Netwerk24 UWK wil Mampintsha nie op kampus toelaat
Die UWK het ’n aansoek van die hand gewys vir ’n byeenkoms wat verbind word met Mandla (Mampintsha) Maphumulo, wat in Mei op die kampus gehou sou word. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Reg vir appèl
Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is sterk en moedig en berei hulle voor vir die appèl teen hul skuldigbevinding en vonnis ná die dood van Matlhomola Moshoeu (15). Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Zondo gewaarsku oor Tiso-staking
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping is gewaarsku dat verrigtinge vanaf 14 Maart ontwrig kan word weens ’n beplande staking deur vakbondlede by die mediagroep Tiso Blackstar. Politiek (06-03-2019)
Netwerk24 Swart boere kort geld, nie grond, sê Graan SA
Die vergete middelgroep swart boere in die land het nie grond nodig nie. Hulle het genoeg. Hulle het egter geld nodig om doeltreffend te kan boer, sê Jannie de Villiers, hoof van Graan SA. Politiek (06-03-2019)
Netwerk24 DBV betrap seun wat honde se ore afsny
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Bloemfontein het ’n 13-jarige seun op heterdaad betrap terwyl hy besig was om twee honde se ore af te sny. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Waar is opgraderings aan nywerheidspark, vra DA
’n DA-inspeksie in die Maluti-A-Phofung-munisipaliteit in Qwaqwa het gevind dat die opgeknapte Phuthaditjhaba-nywerheidspark waarvan pres. Cyril Ramaphosa in sy staatsrede gepraat het, geen werk skep … Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Ministeriële handboek kan só gewysig word
Die nuwe kabinet ná die Mei-verkiesing sal dalk nie dieselfde voordele as die huidige kabinet geniet nie. Politiek (06-03-2019)
Netwerk24 Skool treur ná mesdood van klasmaat
Die hoof van Muizenberg High, Leonie Jacobson, het Woensdag die dood van een van hul gr. 11-leerlinge, Janet Ntozini (18), as ’n absolute treurspel beskryf. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Internasionale eer vir Netwerk24, Die Burger
Netwerk24 en Die Burger Oos-Kaap is finaliste vir die gesogte Global Media Awards van die International News Media Association (INMA) wat in Mei in New York uitgedeel word. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 ‘Staatsgetuies hoort in beskuldigdebank’
Hy kan nie wag vir die dag dat die staat se artikel 204-getuies in die opspraakwekkende Parys-saak in die beskuldigdebank staan en van moord aangekla word nie. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 ANC-raadslid verkla wat glo DA-vrou dreig
’n ANC-raadslid van die Mangaung-metro het haar op die jongste raadsvergadering in Xhosa gedreig dat hy weet waar sy bly, dat hy na haar huis gaan kom en haar gewelddadig gaan aanrand, sê Dulandi … Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 5 hou vol hulle is onskuldig
Die vyf vermeende moordenaars van ’n bejaarde egpaar van Bela-Bela (Warmbad) wat in September 2017 vermoor is, hou vol hulle is onskuldig. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Munisipaliteite skuld Eskom nou al meer as R24 mjd.
