Netwerk24 ‘Stelsel is betroubaar’
’n Onafhanklike eiendomswaardeerder wat huiseienaars landwyd help om besware oor eiendomswaardasies te hanteer, sê die Kaapstadse metroraad het ’n goeie en betroubare stelsel om eiendomme te waardeer. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Ses pitbulls verskeur tuinier
’n Man wat vandeesweek deur ses pitbulls verskeur is, is dood. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 30 N-Kaapse plase vir onteiening is 'net ’n deel '
Die sowat 30 plase in die Noord-Kaap wat die ANC reeds vir onteiening sonder vergoeding in die provinsie geïdentifiseer het, is slegs ’n gedeelte van die plase wat deel uitmaak van ’n grondoudit wat … Politiek (14-03-2019)
Netwerk24 Boer glo aangeval, seun ontvoer by De Doorns
’n Boer van De Doorns, Bruce Brodie, is volgens inligting op die Facebook-blad “Boland dorpe” Donderdag op sy plaas deur ’n groep mans aangeval. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Jessie nié ’n uitverkoper – Cyril
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand ingegryp om spanning te ontlont toe hy ’n vergadering van burgerlike organisasies en gemeenskapslede by Soweto toegespreek het. Politiek (14-03-2019)
Netwerk24 Senaat stem teen Trump se noodtoestand
Die Amerikaanse senaat het Donderdag met 59 stemme teenoor 41 gestem om pres. Donald Trump se afkondiging van ’n noodtoestand op sy suidwestelike grens om 'm muur op die grens met Mexiko te bou, om … Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Staatsgetuie ‘vrees vir sy lewe’, wil nie getuig
’n Staatsgetuie wat ’n dubbele moordverhoor tot stilstand gedwing het weens sy versuim om te getuig, is in die hooggeregshof in Port Elizabeth tot drie maande tronkstraf gevonnis. Dit is vir ’n jaar … Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Ironman Afrika spog met nuwe fiets-roete
Atlete wat aanstaande maand aan die Standard Bank Ironman Afrika-kampioenskap in Nelson Mandelabaai deelneem, sal ’n gedeelte van die Ironman 70.3-wêreldkampioenskap proe. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Maynier skuif na Wes-Kaapse wetgewer
David Maynier, senior DA-LP, gaan die Nasionale Vergadering (NV) vir die Wes-Kaapse wetgewer verruil ná die Mei-verkiesing. Politiek (14-03-2019)
Netwerk24 Britte gaan EU vir uitstel vra
Britse LP's het Donderdagaand met 412 stemme teenoor 202 ingestem dat premier Theresa May die Europese Unie moet vra vir uitstel om Brexit te vertraag. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 ‘Dis dierlik,’ sê raadslid ná 6-jarige glo verkrag is
“Dit is dierlik. As iemand wat self ’n pa is, maak dié goed my woedend,” sê Michael Sun, burgemeesterskomiteelid vir openbare veiligheid van die Johannesburg-metro, nadat ’n sesjarige kind glo … Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Rowers slaan man (88) op hoewe met hamer
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat foto's wat sommige lesers mag ontstel. “Hulle het die oom oraloor met ’n hamer geslaan, maar hy is sterk en sal hierdeur kom.” Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Staat teen borgtog vir seun omdat pa gaan getuig
Die pa van ’n vermeende polisiemoordenaar sal teen sy seun getuig en daarom staan die staat onder meer borgtog vir die seun teen. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Uitstel verwerp
Britse LP’s het Donderdag met ’n skrale meerderheid gestem om nie die datum vir die omstrede Brexit-egskeiding met die Europese Unie (EU) uit te stel nie. Nuus (14-03-2019)
Maroela Rekordgetal SA’ners registreer om oorsee te stem
