Netwerk24 SAL-vlieënier verskyn in hof oor lisensie
’n Voormalige senior vlieënier van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is in hegtenis geneem nadat hy vir langer as 20 jaar met ’n vervalste lisensie kommersiële vliegtuie gevlieg het. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 OVK bekyk klag van joernalis teen Malema
Die Verkiesingskommissie (OVK) het bevestig dat hy ’n klagte ondersoek wat die joernalis Karima Brown teen die EFF ingedien het. Politiek (11-03-2019)
Netwerk24 ‘Selfone wys 3 is telkens waar renosters gestroop is’
Die polisie kan nie beloon word wanneer hy onwettig optree nie, het adv. Terry Price SC Maandag in die hooggeregshof in Grahamstad in slotbetoë in die verhoor van drie vermeende renosterstropers … Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Bestuurder by kerk beroof
’n Finansiële bestuurder by ’n NG kerk in Johannesburg is buite die kerkgronde deur gewapende rowers verras. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Wees versigtig met visvangregte, maan maatskappye
Hengelmaatskappye wat stokvis vir plaaslike en internasionale markte vang, maan die regering om versigtig te wees met die toekenning van visvangregte. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 OB dagvaar Magashula oor Pillay se vroeë aftrede
Adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), het na berig word ’n dagvaarding uitgereik vir Oupa Magashula, voormalige kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID). Politiek (11-03-2019)
Netwerk24 Roofslagoffer steeds met gebreekte arms in hospitaal
Cecile Havenga (58), wat albei haar arms gebreek het toe sy haarself teen ’n rower verdedig het, is sedert Vrydag in die noodgevalle-afdeling van ’n Rustenburgse staatshospitaal. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Firma hof toe oor oud-LUR se regskoste
Die regsfirma wat Qedani Mahlangu, voormalige Gautengse LUR vir gesondheid, in die Life Esidimeni-bemiddelingsverhoor verteenwoordig het, het die hof genader om haar te dwing om haar regskoste te … Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Paartjie trou in hospitaal ná rooftog
Nie eens ’n rooftog kon ’n Kaapse paartjie, Muneer Hercules en Maryam Kallie, keer om Sondag te trou nie. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Vriend getuig oor ‘gholfdag-verkragting’
“Hy het probeer om homself op my af te dwing,” het ’n gasvrou van ’n onthaal ná ’n gholfdag herhaaldelik aan haar metgesel gesê, is in die streekhof in Bloemfontein getuig. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 ‘G’n witte op kortlyste vir landdroste’
Die proses wat gevolg is met die opstel van kortlyste vir die aanstelling van 12 permanente landdroste in die landdroshowe van Bloemfontein, Botshabelo en Petrusburg was onregmatig. Politiek (11-03-2019)
Maroela Rob Packham se dogter getuig in moordsaak
Rob Packham se jongste dogter het Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof getuig oor haar ouers se huweliksprobleme en haar pa se buite-egtelike verhoudings. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Swaar reën ontwortel bome, verspoel paaie
Bome is ontwortel en paaie oorstroom toe swaar reën en hael die afgelope twee dae in groot dele van die Vrystaat, Karoo en Noord-Kaap geval het. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Onnie in haar huis in Kuruman aangeval
Waarskuwing: Hierdie berig bevat foto's wat sommige lesers mag ontstel. ’n Onderwyseres van Kuruman is erg getraumatiseer nadat ’n onbekende man haar helder oordag in haar huis op die dorp aangeval … Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 DA vra ondersoek na wildskenking in Noordwes
Die DA wil hê die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) moet die Noordwes-regering se beweerde onreëlmatige skenking van honderde stuks wild met ’n geraamde waarde van R100 miljoen ondersoek. Politiek (11-03-2019)
Netwerk24 Maandag, 11 Maart 2019
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Aktiviste teen dieretuin hok toe