Munisipaliteite se skuld aan Eskom het van R17,7 miljard teen middel verlede jaar tot R24,3 miljard einde Desember gestyg. Nuus (06-03-2019)
Maroela Departement glo sportkwotas ‘bring einde aan stereotipes’
Vuyo Mhaga, woordvoerder van die departement, hou vol dat kwotateikens nie sal veroorsaak dat spelers in nasionale spanne beland wat dit nie verdien nie. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Aarto in parlement goedgekeur
Strenger wetgewing wat daarop gemik is om die land se paaie veiliger te maak, is op pad nadat die Nasionale Vergadering die Wysigingswetsontwerp op Administratiewe Beregtiging van … Politiek (06-03-2019)
Maroela Meer bekend oor gesinsmoord in Durban
“Die man is ʼn hoftolk en sy vrou ʼn landdros. Albei het by die Durban-landdroshof gewerk.” Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Kaapstad vat dié wat sonder planne bou, vas
Agterplaasbouers wat hulle nie aan bouregulasies steur nie, is in Kaapstad met honderdduisende rande beboet. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Prokureur hof toe gesleep oor trustgeld
’n Prokureur van Bloemfontein word hof toe gesleep oor R778 000 wat sy geleen het en nie terugbetaal het nie. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 6 ontken skuld in middernagtelike moordtog
Ses vermeende lede van die Spotbouers-bendegroep wat in een nag na bewering twee mans koelbloedig vermoor en vier huise in Schauderville aan die brand gesteek het, het in die hooggeregshof in Port … Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Skietdood van 5 in KZN dalk gesinsmoord
’n Gesin van vyf is Woensdag uitgewis in ’n skietery in Durban, KwaZulu-Natal, wat moontlik ’n gesinsmoord was. Nuus (06-03-2019)
Maroela Vyf by huis in Durban doodgeskiet
Polisiebeamptes en nooddienste is tans op die toneel waar twee volwassenes en drie kinders by ʼn huis in Montclair in Durban doodgeskiet is. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Nóg arrestasies kom oor bedrog by US
Nog inhegtenisnemings gaan kom in verband met die beweerde geldwassery en bedrog by die Universiteit Stellenbosch (US). Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Sterk winde lei tot visvrekte aan Suid-Kaapse kus
’n Grootskaalse visvrekte verlede maand langs die Suid-Kaapse kus word toegeskryf aan ’n opwelling in die see wat deur sterk oostelike winde veroorsaak is. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Buitelanders vas oor R6,2 m. se perlemoen in Paarl
Drie buitelandse burgers is Dinsdag in die Paarl naby Kaapstad in hegtenis geneem nadat die polisie op R6,2 miljoen se perlemoen beslag gelê het. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Skool sluit weens betogings
’n Tekort aan onderwysers en klaskamers by ’n plaaslike skool in Paterson in die Oos-Kaap het Woensdagoggend daartoe gelei dat die N10 vir twee ure deur betogers gesluit is. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Woensdag, 6 Maart 2019
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Verkeersman en 2 ander vas oor kapings en rooftogte
Drie mans, onder wie ’n verkeersbeampte, is in Kuruman ná ’n soektog en ondersoeke na sake van onder meer motorkaping, huisroof en roof in hegtenis geneem. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Protesoptog oor behuising in Plet gehou
Peter Lobese is sewe dae gegee om te reageer op ’n grieweskrif van inwoners van Kranshoek buite Plettenbergbaai wat ’n protesoptog gehou het. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Swaar reën en hael lei tot chaos in Jhb
Swaar reënneerslae en ’n haelstorm in die Johannesburgse middestad en omliggende gebiede het Dinsdag tot verskeie oorstromings en verkeerschaos in die stad gelei. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Jong man se hond voor hom doodgemaak in plaasaanval
Plaasaanvallers het ’n jong man van Pretoria se geliefde hond voor sy oë met ’n tou voor ’n venster opgehang en toe die bostonterriër in sy nek geskiet. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Polisie het vrou, klant glo afgepers
Twee polisiekonstabels van Bloemfontein wat na bewering omkoopgeld van ’n vermeende prostituut en haar klant geëis het, sal waarskynlik volgende maand weet of hulle strafregtelik vervolg gaan word. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Vuurherdyster lei tot groot brand