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Donderdag bekend gemaak ʼn rekordgetal Suid-Afrikaners in die buiteland het geregistreer om te stem in die komende verkiesing. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Myne verbeter paaie, watervoorsiening in VS
Danksy die ingryping van twee mynreuse gaan paaie en watervoorsiening in Matjhabeng en Masilonyana in die Vrystaat teen R114 miljoen verbeter word. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Laaste kans vir kommentaar op Kaapse waterplan
Kapenaars kan tot Vrydag kommentaar lewer op die Kaapstadse metroraad se konsep-waterstrategie wat daarvoor voorsiening maak dat R5,4 miljard oor die volgende tien jaar aan bykomende waterbronne … Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Nene sê hy het bedank omdat hy oneerlik was
Nhlanhla Nene het as minister van finansies bedank omdat hy oneerlik was oor sy talle vergadering met die voortvlugtende Gupta-familie, maar veral omdat dié ministerspos te alle tye bo verdenking … Politiek (14-03-2019)
Netwerk24 ANC sê WhatsApp oor ‘komende oorlog’ is ligsinnig
’n WhatsApp-stemboodskap wat beweer dat die Mei-verkiesing nie gaan plaasvind nie, maar dat ’n “oorlog” in plaas daarvan beplan word, is “ligsinnig en ongegrond”, het die ANC gesê. Politiek (14-03-2019)
Netwerk24 Broer, suster saam dood in motorfietsongeluk
’n Broer en suster, wat albei jong kinders het, is Donderdagoggend aan die Wes-Rand op ’n motorfiets doodgery toe ’n motor glo nie by ’n stopteken stilgehou het nie. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Groot Vrystaatse boer se trust bankrot verklaar
Die trust van ’n bekende boer van Hoopstad is Donderdag in die hooggeregshof in Bloemfontein vir skuld van R16 miljoen aan FNB finaal bankrot verklaar. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Behandel dié kinders soos misdadigers, sê Lesufi
Skoolkinders wat misdade pleeg, moenie soos kinders behandel word nie, maar soos misdadigers, sê Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 4 vas ná geweld in Saldanhabaai
Vier mans is in hegtenis geneem in verband met die gewelddadige betogings Woensdag in Saldanhabaai by ’n bouperseel van die konstruksiemaatskappy WBHO. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Nuwe VS-regterpresident verwelkom
Die Vrystaatse regbank sal getrou aan sy ampseed bly sodat “geregtigheid geskied, selfs al sou die hemele val”. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Makhanda wag op geldhulp in waternood
Terwyl die Makana-munisipaliteit wag om geldhulp weens die droogte te ontvang, vererger vandalisme en arbeidsonrus die voortslepende waternood in Makhanda. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Metro kry interdik teen klopse-organisasie
’n Finale interdik is aan die Kaapstad-metroraad toegestaan teen ’n klopse-organisasie wat byeenkomste op die raad se eiendom gehou het sonder om vooraf toestemming daarvoor te verkry. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Twee tot 8 j. elk gestraf ná hul buit ontplof het
Twee rowers wat in 2016 laat spaander het met ’n geldboks wat kort daarna ontplof het, is vir hul moeite in Bellville se streekhof elk tot agt jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (14-03-2019)
Maroela Prof Melville Saayman oorlede
Prof. Melville Saayman is Donderdag in die ouderdom van 53 oorlede. Nuus (14-03-2019)
Maroela LUR jammer, maar steeds in die sop
Faith Mazibuko, die provinsie se LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning, het om verskoning gevra oor ‘n uitgelekte klankopname maar sy is steeds in die sop. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Donderdag, 14 Maart 2019
