Netwerk24 Betogers brand geboue op Westville-kampus
’n Groep studente het Woensdagoggend met ’n gewelddadige protesaksie begin en die akademiese program op die Westville-kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal ontwrig. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Ace se ‘staatskaaplys’
Een het vir die hof gelieg. Een het byna die stelsel vir maatskaplike pensioene in duie laat stort en ’n ander het na bewering omkoopgeld- en geskenke ontvang. Al drie word boonop by beweerde … Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Rowers dreig om kind te skiet as ouers nie saamwerk
Rowers het gedreig om ’n 12 maande oue meisie dood te skiet as haar ouers nie met hulle saamwerk nie. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Trump se man sit nou nóg langer
Paul Manafort (69), pres. Donald Trump van Amerika se voormalige veldtogbestuurder, is Woensdag tot nog drie en ’n half jaar tronkstraf gevonnis weens klagte wat spruit uit Robert Mueller se … Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Boeing 737-vlugte gehok, sê Trump
Pres. Donald Trump van Amerika het aangekondig alle Boeing 737 MAX-vliegtuie word gehok in die lig van die lugramp Sondag. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Mufasa die leeu 'oornag' in tronkselle
Mufasa die leeumannetjie is uiteindelik Woensdagmiddag, na hy byna ’n maand lank spoorsnyers ontduik het, buite Sutherland in die Noord-Kaap aangekeer en sal die aand agter die selle deurbring. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Kommissie is nie teater - Gordhan
Tom Moyane, voormalige kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), wil die Zondo-kommissie as openbare politieke teater gebruik om sy persoonlike vendetta teen Pravin Gordhan met … Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Britse parlement sê nee vir harde Brexit
“Nee” vir ’n harde Brexit. Dít is waarvoor Britse parlementslede Woensdagaand in die Britse laerhuis gestem het. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 ‘Speurder se bandopnemer was 40 minute af’
Die private speurder teenoor wie Xander Bylsma glo gebieg het oor die moorde wat hy gepleeg het, het sy bandopnemer na bewering sowat 40 minute lank afgeskakel om Bylsma voor te sê. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Beweerde staatskapers op ANC-kandidatelys
Nomvula Mokonyane, Malusi Gigaba en Mosebenzi Zwane, wat almal na bewering aan die kern staan van staatskaping, verskyn op die ANC se kandidatelys vir die nasionale vergadering (NV) in die algemene … Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 13-jarige vas ná moord op leerling in Mondeor
Die Gautengse polisie het ’n 13-jarige seun in hegtenis geneem weens die moord op ’n hoërskoolleerling Woensdagoggend in die suide van Johannesburg en nog twee leerlinge word gesoek. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Taalkwessie by skool word bekyk
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het met die bestuur van die Senior Sekondêre Skool Diazville in Saldanha vergader oor die ongelukkigheid oor die onderrigtaal by dié skool. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 ‘Ons kom vir rassiste se grond’, sê BLF-leier
Geklee soos ’n boer – kompleet met ’n kakiebroek en hemp – het Andile Mngxitama, leier van Black First Land First, by die Verkiesingskommissie se hoofkantoor in Centurion opgedaag om sy party se … Politiek (13-03-2019)
Maroela Staatskaping: ‘Moyane wil sy loopbaan rehabiliteer’
Die Zondo-kommissie van ondersoek het Woensdag gehoor Tom Moyane, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), wil die staatskapingsondersoek gebruik om “homself en sy loopbaanvoor… Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 ‘Die wit man lieg,’ sê Bobani
Klagte van korrupsie is Woensdag teen Mongameli Bobani, burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, ingedien. Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Hoë van Ekurhuleni ontken ongerymdhede met parke
Die Ekurhuleni-munisipaliteit in Gauteng het enige onderduimsheid in sy hantering van die munisipaliteit se Lungile Mtshali-gemeenskapsontwikkelingsprojek ontken. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 ‘Mabuza neem my ernstig op’
“Ek kan jou belowe dat die adjunkpresident die minister van finansies ernstig opneem.” Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Batohi moet hele ANC as organisasie aankla – Maimane
Adv. Shamila Batohi, nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), moet spoedig optree om die ANC van onder meer bedrog, korrupsie en geldwassery aan te kla. Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Intelligensie is nie gekaap nie
Die polisie se misdaadintelligensie-eenheid “is nie gekaap nie”, het genl. Khehla Sitole, nasionale polisiehoof, LP’s Woensdag verseker. Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Leerling gesteek toe dobbelry in pouse skeefloop
