Netwerk24 MNS-lyers span saam vir fondsinsameling
Motorneuronsiekte-lyers het Sondag ’n koek-en-tee-geleentheid vir vriende en familie by die Riverstone Lodge op Muldersdrift in Gauteng aangebied om geld in te samel. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Soektog na 6-jarige in Mt. Fletcher Maandag hervat
Die soektog na die sesjarige Masixole Molekoa, wat die afgelope week deur ’n rivier in die Oos-Kaap meegesleur is, sal Maandag hervat. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Sjefmes-vrou veg teen bakteriële infeksie
Die ontkleedanseres van Centurion wat deur haar minnaar met ’n sjefmes gesteek is, is steeds in die hospitaal. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 DA stuur manifes van stapel in Vrystaat
Kiesers moet nie deur die ANC se “valse belofte van ’n Nuwe Dagbreek” mislei word nie, sê Patricia Kopane, die DA se premierskandidaat in die Vrystaat. Politiek (10-03-2019)
Netwerk24 12 sterf naweek in botsings in Wes-Kaap
Minstens 12 mense is die afgelope naweek in verskeie motorbotsings in die Wes-Kaap dood. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Man sak tydens ren ineen, sterf
’n Deelnemer aan die Kaapstad-fietstoer is Sondag vermoedelik aan ’n hartaanval dood. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Sakemanne beseer toe hulle oor damwal vaar
Twee sakemanne is beseer toe hulle Saterdagaand laat met ’n boot oor die Maselspoortdam se wal gevaar en amper 10 m geval het tot op ’n rotsbank in die Modderrivier. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Kenner dien klag in
Die departement van omgewingsake bestudeer ’n verslag oor die voorval vroeër vanjaar waartydens ’n duiker van Port Elizabeth in die bek van ’n walvis beland het. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Drie mans in hof ná vermeende plaasrooftog
Drie vermeende plaasrowers wat ’n egpaar naby Tweeling in die Vrystaat aangeval het, sal na verwagting Maandag in die landdroshof op Fouriesburg verskyn. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Samaritaan red vrou naby Hermanus
’n Barmhartige Samaritaan wat Saterdagoggend gesien het hoe twee mans ’n vrou in haar voertuig langs die pad aanval, het Sondag gesê hy het net gedoen wat hy hoop enige ander mens sou doen. Nuus (10-03-2019)
Maroela Kapenaars kan weer tuin natmaak
ʼn Effense verslapping aan waterbeperkings deur die Stad Kaapstad, beteken inwoners van die Moederstad kan uiteindelik weer tuin natmaak nadat hulle maande lank hul groen grasperke vir bruin stof mo… Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Etlike moorde die naweek in Baai aangemeld
Altesaam ses mense is tussen Saterdagoggend en Sondag binne 48 uur binne ’n radius van 20 km in Port Elizabeth vermoor. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Held wat seun red, kry geldprys
Die held vereer wat ’n jong seun Vrydag van die kolkende Jukskeirivier in Alexandra, Johannesburg, gered het, is vereer. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Draadspanner beroof, voltooi tog 1ste Kaap-fietsren
Nadat hy elke dag ’n Kaapstadse fietswedren na sy werk en terug met ’n gehawende fiets om Bloemfontein gery het, het ’n draadspanner Sondag die ware Jakob met sy nuwe bergfiets voltooi. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Egpaar op Kroonstad aangeval kort ná grumoord
Skaars twee weke ná die grumoord op ’n bejaarde inwoner Gert Burger van Kroonstad, is ’n bekende egpaar in die vroeë oggendure in hulle huis hier deur vier gewapende rowers oorval. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Sakeman in veld gekry ná rowers hom ontvoer
’n Sakeman van Polokwane is Sondagoggend geblinddoek en vasgebind in die veld buite die stad gekry nadat gewapende rowers hom Saterdagaand ontvoer het. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Man steel babaklere en selfoon van PE-crèche
Die polisie in Port Elizabeth is op soek na ’n man wat babaklere en twee selfone by ’n crèche in die stad gebuit het. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Driehoek-ouers wil met Lesufi praat oor eise
Ouers van leerlinge wat beseer is toe ’n loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark op 1 Februarie ingetuimel het, wil dringend met Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, vergader. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Uber-bestuurder ry glo man om
