Netwerk24 VS sakeman se vonnis opgeskort mits hy geld teruggee
’n Bekende sakeman van Ladybrand se vonnis van vier jaar tronkstraf is in die streekhof in Bloemfontein opgeskort op voorwaarde dat hy ’n groot deel van die R485 000 wat hy gesteel het, terugbetaal. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Droogte dra by tot reuseskuld aan Kaapse metro
Die waterkrisis in Kaapstad het ’n reuseuitwerking op die metroraad se skuldinvordering gehad en bygedra tot die totale uitstaande skuld vir eiendomsbelasting en dienste wat op meer as R9,88 miljard … Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Goeie reën in Suid- en Oos-Kaap, nóg verwag
Goeie reën van tot 40 mm en meer is Donderdag in dele van die Suid- en Oos-Kaap gemeet, terwyl swaer reën Sondag en Maandag verwag word. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Rower keer dat 2 makkers egpaar op kleinhoewe skiet
Twee rowers het in ’n aanval op ’n hoewe naby Pretoria gedreig om ’n egpaar dood te skiet, terwyl hul makker gekeer en kussings onder die vasgebinde slagoffers se koppe gesit het. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Prasa skaal dienste in Gauteng sonder kennis af
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) sal van Saterdag af treindienste in Gauteng afskaal, maar het glo versuim om pendelaars oor die nuwe skedule in kennis te stel. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Leerlinge vir skok behandel ná polisie klipgooier skiet
Altesaam 16 leerlinge is vir skok behandel nadat ’n man Donderdag by ’n skool in Mpumalanga in ’n skietvoorval gewond is. Die man het bakstene na die skool en polisie gegooi en die polisie het op hom … Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 ‘Net 1 wat pak gee’ by Boishaai ondersoek
Net een saak van aanranding by die Hoër Jongenskool Paarl (HJS) word tans deur die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) ondersoek. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Cyril moet bewyse van gesteelde grond bring
Die VF Plus soek antwoorde oor pres. Cyril Ramaphosa se “uiters gevaarlike” stelling dat sommige grond in Suid-Afrika gesteel is. Politiek (08-03-2019)
Netwerk24 Borgtog vir 3 wat met wapens, ammunisie betrap is
Drie mans wat Dinsdag deur die Valke en lede van die teenbende-eenheid in Khayelitsha in hegtenis geneem is nadat hulle ’n haelgeweer en ammunisie by hulle gevind is, is Vrydag op borgtog van R5 000 … Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Tehuis vir bejaardes ontruim te midde van stakings
Inwoners van Huis Davidtsz in Pretoria moes Vrydag, te midde van ’n voortslepende staking, inderhaas ontruim word. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Krag in Jhb ‘is weer aanlyn’
Alle kliënte wat geraak is deur Eskom se gebrek aan kraglewering in Johannesburg is weer aanlyn, sê City Power. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Families het baie vrae oor seuns se lyke in swembad
Die families van Onalenna Molehabangwe en Gontse Cholo is erg getraumatiseer en worstel met baie vrae nadat die tienjarige seuns se lyke Donderdag in ’n swembad in Mahikeng, Noordwes, gevind is. Nuus (08-03-2019)
Maroela Owerhede ontken gerugte oor ontvoerde seuns
Spanning het Vrydag hoog geloop in die gemeenskap nadat die gerug oor die twee 10-jarige seuns versprei is. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 NG Kerk verloor gaysaak
Dit is verkeerd om te steun op godsdienstige sentimente om ’n besluit te maak oor die grondwetlike regte van andere. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Meer as ’n ton se perlemoen gevind
Twee mans wat Donderdag by ’n huis in ’n sekerheidskompleks naby die Canal Walk-winkelsentrum met perlemoen van meer as R5,5 miljoen aangekeer is, sal Maandag in die landdroshof in Kaapstad verskyn. Nuus (08-03-2019)
Maroela Dreigemente teenoor joernalis duur voort
“Ons sal vir Juju sterf of ons sal moor vir hom.” Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Baai-metropolisie slaan toe op oorvol taxi’s
Vyf taxibestuurders is die afgelope twee weke in die Nelson Mandelabaai-metro in hegtenis geneem omdat hul taxi’s oorlaai was. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Predikantsvrou trap in slaggat, breek heup