’n Vuurherdyster het tot die verwoestende brand in Alexandra, Johannesburg, gelei. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Stadig met dié studie oor banting en harte – SA kenners
Baie faktore dra by tot hartsiektes, nie net dieet nie. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Bekende Kaapse ANC-lid tuis doodgeskiet
Peter Mgutyana (51), ’n bekende ANC-lid in Kaapstad, is Dinsdagaand in sy huis in Phumlani Village in Pelican Park doodgeskiet. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Polisievrou vas ná bewyse vernietig is
’n Polisievrou (35) wat skaars ’n maand in Worcester gewerk het, is Maandag in hegtenis geneem nadat sy glo ’n dossier versteek en bewyse vernietig het. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Leeu mik na Fraserburg, vang glo 3 bokke
Die leeu wat uit die Karoo Nasionale Park naby Beaufort-Wes ontsnap het, loop tans in die rigting van Fraserburg in die Noord-Kaap rond. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Ons moet mekaar se taal praat, sê rommelheld
Die studente-held in die rommelvideo wat al aanbiedings van studiegeld gekry het, wil die geld gebruik om wit mense Afrikatale en swart mense Afrikaans te leer praat. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 ‘Ek was baie gelukkig,’ sê vlieënier ná N1-landing
’n Noodlanding in spitsverkeer was die enigste opsie vir die vlieënier van ’n ligte vliegtuig wat op die N1-hoofweg moes neerstryk. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Solidariteit moet ‘neus uit sport se sake hou’
Tokozile Xasa, minister van sport en ontspanning, voel Solidariteit steek sy neus in by sake wat hom nie aangaan nie. Nuus (06-03-2019)
Maroela Saak oor sportkwotas in arbeidshof aangehoor
“Suid-Afrika is die enigste land in die wêreld waar daar benewens ʼn gewone skeidsregter op die veld ook ʼn rasseskeidsregter is en hierdie rasseskeidsregter gee nie vir mense ʼn rooi kaart op grond v… Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 3 kinders sterf in skietslagting
Vyf mense, onder wie drie laerskoolleerlinge, is dood in 'n skietvoorval in Isleworthlaan in Woodlands, Durban. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Nóg ’n moord op beskuldigde se klagstaat gevoeg
Die 19-jarige Dean Jafta is destyds agt keer in die kop en nek geskiet. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 ‘Nóg arrestasies kom oor US-geld’
Bronne by die Valke het Woensdag gesê nog mense gaan in hegtenis geneem word in verband met beweerde geldwassery en bedrog by die Universiteit Stellenbosch (US). Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Ma bid seun se vermeende moordenaar kry nie borgtog
Die man wat van die moord op Zavier Jassen (17) aangekla word, het Woensdag vlugtig in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Hy't al geweet toe die polisie kom klop
“Vir tannie Hilary se moord?” Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 ‘Ons wou lewenslank hê’
Matlhomola Moshoeu (15) se ouers het gehoop Phillip Schutte en Pieter Doorewaard word lewenslank tronk toe gestuur, maar hulle verstaan ook die hof moes (onder meer) in ag neem dat die mans eerste … Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Sanef kap Malema oor ‘aanval op mediavryheid’
Julius Malema, die EFF-leier, se publisering van die politieke joernalis Karima Brown van eNCA se selfoonnommer op Twitter en die daaropvolgende beledigings en dreigemente teen haar is ’n aanval op … Politiek (06-03-2019)
Netwerk24 2 Chinese op 1 dag in Vrystaat vermoor
Twee mans verskyn binnekort in die hof in Thaba Nchu, buite Bloemfontein, vir die moord en roof van nog ’n Chinese sakeman in die Vrystaat. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Valke wil eerstehands weet wat by Zondo getuig word
Inkriminerende inligting deur enige getuie voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping sal voortaan eerstehands deur die Valke vir verdere ondersoek opgepik word. Politiek (06-03-2019)
Netwerk24 Handrem glo nie op, toe rol bakkie tot in see
’n Hyskraan is Woensdagoggend inderhaas ingespan om ’n bakkie wat van ’n muur in die Port Elizabeth-hawe afgery het, weer op droë grond te kry. Nuus (06-03-2019)
