Netwerk24 Marlon Daniels dien klag teen Trollip in
Raadslid Marlon Daniels van die Patriotic Alliance (PA) het Dinsdag ’n klag teen die DA se Athol Trollip by die polisie ingedien omdat Trollip glo na Daniels verwys het as korrup. Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 O-Kaap-begroting fokus op onderwys, gesondheid
Oscar Mabuyane, die Oos-Kaapse LUR vir ekonomiese ontwikkeling, omgewingsake en toerisme, het Dinsdag in sy begrotingsrede gesê die koste van infrastruktuur sal voortaan streng gereguleer word. Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 W-Kaap wil ekonomie met infrastruktuur groei
Die Wes-Kaap gaan weer meeste van sy begroting op gesondheid en onderwys bestee, terwyl R6,8 miljard oor tien jaar in infrastruktuur belê gaan word om ekonomiese groei te bevorder. Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 ‘Khoi-San-koning’ probeer verkiesing keer
Die sogenaamde Khoi-San-koning, wat eers die drie Kaapprovinsies van die res van Suid-Afrika wou laat afstig, pak weer vir pres. Cyril Ramaphosa en sy regering. Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 Vermoorde konstabel 'verdien meer respek', sê weduwee
Niks sal ooit haar man terugbring nie, maar hy verdien meer respek vir alles wat hy as polisielid vir die gemeenskap van Polokwane gedoen het. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Cwele bekommerd oor Lindela ná Bosasa-likwidasie
Dr. Siyabonga Cwele, minister van binnelandse sake, is besorg oor bedrywighede by die Lindela-repatriasiesentrum en wil nie hê dit moet onderbreek word ná die vrywillige likwidasie van Bosasa nie. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Hof striem LUR oor teenstaan van eis
Die nalatigheid van die LUR vir paaie in die Vrystaat en sy amptenare het veroorsaak dat ’n sportvrou van Bloemfontein vandag weens ’n gebreekte nek aan ’n rolstoel gekluister is, het die … Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Oudhoë van Maties glo vas weens bedrog
Die Valke het Chris de Beer, voormalige adjunkhoof van studentegeld aan die Universiteit Stellenbosch (US), weens beweerde bedrog in hegtenis geneem. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 VF Plus-egpaar dalk saam in parlement
As dit op 8 Mei in die algemene verkiesing goed gaan met die VF Plus, is die kans goed dat dié party ’n egpaar in die parlement kan hê. Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 Nog reën tot die naweek in Wes- en Oos-Kaap verwag
Nog reën word van Donderdag tot Saterdag oor groot dele van die Wes- en die Oos-Kaap verwag. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 City Power-hoë gepos
Die Johannesburgse metroraad het ’n City Power-projekbestuurder afgedank nadat hy by korrupsie van R44 miljoen by die Hopefield-substasie betrek is. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Hof beslis Muishond moet sy mond hou
Muishond Malan, ’n rubriekskrywer van Kimberley, se tjank is verlede Vrydag afgetrap nadat sy mond tydelik met ’n interdik gesnoer is. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Hittegolwe in oseane knou aarde
Hittegolwe teister nou ook die planeet se oseane, en dit het verreikende gevolge vir mariene ekostelsels, lui ’n studie. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Borrelsiekte eis walvisse wat strand
Wetenskaplikes weet lankal dat sommige walvisspesies, veral dié wat baie diep duik, strand nadat hulle aan sonar-aktiwiteit in die see blootgestel is en dan weens angs doodgaan. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Raadslede van Stillehawe-tehuis bedank
Die meeste van die beheerraadslede van die Stillehawe-ouetehuis in Dewetsdorp in die Vrystaat het bedank uit protes teen die klagtes oor die behandeling van die verswakte bejaardes in die siekeboeg. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Lyfwag wat ‘kaper’ skiet, self agter tralies
’n Lyfwag verantwoordelik vir die beveiliging van vooraanstaande amptenare van ’n finansiële instelling het die afgelope naweek in die polisieselle deurgebring nadat hy ’n vermeende kaper geskiet het. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 10-jarige verdrink in Addo-kanaal
