Netwerk24 Slik besoedel spruit ná deel van dam ingee
’n Potensiële omgewingsramp speel hom by die ou Grootvlei­myn buite Springs af nadat ’n deel van ’n verlate mynhoop meegegee en die besoedelde slik in die Blesbokspruit beland het. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Pigcasso word nou tydgebonde
Varke kan nie vlieg nie, maar Pigcasso kan vir seker skilder. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Hewige sikloon gaan Mosambiek teister
Die hewige tropiese sikloon Idai is tans oor die noordelike dele van die Mosambiek-kanaal en sal na verwagting oor die volgende paar dae stadig suidwes na dele van Mosambiek beweeg. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 SA, nog 6 lande teken
Die Square Kilometre Array (SKA) het Dinsdag ’n werklikheid geword toe ’n internasionale verdrag in Rome, Italië, onderteken is. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Blitsbevorderings het polisiemanne woedend
Ontstoke polisiemanne dreig met hofstappe nadat honderde polisiebeamptes glo by die polisie se gespesialiseerde eenhede, wat die beskermingseenheid insluit, onder meer van konstabel tot … Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Saak teen Zuma is sterk, glo NVG
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) staan oudpres. Jacob Zuma se aansoek teen dat die anklagte teen hom permanent laat vaar word omdat hulle glo dat daar ’n sterk saak teen hom is. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Ondersoek na Siemens-moord voltooi
Die polisie se ondersoek na die opspraakwekkende sluipmoord op Louis Siemens in Bloemfontein is voltooi. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Kapers ry met seuntjie weg, vroue ondervra
Die polisie het twee vroue vir ondervraging ingeneem in verband met ’n motorkaping waarin die kapers met ’n driejarige seuntjie weggejaag het. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Britse parlement sê nee vir May se Brexit-plan
Die Britse parlement het Dinsdag met 391 stemme teenoor 242 teen Theresa May se gewysigde Brexit-plan gestem. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Tito se mening is nie regeringsbeleid
Adj.pres. David Mabuza het Dinsdag ’n beroering in die Nasionale Vergadering veroorsaak toe hy gesê het hy neem nie Tito Mboweni, minister van finansies, ernstig op oor sy uitspraak rondom die … Politiek (12-03-2019)
Netwerk24 Steve se stem op advertensie van VF Plus gehoor
Die sanger Steve Hofmeyr se stem kan gehoor word op ’n radio-advertensie van die VF Plus in die aanloop tot die algemene verkiesing op 8 Mei. Politiek (12-03-2019)
Netwerk24 Handtekening paar keer voor dood vervals, hoor hof
Die handtekening van Danie van Huyssteen (57), in lewe ’n prokureur en bekende in kunskringe van Gariepdam, is waarskynlik ’n hele paar keer voor sy dood vervals, blyk uit getuienis in die … Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 200 bokke kom om tydens brand
Meer as 200 wildsbokke en ’n klomp volstruise wat Saterdag opgeveil sou word, het doodgebrand toe bomas en ’n kraal waarin hulle op ’n plaas buite Brits gehou is, afgebrand het. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Oud-afrigter in hof wat glo met leerling lol
’n Voormalige sportafrigter aan die Bryanston High School het Dinsdag in die landdroshof in Alexandra verskyn in verband met die beweerde seksuele aanranding van ’n leerling. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Motors bots in kwaai haelstorm op N2
’n Kwaai haelstorm op die N2 tussen Knysna en Plettenbergbaai het tot ’n kettingbotsing tussen drie motors gelei. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 KKNK-besoekers gevra om eie water te bring
Besoekers aan die 25ste Klein-Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn word gevra om hul eie water van die huis af saam te bring vir die fees wat van 21 tot 27 Maart gehou word. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 5 spoel weg in vloede in KZN
Soek- en reddingsoperasies het Dinsdag voortgeduur nadat vyf mense in vloede in dele van KwaZulu-Natal weggespoel het. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Daar is nóg geraamtes in Bosasa se kas, hoor hof
Daar is “onheilspellende dinge” aan die gang in die bestuur van African Global Beherend (AGB), voorheen bekend as Bosasa, is Dinsdag in die hooggeregshof in Johannesburg aangevoer. Nuus (12-03-2019)
Maroela Mabuza sê oor Medupi, Kusile-kontrakte
Die kontrakte om die Medupi- en Kusile-kragstasies te bou is baie sleg gestruktureer en dit het tot korrupsie gelei, het adjunkpres. David Mabuza Dinsdag in die parlement toegegee. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Só het Xander glo gebieg
