Netwerk24 Kapers vas wat glo R2 m. se toiletware steel
Vyf buitelanders is in hegtenis geneem nadat ’n vragmotor by Irene, by Pretoria, gekaap en van sowat R2 miljoen se skoonmaakmiddels en toiletware beroof is. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Zuma meng in by intelligensie-agentskap, bevind paneel
Elemente van die Staatsveiligheidsagentskap (SVA) is tydens die bewind van oudpres. Jacob Zuma ingespan om politieke faksiegevegte in die ANC te veg. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 80 beseer toe boot glo walvis tref
Meer as 80 mense is Saterdag beseer toe ’n veerboot vermoedelik teen ’n walvis vasgery het in die See van Japan. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 My f*k, Marelize neem deel aan Kaapstad-fietstoer
Marelize Horn (19), die internetsensasie wat met haar fiets in ’n rugbypaal vasgery het, gaan aan Sondag se Kaapstad-fietstoer deelneem. Nuus (09-03-2019)
Maroela 11 petrolbomme naby Carletonville gevind
Altesaam 40 verdagtes is sedert November verlede jaar in die omgewing in hegtenis geneem op verskeie aanklagte insluitend aanranding, voertuigkaping, diefstal, openbare geweld, brandstigting en int… Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 14 dood in skietery by Mexikaanse ontkleeklub
Minstens 14 mense is dood nadat gewapende mans Vrydagaand op ’n ontkleeklub in Salamanca in sentraal Mexiko toegesak het. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Seun (14) dood ná maat hom in oog steek oor koekie
’n Seun van Houston in die Amerikaanse deelstaat Texas is dood nadat ’n skoolvriend hom met ’n onbekende voorwerp in die oog gesteek het. Nuus (09-03-2019)
Maroela Vyf vas ná vragmotor gekaap word
Die vragmotor was op pad na Botswana toe ʼn onbekende aantal kapers toegeslaan en die voertuig met sy vrag ter waarde van R2 miljoen gekaap het. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Man wat plaas ‘beset’ se beeste geskut
’n Man wat ’n plaas se drade in Limpopo geknip het om sy trop beeste op ’n boer se grond te laat wei, se beeste is geskut. Nuus (09-03-2019)
Maroela Man gevonnis wat kollegas se toebroodjies vergiftig
Twee van sy kollegas het chroniese nierskade opgedoen nadat hulle met lood en kadmium vergiftig is. ʼn 23-jarige leerlingwerknemer het in ʼn koma verval nadat hy met kwik vergiftig is en het permanen… Nuus (09-03-2019)
Maroela Ramaphosa gee versekering grondeise sal bespoedig word
“Ons waardeer die geduld en vasberadenheid van die eisers, maar erken baie meer moet nog gedoen word met baie meer dringendheid.” Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Dapper man red kind op pyp tydens vloed
’n Video op sosiale media waarin ’n man sy lewe waag om ’n jong kind te red wat op ’n pyp vasgekeer is bo ’n kolkende Jukskeirivier in Alexandra, Johannesburg, het mense aan die praat. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Algeryne wys hul misnoeë met leier
Duisende Algeryne het Vrydag in Algiers hul stem dik gemaak teen pres. Abdelaziz Bouteflika in die grootste betoging wat dié land in die afgelope 28 jaar beleef het. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Wees gereed vir swaar reën, vloede regoor SA
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het Saterdag ’n waarskuwing uitgereik vir erge donderstorms en swaar reënneerslae wat oor groot dele van die land verwag word. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Dwelmsmous vas wat in polisie vasjaag, vlug
’n Vermeende dwelmhandelaar van die Kaapse Vlakte is Vrydagaand met ’n verskeidenheid dwelms en kontant betrap, maar nie voordat hy van die polisie probeer vlug het nie. Nuus (09-03-2019)
Maroela Weerdiens waarsku oor stormweer
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Saterdag gewaarsku dat stormweer na verwagting van vandag tot Dinsdag oor groot gedeeltes van die land gaan voorkom wat tot kitsoorstromings en erge haelstorms kan… Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Brug kom waar 4 kinders verdrink het