’n 45-jarige inwoner van Montana in Pretoria is met veelvuldige beserings in die Unitas-hospitaal in Centurion opgeneem nadat ’n Uber-bestuurder hom na bewering in die vroeë ure van Sondag omgery het. Nuus (10-03-2019)
Maroela Verdagte voertuig lei polisie tot by moordtoneel
“Die beamptes het egter onraad vermoed toe hulle bloed op die sweetpaktop van die bestuurder gesien het. Daar was ook bloedvlekke binne die voertuig en die insittendes kon nie ʼn rede vir die bloed … Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Dale Steyn vaar ook teen renosterjagter uit
Die Protea-snelbouler Dale Steyn het sterk uitgevaar teen ’n beroepsjagter wat ’n foto van sy renostertrofee op Facebook gedeel het. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Radioman summier afgedank, toegang geweier
Nigel Pierce, bekende Kaapstadse radiopersoonlikheid, het in ’n reeks video’s op Instagram uitgevaar teen Good Hope FM-radiostasie nadat die bestuur hom afgedank het omdat hy glo ’n risiko vir die … Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Man vermis ná 4 honde hom aanval
’n Ma van Kuilsrivier soek antwoorde nadat ’n video waar haar seun, Andre Disten (31) op ’n oop stuk veld deur ’n trop honde aangeval word, die afgelope week op sosiale media versprei het. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Swaar reën, wind en hael vir Vrystaat voorspel
Hewige donderstorms, gepaard met hael, swaar reën en sterk wind kan Maandag oor die hele Vrystaat voorkom. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 2 vermeende rowers dood in rooftog
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek twee sake van moord nadat ’n polisiesersant wat van diens af was, twee vermeende rowers in Port Elizabeth doodgeskiet het. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Man gekaap toe hy by padwerke stadig ry
Die bestuurder van ’n bakkie is die naweek buite Pretoria gekaap toe hy sy snelheid verminder het waar aan die pad gewerk word. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Geen oorlewendes in Ethiopiese rampvlug
Al 157 passasiers aan boord van ’n vlug van Ethiopian Airlines is Sondagoggend in ’n vliegongeluk dood. Nuus (10-03-2019)
Maroela Foto’s: ‘Loods wou terugdraai’ voor vliegtuig val
“Uit die rekords van die lugverkeerbeheerbeamptes is vasgestel die loods het gesê hy ervaar probleme en wil terugdraai en hy is toestemming gegee om terug te draai na Addis Abeba.” Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 ’n Ramp van internasionale omvang
Die skandes van die staatsveiligheidsagentskap (SSA) onder oudpres. Jacob Zuma kan vergelyk word met die groot intelligensieskandes wêreldwyd. Politiek (10-03-2019)
Maroela Twee dood, 3 beseer in trompop botsing
Twee mense is dood en drie ander ernstig beseer nadat twee voertuie Sondagoggend reg van voor op die R512 by Lanseria, in die noorde van Johannesburg, gebots het. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Kapenaars mag weer tuine natmaak
Inwoners van Kaapstad mag nou weer hul tuine natlei, solank dit verantwoordelik gedoen word. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 SA vrou se lyk steeds in Jamaika
Die hoë kommissariaat van Suid-Afrika in Kingston in Jamaica praat met die owerhede in die Bahamas om die lyk van ’n Suid-Afrikaanse vrou te repatrieer. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Ma bid vir ‘wonderwerk’
Nettie du Toit het net voor 2 Maart weer die polisie gebel. Sy doen dit maar gereeld die afgelope vier jaar nadat haar seun, Louis jr., op dié dag vier jaar gelede vermoor is en die aanvallers steeds … Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Kaptein wou vlug terugdraai voor dit val
Ethiopian Airlines berig 149 passasiers en agt bemanningslede was aan boord 'n vliegtuig wat ses minute nadat dit van Ethiopië se hoofstad, Addis Abeba, opgestyg het, neergestort het. Nuus (10-03-2019)
Maroela Video: SA duiker beland in walvis se bek
“Daar was nie tyd om enige vrees of emosie te voel nie. Ek het dadelik geweet wat het gebeur. Ek het geweet ʼn walvis het opgekom en my gevat.” Nuus (10-03-2019)
Maroela Geen oorlewendes ná vliegtuig val