Maroela Coligny-saak: Polisiekommissaris verwelkom vonnis
Mosweu se pa het ná afloop van die verrigtinge sy ontevredenheid oor die vonnis uitgespreek en gesê hy meen die beskuldigdes moes lewenslange tronkstraf gekry het. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Sy het gedoen waarvoor sy lief was, sê man oor vrou se dood
Die man van ’n veiligheidsbeampte wat Maandag tydens ’n fietswedren buite die Paarl in die Wes-Kaap dood is, sê sy het haar lewe gegee vir diegene wat sy beskerm het. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Rekordgetalle probeer Mexiko-VSA-grens oorsteek
Die getal onwettige immigrante wat die grens van Mexiko na Amerika probeer oorsteek, neem rekordafmetings aan. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Wyk 2 in PE stem in tussenverkiesing
Inwoners van wyk 2 in die Nelson Mandelabaai-metro het vroeg Woensdagoggend reeds by stemlokale aangekom om hul kruisies in die tussenverkiesing te trek. Politiek (06-03-2019)
Netwerk24 Meisie (14) swanger nadat stiefpa haar glo verkrag
’n Man van Fouriesburg in die Vrystaat verskyn na verwagting Woensdag in die landdroshof op die dorp nadat hy na bewering sy stiefdogter herhaaldelik verkrag het. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Jou banting kan jou dalk hartsiektes gee
Mense wat te min koolhidrate in hul daaglikse dieet inneem, het ’n groter kans om hartsiektes te ontwikkel. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Taxi ry glo oor rooi lig
Die bestuurder van ’n minibustaxi wat Woensdag drie leerlinge in Durban doodgery het, het glo ’n rooi verkeerslig verontagsaam voordat hy die kinders getref het. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Hof hoor bekentenis op video van houe met potplant
“Ek het die naaste ding gegryp, en dit was ’n potplant. En toe slaan ek haar daarmee.” Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 DA-meerderheid in Wes-Kaap op naaldpunt, toon opname
Terwyl daar verwag word dat die ANC minder as 50% van die steun in Gauteng in vanjaar se algemene verkiesing kan kry, kan die DA se meerderheid in die Wes-Kaap “op ’n naaldpunt” wees met ’n verwagte … Politiek (06-03-2019)
Maroela Verkiesing: Meer jongmense dalk goeie nuus vir EFF
Die politieke ontleder Judith February sê gegewe dat die EFF proporsioneel meer van sy steun by jeugdige kiesers kry as ander partye, kan dit die EFF relatief gesproke bevoordeel. Nuus (06-03-2019)
Maroela Oos-Kaap bestee miljoene op mediese wanpraktyk-eise
Die groot hoeveelheid mediese wanpraktyk-eise is ’n groot krisis wat die departement in die gesig staar en onafgehandelde eise staan tans op ongeveer R21 miljard. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 35 leerlinge in 1 taxi – bestuurder in hof
’n Taxibestuurder (28) sal Woensdagoggend in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn nadat hy 35 passasiers in sy 15-sitplek-taxi vervoer het. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 3 ploftoestelle in Londen gekry
Drie tuisgemaakte ploftoestelle is Dinsdag naby groot vervoerpunte in Londen gevind. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 3 in pakhuis met perlemoen in die Paarl vasgetrek
Drie verdagtes is Dinsdag in ’n pakhuis met ’n klomp perlemoen in die Paarl aangekeer. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Skotland en Wallis stem teen Brexit
Skotland se parlement en Wallis se nasionale vergadering het Dinsdag besluit om nie die Brexit-ooreenkoms van die Britse regering te aanvaar nie. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Vrou druk kos in stiefseun se keel af
’n Vrou wat haar stiefseun se kos na bewering by sy keel afgedruk het toe hy nie vinnig genoeg geëet het nie, het op ’n aanklag van kindermishandeling skuld beken. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 2 metropolisielede vas oor gesteelde motor
’n Getroude paartjie wat albei lede van die Tshwane-metropolisie is, is saam met nog ’n verdagte in hegtenis geneem vir die besit van ’n gesteelde motor. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Polisielede getuig in Blompot-moord
Twee polisielede getuig na verwagting Woensdag in die verhoor van Reghard Groenewald (24) wat tereg staan op aanklagte van moord en roof met verswarende omstandighede op ’n vriend se ma in Eversdal … Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Macky Sall amptelik as wenner van Senegal se verkiesing verklaar
