltsdorpse woonbuurt New Dawn Park nie kon ry nie weens sakke vullis en rommel wat … Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 ‘Weldoeners’ steel glo geld op ongelukstoneel
’n Vrou wat saam met haar twee dogters na die Kgalagadi-oorgrenspark onderweg was, se vakansiegeld is gesteel nadat hul motor op die R27 gerol het. Nuus (15-03-2019)
Maroela SA verloor miljarde deur onwettige tabakhandel
Die minister van finansies het Vrydag in die parlement onthul hoeveel miljarde rand die Suid-Afrikaanse staat jaarliks aan belastinginkomste verloor weens onwettige tabakhandel. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Vrou ‘mag maar’ middelvinger vir gereg wys
Jy mag maar jou middelvinger vir die gereg wys, het die federale appèlhof in Amerika bevind. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Dronkbestuurder gooi draaie, tref polisiekantoor
Gewoonlik moet die polisie gaan soek vir mense wat dronk bestuur, maar dié keer het die dronkbestuurder na die polisiekantoor toe gekom. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Staatskaping baie groter as Zuma, sê Jonas
Staatskaping is veel groter as oudpres. Jacob Zuma omdat dit struktureel én sistemies is, het Mcebisi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies, Vrydag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na … Politiek (15-03-2019)
Netwerk24 Juffrou wat kind klap gaan terug skool toe
Clarissa Venter (34) keer op 2 April terug na Sans Souci Girls’ High School in Kaapstad nadat sy ’n finale waarskuwing en boete ná die klapvoorval ontvang het. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Isuzu help met lorries vir waternood in Makhanda
Isuzu Motors Suid-Afrika het twee vragmotors met watertenks aan Gift of the Givers beskikbaar gestel om die waternood op Makhanda (Grahamstad) te help verlig. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Cyril spreek medelye met NS uit ná moskee-skietery
Pres. Cyril Ramaphosa het Vrydagmiddag sy medelye uitgespreek met die regering en die mense van Nieu-Seeland ná die dubbele moskee-aanval in Christchurch. Politiek (15-03-2019)
Netwerk24 3 taxibestuurders vas weens verkeersboetes
Drie taxibestuurders is die afgelope week in Kaapstad in hegtenis geneem vir uitstaande verkeersboetes wat gesamentlik op byna R400 000 te staan kom. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Man, seuns gevonnis wat varke met panga aanval
Twee minderjarige seuns en ’n 25-jarige man is elk gevonnis tot ’n boete van R6 000 of 12 maande gevangenisstraf (wat vir vyf jaar opgeskort is) nadat hulle skuldig gepleit het op ’n aanklag van … Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Makaula onttrek hom ‘in belang van geregtigheid’
Hoewel regter Mandela Makaula van mening is dat daar geen gronde bestaan vir hom om homself te onttrek as regter in die past. Timothy Omotoso-verhoor nie, het hy dit tog gedoen in die belang van … Nuus (15-03-2019)
Maroela Bejaarde met hamer aangeval op kleinhoewe
Pienaar het vroeër dié aand beweging op die erf opgemerk waarna hy die plaaslike buurtwag ontbied het. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Meer as 100 al dood weens sikloon in Mosambiek
Dele van Mosambiek se suidoostelike kus is sonder krag en kommunikasie weens die sikloon Idai wat met swaar reën en wind van tot meer as 170 km/h verwoesting gesaai het. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Xander ‘by volle positiewe’ toe hy uitwysings doen
Xander Bylsma was “nugter en by sy volle positiewe” toe hy uit eie keuse aan die polisie uitwysings gedoen het op die toneel waar die Stella-slagoffers se lyke gevind is. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Gerrie reg vir staatskapers wat NVG nie vervolg
AfriForum se private vervolgingseenheid sal elke saak van staatskaping aanvat wat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) besluit om nie te vervolg nie. Politiek (15-03-2019)
Netwerk24 Mooreesburg-inwoner sterf in ongeluk op N7
Johan Steyn, ’n inwoner van Malmesbury, is Vrydag in ’n ongeluk op die N7 net buite die dorp dood. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Polisie vang vermeende skieter voor SA vrou
“Dit was soos ’n episode uit ’n misdaadreeks,” sê ’n Suid-Afrikaner, nadat swaar gewapende polisiebeamptes etlike meter van haar af op een van die vermeende skieters in die moskee-aanval in … Nuus (15-03-2019)
Maroela Tieners in hof ná moord op skoolseun
Beeldmateriaal is vroeër aan die polisie oorhandig wat dié drie leerders van ander skole op die toneel geplaas het. Nuus (15-03-2019)
Maroela Donker prentjie geskets oor brandstofpryse
Daar is ʼn verdere vlieg in die salf, naamlik die brandstofheffings wat van April van toepassing sal wees. Nuus (15-03-2019)
Maroela Solidariteit Beweging stuur sterk boodskap aan Europa
Die Beweging het reeds ’n tyd gelede ’n besluit geneem om met verhoogde internasionale skakeling groter bewustheid in die buiteland oor die situasie in Suid-Afrika te skep en om aktief steun te wer… Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Jongboer-finaliste ‘sterk leiers’
Die vier finaliste vir Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar vir 2019 is spesiale mense wat in enige bedryf ’n sukses sou maak. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 SA Moslem- en Joodse raad veroordeel terreur-aanval