’n Bejaarde predikantsvrou van Tweespruit in die Vrystaat moet ’n heupvervanging ondergaan nadat sy in een van die vele slaggate op die dorp getrap en haar heup gebreek het. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Gesoekte misdadiger met skietwond aan been gevind
Die polisie het ’n gesoekte misdadiger van Gauteng met ’n skietwond aan sy been in ’n huis in Botshabelo buite Bloemfontein in hegtenis geneem. Nuus (08-03-2019)
Maroela Vyf vas ná skietery op N2
Vyf verdagtes wat gesoek was in verband met ʼn gewapende rooftog, is Donderdag op die N2 in Kaapstad vasgetrek nadat polisiebeamptes die bande van hul wegkommotor stukkend geskiet het. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Skole behoort nou aan almal, sê Lesufi
Skole in Gauteng gaan voortaan nie meer toegelaat word om voorkeur te gee aan leerlinge wat in ’n spesifieke radius van die skool af woon vir toelating nie. Nuus (08-03-2019)
Maroela Rondloperleeu: Onverwagse hulp op pad Karoo toe
“Ons is gretig om te help weens die unieke omstandighede van die saak, ons liefde vir diere en bewaring en ook omdat ons gespesialiseerde toerusting perfek daarvoor geskik is.” Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Man loop kliënte glo met R4,8 m. in
’n Man wat na bewering verskeie mense in Bloemfontein met altesaam R4,8 miljoen met beloftes van hoë opbrengste ingeloop het, se aansoek om ontslag het in die Bloemfonteinse streekhof misluk. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Uitspraak in Mei
Ruth Qokota, die ma van een van die slagoffers van die moorde op Parys, het aan regter Corné van Zyl gesê dit krap wonde oop om in die hof te kom getuig. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Valke bly oor vonnis teen 3 in Kaapse mensehandelsaak
Drie lede van ’n sindikaat wat by mensehandel in Kaapstad betrokke was, is Woensdag in die hooggeregshof gevonnis nadat hulle op 128 aanklagte skuld beken het. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Vyf vas ná jaagtog, skietery op N2
’n Wilde jaagtog en skietery op die N2 in Kaapstad naby die Borcherds Quarry-afrit, het Donderdag gelei tot die inhegtenisneming van vyf mans wat vir gewapende roof gesoek is. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Cele sê weermag op Kaapse Vlakte is geen opsie
Die teenwoordigheid van die weermag in bendegeteisterde gebiede is nie ’n opsie nie, het Bheki Cele, minister van polisie, Vrydag gesê. Nuus (08-03-2019)
Maroela Kragonderbreking veroorsaak verkeernagmerrie in JHB
Minstens 20 substasies is deur die onderbreking geraak en elke substasie voorsien krag aan minstens tien woonbuurte. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 3 vas ná winkeleienaar doodgeskiet is
Drie mans wat na bewering ’n winkeleienaar van Heilbron in sy winkel doodgeskiet het, verskyn eersdaags in die hof nadat hulle by die Grasmere-tolhek naby Vanderbijlpark aangekeer is. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Wit mense moet bewyse oor grond gee, sê regsman
Die onus om grondeienaarskap te bewys waar die geskiedenis onbekend en onduidelik is, rus op wit mense weens die veronderstelling dat hulle deur apartheid en kolonialisme bevoordeel is. Politiek (08-03-2019)
Maroela Opod ondersoek skietery by hoërskool
Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek ʼn video wat op sosiale media versprei word waarin gesien kan word hoe ʼn polisiebeampte ʼn man by ʼn skool in Mpumalanga skiet. Nuus (08-03-2019)
Maroela Huis Davidtsz ontruim weens stakings
Huis Davidtsz, die tehuis vir bejaardes in Pretoria se middestad wat al byna ’n jaar lank sporadies onder personeelstakings gebuk gaan, gaan met onmiddellike inwerkstelling tydelik ontruim word. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 ‘Speke sál Sondag in Kaapstad sing’
Daar is geen sprake dat die Kaapstad-fietstoer Sondag afgestel sal word nie. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Barbie skitter op haar 60ste verjaardag
Barbie – die pop wat al miljoene meisietjies se harte gesteel het – word vanjaar 60. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Sandton, Midrand sonder krag
Groot gedeeltes van Randburg, Midrand en Sandton in Gauteng was Vrydagmiddag sonder elektrisiteit. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Hof stuit staat se boelie-taktiek oor grond – Agri SA