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (14-03-2019)
Maroela Man sterf ná 6 honde hom aanval
Die man wat deur ses honde by ʼn huis in Ruimsig, Roodepoort, aangeval is, het aan sy beserings beswyk. Nuus (14-03-2019)
Maroela AfriForum, IRV slaags oor grond-dokumentêr
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, en die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge het mekaar gekap rakende grondbesit in die apartheidsera in ʼn segment van ʼn dokumentêre rolprent oor gr… Nuus (14-03-2019)
Maroela ‘Hy het gesê hy het twee wit slagoffers vermoor’
“Hy het gesê hy is Xander Bylsma, hy woon op Louwna-plaas en hy het my in kennis gestel hy het twee wit slagoffers vermoor.” Nuus (14-03-2019)
Maroela Stad soek interdik ná ‘onwettige bouery’ in Centurion
Daar is intussen ʼn kennisgewingbord op die erf aangebring met die logo’s van die DA en EFF en die woorde: “Free housing scheme”. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Klimaatbetoger vir Nobel-prys benoem
https://www.theguardian.com/world/2019/mar/14/greta-thunberg-nominated-nobel-peace-prize. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 LUR sê jammer ná uitlatings oor wit mense, Indiërs
Faith Mazibuko, LUR vir sport en ontspanning in Gauteng, gaan voor die ANC se integriteitskommissie in die provinsie verskyn oor haar “onaanvaarbare uitlatings” oor wit mense en Indiërs. Politiek (14-03-2019)
Netwerk24 Opposisie skop vas oor veral een naam op SAUK-lys
Parlementslede het Donderdag agt kandidate vir die SAUK-raad gefinaliseer te midde van heftige teenstand van opposisiepartye oor veral een kandidaat. Politiek (14-03-2019)
Netwerk24 ‘Water gaan nog groter kwessie as grond raak’
In landboukringe word gevrees water kan in die toekoms nog ’n groter tameletjie as grondhervorming in Suid-Afrika word – onder meer omdat daar nie behoorlike bestuur van die waterbronne is nie. Politiek (14-03-2019)
Netwerk24 Vier vas oor protesoptrede in George
Vier mense is in hegtenis geneem weens protesoptrede in Pacaltsdorp in George en sal binnekort in die hof verskyn, se kapt. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Polisievrou 4 j. tronk toe oor verhouding met bendelid
Alicia Beeming, die polisievrou wat aan regsverydeling skuldig bevind is weens haar geheime liefdesverhouding met ’n berugte bendelid, het haar kop moedeloos laat sak toe sy Donderdag tot vier jaar … Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 NZ-minister kry opstopper op straat
’n Nieu-Seelandse minister is Donderdag helder oordag aangeval en met die vuis in die gesig geslaan. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Kaptein se boodskap toe vliegtuig vir baba terugdraai
Die opname van 'n kaptein van Saudi Arabian Airlines (Saudia) wat vra om terug te draai kort na opstyging omdat 'n ma haar baba op die lughawe vergeet het, het 'n sosiale media-treffer geword. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Yzerfontein het dapper nuwe tuiniers
Die volstruise van die kusdorpie Yzerfontein in die Wes-Kaap, wat bekend is daarvoor dat hulle selfs in die see gaan swem, skud deesdae eerder hul vere reg om tuiners te wees. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Polisiestaking sal W-Kaap swaar tref, sê Winde
’n Staking in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gaan die geweldgeteisterde Wes-Kaap swaar tref. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Cele wil nie ‘skadu-boks met gesigloses’