’n Gedobbel in pouse by ’n Kaapse skool het Dinsdag ontaard in ’n onderonsie en ’n gr. 9-leerling is met ’n mes gesteek. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 ‘Xander was onder invloed van pille toe hy bieg’
Xander Bylsma het glo tien keer sy normale dosis angsmedisyne gedrink voordat hy teenoor ’n private speurder gebieg en ’n bekentenis aan die polisie gedoen het. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Nog 1 vas
Nog ’n man is in hegtenis geneem weens die moord op ’n polisievrou en haar man in Desember in Bosbokrand, Mpumalanga. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Persombud bevind teen joernalis
Die klag van ’n voormalige Huisgenoot-joernalis teen Rapport is Woensdag deur die persombud van die hand gewys. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 African Global sê likwidateur het hom ‘gekaap’
African Global Beherend (AGB), voorheen bekend as Bosasa, is solvent en word gekaap deur ’n likwidateur wat aangestel is om die maatskappy se sake te bestuur sedert AGB vroeër vrywillig gevra het om … Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Cheetahs samel geld in vir hospies
Tientalle glimlaggende klein Cheetah-ondersteuners het Woensdag opgewonde by die Vrystaat-stadion saamgedrom om saam met hul gunsteling Cheetah-rugbyspeler ’n foto te neem. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Zuma ‘vra om nie op ANC-lys te wees’
Oudpres. Jacob Zuma het sy nominasie op die ANC se verkiesingslys van die hand gewys, al was hy “redelik hoog” op die lys. Politiek (13-03-2019)
Maroela Huishoudelike geweld dalk apart gekriminaliseer
Verlede jaar was daar 53 263 aangetekende gevalle van aanranding teen vroue met die opset om ernstig te beseer, en 81 142 algemene vroue-aanrandings. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Radebe sterk by huis aan
Jeff Radebe, minister van energie, sterk by die huis aan nadat hy vroeër Woensdag in Kaapstad na die hospitaal gehaas is. Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Woensdag, 13 Maart 2019
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Krag dalk eers die naweek in Vanderbijlpark herstel
Herstelwerk aan ’n substasie in Vanderbijlpark wat Dinsdag in ’n brand vernietig is, sal tot minstens die naweek duur. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Man koop lekkers, verkrag 8-jarige
Die polisie in Botshabelo, buite Bloemfontein, is op soek na ’n man wat drie jong kinders met lekkers van hul speelplek weggelok en toe een van die meisies twee keer verkrag het. Nuus (13-03-2019)
Maroela Geliefde ‘Boer soek ʼn vrou’-deelnemer verloor kankerstryd
“Dis ’n baie hartseer tyd vir die Boer soek ʼn vrou-span.” Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Cele wil praat oor lede wat met landwye staking dreig
Bheki Cele, minister van polisie, hou Donderdag ’n mediakonferensie oor gerugte dat omgekrapte polisielede landwyd wil staak. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Klein partye kán verskil maak, sê ACDP-LP
Daar bestaan nie so iets dat kiesers hul stem vermors deur vir ’n minderheidsparty te stem nie, sê Steve Swart, ACDP-LP. Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Bendelede altesaam 149 j. tronk toe
Ses lede van die Born to Kill-bende wat met hul misdadige bedrywighede ’n skrikbewind in die Bloemfontein-omgewing gevoer het, is in die hooggeregshof in Bloemfontein tot altesaam 149 jaar tronkstraf … Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Uitsluitsel eers ná eleksie
Suid-Afrikaners sal eers ná die Mei-verkiesing weet hoe die wetgewing sal lyk ingevolge waarvan art. 25 van die Grondwet ten opsigte van grondonteiening sonder vergoeding gewysig moet word. Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Getuie sukkel om Packham uit te wys
’n Staatsgetuie het Woensdag gesukkel om Rob Packham as die persoon te identifiseer wat die dag van sy vrou se verdwyning in haar voertuig gesien is. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 ‘Kom ons gaan drink ’n bier’
Ná ’n gestryery oor ras op Twitter het die sanger en liedjieskrywer Danny K die Afrikaanse sanger Adam Tas genooi om saam met hom ’n bier te gaan drink sodat hulle menings kan uitruil. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Protesaksie in George oor behuising
Motorbande is Woensdag in Pacaltsdorp, George, in die Suid-Kaap aan die brand gesteek, blykbaar as deel van ’n protesoptrede oor behuising. Nuus (13-03-2019)
Maroela Meer bekend ná moord op skoolseun
“Die seun het ʼn blink toekoms voor hom gehad. Om te dink dit sou só eindig….” Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Gr. 1-meisie verdrink in skool se swembad
’n Gr. 1-leerling van King William’s Town het Dinsdag in haar skool se swembad verdrink terwyl die skool sy Superstars Summer-piekniek gehou het. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Ander kinders het hom gevolg