Planne om ’n brug oor die Oos-Kaapse rivier te bou waar vier laerskoolleerlinge die afgelope week verdrink het, is Saterdag deur die minister van verdediging en militêre veterane aangekondig. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 ‘Stop seksisme sommer daar tussen die manne’
Die #WeSeeEqual-beraad het kenners uit verskeie vakgebiede en bedrywe byeengebring – insluitend regeringslui, sakemense en vermaaklikheid- en sportsterre. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Baaise man deur walvis ingesluk, uitgespoeg
Rainer Schimpf, ’n duiker en marinefotograaf van Port Elizabeth, het so byna viskos geword toe hy onlangs in die bek van ’n walvis beland het. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 11 petrolbomme by taxistaanplek gekry
Die Gautengse polisie het op 11 verlate petrolbomme in ’n taxistaanplek in Blybank, naby Carletonville, beslag gelê. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Aanvaller breek vrou se voorarms
WAARSKUWING: FOTO’S KAN ONTSTEL. ’n Vrou van Noordwes is in die hospitaal opgeneem nadat 'n rower haar in haar huis met ’n ysterpyp aangeval het. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Werkloosheid neem skerp toe, sê Msimanga
Die werkloosheidsyfer in Gauteng het die laaste paar jaar onder David Makhura, die huidige ANC-premier, met sowat 600 000 toegeneem tot 2 miljoen, maar onder ’n DA-geleide regering sal werkskepping … Nuus (09-03-2019)
Maroela Trump ‘teleurgesteld’ oor missielaktiwiteite in Noord-Korea
Dit kom nadat satellietbeelde van ʼn fasiliteit naby Pjongjang getoon het Noord-Korea mag dalk besig wees met voorbereiding vir die lansering van ʼn missiel of ʼn satelliet. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 OB verwelkom uitspraak oor Mandela-geld
Die hooggeregshof se Oos-Kaapse afdeling het die aanbevelings bevestig van Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer, aangaande die Oos-Kaapse regering se plundery van openbare hulpbronne in die … Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Oud-ambassadeur en vrou in waakeenheid ná aanval
Die ANC sê hulle is geskok en hartseer om te verneem Mohammed Dangor, ’n voormalige ambassadeur, en sy vrou is tans in ’n hospitaal se waakeenheid ná ’n wrede aanval Vrydagoggend. Nuus (09-03-2019)
Maroela Burgemeester sê klopjag was ‘dramaties, onnodig’
Die Valke het Dinsdag op die munisipaliteit se kantore toegeslaan en ʼn beslagleggingsoperasie uitgevoer in verband met beweerde tenderbedrog ter waarde van R85 miljoen. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Man gooi jare lank gif op kollegas se toebroodjies
’n Man wat jare lank kwik en loodasetaat op sy kollegas se toebroodjies gegooi het, is tot lewenslange tronkstraf sonder die moontlikheid van parool gevonnis. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Munisipaliteit wil oud-Kubusman se nedersetting vir wittes sloop
In ’n wending in die twis tussen Adriaan Nieuwoudt en die Kamiesberg-munisipaliteit oor die “kubuskoning” se omstrede Eureka-nedersetting vir slegs wit mense is die munisipaliteit van plan om om ’n … Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 10de tiener vas oor moord op video
’n 13-jarige tiener sal Maandag die tiende verdagte word om vir die moord op die 28-jarige student Thoriso Themane van Polokwane in die hof te verskyn. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 1 dood, 16 beseer toe bus, vragmotor bots
’n Vrou is dood en 16 ander beseer nadat ’n bus en ’n vragmotor op die R81 tussen Polokwane en Tzaneen gebots het. Nuus (09-03-2019)
Netwerk24 Bom in motor eis kind, lid van veiligheidsmag
’n Kind en ’n lid van die veiligheidsmagte is Vrydag dood in ’n motorbomontploffing in die Irakse stad Mosul. Nuus (09-03-2019)
Maroela Foto’s: Meer as R10 miljoen se perlemoen gevind
“In een van die vertrekke het die beamptes drie mans aangetref wat probeer het om vir die polisie weg te kruip. Een van hulle het agter die geiser ingekruip.” Nuus (09-03-2019)