Bheki Cele, minister van polisie, sê daar is “geen bewyse” van ’n nasionale staking deur polisielede weens die agterstand in bevorderings nie. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Selfoon stop pyl net voor man se gesig
’n Man se selfoon het hom in Australië gered toe ’n aanvaller hom met ’n pyl geskiet het. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Sutherland neem afskeid van ‘sy leeu’
Die dorpie Sutherland in die Noord-Kaap het Donderdag afskeid geneem van “sy leeu”, Mufasa, wat Woensdag op ’n plaas in die gebied gevang en in die polisieselle op die dorp oornag het. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Insleepman en beseerde ná ongeluk aangeval
WAARSKUWING: FOTO'S KAN ONTSTEL. | Die werknemer van ’n insleepdiens en ’n beseerde bestuurder is Dinsdagaand op ’n ongelukstoneel naby Benoni aangeval en beroof terwyl hulle op ’n ambulans gewag het. Nuus (14-03-2019)
Maroela Man kan weer hoor danksy 3D-drukker, operasie
“Dit is ʼn eerste vir Suid-Afrika en die wêreld.” Nuus (14-03-2019)
Maroela Trollip dien klag in teen Baai se burgemeester
Die burgemeester het glo ʼn reputasie om ontslae te raak van stadsbestuurders wat ondersoek instel na die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit se geïntegreerde openbare vervoerstelsel (IPTS). Nuus (14-03-2019)
Maroela Speurder sê Xander ‘was nie dronk’ tydens bekentenis
Hy het aan die hof gesê Xander het “koponderstebo” buite met sy rug teen die muur gesit en daar was braaksel langs hom. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Meeste sal in Londen kruisies trek
Van die meer as 29 000 Suid-Afrikaners in die buiteland wat geregistreer het om in die komende algemene verkiesing te stem, sal byna ’n derde in Londen hul kruisies trek. Politiek (14-03-2019)
Netwerk24 Eende baljaar nou weer in Vredekloof-dam
Kolganse en eende kan nou weer in hul dam in Vredekloof in Kaapstad baljaar ná die goeie reënval van die afgelope paar dae. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Ooggetuie erken hy’t foto van Packham gesien
’n Tweede ooggetuie wat glo Rob Packham die aand van sy vrou se moord op die toneel gesien het waar sy in haar kar uitgebrand is, het aanvanklik vir die polisie verduidelik dit was ’n mengsel van ’n … Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Durbanse staatsgebou tot op die grond afgebrand
Die kantoorgebou van die departement van plaaslike bestuur en tradisionele sake in Mayville, Durban, het Donderdag tot op die grond afgebrand. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Polisielid in ongemerkte motor gekaap
Die polisie in Botshabelo buite Bloemfontein ondersoek ’n saak van motorkaping nadat ’n ongemerkte polisiemotor gekaap is waarin een van hul kollegas gery het. Nuus (14-03-2019)
Maroela Brexit: SA wil handelsooreenkoms afhandel
Die tussentydse handelstariewe is gunstig vir sommige Suid-Afrikaanse uitvoerders maar hou ernstige gevolge in vir ander. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Wat van swart rassisme, hè Danny K?
Lesego Tlhabi, wat bekendheid verwerf het as die satiriese vlogger “Coconut Kelz”, steek in haar nuwe video die draak met Danny K se twiet oor “wit bevoorregting”. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Ja, ons het water, maar dis besmet
Ná milde reën wat die afgelope tyd in Bloemfontein geval het en die damme wat meestal vol is, is daar egter kommer dat miljoene liter skoon drinkwater met bakterieë besmet kan word. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 SOE moet nou ook dié diens ondersoek
Nog ’n opdrag het op die tafel van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) beland. Politiek (14-03-2019)
Netwerk24 Is dié toppie te ‘kaal’ vir jou?