’n Besproeiingskanaal in die Sondagsriviervallei-munisipaliteit in die Oos-Kaap het Dinsdag die soveelste slagoffer geëis. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Waarskuwing oor erge donderstorms in Gauteng
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik teen erge donderstorms Dinsdagaand in Gauteng. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Diens vir Deon Knobel in Groote Kerk
Prof. Deon Knobel, bekende forensiese patoloog en jarelange dosent aan die Universiteit van Kaapstad (UK), sal op 16 Maart ter ruste gelê word. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Verwerp grondeis sonder betaling, sê AfriForum
AfriForum wil hê die enorme grondeis in Centurion moet sonder uitbetaling afgekeur word omdat die eis volgens hom ongegrond is. Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 DA betoog in Bethlehem oor korrupsie
Tientalle inwoners van die Dihlabeng-munisipaliteit in die Vrystaat het Dinsdag dringende ingryping van die munisipaliteit vereis omdat hulle “siek en sat” is vir die korrupsie in dié munisipaliteit. Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 Dinsdag, 5 Maart 2019
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Kleuter se moordenaar lewenslank tronk toe
Patrick Makoro, die moordenaar van die vierjarige Thandi Talakase (4) van Vryburg, is Maandag in die hooggeregshof in Noordwes lewenslank tronk toe gestuur. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Zwartkop-leerling weer onder die mes
Die ernstig beseerde matriekleerling van die Hoërskool Zwartkop in Centurion is Dinsdagmiddag weer na die teater in die Kalafong-hospitaal geneem – dié keer vir ’n operasie aan sy bene. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Valke arresteer oud-Matie-man vir bedrog
Die Valke het Chris de Beer, die voormalige adjunkhoof van studentegelde by die Universiteit Stellenbosch, vir bedrog gearresteer. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Nuwe beloning vir Koffiefontein-moorde uitgeloof
Die Valke in die Vrystaat het onlangs weer ’n beloning uitgeloof vir enige inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van die moordenaars van twee polisiebeamptes wat twee jaar gelede in die … Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 ‘Binnegevegte’ pootjie polisiediens in W-Kaap – Winde
Alan Winde, Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveiligheid, sê interne faksiegevegte binne polisiebestuur in die provinsie moet dringend beëindig word. Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 Regslui by huis waar ‘samesweerders’ glo voor moord bly
’n Ondersoek ter plaatse is Dinsdag gehou by die huis van Natasha Stuurman, een van die beskuldigdes in die moord op stafsers. Preston Titus (47) op 1 Desember 2017 by sy huis by die infanterieskool … Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 BLF sê hy sal hom gedra
Die politieke party BLF het teenoor die OVK onderneem om hom te weerhou van die soort taalgebruik wat ’n vrye en regverdige verkiesing kan bedreig. Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 19-jarige wat seun doodry, moet weer hof toe
’n 19-jarige leerlingbestuurder van Nieu-Seeland wat gevonnis is tot huisarres en gemeenskapsdiens nadat sy ’n tiener doodgery het, moet Woensdag weer in die hof verskyn nadat sy nie die deur vir … Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 ANC-leier in KZN wil korrupsieklagte beveg
Mike Mabuyakhulu, adjunkvoorsitter van die ANC in KwaZulu-Natal, het ’n aansoek ingedien teen korrupsieklagte in verband met ’n mislukte jazzfees. Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 4 in hof ná rooftog
Vier verdagtes het Maandag in die landdroshof in Klerksdorp, Noordwes, verskyn op ’n aanklag van gewapende roof. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 5 vas ná kleuter se skietdood in Athlone
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem nadat ’n vierjarige seuntjie Maandag in Rylands, Athlone, deur ’n dwaalkoeël getref is. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Polisielid glo betrap toe sy bewyse probeer vernietig
’n 35-jarige polisievrou is Maandag in Worcester in hegtenis geneem nadat sy na bewering op heterdaad betrap is terwyl sy bewysstukke probeer vernietig het. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Bewerings oor Dewetsdorp-ouetehuis ontken