’n Belangwekkende uitspraak van die grondeisehof stuit die boelie-taktiek van die staat. Nuus (08-03-2019)
Maroela Gesprek oor grondkwessie op Woordfees lok honderde
Kirsten meen die korporatiewe en landbousektor moet juis nou pro-aktief optree wat grondhervorming betref sodat dit, op hul eie inisiatief, so suksesvol as moontlik kan afloop. Nuus (08-03-2019)
Maroela ANC neem twee Inkatha-wyke af in KZN
In ʼn onrusbarende verwikkeling vir opposisiepartye het die ANC hierdie week teen alle verwagting in twee wyke by die IVP in KwaZulu-Natal afgeneem. Nuus (08-03-2019)
Maroela Beeste geskut ná ‘kreatiewe poging tot grondgryp’
Dit volg nadat ʼn betreder verlede week aangevoer het dat dié plaas aan hom toegeëien is en toe sy trop beeste op die plaas laat wei het. Nuus (08-03-2019)
Maroela 1 dood, 16 beseer in botsing
Die vragmotor se vrag van honderde drankbottels het gebreek en verstrooid oor die toneel gelê. Nuus (08-03-2019)
Maroela Talle leerders, oudleerders toon steun vir Boishaai-onnie
Ondersteuning het Vrydag uit alle oorde ingestroom vir die Hoër Jongenskool Paarl in die Boland nadat die Wes-Kaapse onderwysdepartement gesê het bewerings van lyfstrafpraktyke by die skool sal ond… Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 3 vas ure ná plaasaanval
Drie vermeende plaasaanvallers verskyn binnekort in die hof nadat hulle na bewering ’n egpaar op hul plaas buite Tweespruit in die Vrystaat aangeval en beroof het. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Auschwitz-oorlewende spreek leerlinge toe
’n Oorlewende van die Duitse konsentrasiekamp by Auschwitz het Donderdag hoërskoolleerlinge ontmoet wat met ’n swastika die Nazi-saluut gegee het en foto’s daarvan op sosiale media gepubliseer het. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Miljardêr sterf in operasie om penis te vergroot
’n Miljardêr wat sy rykdom as ’n diamanthandelaar opgebou het, het Saterdag in ’n hospitaal in Parys, Frankryk gedurende ’n operasie om sy penis te vergroot gesterf. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Facebook sluit 137 vals blaaie, groepe en rekeninge
Facebook het 137 vals Facebook-blaaie, -groepe en Instagram-rekeninge wat haatspraak pleeg en verdeeldheid saai, in Brittanje gesluit, asook 31 in Roemenië om dieselfde redes. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Werker vas oor plaasmoord op Gezina Bruwer
Pierre Bruwer sal “diep teleurgesteld” wees as een van sy plaaswerkers wat in verband met die moord op sy vrou in hegtenis geneem is, wel betrokke was. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Hof hoor van man se laaste ure
’n Buurvrou het die vorige aand ’n gestoei in Craig Stephens (53) se woonwa langsaan in ’n informele nedersetting in Kameeldrift, noordoos van Pretoria, gehoor. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 3 van lugmag staan tereg op aanklagte van bedrog
Drie lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) verbonde aan die Lugmag-hoofkantoor het Dinsdag in die militêre hof in Thaba Tshwane, Pretoria, verskyn. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 ‘Jy kan in parlement dien sonder politieke party’
Die Verkiesingswet voldoen nie aan die Grondwet nie omdat dit nie mense toelaat om as onafhanklike kandidate deel te neem aan ’n verkiesing sonder om aan ’n politieke party te behoort nie, sê die New … Politiek (08-03-2019)
Netwerk24 Bok tot ereburgemeester verkies
Die inwoners van ’n dorpie in Vermont, Amerika, spog met ’n bok as ereburgemeester nadat dié bok die plaaslike verkiesing gewen het. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Politci in Indië gaan mekaar te lyf
Twee politici in Indië het vir groot konsternasie gesorg toe hulle tydens 'n vergadering begin appels swaai en die een die ander met 'n skoen beetgekry het. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Cohen dagvaar Trump-organisasie vir regskoste
Michael Cohen, pres. Donald Trump van Amerika se voormalige prokureur, het die Trump-organisasie hof toe geneem omdat hy opgehou het om sy regskoste te betaal net nadat hy met die … Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Seuns het dalk verdrink, moontlik nié ontvoer