“Hoekom het hulle my enigste kind van my af weggevat? Ek wil my kind hê. Kulani! Kulani!” Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Skool in Lagos stort ineen
https:/ ews.sky.com/story/children-feared-trapped-as-school-collapses-in-nigeria-11664083. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Afleweraar gekaap, medisyne gesteel
’n Man wat medisyne vir ’n apteek in Port Elizabeth aflewer, is Dinsdag gekaap en van die medisyne is gesteel. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Jeff Radebe na hospitaal gehaas
Jeff Radebe, minister van energie, sou Woensdagmiddag vrae in die parlement beantwoord, maar moes onverwags na 'n hospitaal gehaas word. Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Ace dien ANC se kandidatelys in
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, het Woensdagmiddag kort ná 14:30 die Verkiesingskommissie (OVK) se hoofkantoor in Centurion ingestap om die ANC se kandidatelys vir die algemene … Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Vrou betoog in skrapse klere voor Uniegebou
’n Skraps geklede vrou wat voor die Uniegebou in Pretoria betoog het, is Woensdagoggend in hegtenis geneem. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Partye skarrel om OVK se spertyd te haal
Politieke partye in Suid-Afrika het hulle Woensdag gehaas om die spertyd te haal om hul deposito’s te betaal en hul kandidatelyste by die Verkiesingskommissie (OVK) in te dien. Politiek (13-03-2019)
Maroela o.12-atleet uit span uitgesluit oor rassekwotas
“Indien dié atleet nie in die span ingesluit word nie, sal ons die hof op ’n dringende basis nader om die atleet wel in die span te kry.” Nuus (13-03-2019)
Maroela Hulp stroom in vir ouma ná Centurion-huisbrand
“Jou storie het die hele land in trane.” Nuus (13-03-2019)
Maroela Antonio ‘vasbeslote om lewe terug te kry’ ná ongeluk
“Hy is maar moedeloos en dit is moeilik om hom op te beur. Maar hy doen getrou sy oefeninge en is vasbeslote om die uitdagings te pak.” Nuus (13-03-2019)
Maroela Skoksyfers oor gemeenskapskolleges bekend
Skokkende inligting oor die slaagsyfers by gemeenskapskolleges vir onderwys en opleiding is in die parlement bekend gemaak. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Likwidateur het Bosasa ‘gekaap’, hoor hof
African Global Operations (AGO), voorheen bekend as Bosasa, is solvent en word gekaap deur ’n likwidateur wat aangestel is om die maatskappy se sake te bestuur sedert AGO vroeër vrywilliglik in … Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Onderwysdepartement betuig medelye oor fratsongeluk
Die Vrystaatse onderwysdepartement het Woensdag sy medelye met die naasbestaandes van ’n skoolseun betuig wat Dinsdag net ná skool in ’n fratsongeluk dood is. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Lyk by karwassery gevind
’n Werker by ’n karwassery in Kimberley is Dinsdag dood in ’n poel water by die wassery gekry. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Amptenare kry water, inwoners is droëbek
Watertenkwaens lewer water by munisipale amptenare en hul vriende se huise af, terwyl die armes dag in en dag uit vir water moet toustaan, sê ’n inwoner van Winburg. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Dít kwel boere die meeste
Veiligheid, politieke onsekerheid en droogte is die drie kwessies wat die land se kommersiële boere tans die meeste slapelose nagte besorg, sê Dan Kriek, president van Agri SA. Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Kommer oor toerisme ‘kry aandag’
Die Knysna-munisipaliteit in die Suid-Kaap het die versekering gegee dat kommer oor toerisme in Sedgefield aandag kry. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 10 voertuie gebrand in oproer by Saldanha
Minstens 25 voertuie en verskeie tydelike kantore op die WBHO-bouterrein in Saldanhabaai is uitgebrand of beskadig toe meer as ’n duisend werkers amok gemaak het. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Hulde gebring aan leerling ná mesdood
Vir Siya Oniwe (17) van Vrygrond was dit liefde met die eerste oogopslag toe hy vyf jaar gelede op die gr. 8-oriënteringsdag van die Hoërskool Muizenberg Janet Ntozini (18) vir die eerste keer gesien … Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Goewerneur gaan moratorium op doodstraf plaas
Die goewerneur van Kalifornië, Amerika se grootste deelstaat, gaan ’n moratorium op die doodstraf plaas. Daar is 737 terdoodveroordeeldes in dié deelstaat. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Die glimlagte ná die hartseer
’n Gesin van die Rouxville-distrik in die Vrystaat het Woensdag ná verskriklike hartseer rede gehad om breed te glimlag. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Bekende Kaapse prokureur in hof vir beweerde bedrog
’n Vooraanstaande immigrasieprokureur van Kaapstad, bekend om sy hoëprofielhofsake teen die departement van binnelandse sake, is in hegtenis geneem in verband met honderde klagte van bedrog en die … Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Kanker eis bekende oudskoolhoof