Die hok waarin Khoi-San-aktiviste elf dae gaan deurbring om die omstandighede van diere in Oos-Londen se dieretuin in die kollig te plaas, is opgerig en gereed vir die aktiviste om met hul … Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 2 vroue wat glo Uber-bestuurders beroof in hof
Een van twee vroue wat die naweek ná ’n vlaag van rooftogte van Uber- en Taxify-bestuurders in Langa naby Kaapstad in hegtenis geneem is, gaan dalk ’n staatsgetuie word. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Vermiste leeu katvoet vir spoorsnyers, helikopter
Ondanks ’n helikopter met infrarooikameras en ’n hommeltuig wat die naweek gehelp het met die soektog na Mufasa, die leeu wat in die Karoo noord van Beaufort-Wes verdwyn het, is hy nog nie gevind nie. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Sedgefield se toerismekantoor sluit byna weer
Sedgefield in die Suid-Kaap se toerismekantoor kan moontlik sy deure weens ’n gebrek aan geld sluit. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Laerskool gesluit oor uitbreek van skarlakenkoors
Die Laerskool Vaalwater in Limpopo is tot verdere kennisgewing gesluit nadat skarlakenkoors by etlike leerlinge en onderwysers gediagnoseer is. Nuus (11-03-2019)
Maroela Oupa op plaas vermoor
ʼn Man is etlike ure voor sy 71ste verjaarsdag op ʼn plaas in Hibberdene aan die KwaZulu-Natalse suidkus vermoor. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 3 in hof ná oom meisie ‘verkoop’
Die man wat glo sy 16-jarige susterskind aan sy vriend verkoop het en die meisie gedwing het om met dié man te trou, het Maandag in die beskuldigdebank in die hooggeregshof in Port Elizabeth … Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Makhanda se waternood raak groot
Hoewel dit nie ’n beduidende verskil gaan maak nie, het die onlangse reën ’n positiewe uitwerking gehad op die Howieson’s Poort-dam in Makhanda (Grahamstad). Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Packhams het ‘hard aan hul huwelik gewerk’
Rob en Gill Packham het vier maande hard daaraan gewerk om hul huwelik te red en dit het volgens hul jongste dogter baie goed gegaan. Daar was selfs sprake dat hulle weer hul huweliksbeloftes aan … Nuus (11-03-2019)
Maroela Lesufi: ‘Voedingsgebiede vir Gautengse skole sal vergroot word’
Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir onderwys, het die goedkeuring van verskeie nuwe skoleregulasies in die provinsie aangekondig. Nuus (11-03-2019)
Maroela Laerskool gesluit ná skarlakenkoors-uitbreking
Die Laerskool Vaalwater in Vaalwater, Limpopo, is met onmiddellike inwerkingtreding gesluit weens ʼn uitbreking van skarlakenkoors. Nuus (11-03-2019)
Maroela Man kritiek ná Uberdrywer hom glo opsetlik raakry
Die Uberbestuurder het onverskillig gery waarna Serfontein die bestuurder gemaan het om van die pad af te trek. Hy wou glo ʼn ander Uber bestel. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 2 kry borgtog
Twee mans wat aangekla is weens die moord op Thoriso Themane (28) van Polokwane is op borgtog vrygelaat. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Miljoene plastieksakke kan vir nuwe pad gebruik word
Die Kouga-munisipaliteit gaan die eerste pad van plastiek in Afrika bou. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 WGO waarsku wêreld teen volgende grieppandemie
Die wêreld moet hom vir die volgende grieppandemie en die verwoestende gevolge daarvan regmaak, het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) Maandag gesê. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Inwoners betoog teen vermeende reeksverkragter by hof
Die inwoners van Musina het opgeruk na die plaaslike hof om te eis dat borgtog nie weer toegestaan word aan ’n vermeende moordenaar en reeksverkragter nie. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Seun in Wepener aangeval, in skouer gesteek
Waarskuwing: Hierdie berig bevat foto's wat sommige lesers kan ontstel. ’n 15-jarige seun van Wepener in die Vrystaat is tans in die hoësorgeenheid van die Mediclinic Bloemfontein nadat twee … Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 2 uit op borgtog
