Netwerk24 Opruiming ná kragmas-brand kos miljoene
’n Konka met vuur wat sonder toesig gelaat is in ’n plakkershut wat onder ’n kragmas opgerig is, is moontlik die oorsaak van die brand vroeër vandeesweek in Setswala in Alexandra, Johannesburg. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Vrae oor waar R4 m. van dreinprojek heen is
Van ’n projek van die Nelson Mandelabaai-metro van R21 miljoen om dreine skoon te maak, is daar glo meer as R4 miljoen waarvoor daar nie rekenskap gegee kan word nie. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Leerlinge kry berading ná verkragting by skool
Die die Sekondêre Skool Reiger Park Johannesburg in Ekurhuleni, Johannesburg, het met beradingsessies vir leerlinge begin nadat ’n skoolmeisie glo deur medeleerlinge by die skool verkrag is. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Winderige dag vir fietstoer verwag
Die Kaapstadse kantoor van die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat die wind Sondag in Kaapstad so sterk kan waai dat dit moontlik die Kaapstad-fietstoer sal beïnvloed. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Skotland wink vir hond met liefde vir rugby, biltong
’n Vrystaatse liefhebber van rugby en biltong sal eersdaags moet leer om haggis te eet en na doedelsakmusiek te luister. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Lees meer, sê Sadtu op Internasionale Vrouedag
Die onderwysvakbond Sadtu gaan die naweek Internasionale Vrouedag in die Vrystaat, Oos-Kaap, Noordwes en Limpopo vier. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Munisipaliteit reageer traag op waterlekkasie
Duisende rande word bestee om borde met kennisgewings ten opsigte van waterbesparing oral in die Nelson Mandelabaai-metro op te rig, maar die munisipaliteit herstel nie ’n waterlek in ’n straat nie. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Meer as 2 000 wil Bo-Kaap se erfenis bewaar
Die meeste van die meer as 2 000 Kapenaars wat kommentaar gelewer het op die voorstel dat die Bo-Kaap as ’n erfenis-beskermingsone verklaar word, wil hê dié historiese gebied se unieke karakter en … Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Partye gebruik grond as politieke speelbal, sê Herron
Die probleem met die tekort aan grond vir ontwikkeling begin by die regering – hetsy plaaslik, provinsiaal of nasionaal – wat nie openbare grond beskikbaar stel nie. Politiek (07-03-2019)
Netwerk24 NMU dreig met interdik teen betogende studente
Die protesoptrede deur studente van die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) het Donderdag vir die tweede agtereenvolgende dag in Port Elizabeth voortgeduur. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Netbal gaan Goeie Hoop-sentrum laat herleef
Kaapstad se “wit olifant” gaan opgeknap word. Die opknapping van die vervalle en afgeleefde Goeie Hoop-sentrum is een van die projekte wat nou op dreef gaan kom danksy die bod wat Suid-Afrika, en … Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 WKOD ‘kry talle klagte oor lyfstraf’ by seunskool
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) sê hy het al verskeie klagte oor lyfstraf by die Hoër Jongenskool Paarl ontvang, maar ondersoeke word belemmer omdat ouers glo nie bereid is dat hul kinders … Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Seuns by skoolhek beroof
Die polisie in Welkom in die Vrystaat is op soek na twee mans wat Maandag leerlinge by die hek van hul hoërskool van hul waardevolle besittings beroof het. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Ferdi Barnard oorweldig deur vrylatingsnuus
Ferdinand Barnard het Donderdagoggend eerste sy vrou, Betsie, gebel, met die nuus: Hy word op 2 April op parool vrygelaat. Nuus (07-03-2019)
Maroela Trevor Noah kuier by Ramaphosa
Die komediant Trevor Noah het Donderdag ʼn besoek afgelê aan pres. Cyril Ramaphosa. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Noah ‘gaan Cyril op TV aanvat’
Die komediant Trevor Noah het Donderdag vlugtig by Tuynhuys ingeloer om pres. Cyril Ramaphosa te groet. Nuus (07-03-2019)
Maroela NUM beur voort met staking by Dwarsrivier-myn
Ongeveer 1 500 lede van die National Union of Mineworkers (NUM) het onderneem om voort te gaan met ʼn staking by Dwarsrivier-myn in Limpopo. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Bye takel man erg in Potch
’n Man van Potchefstroom is in ’n stabiele toestand in die hospitaal nadat hy deur ’n swerm bye aangeval is. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Minister van polisie besoek Kaapse Vlakte
Die minister van polisie, Bheki Cele, gaan Vrydag ’n imbizo met geweldslagoffers in Lavender Hill op die Kaapse Vlakte hou met die oog op die beveiliging van die gemeenskap. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 'Nie 'n mal plan om Reserwebank te nasionaliseer' - Cyril
Sentrale banke in die meeste lande behoort aan die mense. Die ANC is nie besig met ’n “mal program” wanneer die party sê die Reserwebank moet genasionaliseer word nie, het pres. Cyril Ramaphosa … Politiek (07-03-2019)
Maroela Ramaphosa in die spervuur tydens antwoordsessie
Pres. Cyril Ramaphosa het vanmiddag behoorlik bloed gesweet tydens ‘n presidensiële vraesessie in die Nasionale Vergadering, Nuus (07-03-2019)