Sarel de Jager (78), voormalige provinsiale rugbyspeler en afgetrede skoolhoof, is Maandag in Parys dood nadat hy die afgelope tyd baie siek was weens aggressiewe longkanker. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Oud-DA-raadslid moet Trollip R250 000 betaal oor laster
Die ANC en ’n voormalige DA-lid se bewerings dat hy ’n rassis is wat sy werkers se menseregte vertrap, was ’n vieslike smeerveldtog teen hom, sê Athol Trollip, die DA se federale voorsitter en … Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Betogers eis werk, steek motors aan brand
Voertuie en geboue op ’n konstruksieterrein in Saldanhabaai is Woensdagoggend aan die brand gesteek deur ontstoke werkers wat glo uitgevind het dat hulle binnekort hul werk kan verloor. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Gigaba, Dlamini, Mokonyane al 3 op ANC se lys
Die ANC het bevestig die name van die omstrede Malusi Gigaba, Bathabile Dlamini en Nomvula Mokonyane verskyn op sy kandidatelys wat hy Woensdagmiddag by die verkiesingskommissie (OVK) se kantoor in … Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 Vlieënier sukkel om Ethiopian-vliegtuig te beheer
Die vlieënier van die Boeing 737 Max 8 wat Sondag neergestort het, het gesukkel om die vliegtuig te beheer kort voor die val. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Pad in PE gesluit oor betoging
Die Addo-pad (R335) by die kruising van Makro-weg en die M17 in Port Elizabeth is Woensdagoggend gesluit vir verkeer. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Brittanje, sê ons dan wat julle wil hê!
Brittanje moet aan die Europese Unie (EU) sê wat hy van hom wil hê, het die Duitse minister vir Europa Woensdag gesê. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Borgtog vir taxibestuurder wat 3 meisies glo doodry
Die Durbanse taxibestuurder wat drie skoolmeisies verlede week na bewering doodgery het, is Woensdag in die Ntuzuma-landdroshof op borgtog van R3 000 vrygelaat. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Spanje ken ook van 'My f**, Marelize'
'n Video wat 'n Suid-Afrikaner in Spanje gemaak het, wys dat '"My f**, Marelize" ook al in dié geweste bekend is. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Leerling buite skool in Johannesburg doodgesteek
’n Seun (16) is Woensdagoggend buite ’n skool in die suide van Johannesburg doodgesteek. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Stella-speurder word in kruis ondervra
Die kruisondervraging van Chris Saunders, privaatspeurder, begin. Sy bandopname waarin Bylsma klaarblykblik bieg is Dinsdag in die hof gespeel. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Nog kollegas getuig vir Packham
Die moordverhoor van Rob Packham gaan vandag voort nadat dit Dinsdag in die hooggeregshof in Kaapstad begin het. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Stephen Hawking se verpleegster het hom ingedoen
Een van Stephen Hawking se voormalige verpleegsters is deur die Nursing and Midwifery Council (NMC) in Brittanje van die verplegingsrol geskrap. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Sterre, rykes vas weens bedrog in reuse-verneukspul
Twee bekende Hollywood-aktrises is onder 'n groep van meer as 40 rykes wat betrek word by 'n bedrogspul om hul kinders in die beste universiteite in Amerika aanvaar te kry. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Kardinaal kry 6 j. vir seksuele misbruik van seuns
Kardinaal George Pell (77), die mees senior amptenaar nóg van die Vatikaan wat skuldig bevind is aan seksuele mishandeling van kinders, is tot ses jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Moyane doen aansoek om Gordhan te kruisondervra
Tom Moyane, geskorste SAID-kommissaris, bring Woensdagoggend ‘n aansoek om Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping te kruisondervra. Politiek (13-03-2019)
Netwerk24 ANC-man wat DA-raadslid oor kop slaan, appelleer
Die ANC-raadslid in die Nelson Mandelabaai-metro wat twee jaar tronkstraf opgelê is nadat hy ’n glasbeker oor ’n DA-raadslid se kop tydens ’n raadsvergadering gebreek het, sal Woensdag teen sy vonnis … Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 VSA skop vas oor gebruik van Boeing-vliegtuig
Amerika skop vas en hou vol hy gaan nie die Boeing-vliegtuigmodel hok wat Sondag buite Addis Abeba geval het nie. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 Selfs Woolworths hou van spottery met sy water
Mense is op hol oor die sogenaamde Woolworths-wateruitdaging wat die spot dryf met die kettingwinkel se gebottelde water. Nuus (13-03-2019)
Netwerk24 DBV vind uit video is geredigeer, man ‘tugtig’ hond
’n Video wat op Facebook verskyn het van ’n man wat glo ’n hond mishandel, blyk nou is geredigeer en wys nie hoe die hond net voor dit ’n kind byt nie. Nuus (13-03-2019)