’n Britse vrou op ’n vlug van Thomas Cook Airlines is aangesê om ’n baadjie aan te trek of van die vlug afgegooi te word omdat haar laehals-toppie “aanstoot” gee. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Sommige Britte werk nou net 4 dae
’n String klein Britse maatskappye het hul werkweek tot vier dae verminder. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Leonardo da Vinci het naakte Mona Lisa 'aangeraak'
'n Tekening wat "die naakte Mona Lisa" genoem word, is in die werkkamer van Leonardo da Vinci gedoen. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Henne keer vos in hok vas en pik hom dood
Hoenders op ’n plaas in Frankryk het ’n jong vos doodgepik wat by hul hok ingesluip het om vir hom ’n ete te vang. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Paartjie met hamer aangerand in plaasaanval
’n 89-jarige man en sy 57-jarige lewensmaat is Donderdag op hul kleinhoewe naby Marikana met ’n hamer aangeval. Nuus (14-03-2019)
Maroela ‘Staatskapers’ verskyn op ANC se kandidatelys
Die ANC loop onder hewige kritiek deur oor die insluiting van vier spesifieke kandidate op die party se kandidatelys vir die Nasionale Vergadering in die algemene verkiesing op 8 Mei. Nuus (14-03-2019)
Maroela Foto’s: Karoo se rondloperleeu gevang
Die leeumannetjie wat verlede maand uit die Karoo Nasionale Park in die Wes-Kaap ontsnap het, is gevind. Nuus (14-03-2019)
Maroela Man kritiek ná 6 honde hom takel
Die man het verskeie bytplekke opgedoen en het op daardie stadium geen teken van lewe getoon nie. Nuus (14-03-2019)
Maroela Dogter van politikus vas ná halfnaakte protes
Ncube het ʼn swart broekie en ʼn skrapse rooi toppie aangehad en ʼn plakkaat voor haar gehou voordat sy in hegtenis geneem is. Nuus (14-03-2019)
Maroela Luister: LUR gekap oor uitgelekte klankopname
“Julle beter julle werk doen of waai … watter ander departement het ʼn wit vrou as hoof van die departement?” Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Waarheid oor Maddie McCann sal nog uit, sê polisielid
’n Hooggeplaaste Britse polisielid sê hy glo die geheimsinnige verdwyning van die driejarige Maddie (Madeleine) McCann sal nog in sy leeftyd opgelos word. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Mufasa brul in selle by polisiekantoor
Mufasa, die droster-leeu van die Karoo wat Woensdagnag in die polisieselle in Sutherland oornag het, is op pad terug na die Karoo Nasionale Park. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Polisieman, nog 3 vas ná rooftog in Stellenbosch
Woensdagaand laat het vier mans hul wapens op die werknemers van ’n kiosk by ’n vulstasie in Stellenbosch gerig, en kontant geëis. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 00 vandag
Eskom het aangekondig fase 1-beurtkrag word van 11:00 vandag in werking gestel. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Familie rou oor 3 geslagte wat in vliegramp sterf
’n Kanadese ouma, oupa, hul dogter en haar man, asook húl twee dogters is dood toe Ethiopian Airlines se vlug ET 302 Sondag neergestort het. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Packham se moordverhoor duur voort
Die vierde dag in die moordverhoor van Rob Packham gaan vandag in die hooggeregshof in Kaapstad voort. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Stella-speurder verder kruisondervra
Xander Bylsma, die beskuldigde in die sogenaamde Stella-moorde, se regsverteenwoordiger, Adv. Niven Rai, ondervra Chris Saunders, 'n private speurder vir 'n tweede dag in die hooggeregshof in … Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Uber-bestuurder in Kaapstad vermoor
’n Uber-bestuurder is Woensdagaand tydens ’n woordewisseling in Brooklyn, langs Paardeneiland in Kaapstad, doodgesteek. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Voormalige DG getuig voor Zondo oor Eskom
Dr. Thibedi Ramontja, voormalige direkteur-generaal van minerale bronne, getuig Donderdag na verwagting eerste by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Politiek (14-03-2019)
Netwerk24 Minstens 18 dood ná skoolgebou in Lagos ineenstort
Minstens 18 mense is Woensdag in Lagos, Nigerië, dood nadat 'n skool wat in 'n drieverdiepinggebou gehuisves is ineengestort het. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 AfriForum, IRV sit vas oor dokumentêr oor grond
AfriForum en die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) stem nie saam oor ’n onlangse dokumentêre program oor die toekoms van grondeienaarskap in Suid-Afrika nie. Politiek (14-03-2019)
Netwerk24 10 dood in skietery by skool in Brasilië
Twee voormalige leerlinge van 'n skool in Brasilië het minstens agt mense doodgeskiet voordat hulle hul eie lewe geneem het. Nuus (14-03-2019)
Netwerk24 Nog 2 tieners in hegtenis vir moord op Mondeor-leerling
Nog twee verdagtes is in verband met die moord op 'n leerling van Mondeor High School in Johannesburg in hegtenis geneem. Nuus (14-03-2019)