Bewerings dat bejaardes in die siekeboeg van die Stillehawe-ouetehuis in Dewetsdorp in die Vrystaat verwaarloos word, word heftig ontken. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 OVK sal oor 2 weke kan sê hoeveel partye deelneem
Suid-Afrikaners sal binne twee weke ’n aanduiding kry van presies hoeveel politieke partye aan die komende nasionale en provinsiale verkiesings sal deelneem. Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 Sanger wat sy ‘Babes’ glo aanrand, kry borgtog
Mandla (Mampintsha) Maphumulo is Dinsdag op borgtog van R2 000 vrygelaat nadat hy in die landdroshof in Pinetown in KwaZulu-Natal verskyn het in verband met ’n klag van aanranding op sy vriendin, die … Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Bomeenheid ontbied oor verdagte tas by Stellenbosch-stadsaal
'n Restaurant, die biblioteek en werknemers in die Stellenbosch-stadsaal is Dinsdag omstreeks 13:20 ontruim nadat 'n verdagte tas voor die stadsaal opgemerk is. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 POF moet miljoene aan motorfietsryer opdok
Die Padongelukkefonds (POF) moet R4,6 miljoen aan ’n motorfietsryer van Bloemfontein betaal nadat hy met sy motorfiets in ’n botsing met ’n motor betrokke was. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Chinese vlug op pad na sonnige Kalifornië land in ysige Rusland
Chinese vlug op pad na sonnige Kalifornië land in ysige Rusland Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Kragpaal val om, veroorsaak brand in Alexandra
’n Aantal plakkershutte het Dinsdagmiddag aan die brand geslaan toe ’n kragpaal in Setswela in Alexandra, Johannesburg, Dinsdagmiddag omgeval het. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Verdagte vas ná moord op lid van polisiëringsforum
Die inhegtenisneming van ’n verdagte in verband met die moord op ’n lid van ’n gemeenskapspolisiëringsforum in Port Elizabeth, is Dinsdag deur genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, … Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Polisie besorg oor verkragtings in Welkom toeneem
Die polisie in die Thabong-polisiëringsgebied in die Welkom-distrik in die Vrystaat, is bekommerd oor die toenemende voorvalle van verkragting wat in die gebied voorkom. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 ‘Polisielid het nie gemoor’
Die staat erken dat beskuldigde nommer drie in die Parys-moordverhoor, Henk Prinsloo, nie aan moord skuldig bevind kan word nie, het die staatsaanklaer, adv. Jabulani Mlotshwa, Dinsdag in sy … Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Finanshoof, sakeman in hof vir beweerde bedrog
Die Chris Hani-distriksmunisipaliteit se finansiële hoof het vir beweerde bedrog en korrupsie van R100 000 in die handelshof in Port Elizabeth verskyn. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 'Vullisvideo' al meer as miljoen keer gekyk
’n Video waarin ’n jong man vullis optel terwyl betogers dit keer op keer uit die vullishouer gooi, het soos ’n veldbrand versprei en selfs internasionaal opspraak gemaak. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Mobiele kliniek los glo nie Uitenhage se frustrasie op
Die voortslepende tekort aan dokters en verpleegsters by die Rosedale-kliniek in Uitenhage, besorg inwoners hoofbrekens. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Airbnb-eienaar erken hy maak gas dood
’n Australiese Airbnb-gasheer het erken hy het ’n gas in sy huis in Melbourne doodgemaak toe dié nie kon betaal nie. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Perlemoen sal nie opraak, sê skrywers van nuwe boek
Alhoewel hulle aanvaar dat perlemoen aan die Suid-Afrikaanse kus al tot op die been gestroop is, meen die skrywers van die nuwe boek Poacher, Confessions from the Abalone Underworld die perlemoen sal … Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Slagoffer van brugtragedie het geen gevoel in voet
’n Matriekleerling van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark wat ernstig beseer is toe ’n loopbrug verlede maand by die skool ineengestort het, het geen gevoel in haar linkervoet nie. Nuus (05-03-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Oor die akademikus en die “wit terroris”