Hier is 'n gedeelte van die transkripsie van die bandopname van die gesprek tussen die private speurder Chris Saunders en Xander Bylsma waarin Bylsma glo gebieg het oor die moorde op Sharnelle Hough … Nuus (12-03-2019)
Maroela Klag teen duiker ná voorval met walvis
“As die fotograaf in ʼn soortgelyke situasie met ʼn leeu beland het wat besig was om te jag, het almal nou gevra hoe die fotograaf so dom kon wees.” Nuus (12-03-2019)
Maroela Driejarige gered ná kaping
Twee vroue is vir ondervraging in aanhouding ná ʼn driejarige seuntjie gered is uit ʼn voertuig wat Dinsdagoggend vroeg in die suide van Johannesburg gekaap is. Nuus (12-03-2019)
Maroela 16 beseer toe trein ontspoor
Minstens 16 persone is Dinsdag beseer toe drie waens van ʼn trein by die Elandsfontein-treinstasie in Boksburg ontspoor het. Nuus (12-03-2019)
Maroela Okosa: Verwyder voorsitter, vra LP’s
Die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie wil hê die voorsitter van Okosa wat skuldig bevind is aan bedrog, moet dadelik afgedank word. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Seun vir sy matriekafskeid-skoene vermoor
’n Matriekleerling van Kimberley is Sondag in die vroeë oggendure vir sy duur paar leerskoene vermoor waarvoor sy familie maande lank gespaar het. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Trein ontspoor, 16 beseer
Sestien mense is beseer nadat drie treinwaens Dinsdagmiddag ontspoor het by die Elandsfontein-treinstasie in Boksburg. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Regering waarborg dalk lenings aan Zim
Suid-Afrika en Zimbabwe sal die moontlikheid ondersoek om die samewerking tussen dié twee lande se sentrale banke uit te brei. Politiek (12-03-2019)
Netwerk24 Man sny glo swanger vriendin se maag oop
’n Man van Aliwal-Noord wat vir die moord op sy gewese swanger meisie tereg staan, het na bewering tydens die moord haar maag oopgesny omdat hy glo die vaderskap oor die ongebore baba betwis. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Boer (66) het nog nooit sulke hael beleef nie
’n Ongekende erge haelstorm het die Montagu-distrik Maandagaand getref en motors vol duike geslaan, sonpanele en geute flenters gelos en ook op plase buite die dorp vrugte en groente stukkend geslaan. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Staat gaan SAUK van bankrotskap red, sê minister
Die SAUK is op die rand van ineenstorting en kan nie waarborg dat werknemers hul salarisse einde Maart gaan ontvang nie. Politiek (12-03-2019)
Netwerk24 Nog VS-amptenare in hof op korrupsieklag van R4,6 m.
Nog twee senior amptenare van die Maluti-A-Phofung-munisipaliteit (Harrismith, Kestell en Phuthaditjhaba) in die Vrystaat is aangekeer vir bedrog en korrupsie waarby R4,6 miljoen betrokke is. Nuus (12-03-2019)
Maroela Packham vra kollega glo om te lieg
“Hy was uitasem toe hy met my gepraat het, asof hy besig was om rond te loop.” Nuus (12-03-2019)
Maroela Man glo deur tuinier van afgelope 26 jaar vermoor
Sy bure moes met afgryse toekyk toe hulle nie die veiligheidshek na sy huis kon oopkry om hom te hulp te snel nie. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 ‘Dís hoekom Cyril SVA-verslag bekend maak’
Hy glo pres. Cyril Ramaphosa het die verslag van die hersieningsraad oor die Staatsveiligheidsagentskap (SVA) bekend gemaak omdat hy vóór die verkiesing die beheer oor die veiligheidsektor wil … Politiek (12-03-2019)
Netwerk24 Buitelander helder oordag op straat geskiet
’n Buitelandse burger is Dinsdag helder oordag in Port Elizabeth geskiet. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Man wat meisie 'koop' moet nuwe prokureur kry
Die 61-jarige man wat na bewering ’n 16-jarige meisie gedwing het om met hom te trou, nadat die meisie se oom haar glo aan hom verkoop het, gaan ’n ander prokureur moet kry om hom te verdedig. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Noodreëlings oor hoë E. coli-vlakke in Knysna-monding
Kennisgewingborde is op vier plekke by die Knysna-riviermonding in die Suid-Kaap opgerig om mense te waarsku om weens die hoë voorkoms van skadelike bakterieë in die water nie daar te hengel, aas uit … Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 ‘Skaapdief’ se lyk in boom gevind
Die ontbinde lyk van ’n vermeende skaapdief is Maandag gevind op ’n plaas net buite Stutterheim in die Oos-Kaap waar hy glo verlede maand vermis geraak het. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Djihadis lewenslank tronk toe ná hy 4 in museum skiet