Maroela Nersa gee goedkeuring vir 9,4%-verhoging vir Eskom
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Eskom goedkeuring gegee om ʼn 9,4%-verhoging in 2019/2020 te implementeer. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Duurder krag nóg ’n vuishou in verbruikers se maag
Al het Eskom nie sy sin gekry nie, is die verhoging in kragtariewe van 9,4% wat die energiereguleerder (Nersa) Donderdag aan Eskom toegestaan het, nog ’n vuishou in die maag vir verbruikers. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Kliniek hou haar kind gevange, beweer vrou
’n Inwoner van Durbanville wie se tienerdogter glo verlede jaar na bewering deur haar pa verkrag is, sê die psigiatriese kliniek waar haar kind geëvalueer word, hou haar kind gevange. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Nóg ’n polisiekantoor brand in Bloemfontein
Die polisie in Bloemfontein ondersoek ’n saak van opsetlike saakbeskadiging nadat nog ’n polisiekantoor in die stad in ’n brand beskadig is. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Taxibestuurder in hof oor 3 meisies se dood
Die bestuurder van ’n minibustaxi wat drie leerlinge in Durban doodgery het, het Donderdag in die landdroshof in KwaNtuzuma verskyn. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 64-jarige keer 16-jarige vermeende winkeldief aan
’n 64-jarige man van Port Elizabeth in die Oos-Kaap het twee diewe wat ’n winkel in Bethelsdorp beroof het, agternagesit en een gevang. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Leon, Bruce trek tou vir parkrun-kontrak
Leon Engelbrecht, die geskorste direkteur van die parkrun op Naval Hill in Bloemfontein, en die bekende atleet Bruce Fordyce is nou in ’n toutrekkery by die stadsraad gewikkel. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 ANC-koukus wil met skoon besem vee
Die ANC-koukus in die parlement erken hy het die afgelope vyf jaar erge foute gemaak, maar is vasbeslote om dit nie te herhaal nie. Politiek (07-03-2019)
Netwerk24 ‘Man huil toe hy aangekeer word’
Die jong man wat na bewering sy vriend se ma met ’n blompot doodgeslaan het, het gehuil die dag toe hy in ’n polisievoertuig gelaai is nadat hy in hegtenis geneem is. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Karima Brown lê klag teen Malema
Die politieke joernalis Karima Brown het Woensdagaand ’n klag van intimidasie teen Julius Malema, EFF-leier, aanhangig gemaak. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Tref-en-trap-saak dalk uiteindelik verhoor
Die verhoor van die man wat Ruan Viljoen (18), ’n eerstejaarstudent, na bewering in ’n tref-en-trap-ongeluk doodgery het, sal moontlik in Mei begin. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Man wat stiefdogter glo verkrag, bly agter tralies
Die man van Fouriesburg in die Vrystaat wat na bewering sy tienerjarige stiefdogter verkrag en haar glo swanger gemaak het, bly vir eers in aanhouding tot met sy volgende hofverskyning. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Nog ’n klag van aanranding teen Babes
Die kwaito-ster Bongekile Simelane, ook bekend as Babes Wodumo, is volgens die polisie van aanranding aangekla. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 ‘Staatsgetuies het gekonkel’
Die verdedigingspan in die vigilante-moordverhoor in Parys het weer Donderdag kaalvuis onder die staat se getuies ingeklim. Nuus (07-03-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 7 Maart 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (07-03-2019)
Maroela Ferdi Barnard se parool goedgekeur
Barnard was ʼn agent van die destydse Burgerlike Samewerkingsburo (BSB) en het op versoek van die BSB vir dr. David Webster, ‘n anti-apartheidsaktivis, op 1 Mei 1989 voor sy huis doodgeskiet. Nuus (07-03-2019)
Maroela ANC-hoofsweep sê jammer oor Nkandla
Die ANC erken dat hulle verskeie foute oor die afgelope vyf jaar begaan het, maar is vasbeslote om uit dié foute te leer, het Jackson Mthembu, ANC-hoofsweep, Donderdag gesê. Mthembu het na afloop v… Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Trump nomineer ambassadeur na Saoedi-Arabië
Dit is in Amerika se belang dat sy verhoudinge met Saoedi-Arabië sterk en gesond is, het ’n afgetrede Amerikaanse generaal wat genomineer is as ambassadeur na dié land, Woensdag gesê. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Joernalis van VSA en kollega in Venezuela vrygelaat
Die regering van Venezuela het ’n Amerikaanse joernalis en sy Venezolaanse kollega Woensdag vrygelaat nadat hulle langer as 12 uur aangehou is. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Net vroue onderneem volgende ruimte-uitstappie
Vir die eerste keer in die geskiedenis sal ’n uitstappie net deur vroue buite die internasionale ruimtestasie onderneem word. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Kouga wil emmerstelsel nou uitroei
Meer as 4 000 huishoudings in die Kouga-streek moet steeds van die emmerstelsel gebruik maak. Politiek (07-03-2019)
Netwerk24 N-Kaapse polisie ontken DA-lede se aanklag word geweier
Die polisie in die Noord-Kaap het ontken dat sy lede in Kuruman geweier het om twee DA-aktiviste se aanklagte van intimidasie en aanranding te aanvaar. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Ferdi Barnard uit die tronk ná byna 21 j.