In die aanloop tot die komende algemene verkiesing moet versigtig getrap word om nie gemoedere op te sweep nie. Nie almal speel saam nie, maar as ’n akademikus stellings maak soos dat wit boere gro… Nuus (05-03-2019)
Maroela ANC-hoë bevraagteken tydsberekening van aanklagte
“Die nasionale en provinsiale verkiesings word op 8 Mei 2019 gehou, [en] ek kan nie ʼn posisie as staatsamptenaar aanvaar nie omdat hierdie saak oor my kop hang.” Nuus (05-03-2019)
Maroela Bekroonde nuusfotograaf verloor kankerstryd
Een van sy aangrypendste en onvergeetlike foto’s is van ʼn Siriese pa wat sy dogter in sy arms dra en haar op haar kop soen terwyl hy in die reën na Griekeland se noordelike grens stap. Behrakis het… Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Man gearresteer wat kwaito-ster glo aanrand
Die kunstenaar Mandla “Mampintsha” Maphumulo is glo Dinsdag in hegtenis geneem in verband met ’n klag van aanranding op die kwaito-ster Bongekile “Babes Wodumo” Simelane. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Vuiste klap by Benoni-gholfbaan
Die gemoedere het die afgelope naweek hoog geloop by die Lake Club Benoni-gholfbaan toe gholfspelers mekaar die stryd aangesê het – maar nie met hul sekure afslaanhoue nie. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Dié datums is belangrik
Die verkiesingskommissie het Dinsdag in Sandton, Johannesburg, ’n rooster in die aanloop tot die verkiesing bekend gestel. Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 China sny belasting om ekonomie aan die gang te kry
China gaan miljarde rande in belasting en ander tariewe sny en meer geld in infrastruktuur en kleiner maatskappye belê om sy ekonomie, wat ’n laagtepunt in meer as 30 jaar bereik het, te versterk. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Media het tamaai rol in verkiesing
Die media is een van die pilare van ’n demokrasie en daarsonder sal die demokrasie in Suid-Afrika sterf, sê Glen Mashinini, voorsitter van die verkiesingskommissie (OVK). Politiek (05-03-2019)
Netwerk24 Sneeustorting op kamera vasgevang
'n Massiewe sneeustorting is Sondag in die Amerikaanse deelstaat Colorado op kamera vasgevang. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Seun geskiet oor hy glo nie taxigeld betaal nie
’n Tienerseun wat geweier het om sy taxigeld te betaal, is na bewering deur die taxibestuurder doodgeskiet. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Man in botsing het glo sy vrou doodgesteek
Die polisie in die Vrystaat sal nou ondersoek of die bestuurder van die BMW wat glo reg van voor op Leareil “Boeta” Simons (32) van Heidedal, Bloemfontein, afgejaag en albei se dood veroorsaak het, … Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 ’n Groot oomblik toe 47 kleintjies die veld inseil
Die 47 babas het op die oog af ongeërg, sonder ’n tweede blik oor hul koudbloedige skouers, die bosse in verdwyn. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Meisie het uit toilet geroep, lui akte
Die sewejarige meisie het op 22 September verlede jaar uit die toilethokkie in die Dros-restaurant se vrouebadkamer geroep en geroep. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 N2 gesluit ná ongeluk
Die N2 by die Tsitsikamma-tolhek is vir verkeer gesluit nadat 'n motoris in 'n botsing reg van voor dood is. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Alles gereed vir verhoor van polisie-moord
Meer as twee jaar nadat ’n Bloemfonteinse polisielid onder raaiselagtige omstandighede na bewering deur sy vroulike kollega doodgeskiet is, is alles gereed vir die moordverhoor om te begin. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Meisie glo op kamp deur mede-leerlinge verkrag
’n Skoolmeisie is na bewering op ’n verwelkomingskamp vir gr. 8’s by De Deur naby Vanderbijlpark deur drie ander leerlinge verkrag. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Hillary sal nie as president staan óf stilbly nie
Hillary Clinton, voormalige minister van buitelandse sake van Amerika, gaan haar nie laat stilmaak nie, maar sy gaan nie ’n derde keer toetree tot die stryd om Amerika se president te word nie. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Gauteng se begroting beslaan R132 mjd.