Die twee tienjarige seuns van Mahikeng, wie se lyke Donderdag in ’n swembad gekry is nadat hulle Dinsdag verdwyn het, is dalk nie ontvoer en vermoor soos aanvanklik beweer is nie. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Poskantoor op Virginia beroof
Die polisie in die Vrystaat ondersoek ’n saak van sakeroof nadat die poskantoor in Meloding, Virginia, beroof is. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Webblad vir paspoorte vou ná stormloop voor Brexit
Die Britse paspoortwebblad het Donderdag ineengestort ná ’n waarskuwing dat miljoene vakansiegangers van Brittanje nie na die Europese Unie (EU) sal kan reis as daar geen Brexit-ooreenkoms is nie. Nuus (08-03-2019)
Maroela Instituut wil beslaglegging op pensioenfondse teenstaan
Die SAIRV het Donderdag die #ProtectionPensions-veldtog in Johannesburg bekendgestel. Die instituut glo die regering het nou hulle oog op dié bate en wil dit gebruik om die land se groeiende skuldl… Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Trump steeds bereid om met N-Korea te onderhandel
Pres. Donald Trump is steeds bereid om verdere samesprekings met Noord-Korea te voer oor die aftakeling van sy kernwapens, al het dié land glo weer aan ’n vuurpyltoetsterrein begin bou. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Mes in rivier moontlik verbind aan dubbelmoord
Polisieduikers het Donderdag ’n mes wat met ’n dubbelmoord verbind word, in die Umlazi-rivier, suid van Durban, gevind. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Rowers brand los op polisie in Johannesburg
Twee polisielede is in die hospitaal opgeneem nadat rowers op hulle in Johannesburg geskiet het. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Polisie op soek na vermiste man van Brackenfell
Die polisie in Brackenfell naby Kaapstad het ’n beroep op die publiek gedoen om hulle te help om ’n vermiste man op te spoor. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Leerlinge steun Boishaai-onnie wat glo pak gee
In ’n video wat vanaf die Hoër Jongenskool Paarl in die Boland se Instagram-blad gedeel is, betoon leerlinge hul steun aan ’n onderwyser wat daarvan beskuldig word dat hy lyfstraf toedien. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Soektog na nog 2 kinders duur voort ná 4 verdrink
Vier laerskool leerlinge is dood en nog twee word vermis nadat hulle deur ’n rivier in die Oos-Kaap meegesleur is terwyl hulle ná skool op pad huis toe was. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Zondo-kommissie hoor meer oor Eskom
Nog getuienis oor Eskom se steenkoolkontrak met die Guptas se Optimum-myn word aangehoor deur die Zondo-kommissie. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (08-03-2019)
Netwerk24 Polisie skiet man by skool
’n Video van ’n polisielid wat ’n man by ’n skool in Mpumalanga skiet, is van Facebook af verwyder omdat dit as te ontstellend beskou word. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Koeël deur aktivis se kind se kamer
Die polisie ondersoek ’n saak van poging tot moord ná ’n skietery vroeg Donderdagoggend op die huis van ’n aktivis in Manenberg, Kaapstad. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 Nóg ’n Trump-man tronk toe
Paul Manafort (69), pres. Donald Trump van Amerika se voormalige verkiesingsveldtogbestuurder wat oor sy gesprekke met die Russe gelieg het, is Donderdag vir 48 maande tronk toe gestuur vir bedrog. Nuus (08-03-2019)
Maroela ‘Sakelui, verbruikers betaal weer vir Eskom-foute’
“Die skrif is aan die muur vir Eskom.” Nuus (08-03-2019)
Maroela Jong man kritiek ná tref-en-trap
Met paramedici se aankoms het die slagoffer langs sy motorfiets in die pad gelê Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 NG Kerk se standpunt oor gays ‘hoort nie in hof’
Die NG Kerk (NGK) se standpunt oor selfdegeslaghuwelike hoort eintlik nie in die howe nie. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 24.com vereer sy toppresteerders, Netwerk24 skitter
Media24 se digitale divisie, 24.com, het Donderdagaand sy toppresteerders van 2018 vereer op ’n toekenningsgala op die Nasdak-onthaalruimte in die Media24-gebou in Kaapstad. Nuus (08-03-2019)
Netwerk24 2 ontvoerde seuns se lyke in swembad gevind
Die twee seuns wat Dinsdag uit 'n park in Mahikeng in Noordwes ontvoer is se lyke is Donderdag in 'n swembad gekry. Nuus (08-03-2019)