Ferdi Barnard, ’n lid van die Burgerlike Samewerkingsburo (BSB) uit die apartheidsjare, sal op 2 April op parool uit die tronk vrygelaat word. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Komitee sal oor 32 op ANC-probleemlys besluit
Die ANC se integriteitskomitee vergader die naweek om onder meer te besluit oor die politieke toekoms van 32 problematiese lede. Politiek (07-03-2019)
Netwerk24 Ace toe nie saam na Venezuela
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, is toe nie saam met ’n ANC-afvaardiging op ’n “feitesending” na Venezuela in Suid-Amerika nie. Politiek (07-03-2019)
Netwerk24 Trump se Apple-blaps
Pres. Donald Trump van Amerika het vir groot konsternasie op sosiale media gesorg toe hy Tim Cook, Apple se uitvoerende hoof, tydens 'n geleentheid by die Withuis as Tim Apple aangespreek het. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 ‘Hamer-moordenaar’ nie aan vermiste Noorse student verbind
Daar is geen bewyse wat Sean Kelly verbind met die verdwyning van die Noorweegse student Marie Ostbo in dieselfde dorp nie. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Bylsma se prokureur onttrek, saak uitgestel
Xander Bylsma, Stella se dubbelemoordverdagte, se prokureur het Donderdag in die hooggeregshof in Mmabatho aan sy saak onttrek. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Oudambassadeur van SA ‘gaan brûe bou in China’
Gert Grobler (71) is op uitnodiging van die Chinese regering die volgende vyf maande ’n gasdosent en -navorser by ’n Chinese universiteit. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Senator sê sy is in VSA se weermag verkrag
’n Amerikaanse senator en die eerste vrou wat ’n vegvlieënier in ’n oorlogsituasie was, het gesê sy is in die lugmag deur ’n senior offisier verkrag. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Man wat sy kind met suur laat gooi swaar gestraf
’n Man (40) wat ’n aanval met suur op sy driejarige seuntjie gereël het, is 16 jaar tronk toe gestuur. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Dieetstudie van VSA is vals, sê Noakes
Prof. Tim Noakes sê die studie wat bevind het dat mense wat te min koolhidrate in hul daaglikse dieet inneem, geneig is om hartsiektes te ontwikkel, is vals. Nuus (07-03-2019)
Maroela Serebraal gestremde 8-jarige sterf
“Ek wil haar net so graag nie verloor nie,” het Liané se pa vroeër aan Maroela Media gesê. Nuus (07-03-2019)
Maroela Meisie glo by Boksburg-skool verkrag
Twee seuns, leerders aan ʼn skool aan die Oos-Rand, is Woensdagoggend in hegtenis geneem. Nuus (07-03-2019)
Maroela 8-jarige se brief aan Ramaphosa
Die meisie het in die veelkleurige handgeskrewe brief aan Ramaphosa geskryf dat sy eendag, nes hy, president wil wees. Nuus (07-03-2019)
Maroela Stella-koshuismoorde: Prokureur onttrek hom aan saak
Xander Bylsma (19), die jong man wat aangekla word van die moord op die vriendinne Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) in hul koshuis op Stella in Noordwes, het Donderdag weer in die Mma… Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Hoë risiko van beurtkrag aangekondig
Eskom het Donderdag gewaarsku dat die risiko vir beurtkrag hoog is. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 DA wen Wyk 2 in PE
Die inwoners van Wyk 2 in Nelson Mandelabaai het die DA se Renaldo Gouws in die tussenverkiesing as hul nuwe raadslid verkies. Politiek (07-03-2019)
Netwerk24 Ferdi Barnard kry parool
Die moordenaar Ferdi Barnard gaan op parool vrygelaat word. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Olie uit gestrande skip besoedel koraal-eiland
Olie spoel reeds vir langer as ’n maand uit ’n vragskip wat naby aan die wêreld se grootste koraal-ringeiland gestrand het, en niemand doen iets nie. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 ‘Peilings in elke verkiesing verkeerd oor DA’
Meningspeilings het nog altyd voor die verkiesings gewys die DA is “besig om uit te sterf of dat hy sy plafon bereik het, maar met elke verkiesing het ons hulle verkeerd bewys”, sê Phumzile van … Politiek (07-03-2019)
Netwerk24 Vlugte by lughawe in Kenia hervat ná staking
Duisende mense was Dinsdag op Kenia se lughawe in Nairobi gestrand nadat lughawewerkers gestaak het. Passasiers is ook aangesê om nie Woensdag na die lughawe te gaan nie. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 3 verdagtes geidentifiseer
Drie verdagtes is in die ondersoek na die moord op die akteur Sibusiso Khwinana geïdentifiseer. Nuus (07-03-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Vullis-video – ’n land van orde of anargie?