Macky Sall van Senegal is amptelik as die wenner in dié land se presidensiële verkiesing aangewys. Hy het 58% van die stemme gekry. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Maduro beloof om ‘mal minderheid’ te verslaan
Pres. Nicolás Maduro van Venezuela het onderneem om die “mal minderheid” van die opposisieleier, Juan Guaidó, te verslaan. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Vliegtuig land op N1
’n Vliegtuig het Woensdagoggend op die N1-hoofweg naby Hammanskraal in die noorde van Pretoria geland. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Geen krisis by Opod, sê waarnemende hoof
Daar is geen krisis by die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) nie, se Victor Ofentse Senna, die nuwe waarnemende uitvoerende direkteur. Politiek (06-03-2019)
Netwerk24 Steeds geen ooreenkoms vir Brexit
Samesprekings tussen Theresa May van Brittanje en onderhandelaars van die Europese Unie (EU) om toegewings te probeer beding, het Dinsdag niks opgelewer nie. Nuus (06-03-2019)
Maroela Video: Skenkings stroom in vir student in vullis-video
“Dit gaan nie oor wit of swart nie. Dit gaan oor die ordentlike ding doen.” Nuus (06-03-2019)
Maroela DA sê oor transformasieteikens vir skole-atletiek
“Transformasie in sport is geensins onderhandelbaar, maar kwotas is nié die antwoord nie.” Nuus (06-03-2019)
Maroela Man vas wat glo babaseuntjie vermoor, vrou aanrand
Die polisie het ʼn 24-jarige man in Flagstaff in die Oos-Kaap in hegtenis geneem wat daarvan verdink word dat hy ʼn sewe maande oue babaseuntjie vermoor en ʼn vrou aangerand het. Nuus (06-03-2019)
Maroela Ommeswaai oor transformasie in skoleatletiek
Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (Sasa) het ʼn ommeswaai gemaak rakende strenger transformasieteikens in skoleatletiek. Nuus (06-03-2019)
Maroela Polisievrou vas wat glo dossier, bewyse vernietig
Die polisiebeampte se wandade is glo deur veiligheidskameras in die polisiestasie vasgevang. Nuus (06-03-2019)
Maroela Drie tienermeisies sterf op pad skool toe
“By paramedici se aankoms op die toneel het hulle ʼn slagting aangetref.” Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Man vas wat Sandton-huis met speelgoedgeweer teiken
’n Man man is Dinsdag deur die polisie in hegtenis geneem nadat hy by ’n huis in Sandown, Johannesburg, ingebreek en ’n gesin met ’n speelgoedvuurwapen aangehou het. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 EFF woedend oor ‘Mama Winnie’-lughawe
Die EFF het homself sterk uitgespreek nadat hy ’n mosie om die Kaapstadse lughawe na die ontslape Winnie Madikizela-Mandela te hernoem, in die parlement verloor het. Politiek (06-03-2019)
Netwerk24 Coligny-2 vandag gevonnis
Phillip Schutte (35) en Pieter Doorewaard (28) word vandag in die hooggeregshof in Mmabatho (Noordwes) gevonnis vir die moord op Matlhomola Moshoeu (15). Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 3 leerlinge doodgery op pad na dowe skool
Drie leerlinge wat klaarblyklik leerlinge van 'n dowe skool in Durban in KwaZulu-Natal is, is Woensdagoggend deur 'n taxi doodgery terwyl hulle skool toe gestap het. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Haai byt visserman wat hom probeer red
’n Visserman het Dinsdag ’n noue ontkoming gehad toe ’n haai hom op die arm gebyt het net buite Port Elizabeth. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Noord-Korea herbou toetsveld vir kernwapens
Noord-Korea het reeds op 16 Februarie begin om 'n toetsveld waar kernwapens gebou en getoets word te herbou. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Beampte dood ná ongeluk tydens fietsren in Boland
Janine Olivier, ’n lid van die BestMed Road Rangers-veiligheidsinisiatief, is dood in ’n botsing reg van voor tydens die 2019 Takealot Tour of Good Hope-fietswedren. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Hyskraan val oor pad tot in vulstasie
Motoriste in Johannesburg word gewaarsku oor 'n hyskraan wat oor 'n pad in Westdene geval het. Nuus (06-03-2019)
Netwerk24 Risiko vir beurtkrag bly vandag hoog
Eskom sê die kans dat beurtkrag Woensdag ingestel word bly hoog. Nuus (06-03-2019)