Die provinsiale begroting van Gauteng, Afrika se rykste stad, beslaan R132,2 miljard vir die 2019-’20-boekjaar. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Man nie by hof weens ‘paniekversteuring’
Paniekversteuring. Dit is die toestand wat deur Reghard Groenewald (24) se dokter by hom gediagnoseer is nadat hy nie Maandag by die hof opgedaag het vir sy moordverhoor nie. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 2de mens van MIV genees
’n Brit is die tweede mens ter wêreld wat van vigs “genees” is nadat hy ’n beenmurgoorplanting van ’n vigs-weerstandige skenker gekry het. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Gewonde man loop km ver ná plaasaanval
Heinrich Nel (21) het in die vroeë oggendure van Dinsdag bebloed en met twee skietwonde sowat ’n kilometer geloop om hulp te gaan soek nadat hy en ’n kollega op ’n wildplaas buite Rust de Winter, … Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Koffiefontein-burgemeester bedank om vrede te bewaar
Thandiwe Reachable, burgemeester van die Letsemeng-munisipaliteit, het Maandag uit haar amp bedank nadat inwoners verlede jaar maande lank hieroor betoog en geweld gepleeg het. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Polisie konfiskeer wapens in KZN
Die polisie in KwaZulu-Natal het as deel van ’n week lange optrede op verskeie onwettige vuurwapens en ammunisie beslag gelê. Talle verdagtes is ook aangekeer. Nuus (05-03-2019)
Maroela Foto’s: Nuwe tuiste vir ʼn nes luislange
ʼn Allemintige 47 jong luislange is Sondagoggend by verskillende plekke in Dinokeng, ʼn 18 000 hektaar natuurreservaat noord van Pretoria, vrygelaat. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Man by kruising in Jhb doodgeskiet
’n Man is Maandag dood nadat daar op hom geskiet is waar hy in sy grys BMW X5 by ’n kruising in Parktown, Johannesburg, gesit het. Hy het veelvoudige skietwonde opgedoen. Nuus (05-03-2019)
Maroela Twee mans op wildsplaas geskiet, vasgebind
“Die aanvallers het glo tot vanoggend omtrent 04:00 die huis geplunder.” Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Demokrate begin groot ondersoek om Trump uit te werk
Die Demokrate in Amerika het Maandag ’n lys van name bekend gemaak van mense na aan pres. Donald Trump wat hy wil ondervra. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 ‘Ernstige teregwysing’ wag op Trump oor noodtoestand
Die meerderheidsleier in die Amerikaanse senaat, Mitch McConnell, het dit duidelik aan pres. Donald Trump gemaak dat hy ’n keuse het: Óf trek jou noodtoestand op die suidelike grens met Mexiko terug, … Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Ninow in September verhoor
Nicholas Ninow sal in September die jaar in die hooggeregshof in Pretoria teregstaan op aanklagte van verkragting, ontvoering, die besit/gebruik van dwelms, aanranding en regsverydeling. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 2 mans ernstig beseer in plaasaanval
Twee mans is Maandagnag ernstig beseer in ’n plaasaanval buite Rust De Winter, noord van Pretoria. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Man skiet homself in penis
Mark Anthony Jones (46) van die Amerikaanse deelstaat Indiana het homself per ongeluk in sy penis geskiet toe hy Donderdag gaan stap het. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Student van ‘vullisvideo’ praat
Vir hom is die video waarin hy rommel optel terwyl betogers dit keer op keer uit die vullisblik gooi ’n bysaak, maar die feit dat hy 'n beter kampus wil hê, is baie meer werd. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Twee senior amptenare van Eskom getuig voor Zondo
Die Zondo-kommissie hoor vandag die getuienis van nog twee amptenare van Eskom, Snehal Nagar en Gert Opperman. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (05-03-2019)
Maroela Gordhan se Eskom-span bekend
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het Maandag ʼn tegniese oorsigspan aangewys wat ʼn vinnige oorsig van bedrywighede en instandhouding by Eskom se kragstasies sal doen. Nuus (05-03-2019)
Maroela Motoris by kruising doodgeskiet
ʼn Man is Maandag in sy motor doodgeskiet terwyl hy by ʼn kruising in Johannesburg gewag het. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 2de lid van Trudeau se kabinet bedank
In ’n ernstige knou vir die Kanadese premier, Justin Trudeau, het ’n tweede lid van sy kabinet Maandag bedank omdat sy vertroue verloor het in hoe die regering ’n groeiende politieke skandaal hanteer. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Leerling op oriënteringskamp verkrag
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, gaan Dinsdag 'n skool besoek nadat dit aan die lig gekom het dat 'n gr. 8-leerling glo deur drie medeleerlinge verkrag is. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Dros-verdagte terug in hof
Die vermeende Dros-verkragter, Nicholas Ninow (20), verskyn vandag weer in die landdroshof in Pretoria. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 9 TUT-kampusse steeds gesluit
Klasse is steeds opgeskort by die Tshwane-Universiteit van Tegnologie. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Onmin in VS-dorp oor bejaardes se behandeling
Die dood van ’n bejaarde vrou in die siekeboeg van die ouetehuis nadat die dogter gekla het oor haar behandeling, het onmin in die gemeenskap blootgelê. Nuus (05-03-2019)
Netwerk24 Dros-saak, Gauteng begroot en TUT
Hier volg die belangrikste nuusgebeure in 'n neutedop. Nuus (05-03-2019)