Volgens die staatsuitsaaier EBC was passasiers van 33 verskillende nasionaliteite op die vliegtuig. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 ‘My familie se grond is gesteel’
Pres. Cyril Ramaphosa het Saterdagoggend by ’n seremonie oor grondherstel gesê hy weet hoe seer dit maak as jy van jou grond verwyder word, aangesien sy familie se grond ook twee keer gesteel is. Politiek (10-03-2019)
Maroela Twee ernstig beseer in middernagtelike bootongeluk
“Een van die mans is ʼn paar meter weg van die boot aangetref met vermoedelike kop- en rugbeserings. Hy was in ʼn ernstige toestand toe hy gevind is.” Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Vliegtuig stort neer buite Addis Abeba
Ethiopian Airlines berig 149 passasiers en agt bemanningslede was aan boord ‘n vliegtuig wat ses minute nadat dit van Ethiopië se hoofstad, Addis Abeba, opgestyg het, neergestort het. Nuus (10-03-2019)
Maroela Vliegtuig val met 157 mense aan boord
Die lugredery sê ʼn soek-en-reddingsoperasie is tans aan die gang en ʼn dodetal of getalle van oorlewendes kan nie onmiddellik bevestig word nie. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 My f*k, Marelize ry dalk in 2020 fietstoer in Kaapstad
Sy is nou nie meer net ’n internetsensasie nie. Nuus (10-03-2019)
Maroela Man dood op kleinhoewe aangetref
Bure het op die man se liggaam afgekom en omstreeks 09:00 die polisie ontbied. Nuus (10-03-2019)
Maroela Vrae oor Airwolf-ster se ‘geheime’ afsterwe
Aanhangers krap steeds kop waarom die nuus oor die dood van Jan-Michael Vincent, die ster van die destydse televisiereeks Airwolf, eers byna ʼn maand ná sy afsterwe aan die lig gekom het. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Rommel-held sê hy wil nou skole bou
Die Kovsie-student wat kitsroem behaal het nadat hy aanhou vullis optel het wat werkers daar gegooi het, se projek vir ’n skoner, beter Suid-Afrika het maar pas eers begin. Nuus (10-03-2019)
Maroela Man dood toe motor verskeie kere rol
“Paramedici het die liggaam van ʼn man op die snelweg gevind. Hy het veelvuldige beserings opgedoen en is dood verklaar.” Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Kinders by skole ondervra
Die departement van maatskaplike dienste het na bewering wéér die wet oortree deur kinders in KwaZulu-Natalse kinderhuise te onderwerp aan ondervraging sonder dat hul voogde toestemming gegee het. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Fietsryer kry hartaanval
'n Mansfietsryer het Sondagoggend vermoedelik 'n hartaanval gehad terwyl hy die Kaapstad-fietstoer gery het. Nuus (10-03-2019)
Maroela Minstens 15 dood toe skieters op klub toeslaan
ʼn Video wat kort na die aanval geneem is, wys hoe talle polisievoertuie en ʼn ambulans voor die gebou staan, met ʼn vrou wat onbeheersd in die agtergrond huil. Nuus (10-03-2019)
Maroela 6-jarige nog vermis ná rivier ses meesleur
Die seun is die enigste van die vyf slagoffers wat nog vermis word. Die liggame van die ander vyf kinders is sedertdien gevind. Nuus (10-03-2019)
Maroela Video: Dapper man wat kind red, het internet gaande
ʼn Video van ʼn man wat gevaarlike omstandighede trotseer om ʼn kind te red waar hy op ʼn pyp oor ʼn oorstroomde rivier vassit, het sosialemediagebruikers gaande. Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 ‘Dié planne kan die Curriebeker kelder’
SA Rugby sal nie meer die Curriebeker-toernooi kan aanbied as voorgestelde nuwe wetgewing oor sportuitsaairegte deurgevoer word nie. Politiek (10-03-2019)
Netwerk24 ‘Moenie ons straf nie’
Moordslagoffers se geliefdes behoort nie by hul moordenaars se paroolproses betrokke te wees nie. Só sê Maggie Friedman, wie se lewensmaat, die sosiale antropoloog en anti-apartheidsaktivis, dr. … Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 Niks opgelos: Die geveg lê nog voor
Vir die NG Kerk, en veral vir sy leiers, lê daar waarskynlik onstuimige waters voor nadat die hooggeregshof in Pretoria Vrydag die besluit van sy buitengewone algemene sinode van 2016 ongeldig … Nuus (10-03-2019)
Netwerk24 'Te wit' firmas beboet
Die land se regstellende­aksie-wetgewing is die ­afgelope jaar meedoënloos begin afdwing deurdat die departement van arbeid 44 werkgewers, waaronder genoteerde maatskappye en selfs die DA-beheerde … Politiek (10-03-2019)