Die voorval op die Kovsiekampus waar ’n student die gemors wat die EFF tydens protesoptrede aanrig probeer opruim het, plaas die kwessie van anargie op die ontleedtafel. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Saak teen Valhalla-onnie vir verdere ondersoek uitgestel
Nog ondersoekwerk is nodig in die saak van die onderwyser van die Valhalla Primary School in Centurion wat skoolmeisies na bewering seksueel aangerand het. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Hof hoor oor nuwe bewyse Stella-verdagte
Xander Bylsma, Stella se dubbele moordverdagte, se verhoor gaan voort. Die bestaan van 'n opname waarin hy glo oor die moorde praat, sal bespreek word. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 2 in hof
Twee mans wat tereg staan op aanklagte van moord op Reggie Gordon (82) van die Strand verskyn Donderdag in die landdroshof in die Strand. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 2 seuns (10) by park ontvoer
Die polisie in Mmabatho en Mahikeng in Noordwes is besig met 'n reusesoektog nadat twee seuns Dinsdag by 'n park ontvoer is. Nuus (07-03-2019)
Maroela Twee seuns by speelpark ontvoer
Die seuns het glo in ʼn parkie saam met nog ʼn maat gespeel, toe dié twee met ʼn pak aartappelskyfies na die motor gelok is. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Trump sal ‘teleurgesteld’ wees as Kim terugkrabbel
Pres. Donald Trump van Amerika sê hy sal baie teleurgesteld in die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-oen, wees as berigte waar is dat hy die basis van waar hy missiele afvuur, herbou. Nuus (07-03-2019)
Maroela Joernalis gaan polisie toe ná EFF-dreigemente
Malema het gereageer deur Brown se selfoonnommer te publiseer, wat daartoe gelei het dat EFF-ondersteuners ʼn vlaag van verbale mishandeling, beledigings en dreigemente op haar losgelaat het. Sy is … Nuus (07-03-2019)
Maroela Piepklein skool sluit eindelik ná regsgeding
Ná ʼn uitgerekte regsgeding wat uiteindelik in die appèlhof gaan draai het, het dié hof nou beslis dat ʼn piepklein Wes-Kaapse skool met minder as 100 leerders en net drie onderwysers wel gesluit mag… Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Huawei dagvaar Amerikaanse regering
Die Chinese vervaardiger van telekommunikasietoerusting Huawei het Donderdag die Amerikaanse regering gedagvaar. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Video van aanranding ‘vir polisie-opleiding’
’n Video waarin dit lyk asof ’n polisieman ’n polisievrou aanrand, is volgens die polisie ’n uitbeelding van gesinsgeweld vir die opleiding van polisielede. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Leerlinge verkrag glo meisie by skool in Boksburg
Twee skoolseuns van onderskeidelik 16 en 17 jaar oud is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering 'n medeleerling (13) by 'n skool in Boksburg verkrag het, het die Boksburg Advertiser berig. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 Bouwerk aan Clanwilliam-dam se wal ‘vertraag’
Byna vyf maande nadat bouwerk hervat is om die Clanwilliamdam se wal te verhoog, het die departement van water en sanitasie bevestig daar is vertragings. Nuus (07-03-2019)
Netwerk24 N-Kaap kan baie amptenare op vroeë aftrede plaas
Altesaam 3 634 amptenare in die Noord-Kaap val in die regering se teikengroep om op vervroegde pensioen geplaas te word, het Mac Jack, LUR vir finansies, in sy begrotingsrede gesê. Politiek (07-03-2019)
Netwerk24 2 padwerkers doodgery, pad gesluit
Die pad tussen Robertson en Ashton in die Wes-Kaap is gesluit. Nuus (07-03-2019)