Die Suid-Afrikaanse Moslem Juridiese Raad (MJC) het hom Vrydag skerp uitgespreek teen die geweld op plekke van aanbidding nadat gewapendes op twee moskees in Nieu-Seeland losgebrand het. Politiek (15-03-2019)
Netwerk24 Man bel vrou, kort daarna is hy in ongeluk dood
“Hy het my nog vanoggend om 05:30 gebel. Hy bel my elke oggend wakker. Kort daarna het die ongeluk gebeur,” sê Petrie Steyn, wie se man, Johan, Vrydagoggend in ’n motorongeluk op die N7 dood is. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Mafiabaas in New York doodgeskiet
Vir die eerste keer in 34 jaar is ’n mafiabaas in New York op straat vermoor toe Francesco “Franky Boy” Cali, vermoedelik waarnemende hoof van die Gambino-mafiafamilie, Woensdag voor sy huis … Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 'Nooit het ek gedink ek sal so iets sien'
Ooggetuie vertel van die skietvoorval Vrydag by die Al Noor-moskee in Christchurch, New-Zealand. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Missiele afgevuur op Tel Aviv
Vir die eerste keer sedert die oorlog tussen die Palestyne en Israel in 2014, is Tel Aviv in Israel Woensdagnag geteiken deur missiele wat van Gaza afgevuur is. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Bendelede se beweerde afpersing met kontrak ‘beloon’
Die voormalige burgemeesterskomiteelid vir vervoer en stedelike ontwikkeling in die Kaapse metroraad sê hy is diep geskok dat dieselfde bende wat na bewering agter die dreigemente en afpersery in die … Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Vlieënier wat ministers Bird-eiland toe vlieg, vertel
Hy het nie altyd van genl. Magnus Malan, ’n voormalige minister van verdediging in die NP-regering, gehou nie, maar pedofilie? Nooit! sê 'n vlieënier wat die ministers op ’n keer na Bird-eiland … Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Vrou wat sê Mabuza wil moor, agter tralies
’n Vrou wat adj.pres. David Mabuza daarvan beskuldig dat hy deel is van ’n komplot om ’n sakeman van Mpumalanga te vermoor, is deur die Valke in hegtenis geneem. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Binneverhoor oor Bylsma se bekentenis oor Stella-moorde
Xander Bylsma (19) se verhoor, wat Dinsdag begin het, duur Vrydag in die hooggeregshof in Mmabatho voort. Hy staan tereg weens die moord op Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) van Stella … Nuus (15-03-2019)
Maroela Dodetal bevestig in Nieu-Seeland-skietvoorvalle
Een van die mans het glo verantwoordelikheid aanvaar vir die aanval in ʼn manifes van 74 bladsye waarin hy verduidelik wie hy is en die redes vir sy optrede. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Mcebisi Jonas getuig weer voor Zondo
Mcebisi Jonas, ’n voormalige adjunkminister van finansies, getuig Vrydag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping in Johannesburg. Politiek (15-03-2019)
Netwerk24 ‘Meer wat na Tuinroete verhuis, plaas druk op omgewing’
Meer mense wat na die Tuinroete in die Suid-Kaap verhuis plaas meer druk op die ekologies sensitiewe omgewing. Nuus (15-03-2019)
Maroela Stella-saak: Xander se ‘helderheid’ in hof betwis
Bylsma beweer hy het die dag toe hy sy bekentenis afgelê het tien Serdep-tablette gedrink omdat hy selfmoord probeer pleeg het. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Nieu-Seeland-premier bevestig 40 dood in aanval op moskees
Nieu-Seeland-premier bevestig 40 dood in aanval op moskees Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Sonny Bill in trane oor skietery in Nieu-Seeland
Die All Black Sonny Bill Williams het sy skok en hartseer in 'n video op Twitter uitgespreek oor Vrydag se aanval op twee moskees in Christchurch, Nieu-Seeland. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 ‘Onderwêreld-baas’ by huis in Kaapstad aangekeer
’n Vermeende lid van die Kaapse onderwêreld en ’n vennoot van Mark Lifman, nog ’n Kaapse sakeman met vermeende bande met die Kaapse onderwêreld, is Donderdagaand kort ná 21:00 by ’n huis in … Nuus (15-03-2019)
Maroela Polisieman verkrag glo vrou in aanhouding
ʼn 50-jarige polisebeampte in Noordwes is in hegtenis geneem op aanklag van verkragting. Nuus (15-03-2019)
Maroela Talle dood ná skietvoorvalle in Nieu-Seeland
Jacinda Ardern, die land se eerste minister, het dit as een van Nieu-Seeland se donkerste dae beskryf. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Potch groet bekroonde prof. Saayman
Die bekroonde navorser en ’n direksielid van Aardklop, prof. Melville Saayman (53), se dood het Donderdag skokgolwe deur die akademiese wêreld, die toerismebedryf en die kunste gestuur. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Mufasa is nog vol 'brul’ ná sy omswerwinge
Mufasa, die rekord-breker-leeu van die Karoo-Nasionale Park naby Beaufort-Wes, is gesond en sy toestand “uitstekend” nadat hy bykans ’n maand lank op vrye voet was. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Hier is die ANC se nasionale lys
Hier is die ANC se finale nasionale lys vir die algemene verkiesing op 8 Mei. Politiek (15-03-2019)
Netwerk24 Beurtkrag Vrydag op fase 2
Eskom het aangekondig dat beurtkrag van 08:00 Vrydagoggend in werking gestel word. Nuus (15-03-2019)
Netwerk24 Talle dood in skietery by moskees in Nieu-Seeland
"Dit is duidelik een van Nieu-Seeland se donkerste dae." Nuus (15-03-2019)