’n Vegter van die Islamitiese Staat (Isis) wat uit Sirië teruggekeer het na Europa, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy vier mense in die Joodse Museum in Brussel doodgeskiet het. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 3-jarige in Grasmere in ‘gekaapte kar’ gekry
’n Driejarige seuntjie is in ’n verlate voertuig in die Grasmere-omgewing in Johannesburg gevind nadat dié voertuig glo vroeër gekaap is. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 May se Brexit-ooreenkoms 'aan flarde'
Niks het verander aan die Brexit-ooreenkoms ná Theresa May se jongste onderhandelings en toevoegings tot die ooreenkoms nie, het die Britse prokureur-generaal in sy nuutste regsmening gesê. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Groep wat pakkiebomme stuur, beweer hulle is IRL
’n Groep wat beweer dat hulle die Ierse Republikeinse Leër (IRL) is, het Dinsdag verantwoordelikheid aanvaar vir vyf pakkiebomme wat verlede week na vervoersentrums in Londen en na die Universiteit … Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Klimaat se rol in toename in meningitis ondersoek
Die rol van klimaatsverandering gaan ondersoek word nadat 182 pasiënte sedert 1 Februarie in die Tuinroete in die Suid-Kaap vir virale meningitis behandel is. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Rohde dien aansoek in om te appelleer
Jason Rohde se regspan het Dinsdag hul aansoek om verlof tot appèl by die hooggeregshof in Kaapstad ingedien. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Watson kry R5 m.-bonus vóór likwidasie
Twee weke voordat die maatskappy African Global Beherend (AGB) – vroeër Bosasa – om likwidasie aansoek gedoen het, is die grootbaas ’n prestasiebonus van R5 miljoen betaal. Politiek (12-03-2019)
Netwerk24 Ondersoek gedoen oor skarlakenkoors in Limpopo
Amptenare van die departement van gesondheid en die departement van onderwys in Limpopo doen ’n ondersoek om vas te stel hoe wydverspreid die uitbreking van skarlakenkoors in die provinsie is. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Worcester-polisie ondersoek gerug oor molestering
Die polisie ondersoek bewerings wat op Facebook gemaak is dat ’n man twee minderjarige seuns in Worcester gemolesteer het. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Vrou saag glo hand af om polisgeld te kry
’n Vrou in Slowenië word daarvan verdink dat sy en haar familie haar hand aspris met ’n sirkelsaag afgesaag het sodat ’n polis uitbetaal kan word. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Ontsnapte leeu maak amok op plaas in Sutherland
Mufasa, ’n leeu wat op 15 Februarie uit die Karoo Nasionale Park by Beaufort-Wes ontsnap en in die Karoo ingevaar het, het ’n bok op ’n plaas in Sutherland in die Noord-Kaap bykans heeltemal … Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Kollega ‘gevra om vir Packham te lieg’, hoor hof
Rob Packham, die man wat na bewering sy vrou vermoor het en haar lyk toe in haar kar verbrand het, het op die dag wat sy vrou vermis geraak het vir ’n kollega gevra om te lieg oor waar hy (Packham) … Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Bure sien glo hoe tuiner man met messe steek
Herman Scholtz het tussen die eetkamer en kombuis gelê met minstens drie steekwonde in sy bors. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 UK gee honger studente kos
Die Universiteit van Kaapstad (UK) voed daagliks ongeveer 600 van sy studente deur sy voedingskema. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Polisievrou doodgeskiet in speletjie
’n Franse polisievrou is in Parys doodgeskiet terwyl polisielede in ’n speletjie gekyk het hoe vinnig hulle hul wapen uit die skede kan kry. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 200 bokke brand dood voor veiling
Ongeveer twee honderd stuks wild het doodgebrand nadat bomas op ’n wildplaas aan die brand geslaan het. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Dwelms van R2,5 m. op bus gekry
Die polisie in Bloemfontein het Maandagaand op dwelms met ’n straatwaarde van sowat R2,5 miljoen op ’n passasiersbus beslag gelê. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 SAUK dalk teen einde Maart bankrot
Finansiële inligting wat Dinsdagoggend voor die portefeuljekomitee oor kommunikasie in die parlement gedien het, wys dat die SABC teen 31 Maart tegnies insolvent kan wees. Politiek (12-03-2019)
Netwerk24 Kraaifontein-vrou vas oor dagga
’n Vrou (42) is Dinsdag in Kraaifontein naby Kaapstad vir die besit van dagga aangekeer. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Video is nie dié van rampvlug