Die familie van die vermoorde Thoriso Themane (28) van Polokwane se vertroue in die regstelsel is geskend nadat twee van sy vermeende moordenaars Maandag op borgtog van R1 000 elk vrygelaat is. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Pa, polisie soek na Bloem-seuntjie
Die hooggeregshof in Bloemfontein het ’n soektog gelas na ’n vierjarige seuntjie van Bloemfontein wie se ma versuim het om hom ’n week gelede aan sy pa te oorhandig. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Wes- en Noord-Kaap kry reën, nog verwag
Goeie reën het oor groot dele van die Wes-Kaap en die droogtegeteisterde Noord-Kaap uitgesak en meer reën word tot Dinsdag verwag. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Robot sê glo vir terminaalsiek man hy gaan sterf
’n Dokter wat aan ’n pasiënt via die internet eerder as in persoon vertel het hy gaan sterf, loop onder skerp kritiek deur. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Saak teen vrou laat vaar in Kim Jong-nam se moord
’n Indonesiese vrou wat vir twee jaar aangehou is op aanklagte dat sy die halfbroer van die Noord-Koreaanse leier vermoor het, is vrygelaat nadat die aanklagte teen haar teruggetrek het. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Vroue, kinders vlug voor laaste aanval op Isis
Vegters van Isis staan met gewere in die hand en serpe om hul koppe op die grens van die laaste enklawe wat hulle nog in die ooste van Sirië beheer, bereid om tot die dood toe te veg. Nuus (11-03-2019)
Maroela Man vermoor glo vrou, neem eie lewe
“Die voorval het in die teenwoordigheid van die egpaar se twee kinders plaasgevind, maar hulle is nie tydens die skietery beseer nie.” Nuus (11-03-2019)
Maroela Vrou by kleuterskool vermoor
“Sy het nooit met enigiemand baklei nie, sy was so lief vir kinders.” Nuus (11-03-2019)
Maroela Jong man se liggaam op skoolterrein gevind
Die slagoffer het ʼn steekwond aan sy regteroog opgedoen. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Uber-bestuurder sê man het self uit motor gespring
Nadat ’n man in ’n geïnduseerde koma in ’n hospitaal beland het, het ’n Uber-bestuurder ontken dat hy hom omgery het en beweer die man het self uit die voertuig gespring. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Winde sê hy sou polisiekantoor in Bonteheuwel bou
Alan Winde, DA-premierskandidaat in die Wes-Kaap, sê as dit binne sy beheer was, sou die bendegeteisterde Kaapse woonbuurt Bonteheuwel reeds ’n polisiekantoor gehad het. Politiek (11-03-2019)
Netwerk24 ‘OVK ondersoek ANC se Bosasa-oorlogkamer’
Mmusi Maimane, DA-leier, sê die Verkiesingskommissie (OVK) het daartoe ingestem om die ANC se sogenaamde “verkiesingsoorlogkamer”, wat deur die omstrede diensverskaffer Bosasa gefinansier is, te … Politiek (11-03-2019)
Maroela Lugredery wat ook SA bedien gebruik omstrede Boeing
Dié lugredery het einde verlede maand die eerste van agt Boeing 737 MAX 8-vliegtuie op bestelling ontvang. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Pa skiet glo ma voor kinders, neem eie lewe
’n Man het na bewering sy vrou voor hul twee kinders doodgeskiet in ’n huis in Fanpalm Gardens naby Phoenix, noord van Durban. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 ‘Loop k*k,’ sê Adam Tas vir Danny K
Die Afrikaanse sanger Adam Tas het net twee woorde gehad vir Danny K, sanger en liedjieskrywer, nadat dié Vrydag oor wit bevoorregting getwiet het. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Packham ontken skuld en gee geen verduideliking
Rob Packham het geen pleitverduideliking verskaf oor die dag waarop sy vrou, Gill, verdwyn en later verkool in die kattebak van haar motor gevind is nie. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Denimbroek red drenkeling se lewe
’n Man wat oorboord van ’n seiljag geval het, het twee uur lank in die see gedryf deur ’n reddingsbaadjie van sy denimbroek te maak. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 11 babas in Tunisië sterf, minister bedank