'n Video van die Ethiopian Airlines-vliegongeluk wat op sosiale media versprei word, is nie 'n video van dié spesifieke ongeluk nie. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 ANC skrap meer as 20 kandidate van sy kieslyste
Die ANC se NWK het die name van meer as 15 aspirant-LP’s en vyf aspirant-lede van provinsiale wetgewers van sy verkiesingslyste verwyder. Politiek (12-03-2019)
Netwerk24 Hoofsweep van Alfred Nzo-munisipaliteit dood
Die Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap het Dinsdag bekend gemaak dat Noziphiwo Tobo, sy hoofsweep, dood is. Politiek (12-03-2019)
Netwerk24 'Leer spel,' sê Zille aan Danny K ná rasherrie
Helen Zille, die Wes-Kaapse premier, het vir Danny K, oftewel Daniel Koppel, op Twitter laat weet dat hy vir spellesse moet gaan. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Dokter wat sterf, was gelief onder pasiënte
Oudpasiënte het hulde gebring aan dr. Monty Brink wat Sondag dood is terwyl hy aan die Kaapstad-fietstoer deelgeneem het. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Trump skerm oor 'Tim Apple-blaps'
Pres. Donald Trump van Amerika het Maandag op Twitter uitgevaar nadat talle die spot gedryf het met sy "Tim Apple"-verwysing. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 finish en klaar
“Daar sal gaan derde kans wees nie. Daar sal geen verdere interpretasies van interpretasies wees nie, geen verdere versekerings van die herversekerings nie. Dit is dit of daar is geen Brexit,” sê die … Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Packham 'het my gevra om te lieg,' hoor hof
Rob Packham, sakeman van Constantia wat na bewering sy vrou Gill (52) verlede jaar vermoor het, word in die hooggeregshof in Kaapstad verhoor. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 17 al in Venezuela dood weens kragonderbrekings
Elektrisiteit word bietjie vir bietjie in Venezuela herstel nadat die land vier dae terug in amperse duisternis gedompel is weens ’n kragonderbreking in groot dele van die land. Nuus (12-03-2019)
Maroela Comair maak ommeswaai oor Max 8
“Die veiligheid en vertroue van ons kliënte en bemanning is altyd ons prioriteit.” Nuus (12-03-2019)
Maroela 2 in hof wat skoolmeisie verkrag
Die seuns het na bewering ’n 13-jarige meisie naby haar skool in Reiger Park in Boksburg aan die Oos-Rand verkrag. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Zondo hoor verder oor Eskom en Guptas se Tegeta
Die Zondo-kommissie van ondersoek sal Dinsdag verdere getuienis aanhoor oor die bande tussen Eskom en die Guptas se Tegeta-myne. Politiek (12-03-2019)
Netwerk24 Xander se verhoor word hervat
Die verhoor vir Xander Bylsma begin vandag. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Comair se besluit oor Boeing 'prysenswaardig'
Die Burgerlugvaartowerheid het Comair se besluit om tydelik vlugte met sy een Boeing 737 Max 8-vliegtuig op te skort, verwelkom. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Kans vir beurtkrag groot
Khulu Phasiwe, Eskom se woordvoerder, het Dinsdagoggend aangekondig dat die kans vir beurtkrag groot is. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Ramaphosa 'voel tuis in Zimbabwe'
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandagaand in Zimbabwe aangekom. Politiek (12-03-2019)
Netwerk24 Bosasa hoor vandag of hof likwidasie omkeer
African Global Beherend (AGB), voorheen bekend as Bosasa, sal na verwagting Dinsdag hoor of sy likwidasie omgekeer kan word. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Leerlinge se ‘groet’-video ’n treffer aanlyn
’n Video waarin leerlinge van CBC St John’s Parklands mekaar groet, het vinnig ’n treffer op Facebook geword. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Hael so groot soos gholfballe in Montagu
Inwoners van Montagu in die Wes-Kaap het foto's van hael so groot soos gholfballe op sosiale media gedeel ná 'n storm Maandagaand in dié gebied. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Boeing 737 is veilig, sê Amerika
Die Amerikaanse federale lugvaartowerheid (FAA) gaan nie die Boeing 737 MAX 8-vliegtuig hok nie, en het Amerikaanse lugredery verseker dié vliegtuie is veilig en lugwaardig. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Leerlinge wat glo skoolmeisie verkrag vandag in hof
Die twee leerlinge (16 en 17) wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n skoolmeisie op 28 Februarie by 'n skool in Reiger Park in Boksburg verkrag het, verskyn na verwagting vandag in die hof. Nuus (12-03-2019)
Netwerk24 Deurbraak in Brexit-onderhandelinge
Theresa May sê sy het daarin geslaag dat die Europese Unie instem tot regsbindende veranderinge aan haar Brexit-ooreenkoms. Nuus (12-03-2019)