Die minister van gesondheid van Tunisië het bedank nadat 11 babas skielik binne 24 uur in ’n hospitaal in Tunis, die land se hoofstad, dood is, berig die nuusagentskap TAP. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 1 beskuldigde was glo minderjarig
Een van die beskuldigdes wat na bewering vir Joey en Anisha van Niekerk van Mooinooi in Noordwes in Desember 2017 verkrag het, was moontlik toe minderjarig. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Cyril ‘gerus’ oor SVA-verslag
Pres. Cyril Ramaphosa sê hy is oortuig dat die verslag deur die hersieningspaneel oor die Staatsveiligheidsagentskap (SVA) die weg baan vir die herskikking van die land se staatsintelligensiedienste. Politiek (11-03-2019)
Netwerk24 Lykskouing wys vermiste seuns het verdrink
Die twee tienjarige neefs van Mahikeng wie se lyke verlede Donderdag in ’n vlak swembad gevind is, het verdrink en is waarskynlik nie ontvoer en vermoor nie, sê sers. Lesedi Dingoko, … Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 N2 by Riviersonderend gesluit ná oorstroming
Die N2 naby Riviersonderend in die Wes-Kaap is gesluit nadat die pad oorstroom het. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Brexit op dooiepunt – dag voor Britte weer stem
Enkele dae voordat die Britse parlement moet besluit of hy Theresa May se ooreenkoms met die Europese Unie (EU) gaan goedkeur, is Brexit-samesprekings steeds op ’n dooiepunt. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Lyk op skoolterrein gekry
Die polisie in Bloemfontein ondersoek ’n klag van moord nadat ’n lyk Maandag 04:30 op ’n skoolterrein in Heidedal gekry is. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Verhoor van Constantia-sakeman wat glo vrou vermoor
Rob Packham, sakeman van Constantia wat na bewering sy vrou Gill (52) verlede jaar vermoor het, se verhoor begin in die hooggeregshof in Kaapstad. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (11-03-2019)
Maroela Ontvoerde sakeman in veld gevind
Die sakeman van Polokwane wat Saterdagaand tydens ʼn huisrooftog ontvoer is, is Sondagoggend vasgebind en geblinddoek in ʼn veld buite die stad gevind. Nuus (11-03-2019)
Maroela Twee motorfietsryers sterf in Gauteng-botsings
Twee motorfietsryers is Sondag in afsonderlike botsings in Gauteng oorlede. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Bende rowers besteel skool in Odendaalsrus
’n Grootskaalse soektog is gelas nadat sewe gewapende mans ’n groot getal rekenaars en ’n klankbord by ’n skool in Odendaalsrus in die Vrystaat geroof het. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Boer deur eie vark aangeval
’n Boer in Karkloof naby Howick in KwaZulu-Natal sterk in die hospitaal aan nadat een van sy varke hom Sondag op sy plaas aangeval het. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Zondo hoor verder oor Eskom en Optimum
Die Zondo-kommissie hoor Maandag nog getuienis aan oor Eskom se kontrak met die Guptas se Optimum-steenkoolmyn. Politiek (11-03-2019)
Netwerk24 Comair se Boeing Max 8 bly vir nou in lug
Comair, wat British Airways as ’n franchise op binnelandse vlugte bedryf, het op 4 Maart vanjaar Boeing se jongste weergawe van sy topverkoper, die 737, die lug ingestuur en verwag aan die einde van … Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Kans op beurtkrag Maandag goed
Eskom het Maandag aangekondig dat die risiko van beurtkrag hoog is. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Olimpiese fietsryer (23) neem glo eie lewe
'n Olimpiese fietsryer en wêreldkampioen is Vrydagaand dood in haar huis aangetref. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Probleme op N1 én N2 in nat Kaapstad
Motoriste op die N1 en N2 in Kaapstad kan vertragings verwag. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Lugrederye hok nuwe Boeing ná ramp
Ethipian Airlines het al sy vlugte gestaak wat hy met die nuwe Boeing 737 Max 8 sou onderneem. Nuus (11-03-2019)
Netwerk24 Fietstoer-deelnemer sterf aan hartaanval
’n Deelnemer aan die Kaapstad-fietstoer is gister vermoedelik aan ’n hartaanval dood. Die man het by Smitswinkelbaai inmekaargesak, waar paramedici hom gehelp het terwyl hulle op ’n helikopter gewag … Nuus (11-03-2019)